The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Silver Spoon Selfsorg | TravelGround
+75

Silver Spoon Selfsorg

24 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 24 reviews for Silver Spoon Selfsorg
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Erika J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika J
With spouse/partner

As ons weer kom, is Silver Spoon ons eerste keuse

Fyn afronding, lieflike atmosfeer, kraakvars en silwerskoon. Rustige, veilige omgewing, goed geleë. 'n Ekstra bederf of twee. Ons het bederf en versorg en soos eregaste gevoel en ons verblyf terdeë geniet. Ons kom vir seker weer!

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Erica en Carl vir julle baie positiewe resensie. Ons waardeer dit geweldig baie. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle te ontmoet en te ontvang. Ons hoop van harte ons sien julle weer vorentoe. Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Andre L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre L
Family with teenagers

Baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie lekker gebly.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Andre. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Silver Spoon Selfsorg
Jaco V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

'n Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Verblyf is baie netjies en skoon. Eienaar is baie hulpvaardig en besorgd. Sal beslis weer by hulle tuis gaan.

Hester L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester L
Family with teenagers

Vriendelike ontvangs, baie netjiese en ruim verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Monty en Berdine wat vir ons alles gewys en verduidelik het. Die familie eenheid is baie ruim, super netjies en het alles wat jy moontlik sou nodig kry tydens jou verblyf. Die eenheiddekor is baie stylvol en dit is in al die klein dingetjies wat mens raaksien en waardeer en besef dat Silver Spoon jou verblyf so gerieflik as moontlik wil maak. Weereens baie dankie julle!

Silver Spoon Selfsorg's response

Hester, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is altyd vol waardering as ons gaste die moeite doen om vir ons te laat weet as hulle tevrede was met die diens en verblyf.
Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Le Roux E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Le Roux E
With friends

Excellent.

It's a great place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Dis 'n puik plek om by oor te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anre-roux V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anre-roux V
Individual traveler

Baie lekker verblyf.

Sal silver spoon vir seker aanbeveel.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie vir jou mooi resensie, Anre. Dit was regtig lekker om sulke oulike mense soos julle te ontvang.

Groete
Berdine en Monty

Silver Spoon Selfsorg
Ryno G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno G
With spouse/partner

Alles en meer as wat jy nodig het.

Dit is vir seker die beste selfsorgplek in die dorp, daar is alles wat jy benodig, ongelooflike vriende mense en die ligging is perfek en baie veilig. Vir seker die skoonste plekkie waar ek nog in gebly het in Potchefstroom.

Silver Spoon Selfsorg's response

Hallo Ryno. Ons was werklik bly om julle weer te sien en dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit baie.

Groete
Monty en Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Marietjie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie B
With friends

Dit was heerlik om hier te bly.

Plekkie was baie goed toegerus en kon sien dat daar gekyk is na alle behoeftes.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie, Marietjie. Dit was lekker om julle te ontvang en ons hoop ons sien julle weer.

Groete
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Ilse D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse D

Fantastic.

Friendly and helpful. They looked after us so nicely, nothing is too much effort for them. Will never stay at another place in Potch again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Vriendelik en behulpsaam! Het so mooi na ons gekyk, niks is vir hulle moeite nie. Sal nooit weer op 'n ander plek in Potch bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Dankie Ilse, dit was so lekker om julle te ontmoet en te ontvang. Julle is sulke gawe mense, hoop om julle weer te sien.
Goed gaan en groete

Silver Spoon Selfsorg
Ria W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria W
With spouse/partner

Onverbeterlik, 10 uit 10.

Sekerlik die bes toegeruste gastehuis waar ek nog gebly het. Daar is elke liewe ding wat jy kan benodig. Die plek is pragtig en silwerskoon. Lieflik en ruim. Ons het heerlik warm geslaap met baie komberse en ook elektriese komberse. Die Wi-Fi het perfek gewerk ons het al in soveel plekke tuisgegaan waar daar Wi-Fi geadverteer was, maar wanneer jy daar kom dan word daar verskonings gemaak. Die volle DStv (Explora) was 'n bonus. Ons was so hartlik en vriendelik ontvang ons het sommer dadelik tuis en welkom gevoel. Ons sal sonder enige twyfel weer by Silver Spoon tuisgaan. Onoortreflik!

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie vir jou terugvoering, Ria. Ons waardeer dit regtig. Dis altyd heerlik om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. 10 uit 10 vir julle ook! Baie lekker om te hoor dat jul verblyf gerieflik was. Kom gerus weer. Groete en alles van die beste vir julle met die innoverende projekte wat jul aanpak.
Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Marie M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie M
With friends

Heerlike, rustige, hartverblydende oornagverblyf!

Silver Spoon bied hartverblydende, heerlike, ontspanne oornagverblyf!

Izette F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izette F
Family with young children

Spacious, neat accommodation! Silver Spoon has everything you can think of. Friendly reception!

We had such a nice time in the spacious self-catering unit. Place is well equipped. Friendly service!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjiese verblyf! Silver Spoon het aan alles gedink. Vriendelike ontvangs!

Ons het so lekker gebly in die ruim self catering-eenheid. Plek goed toegerus. Vriendelike diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Izette. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Blanche C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Blanche C
Family with teenagers

Uitstekende plek.

So lekker gebly tot my 2 hondjies was welkom vyf-ster verblyf!

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie, Blanche. Jou kommentaar word waardeer, was lekker om julle te ontmoet.

Silver Spoon Selfsorg
Angelika C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelika C
Family with teenagers

Dit was net eenvoudig great!

Weereens aan Monty en Berdine, baie baie dankie, ons kom beslis weer! Monty en Berdine is die vriendelikste twee mense, en kan nie genoeg vir 'n mens doen nie. Ek was mal oor die kothuis, dit is super skoon, stylvol, veilig en het alles wat 'n mens nodig het. Hulle is baie behulpsaam, (ons is uit Namibië), en het baie met info i.v.m. winkels waar 'n mens wat kry, waar plekke is ens. gehelp. Ons het baie lekker daar gebly.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Angelika. Ons sien baie daarna uit om jou en Deon weer te ontvang. Dit was werklik 'n plesier met julle hier.
Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Duncan D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duncan D
Individual traveler

Fantastiese plek om te bly in Potchefstroom.

Die eienaar van die plek was vriendelik en sorgsaam. Ek sal aanbeveel om weer daarso te bly.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Duncan. Ons waardeer jou terugvoer. Jy is altyd weer welkom hier by ons.

Silver Spoon Selfsorg
Elmarie K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K

Stille wegbreek van stad se geraas.

Wat 'n groot verrassing! Die gasvrou en gasheer was ontsaglik oulik. Groot was my verbasing toe ons uitvind die kamers was heeltemal apart en weggesteek van die res van die huis. My 2-bed-kamer het sy eie stoepie gehad en ons het glad nie die ander gaste gehoor nie. DIe kamer self was skoner as skoon. Die beddens en beddegoed asook handdoeke was nuut en skoon. Die klein kombuisie het alles gehad waarna ons gesoek het, van beskuit tot vars melk en met 'n klein elektriese braaier op die stoep. Daar was veilige parkering, weggesteek van die straat af. Die area is stil en veilig. En gelukkig hoef ek net een aanbeveling te maak, miskien dalk swaarder gordyne voor die slaapkamervenster vir 'n meer "donkerder" en rustiger nagrus? 10/10 vir die mooi plekkie.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Elmarie. Ons waardeer jou kommentaar en gaan definitief aandag gee aan jou voorstel wat die gordyne betref. Jy was 'n baie aangename gas. Hoop ons sien jou weer.

Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Iselma R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iselma R
Family with young children

Pragtige, baie skoon plekkie!

Baie vriendelike mense en regtig behulpsaam. Hier is aan als gedink, jy gaan verseker niks kort nie. Baie dankie, ons het regtig lekker gebly!

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie, Iselma. Dit was regtig baie aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier gerus weer.

Silver Spoon Selfsorg
Ryno G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno G
With spouse/partner

Friendliness, peace and quiet is what you will get there.

Very friendly and very nice people, very well-equipped and good location. Will recommend it to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelikheid, rus en vrede is alles wat jy daar sal kry.

Ongelooflik vriendelik en baie oulike mense, baie goed ingerig en is fantasties geleë. Sal vir enige iemand dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie vir die terugvoer, Ryno. Jy was 'n model gas en is enige tyd weer welkom by ons.

Silver Spoon Selfsorg
Regina B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regina B
With spouse/partner

Fantastic.

Will definitely stay at Silver Spoon Selfsorg again. Haven't met such friendly people in a while. Nice to meet people who feel like old friends. Will recommend Silver Spoon to all our friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Sal definitief weer by Silver Spoon Selfsorg oornag. Lanklaas sulke oulike mense raak geloop. So lekker om mense te ontmoet wat soos jare lange vriende voel. Sal Silver Spoon by al ons vriende aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Regina, baie dankie vir die terugvoering. Volpunte vir julle as lieflike, aangename gaste. Dit was baie spesiaal om julle te ontmoet en dankie vir die lekker gesels. Ek wens daar was meer tyd. Ons hoop ons loop julle weer raak in die toekoms. Alles van die beste, Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
Meliss G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meliss G
Individual traveler

Baie oulik, baie netjies/ Sal definitief weer daar bly.

Sien sterre.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Yolandi. Julle is baie welkom.

Silver Spoon Selfsorg
Ilze M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze M
With spouse/partner

Uitstekend, baie goed toegerus, baie netjies en skoon. Sal dit aan almal aanbeveel.

Die wooneenheid is baie goed toegerus, alles is baie skoon en netjies. Ons het heerlik daar gebly oor 'n naweek en sal dit aan almal aanbeveel, goeie waarde vir jou geld.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Ilse. Ons ontvang julle graag weer.

Silver Spoon Selfsorg
Jeremy M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremy M
Individual traveler

Unbelievably hospitable host and hostess. Monty and Berdine made a lot of effort wit me.

Very good value for money with two unbelievable hosts. Thank you Monty and Berdine, I had a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike gasvrye gasheer en gasvrou. Monty en Berdine het ongelooflik baie moeite vir my gedoen.

Baie goeie waarde vir geld met twee ongelooflike gashere. Dankie, Monty en Berdine, ek het baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Beste Judy,

Dit was so lekker om jou by ons te kon ontvang en niks was moeite nie. Ons verlang ook na jou.

Groete,
Berdine

Silver Spoon Selfsorg
Danie L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie L
Individual traveler

Hospitable, friendly, good location.

Good value for money, excellent location for a visit to Pukke. Friendly and hospitable owners, had a nice stay. Definitely recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry, vriendelik, goeie ligging.

Goeie waarde en geriewe, ligging uitstekend vir besoek aan Pukke. Vriendelik en gasvrye eienaars, het baie lekker gebly. Beslis aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie Danie. So bly jy het jou tyd in Potch geniet. Dit was lekker om jou te ontmoet en sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Groete,
Berdine Schoeman

Silver Spoon Selfsorg
Thea V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
Family with teenagers

Dit was heerlik. Pragtige omgewing!

Dit is definitief waarde vir geld. Die woonstel is ongelooflik goed toegerus en elke klein detail is aan aandag gegee!! Alles is skoon en netjies. Die eienaars, Berdine en Monty is vreeslike vriendelik en gasvry. Sal dit definitief aanbeveel!

Silver Spoon Selfsorg's response

Baie dankie vir die terugvoering, Thea. Dit was heerlik om julle gesin te ontmoet en te ontvang. Julle is altyd welkom by ons. Groete, Monty en Berdine.

Silver Spoon Selfsorg
From R725
per night (for 2 people)
From R725
per night (for 2 people)
From R725
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Kolgans Street, Potchefstroom, 22531, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFtGlNdixynhefIGTInYiwDbROhmgpvncoRsZS18EGTJjNMmFSt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R725  per night (for 2 people) 24 5 1 5 8 Kolgans Street Potchefstroom 22531 North West 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.67967 27.10837
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!