The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Skietberg Lodge | TravelGround
+13

Skietberg Lodge

115 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 115 reviews for Skietberg Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Frikkie H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie H
Individual traveler

Value for money, clean and everything on its place. Safe parking and easy access.

Friendly and welcoming owners. Arrived late due to the N1 being closed for a few hours but they waited for me to arrive, accommodated me as I left the next morning at 3 am and gave me safe secure parking close to the room away from other guests to minimize disturbance.

Deon K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deon K
With spouse/partner

Amazing

Sal enige tyd weer daar bly

Retha V - Jun 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With friends

Was baie rustig en stil, kon lekker rus na die lang bestuur.

Die mense was baie gaaf en vriendelik. Hulle het sommer hulle hele vrieskas aan ons beskikbaar gestel vir ons vleis. Ek sal enige tyd weer daar oorslaap, want die ligging dink ek is perfek was baie stil en rustig.

Carol-jane B - May 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol-jane B
Family with young children

Baie lekker oornagverblyf.

Ons het baie lekker daar oorgebly op pad na ons vakansiebestemming. Als was netjies, en skoon en meer as genoeg vir ons gesin. Beddens slaap baie lekker en die stort is wonderlik. Ons kon ongelukkig nie weer daar oorslaap op pad terug nie a.g.v Covid-19 en die lockdown, maar hulle was so gaaf om ons een nag te hou tot ons weer sal kan reis. Sal hulle definitief aanbeveel!

Ilse R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse R
With spouse/partner

Rustig by die berg/

Skietberg Lodge is lieflik geleë aan die bokant van die dorp met 'n wonderlike uitsig van die berg. Die kamer was goed ingerig, skoon en netjies met vriendelike diens. Die pragtige tuin met swembad en visdam skep 'n heerlike atmosfeer weg van die stad se gejaag.

Marié V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié V
Family with teenagers

Very kind and friendly people. Clean and neat. Good value for money.

The people go out of their way to accommodate you. The place is very clean, neat and safe. After a few hours on the road we could rest nicely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gawe en vriendelike mense. Skoon en netjies. Goeie waarde vir jou geld.

Die mense gaan uit hulle pad om jou te akkomodeer. Die plek is baie skoon, netjies en veilig. Na 'n paar uur op die pad kon ons lekker rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B
With spouse/partner

Heerlike oasis na 'n lang reis.

Die lugversorging was baie welkom. Die parkering gerieflik en veilig. Die koffie, tee en beskuitjies 'n aangenaam. Goeie wenke gekry by gasvrou waar om uit te eet. Die enigste klagte is die stortdeur wat weens die ontwerp die binnespasie inperk. Die tuin, braaigeriewe en swembad 'n bonus.

Derick K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick K
With spouse/partner

Uitstekend.

2de keer wat ons hier oornag in 12 maande en alles was mooi netjies en seepglad. Geen agteruitgang hoegenaamd.

Herman G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman G
Family with teenagers

Oornag verblyf.

Great plek om te oornag, skoon en vriendelike mense.

Shantelle B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shantelle B
Family with teenagers

Had a pleasant stay.

The place was easy to find and the staff were very friendly and helpful.

Roelof S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof S
Family with teenagers

Baie lekker plek, vriendelike ontvangs, alles mooi skoon.

Baie veilig, goed geleë, geen N1-snelweggeraas, skoon en netjies, vriendelike ontvangs.

Gert V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V

Vriendelike staff. Kamers baie skoon en gerieflik.

Lekker gebly. Netjies en skoon.

Ansie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie R

Vriendelike ontvangs en 'n goed toegeruste, netjiese plek.

Alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en goed toegerus. Die lugversorgers is 'n heerlike bonus.

Lena J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lena J
With friends

Friendly staff, clean and tidy accommodation.

We enjoyed our overnight stay. The neighbourhood was quiet, just what tired travelers want. The room and bathroom was clean and tidy. Our vehicle was parked in a secured undercover area. Friendly helpful staff.

Andre B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre B
Family with young children

Baie gemaklik en prakties met klein kinders.

One het die een aand baie geniet met ons kleinkinders wat ons vergesel het, die grasperk was 'n wenner.

Liz K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz K
With spouse/partner

Ideaal vir oorslaap.

Ons het 'n baie netjiese eenheid gehad, die enigste ding wat gepla het was die konneksie deur na die vertrek langsaan kon ons die mense daar hoor praat en hulle het klein kindertjies gehad. Dit is ook 'n groot probleem dat die badkamer in die hoofslaapkamer was, wat beteken het dat my pa daar moes slaap en ons op die enkelbeddens moes slaap, dit moet op die beskrywing aangedui word dat die badkamer nie apart van die slaapkamer is nie, maar andersins het ons geen probleem met die verblyf gehad nie. Dankie.

Ilze L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze L
Family with teenagers

Ek sal die gastehuis in die dorp hoogs aanbeveel, dis absoluut stunning!

Baie dankie vir 'n baie lekker oorslaap in julle gastehuis. Sal vir seker weer daar bly, en dit hoogs aanbeveel!

Anel C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anel C
Family with young children

Value for money, very neat and clean.

We were pleasantly surprised with the hospitality, and neat and clean appearance of the lodge. We'll definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en baie netjies en skoon.

Ons was aangenaam verras met die gasvryheid, netjies en skoon voorkoms van die lodge. Ons sal beslis weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan P
With friends

Fantasties.

Netjies en skoon, personeel vriendelik en hulpvaardig.

Daleen V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V

Rustig en aangenaam na 'n lang reis.

Is hartlik ontvang en 'n lekker geselsie gehad wat ons baie welkom laat voel het.

Minette S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette S
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Vriendelik, waarde vir geld, goeie halfpad-oornagverblyf. Skoon en netjies.

Jenine P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenine P
Family with teenagers

Neat and comfortable accommodation.

We enjoyed a lovely night, the room was clean and neat. Thanks for the friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflike akkommodasie.

Ons het 'n heerlike nag geniet, kamer was skoon en netjies. Dankie vir die vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Theresa B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B
Family with young children

Wonderlik, gerieflik en skoon.

Dit was 'n heerlike stop na 'n lang reis. Ons is verwelkom en kon ons eie ding doen.

Eric I - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric I

Ons het dit baie geniet.

Dit is n aangename plekkie en baie tevrede met die dienste en personeel en almal daar is baie vriendelik.

Sue S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue S
With friends

Perfect stop over and warm, friendly hosts.

This is a perfect stopover en route to Cape Town. My son and his friends stayed here for one night. The hosts were very kind to the boys.

Ryno V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno V
Family with young children

Baie vriendelike diens en definitief goeie waarde vir geld.

Die geriewe was baie netjies en die plek is baie goed ingerig vir selfs koue wintersaande. Die verbly is definitief baie goeie waarde vir geld en ek kan dit regtig aanbeveel aan enige iemand.

Izak G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izak G
Family with young children

Fantastiese verblyf halfpad na eindbestemming.

Ons het regtig lekker gebly en Skietberg, het alles gebied wat ons nodig gehad het na 'n dag se reis op die paaie. Kinders ook alles gehad om aan hulle behoeftes te voorsien na langpad.

Stephanie J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie J
Family with teenagers

Lovely, warm and secure.

Was a bit difficult to find without GPS but Alme is a star, giving a warm welcome.

Eleen V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleen V

Good value for money.

Very comfortable, clean and neat. Friendly reception with lovely beds and warm linen/ The place looks like advertised on the website.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik, skoon, netjies. Vriendelike ontvangs met heerlike beddens en snoesig warm beddegoed. Plek lyk soos op webtuiste geadverteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brian B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian B
Family with young children

Netjiese verblyf na 'n lang dag se ry.

Hoewel ons laat by die lodge gekom het was ons verwelkoming vinnig en vriendelik. Die eenheid was baie netjies en alles het gewerk soos verwag.

Heleen S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heleen S
With friends

Clean and neat.

Friendly service. Room is neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Vriendelike diens. Kamer is netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Outstanding.

Skietberg Lodge is great accommodation. Client service was outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Skietberg Lodge is puik verblyf. Kliëntediens was uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerard B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerard B

Very nice, spacious and the coffee!

It was just right for a pitstop between Cape Town and Durban. Comfortable, clean, everything we needed with the bonus of filter coffee. Inside and outside roomy.

Adriaan V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With spouse/partner

Very neat and nice experience.

It's really neat and nice and highly recommended to friends and family. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters netjies en aangenaam ervaar.

Ons het dit baie netjies en aangenaam gevind en kan hulle beslis aanbeveel by vriende en familie. Ons sal beslis weer van die dienste gebruik maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elna D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna D
Family with young children

Baie aangenaam en ons was hartlik verwelkom. Jammer ons kon net een nag oorbly.

Pragtige gastehuis baie gerieflik en ons was hartlik verwelkom.

Melissa V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
Family with young children

Net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Rustige verblyf in 'n lekker stil straat. Mooi tuin. Kruidenierswinkel naby wat tot redelik laat oop is, wat handig was.

Francois M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois M
With friends

Baie goeie verblyf, naby alles en veilige parkering en area.

Baie goeie ontvangs en goeie netjiese verblyf.

Mari L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari L
Family with teenagers

Excellent.

Clean and neat, excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Skoon en netjiese, puik diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aneli H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aneli H
Family with young children

Baie netjiese, goed toegeruste blyplek.

Ons was bietjie teleurgesteld oor die ligging van die huis waarin ons gebly het. Dit was in 'n baie "dodge" deel van die dorp, letterlik in die onder-dorp. Dit was nie vooraf vir ons genoem nie. Ons het die bespreking gemaak gebaseer op die fotos wat ons gesien het op die internet. Daar was slegs een foto van die binnekant van die huis waarin ons geslaap het, wat netjies is. Maar die ligging het ons baie afgesit. Ek het nie gehou van die feit dat ons moet uitklim om die garage deur oop te maak nie. Omdat dit 'n soliede deur is wat direk op die straat oopmaak, het dit my ook onveilig laat voel. Mens kan nie sien of daar iemand in die anderkant staan totdat jy die deur oopmaak nie. Die voordeur van die huis het ook oopgestaan en het my baie afgesit. Daar was wel 'n veiligheidshek wat gesluit was. Maar ons het laat daar aangekom, dit was dus al reeds donker. Mens stop agter in die erf en gaan by die kombuis se skuifdeur in. As my man nie deur die huis gestap het nie, sou ons nie die oop deur opgemerk het nie en sou ons die hele aand met 'n oop deur geslaap het (die deur is reg op die straat). Daar het deur die nag iemand aan daardie deur kom klop, ek het die res van die aand vreeslik sleg geslaap en was bang. Wat netheid betref, kan ons nie kla nie. Ek dink net gaste moet behoorlik ingelig word oor waar hulle geplaas gaan word. Dit was regtig nie 'n lekker deel van die dorp om in te bly nie.

Deon M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon M
With spouse/partner

Excellent value for money. Will see us again.

Very spacious and convenient. Ideal after a long day on the road! However, Kyknet channels will ideally complete this excellent accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld. Sal ons weer sien.

Baie ruim en gerieflik. Ideaal na 'n lang dag op die pad! Kyknet-kanale sal egter hierdie puik verblyf ideaal afrond.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nico D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D

Conveniently large house, clean, neat and affordable with more than you need.

Skietberg Lodge's service was excellent. The spacious house with 4 bedrooms was convenient and there is everything you can think of, even milk and cold water in the fridge. We were really pleasantly surprised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike groot huis, skoon, netjies en bekostigbaar met meer as wat jy nodig het.

Skietberg Lodge se diens vanaf die bespreking was puik. Die ruim huis met 4 slaapkamers, was gerieflik en daar is aan alles gedink selfs melk en koue water in die yskas. Ons was regtig verras.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria V
Family with young children

Fantasies, lieflike swembad en pragtige tuin.

Dit was silwerskoon, netjies. Lieflike swembad waarin ons kon afkoel en pragtige tuin waar ons seuntjie kon speel. Badgeriewe puik. Sal definitely weer hier bly.

Adri D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Adri D
Family with teenagers

Halfpad stop af Glentana toe.

Advertensie is ongelukkig misleidend. Die selfsorgeenheid vir 7 mense is nie geleë naby of op selfde perseel as die B&B nie. Dus is daar geen swembad of grasperk vir kinders nie. Huis is ruim en genoeg plek vir almal. Baie privaatheid en veiligheid. Sal definitief weer hier oornag.

Werner E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner E
Family with young children

Ruim, bekostigbare verblyf met veilige parkering en braaigeriewe.

Ons is baie vriendelik by Skietberg ontvang. Die huis waar ons tuisgegaan het is egter in 'n ander deel van die dorp. Tog het ons veilig gevoel aangesien ons veilige toesluitparkering gehad het. Die huis is oud, maar netjies en skoon. Dit was waarde vir geld en ideaal vir tot twee gesinne om oor te slaap. Gaan slaap maar gerus by Skietberg!

Deune M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deune M
With spouse/partner

Very nice, will stay there again.

My mother was at Skietberg during October 2018 and she referred us to the overnight stay. It was neat, safe and pleasant. The restaurant is within walking distance and we have always felt safe. The people were all friendly too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, sal weer daar gaan bly.

My ma was gedurende Oktober 2018 by Skietberg en sy het ons verwys na die oornag verblyf. Dit was netjies, veilig een aangenaam. Die restaurant is loopafstand en het ons die heeltyd veilig gevoel. Die mense was ook almal vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wynand B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

100%. Amper soos by die huis.

Baie skoon en stil. Geen geraas soos by die plek naby die hoofpad waar die trokke 'n mens wakker hou lank na sonsondergang.

Lizelle C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle C
Family with teenagers

Skietberg Lodge is 'n oase, die lugreëling en swembad red mens se lewe na 'n lang, warm dag op die pad, dis 'n pragtige plekkie.

Sien sterre.

Andre V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with young children

Ou huis met baie karakter en baie gesellig ingerig.

Ons het baie lekker gebly. Ons kinders het 'n swembad verwag, soos op die webtuiste. Ons gasvrou was baie vriendelik en het ons heeltemal laat tuis voel. Puik waarde vir geld.

Theo W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo W
With spouse/partner

Goeie plek om te bly op lang reis.

Uitstekende plek om oor te bly op lang reis.

Jaco V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco V
Family with young children

Gemaklik. Baie lekker oorslaap plek op pad Kaap toe.

Vriendelike ontvangs by Skietberg Lodge. Baie gemaklik, netjies en die lugversorger was 'n wenner! Sal definitief weer oorslaap op pad Kaap toe.

Charlene K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene K
With friends

Convenient and tidy.

Neat and clean accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en netjies.

Netjiese en skoon verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie K
With spouse/partner

Clean, neat and basic.

Clean, neat, basic and soap in shower needs instructions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en basies.

Skoon, netjies, basies en stortseep kort aanduidings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lisane D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisane D
Family with young children

Baie gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Die eenheid was baie netjies en skoon, gerieflik en ruim. Baie pragtige tuin. Beslis waarde vir geld. Sal dit aanbeveel aan enige iemand.

Christa D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D

Excellent.

Skietberg Lodge is definitely worth it to book a holiday there or to overnight. It is very neat and clean, service very food. Will definitely put it at the top om my list for overnight stays. Will definitely see you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Skietberg Lodge is voorwaar die moeite werd om te bespreek vir jou vakansie of oornag. Dit is baie netjies en skoon, diens is baie goed. Sal vir seker dit bo aan my lys van oornag plekke sit. Sien julle beslis weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk C
With spouse/partner

Ideaal, gerieflik met uitstekende diens geklee met hoflikheid en vriendelikheid.

Baie vreindelikheid ontvang met 'n vars blyplek met alles wat benodig kan word. Die linne, toerusting en meubels maak dit 'n gerieflike selfsorg-oornagplek. Jy voel onmiddellik tuis.

Madeleine A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine A
Family with young children

Skoon en netjies.

Skietberg was ideaal vir 'n vinnige oorslaap na 'n lang dag op die pad.

Piet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
Family with teenagers

Beautiful!

Very comfortable, neat and luxurious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig!

Baie gemaklik, netjies en luuks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin B
With spouse/partner

Very clean and neat.

We had a lovely stay and the service was excellent. Was just disappointed that there wasn't free WiFi as advertised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly en die diens was puik. Was net teleurgesteld dat daar nie gratis WiFi is soos geadverteer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenraad / Elna V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Coenraad / Elna V
With spouse/partner

Koud maar lekker.

Was goed ontvang. Dit was baie koud daardie naweek gewees. Daar is twee punte wat aandag nodig het. Die twee enkelbeddens se pote is af en dit het gevoel of ons op die see was. Die air-conditioner in die groot kamer het nie warm gemaak nie. Voorstel: Split die toevoer na die badkamer ceiling fan en lig sodat dit apart van mekaar gekies kan word.

Hendrik V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hendrik V
Family with teenagers

Basic accommodation at a low price, but not part of the Lodge.

Accommodation was clean and neat and not expensive. I was not aware that our accommodation would be a separate house away from Skietberg Lodge. Our host made it clear that it was budget accommodation and that the better accommodation was available at the Lodge. I accept that it is a good price, but would have wanted to know before we booked that it would mean that we would't stay at Skietberg Lodge. My bigger problem is that the premises we stayed at did had safety bars on all the windows and doors. That can be a problem in case of a fire.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Basiese verblyf vir lae prys, maar nie deel van die Lodge nie.

Verblyf was skoon en netjies en nie duur nie. Ek was nie bewus dat ons verblyf in 'n aparte huis weg was van Skietberg Lodge af was nie. Ons gasheer het dit duidelik gemaak dat dit die "budget" verblyf was en dat beter akkommodasie beskikbaar was by die Lodge. Ek aanvaar dat dit 'n goeie prys was, maar sou graag voor die tyd wou weet dat as ek Skietberg Lodge bespreek, dit nie beteken dat ek by Skietberg Lodge bly nie. My groter probleem is dat die perseel waar ons gebly het diefwering voor al die vensters en deure het. Ek glo nie dat in geval van brand alle persone uit die huis kan kom nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie M
With spouse/partner

Veilig, netjies.

Die oornag akkommodasie was baie netjies en ons het baie veilig gevoel.

John S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Baie tevrede.

Baie skoon en netjies. Karen vriendelik en behulpsaam.

Sanet H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet H
Family with young children

Piece of diamond between the cole.

Friendly welcome and lovely warm linen for the cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stukkie diamant tussen die kool.

Vriendelik verwelkom en heerlike warm lakens vir die koue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pd C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pd C
Family with teenagers

Uitstekend.

Baie goeie waarde vir geld.

Colette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette V
Family with teenagers

Aangenaam verras met dié uitstekende blyplek, en die dorp!

Aangenaam verras met dié uitstekende blyplek en dorp. Sal graag weer so maak en langer vertoef!

Yvette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette V

Excellent value for money.

The accommodation was excellent value for money. Surpassed all our expectations. Will definitely recommend it. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld!

Die verblyf was uitstekende waarde vir geld. Het alle verwagtinge oortref. Sal dit definitief aanbeveel. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

It is a beautiful place and all of the facilities were good.

Will recommend this place to any traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n mooi plek en al die geriewe was puik.

Sal die plek enige tyd aanbeveel vir enige reisiger.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Angelique D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique D
With friends

Absolutely fantastic.

Very cute set up, clean and neat, and friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Baie oulik ingerig, netjies en skoon en vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie P
With friends

Fantastic, number one accommodation in Colesberg.

The owners of Skietberg were very friendly, hospitable, helpful and the place is worth 5 stars. Everything one needs for accommodation is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, nommer een vir verblyf in Colesberg.

Eienaars van Skietberg was baie vriendelik, gasvry, behulpsaam en hulle plek was sommer 'n vyfster plek. Alles wat 'n mens benodig vir verblyf is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Van Zyl A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Van Zyl A
Family with teenagers

Lekkerste plek waar ons nog oorgebly het.

Baie goed toegeruste gastehuis. Is lekker om warm te kan slaap en vriendelike diens maak dit een van die bestes ooit.

Karin S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin S
Family with young children

Excellent service and very neat.

Karin was hospitable and helpful. I will strongly recommend them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens en baie netjies.

Karin was gasvry en behulpsaam. Ek sal hulle vir seker ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrsity D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrsity D
Family with young children

Beste plek om te oornag in Colesberg!

Na 'n lang pad het ons dit regtig baie geniet om by Skietberg te oornag. Baie skoon en netjies - dankie vir alles!

Cheri-lee G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheri-lee G
Family with teenagers

Pragtig.

Vriendelik ontvang, kon dadelik gaan rus. Dit was so 'n mooi plekkie.

Annemie N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annemie N
Family with young children

Beslis waarde vir geld.

Baie goeie diens. Maretha was gaaf en behulpsaam. Netjies. Sal Skietberg Lodge aanbeveel. Maak net seker die vloer is beter uitgevee. Stort se mure kan gewas word.

Carla K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla K
Family with teenagers

Comfortable and friendly customer service.

Lovely accommodation in a quiet location.

Riandi J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riandi J
Family with young children

Nice halfway stop en route to the Cape!

Comfortable unit with all you would need. Lovely swimming pool to refresh after a long day on the road.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker halfpad rusplek op pad Kaap toe!

Lekker gemaklike eenheid met alles wat mens nodig het. Heerlike swembad om in af te koel na 'n lang dag op die pad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel M
Family with young children

Netjies, skoon en niks meer nodig nie.

Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was laat a.g.v. verkeer op N1 en hulle het geduldig gewag en van vroeg al met my gekommunikeer hoe laat ek daar sal wees en nog met aanwysings ook gehelp. Kamers is skoon en netjies met alles wat ons benodig het in die vertrekke.

Jeanne M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne M
Individual traveler

Baie vriendelik, professioneel en gerieflik.

Ek het met studentedogter oorgeslaap op pad vanaf Pretoria na Stellenbosch. Baie goeie waarde vir geld met baie vriendelike en professionele diens. Heerlike groot kamer met alle geriewe en koffie, tee, beskuit, suiker, melk. Regtig absoluut niks gekort nie en sal Skietberg Lodge beslis aanbeveel. Ons het heerlik geëet in Dorp by Platteland wat deur Skietberg aanbeveel is. Colesberg was 'n aangename verrassing.

Hendrik V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
Family with young children

Uitstekend.

Lewensredders, letterlik.

Amanda S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
Family with teenagers

Absoluut presies wat ons in gedagte gehad het. Skoon, netjies en mooi. Veilig en wonderlike mense.

Was ongelooflik lekker om hier te oornag. Lieflike eienaars. Lieflik modern en netjies. Het gevoel soos home away from home. Sal beslis weer daar wil oornag.

Tania N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania N
Family with young children

Gemaklik en gerieflik.

Ons was verwelkom met ope arms. Ek sal aanbeveel dat die kamers se uiteensetting dalk beter beskryf word, aangesien een kamer invloei in die ander. Ons het slegs die groot eenheid nodig gehad en nie die addisionele kamer wat bespreek was nie. Veilig en netjies. Sal dit aanbeveel vir enige persone wat oornag-akkommodasie soek.

Letitia J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia J
Family with teenagers

Dit was baie lekker.

Man was ‘n lekker welkome verrassing, het dit terdeë geniet.

Pieter B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with young children

Baie netjies en aangenaam.

Kinders het die swembad verskriklik geniet en die kamer was skoon en netjies. Veilige pakering vir ons motor was ook beskikbaar. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle vir oornag.

Frieda L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frieda L
Family with teenagers

Perfek.

Die verblyf was perfek, veilige parkering agter toe hekke, ook plek gehad vir ons sleepwa. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Lekker stil omgewing. Sal vir seker weer daar oorslaap.

Jan Andries C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan Andries C
Family with teenagers

Alles was perfek!

Sal Skietberg vir enige iemand aanbeveel. Skoon, netjies en waarde vir geld.

Willie M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie M
Family with teenagers

Rustig.

Sien sterre.

Tillie F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tillie F
Family with young children

Dit was baie lekker en hulle gasvryheid het ons welkom laat voel.

Ons was gelukkig genoeg om 'n storm of twee te kry. Dit was baie lekker ruim en koel met die lugverkoeling. Dit was regtig 'n vinnige kuier op pad kaap toe, maar sal dit weer doen. Dankie vir alles.

Hannes D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
Family with young children

Behulpsame vriendelike mense met 'n aangename plek.

Sien sterre.

Jolanda D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolanda D
Family with teenagers

Absoluut waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar bespreek.

Ons het lekker oorgebly in die huis met 3 slaapkamers, kombuis en sitkamer. Alhoewel ons redelik laat ingekom het en nie van al die geriewe gebruik gemaak het nie, was dit aangenaam om te vind dat alles wat jy kan nodig kry, voorsien is en selfs die motorhuis het 'n dubbel parkering. Ons sal weer daar bespreek.

Skietberg Lodge's response

Baie dankie Jolanda.

Skietberg Lodge
Erica G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erica G
Family with young children

Aangename, gerieflike verblyf na 'n dag op die pad.

Aangename stop na 'n lang dag op die pad. Die koffie en beskuit was 'n lekker verrassing. Sal weer hier oorbly.

Nic V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nic V
Family with teenagers

Lieflik teen die Skietberg.

Netjiese, skoon en baie vriendelike plek om te bly.

Deon M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon M
Family with teenagers

It was a lovely stay over.

I was very happy with the accommodation. It was neat, clean and comfortable. I will recommend it to anyone wanting to stop over in Colesberg.

William L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William L
Family with teenagers

Aangenaam en gerieflik.

Skietberg Lodge se kamers is gerieflik, netjies en presies soos geadverteer. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig terwyl hulle ons genoeg spasie gegee het om privaat te kuier! Die tuin is pragtig. Septimus die Bullterrier is te oulik! Ek beveel Skietberg Lodge aan!

Maria H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria H
Family with teenagers

Eenhede nuut en netjies met vriendelike ontvangs.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Pragtige eenhede, skoon en nuut. Ons sal jul definitief aanbeveel en self weer draai by julle.

Skietberg Lodge's response

Baie dankie Maria, julle is altyd welkom by Skietberg Lodge.

Groete,
Karin

Skietberg Lodge
Alwyn E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alwyn E
With friends

Rustige en aangename nagrus.

Bietjie gesukkel om by die lodge uit te kom omdat daar byna geen straatname meer oor is nie. Ons is egter hartlik verwelkom. Verblyf was heel aangenaam, en definitief kry jy waarde vir jou geld.

Linda P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda P
With spouse/partner

Very nice and clean!

We had a lovely stay - everything you need is there. Only observation maybe is that if one wants to braai it may not be very private, but the braai things are all available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en skoon!

Ons het lekker gebly - alles wat mens nodig het is daar. Enigste opmerking miskien dat as mens sou wou braai is dit nie baie privaat nie, maar die braaigoed is als beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilfred M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wilfred M
Individual traveler

Satisfied overnight stay on route to Mossel Bay.

Good accommodation for travelers on the N1 route. Nothing luxurious, but with everything you need. The lodge is located outside the town and therefore it is quiet and relaxing. Even though you have to drive into town for restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede oornag verblyf op pad Mosselbaai toe.

Skietberg Lodge bied goeie verblyf vir reisigers op die N1 roete. Niks luuks nie maar alles wat jy nodig het. Die Lodge is eenkant van die dorp geleë en daarom stil en rustig. Alhoewel jy moet ry na die dorpsgebied waar resturante is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Echardt O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Echardt O
Family with young children

Absolutely fantastic.

Was worth it. 5 / 5 for Skietberg Lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Was die moeite werd gewees. 5 uit 5 vir Skietberg Lodge!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo K
With spouse/partner

Baie rustig en lekker geslaap.

Skietberg Lodge was baie aangenaam en ek sal dit beslis aanbeveel as 'n oorslaapplek na 'n lang dag op die pad.

Lize G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize G
On business

Lovely stay! No problems.

Extra effort and then some. Thanks so much, everything was so clean and neat - as always. See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly! Geen probleme.

Ekstra moeite en nog moeite gedoen. Baie dankie, alles was so net en skoon soos altyd. Sien julle weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenraad S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad S
Family with teenagers

Uitstekend.

Die akkommodasie is baie netjies, skoon en diens is vriendelik en professioneel. Dis 'n fantastiese plek om te oornag en te rus op jou reis. Prys is ook baie billik vir wat jy kry.

Monique V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Monique V
Family with teenagers

Basiese geriewe, maar netjies. Gerieflik naby die N1.

Die kamer was skoon en netjies maar ons het nie verwag dat dit net 'n "buitekamer met badkamer" aan 'n huis sou wees nie. Die badkamer was baie gerieflik, maar daar is beslis 'n probleem met die dreineerstelsel - dit het nie goed geruik nie - moontlik net nodig om die dreine te dokter. Moontlik meer geskik vir besigheidsreisigers wat letterlik net slaapplek soek sonder enige spasie bv. 'n plekkie om te sit en eet/TV kyk.

Katrien P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katrien P
Family with young children

Rustige, netjiese verblyf!

Wat 'n lekker plekkie! Ons was baie tevrede met die diens en plek. Dit was baie netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak vir oornag-akkommodasie. Hulle is op 'n lekker rustige straat geleë en ons het veilige parkeerplek gehad. Ons het lekker geslaap na 'n lang dag op die pad! Baie dankie!

Wynand B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

Waarde vir geld. Sal altyd aanbeveel.

Bed is 100% veral na 'n lang se reis. Baie stil area.

Gerda V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda V

Stil en rustig. Gasvry ontvang. Lugversorger was noodsaaklik met die hittegolf wat ons getref het en was heerlik koel.

Stil en rustig. Gasvry ontvang. Lugversorger was noodsaaklik met die hittegolf wat ons getref het en was heerlik koel. Ons sou selfs kon swem as ons wou, maar was te moeg. Het goed uitgerus vir die res van ons reis.

Tanya B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya B
Family with young children

Perfect place for a quick overnight stay. Could reconsider the positioning of the aircon unit.

Lovely place for a quick overnight stay with the kids. Very clean, well equipped and friendly hosts. Will come again!

Magrietha V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Magrietha V
Family with young children

Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam!

Sien sterre.

Hendrik N - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik N
With spouse/partner

Baie netjies en aangenaam.

Ons het dit geniet. Lekker gerus. Ons beveel dit graag aan vir mense.

Manda V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda V
Family with teenagers

Dit was baie baie lekker en sal enige tyd weer gaan en almal aanbeveel om daar te oornag.

Die kamers was netjies en die ontbyt was van die boonste rakke.

Linda B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda B

Skoon en netjies!

Ons sal definitief weer hier bly. Alles is netjies en skoon en die lugversorging was 'n pluspunt.

Sharon P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sharon P
Family with teenagers

Lovely clean place with all the relevant amenities after a long hot journey - had a pleasant stay.

The place was clean and we had a very pleasant stay. A TV in the bedroom would be a bonus. The aircon in the bedroom worked on fan only, however, the unit in the lounge area cooled the entire place off. I would definitely stay there again but in a different unit perhaps, closer to the pool area. Love the self-catering facilities. Very friendly staff!

Liesel M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel M
Family with young children

Great place

Great place to have a travel sleep over.

Jan H J - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan H J
With spouse/partner

Gebruik as oorslaapplek as terugreis van die Kaap na Johannesburg.

Ons was verwelkom en na ons plekkie geneem. Dit was ruim en skoon. Het dit baie geniet. Sal weer daar slaap.

Melane V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melane V
With spouse/partner

Ontspanne en skoon.

Ons eenheid was lekker ruim en die groot yskas, met vrieskas, het baie gehelp met ons gevriesde vleis wat ons saamgery het op vakansie. Die swembad was 'n heerlike bederfie na 'n lang warm dag op die pad. Sal definitief Skietberg aanbeveel vir sy rustige atmosfeer en skoon fasiliteite.

Amanda R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda R
Family with young children

Dit was skoon en netjies en die mense was vriendelik.

Ons het die volgende oggend bitter vroeg voertuigprobleme gehad, en die mense van Skietberg het ons gehelp met 'n glimlag, en alles in hul vermoë gedoen om ons vinnig terug op ons pad te kry.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 6 Skietberg Avenue, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2tCxolDoeMX62LiH86SJowbXVNdCIW8Cc7ueDlUYg1hkwAqZva?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 115 5 1 5 6 Skietberg Avenue Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 09:00 -30.731599628783 25.089377760887
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!