Six On Reinecke
Review Summary
Rona P - May 2022
Overall score
Rustige omgewing. Netjies en skoon.
Six On Reinecke 's response
Groot plesier Rona. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te huisves.
Wesley O - Apr 2022
Overall score
Very pleasant stay.
Jacki J - Mar 2022
Overall score
Vriendelike diens, baie skoon en netjies. Ons sal verseker gou weer terug wees.
Six On Reinecke 's response
Baie dankie, dit is ons trots en sal ten alle tye ons beste gee sodat gaste altyd gelukkig sal wees. Baie dankie vir julle en is bly dat julle dit geniet het.
Sas D - Feb 2022
Overall score
Regtig aan te beveel.
Nicole B - Dec 2021
Overall score
Amazing stay and great hospitality!
Tayla-joy K - Dec 2021
Overall score
Baie aangenaam en vriendelike ontvangs.
Annemarie V - Oct 2021
Overall score
Baie netjies.
Colla K - Oct 2021
Overall score
Ervaring beter as wat verwag is.
Elsa W - Oct 2021
Overall score
Waarde vir geld! Was 'n oase met rus!
Liezl M - Sep 2021
Overall score
Heerlik, rustig, sentraal en veilig
Emma O - Sep 2021
Overall score
Sneeu gaan kyk - heerlike 2 dae.
Juan-maree V - Aug 2021
Overall score
Rustig, vriendelik en die moeite werd.
Heather C - Aug 2021
Overall score
It was good.
Six On Reinecke 's response
Thanks, Heather, for the nice feedback, so nice to had you as our guests. Hope to see you soon again.
Elane L - Jul 2021
Overall score
Absolutely fantastic.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Reinecke Street, Ceres, 6835, Western Cape
- All ages welcome