The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sisibala Cottage | TravelGround
+29

Sisibala Cottage

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 34 reviews for Sisibala Cottage
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Lynn H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn H
Family with teenagers

It is a perfect weekend getaway or overnight stay to break away from the city.

I want to thank Andries for his hospitality. The Sisibala Cottage is remote and that is exactly what we were looking far. My children enjoyed it, they went walking and exploring. The tranquility is amazing.

Mike C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mike C
With spouse/partner

Great break away from city life!

The wild animals were a treat to watch from the stoep!

Louisa W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa W
Family with young children

Kamp-ervaring met luuksheid van elektrisiteit, warm water en beddens.

My 2 kinders het dit verskriklik baie geniet, hul was heeldag in die veld en het hulself besig gehou. Dit was regtig 'n baie lekker naweek en Oom Andries gaan uit sy pad om jou kuier seepglad te laat verloop. Sal verseker weer in die toekoms soontoe gaan. Ons het vriende gehad wat die Saterdag uitgekom het en saamgekuier het en hul het dit net so geniet. Het op stoep gesit en kon sien as daar van die diere kom water drink, wat my kinders terdeë geniet het. Die plekkie is sy geld werd.

Hendrik S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S

Had a lovely time and rest.

Enjoyed it a lot. Warm welcome, would love to go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier en gerus.

Baie geniet. Vriendelik ontvang en sal baie graag weer wil gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Doreen A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
With spouse/partner

Baie netjiese huisie in 'n landelike omgewing.

Baie klein en eenvoudige huisie waar mens die oneindige karoovlakte kan beleef. Dis vir mense wat wil wegkom van die suburbs en die stede. Jy voel baie klein onder die groot sterrehemel! Ons het 'n groot donderstorm beleef - die eerste na 'n lang droogte - en dit was onvergeetlik. Daar is nie Vodacom-ontvangs nie (blykbaar werk MTN beter. Nie seker oor Cell C nie), maar nog 'n beter idee is sommer om jou selfoon af te skakel en daarvan te vergeet. Die eienaar, Andries, is 'n gawe en behulpsame persoon. Bring miskien 'n citronella-olielamp saam as jy nie deur insekte gepla wil word nie. Jy is werklik baie na aan die natuur daar op die vlakte. Ek sal beslis weer kom kuier.

Antonie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie S
Family with young children

Rest for the soul.

Very peaceful! Enjoyed the mountain bike trails! Will visit Sisibala again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir jou siel.

Baie rustig! Het bergfietsroete geniet! Sal weer Sisibala besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philippa S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philippa S
With spouse/partner

Very relaxing, excellent hospitality.

Sisibala Cottage was very relaxing, very hospitable host and an excellent getaway.

Stefan L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stefan L
Family with young children

Nothing but clean air, beautiful nature and quiet!

Everything that one may need, stripped of everything that one sometimes must/want to get away from.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Niks behalwe skoon lig, natuurskoon en stilte!

Alles wat mens nodig het, gestroop van alles waarvan mens soms weg moet/wil kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lehana O - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lehana O
Family with teenagers

Uitstaande! Rustig! Die beste!

Sisibala is 'n plek van kalmte en doodse stilte. Alle geriewe was tot ons beskiking. Dit is in die middel van 'n wildsplaas dus 'n grondpad word gery en die pad is glad nie sleg nie ons is met 'n polo tot by die huis. Ons het met sonsondergang 'n reus skilpad gesien wat oor die vlakte aangestap gekom het om te kom water drink, ook verskeie boksoorte was 'n belewenis. Plek van rus is dit voorwaar! Ons gaan vir seker weer daar rus!

Johan C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
Family with teenagers

Ongelooflik, geen woorde kan beskryf wat 'n mens daar ervaar en beleef nie.

Geen woorde kan beskyf die goedheid wat 'n mens ervaar nie. Kan nie wag vir my volgende besoek nie.

Naomi L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi L
With spouse/partner

Wonderlik en baie privaat.

Sisibala is 'n pragtige kothuis met alle geriewe, netjies en skoon met alles wat mens benodig, ver van enige ander mense, paaie, verkeer of selfs die plaas opstal. Dit is hartseer dat dit so droog is in die omgewing, maar naby aan die kothuis is 'n watergat waar wild kom water drink, selfs ligte by die watergat sodat mens die wild in die nag ook kan sien. Ons het dit baie geniet en kan dit aanbeveel vir enige persoon wat graag naby aan die natuur wil leef en nie bang is om ver van alles te wees nie. Ek is jammer dat ons net een nag oorgebly het, sal enige tyd teruggaan en nog 'n nag of twee, drie daar wil oorbly.

Friena V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Friena V
With spouse/partner

Tranquil and safe.

Very pleasant, tranquil and safe accommodation close to nature. Friendly reception by the owner. Very helpful and good directions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig.

Baie aangename, rustige en veilige verblyf naby aan die natuur. Vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie behulpsaam en goeie aanduidings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nico R
With spouse/partner

Dit was baie lekker en sal weer daar gaan bly.

Andries het ons vriendelik ontvang en het elke dag kom vasstel of alles in orde is, baie oulike persoon. Ons het elande, blouwildebeeste, springbokke, 'n baie groot vlakvarkbeer, waaierstertgrondeekhorings, stokstertmeerkatte, springhase, asook heelwat voëls gesien van waar ons buite onder die afdak gesit het.

Eddie G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie G
With spouse/partner

Wat 'n ongelooflike plek om ons toer te kon begin.

Andries baie dankie vir jou vriendelike ontvangs en die wonderlike paar dae wat ons daar by jou kon deurbring! Ons maak graag weer so!

Paige A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paige A
With friends

Perfect.

A well thought out, well built cottage on a game farm. Nothing superfluous but everything you need and nicely done (good quality). The host was fantastic. Various species of buck plus some wildebeest and warthogs came to the watering hole and the were plenty of ground squirrels and birds to watch as well. I say it again - perfect - I will be going back.

Althea M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Althea M
Family with teenagers

Dit is 'n rustige plek en het ons dit baie geniet.

Sisibala is naby alles wat daar in Kimberley en omgewing te sien is. Goed toegerus. Ook lekker vir jagters. Ons sal enige tyd weer hier oorbly.

Ilse S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse S
Family with young children

Breathtaking.

What a wonderful, peaceful place to stay. I would definitely recommend Sisibala to any nature lover.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Wat 'n wonderlike, rustige plekkie om te oornag. Ek sal Sisibala beslis aanbeveel vir enige natuurliefhebber.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adriaan D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Adriaan D
Family with teenagers

Friendly reception and owner, very nice and pleasant, can stay there for more than one night!

Good communication and directions from owner, Andries. Very friendly reception and owner. Cottage wonderful on farm with water hole, nice and pleasant. Very reasonably priced with the necessary facilities for a night or 3. Can definitely stay for more than one night. Will stay there again and give the details to friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs en eienaar, baie lekker en aangenaam, kan langer as een aand daar bly!

Goeie kommunikasie en aanwysings vanaf eienaar, Andries. Baie vriendelike ontvangs en eienaar. Kothuis wonderlik op plaas met watergat, lekker en aangenaam. Baie goed geprys, met die nodigste geriewe vir 'n aand of 3, kan vir seker langer as een aand daar bly! Sal weer daar gaan bly en vir vriende die detail gee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V

So peaceful! Quiet, unbelievable way to end your holiday.

So quiet, unbelievable. Nothing, just you and the forest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid vanself! Stil, ongelooflik om jou vakansie af te sluit.

Dit is ongelooflik die stilte. Niks, net jy en die bos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burrie G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Burrie G
Family with young children

Peace and quiet in nature.

A peaceful and quiet area with lots of game. Cottage is clean and well equipped, on hot days you miss aircon. A place to recharge and just relax with your family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig in die natuur

'n Rustige en stil omgewing met volop wild. Kothuis is skoon en goed ingerig, in warm dae mis jy 'n aircon. 'n Plek om te ontlaai en net saam met jou gesin te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tersia C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia C
With friends

Sisibala is 'n heerlike lafenis en toevlug na lang en ver dag se reis.

Sien die sterre.

Sonja R - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja R
On business

Peaceful.

Ideal for a week or weekend breakaway off the beaten track. Friendly hosts.

Marie V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie V
Family with teenagers

Rus en vrede met baie stilte.

Vir die prys meer as wat mens kan verwag. Alle verwagtinge oortref en met meer as genoeg om selfsorg te geniet. Oortreflik!

Suria N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suria N
Family with teenagers

Aangename rusplek in die natuur.

'n Wegbreekervaring uit die stad.

Yolande F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande F
Family with young children

Baie lekker en pragtige plek. Die eienaar is baie vriendelik.

Baie lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal enige tyd weer daar bly.

Hester M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester M
Family with young children

Natuurskoon, vars lug, vriendelike ontvangs.

Die eienaar Andries is gasvry en ons met sy voertuig geneem om wild te kyk. Pragtige oop vlaktes. Sharon het ons vriendelik ontvang. Ek sal graag weer na Sisibala wil teruggaan, die kinders het die plaas baie geniet.

Frik P - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik P
Family with young children

Die verblyf was vreedsaam, gesellig en moeitevry.

Die kothuis is skoon met min of geen insekte nie. Altyd stil met geen geraas van die stad nie. Goed geleë naby watergat vir wildkyk. Die eienaar is vriendelik, en altyd hulpvaardig met 'n uitstekende kennis van die natuur en wild. Beslis 'n wenner in my gesin se naweek gewees. Sal ook beslis weer terug gaan. Sal beslis vriende en familie na Sisibala Cottage toe verwys.

Anton B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton B
With friends

Knus, maar uiters netjies in die hartjie van 'n wildsplaas. Heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.

Die moeite werd om die paar kilometer van die hoofpad af te wyk om in absolute stilte by 'n doringhoutvuur te kan ontspan. Die kothuis is klein, maar uiters skoon en netjies en is voldoende toegerus. Die twee slaapkamers het elk 'n handewasbak en twee ingeboude enkelbeddens met lekker matrasse en topgehalte-linne. Die stort en die aparte toilet was skoon en die kombuis voldoende toegerus. 'n Etenstafel en stoele is onderdak op die oop stoep en die braai-area en vuurput net langsaan.

Adrian F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adrian F
Family with teenagers

Baie lekker en het die mooiste wild gesien.

As jy van die natuur hou, sal ek Sisibala Cottage ten sterkste aanbeveel vir jou.

Johan V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie spesiaal.

Baie mooi plek. As jy nou wil rus vir jou siel kry, is dit die plek. Net een aand geslaap en ons het baie wild by ons braai gesien. Eienaar is baie hulpvaardig. Dit is nie Lost City nie. Dit is 'n normale huisie in 'n unieke plek.

Anita R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita R
Family with young children

Rus en vrede.

Na 'n lang dag op die pad vind jy weer rus vir jou siel. Waardeer die stilte en wild wat kom water drink.

Charne V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne V
With friends

Pragtige plek, sal beslis weer daar gaan kuier.

Dit is 'n moet. Naby Kimberley, in die natuur, goeie waarde vir geld.

Mariska B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska B
Family with young children

Skoon, netjies, smaakvol en prakties. Net wat mens nodig het.

Wat 'n pragtige plekkie op 'n wildsplaas. Dit was heerlik om my man en kinders net vir myself te hê vir die naweek, niks wat ons aandag van mekaar kon aftrek nie. Sisibala is beslis wat mens nodig het na 'n harde week!

Piet L - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Piet L
With spouse/partner

Dit is 'n ou jagkamp wat omskep is. Baie basies.

Die beligting is baie swak en daar daar is geen kookgeriewe soos 'n stofie, plate of mikrogolfoond nie, net 'n gasbottel. Kamers met twee enkelbedjies en 'n wasbak tussen-in werk nie. Geriewe in die algemeen baie basies. Die grondpad met 'n gewone motor gaan pla. Die eienaars is egter baie vriendelik en hulpvaardig.

From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Liefdedal and Biesiesput, Kimberley, 8301, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYTgxYWE0LWZmZmEtNDEwYi1iMjFmLTFiZWIwYWExY2NlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 4 people) 34 5 1 5 Farm Liefdedal and Biesiesput Kimberley 8301 Northern Cape 0860 022 102 13:00-18:00 10:00 -28.808831662477 24.505428671837
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!