Skietkuil Holiday Farm
Review Summary
Retief C - Jan 2021
Overall score
Goed.
Adri D - Jan 2021
Overall score
Lafenis in die Karoo, gasvry, heerlik!
Ewert S - Dec 2020
Overall score
Baie lekker oorslaap op pad huistoe.
Carolien H - Dec 2020
Overall score
Fantasties!
Arno O - Dec 2020
Overall score
Heerlik!
Roelf S - Dec 2020
Overall score
Alles in plek.
Nico J - Oct 2020
Overall score
Weereens baie aangenaam en lekker.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Nico. Altyd lekker met julle.
Petro V - Sep 2020
Overall score
Perfekte halfpad stop.
Michael K - Aug 2020
Overall score
Baie lekker, kos was uitstekend.
Shelagh G - Feb 2020
Overall score
Exceeded all expectations. Will definitely be back.
Harry T - Jan 2020
Overall score
Green in the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Groen in die Karoo.
Baie oulike plek met uitstekende kos. Die lam was ongelooflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine R - Jan 2020
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies.
Baie mooi, rustig, wonderlike gasvryheid. Sal definitief weer daar oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena H - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en rustig.
Nico P - Dec 2019
Overall score
Wonderlike oornagplek met lekker kos.
Hennie B - Dec 2019
Overall score
Baie mooi, lekker kos, mense baie gasvry!
Malinda N - Dec 2019
Overall score
Wat 'n verrassing!
Frances V - Dec 2019
Overall score
Ek is vriendelik ontvang en die huisie was gerieflik en ek kon 'n heerlike oggendwandeling neem.
Giel D - Sep 2019
Overall score
Baie lekker.
Skietkuil Holiday Farm's response
Goeie dag Giel,
Baie dankie. Jul is altyd welkom.
Hector D - Apr 2019
Overall score
Very hospitable and accommodating.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en akkommoderend.
Goeie ligging tussen Kaapstad en Johannesburg. Kos uitstekend en staf ongelooflik behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carolien H - Mar 2019
Overall score
5 star treatment!
Marietjie P - Mar 2019
Overall score
Baie gasvrye mense en heerlike Karoo-kos!
Yolene H - Mar 2019
Overall score
Absolutely wonderful.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Yolene. Julle is altyd welkom.
Jandre D - Mar 2019
Overall score
Die personeel was uitstekend en het in al ons behoeftes voldoen. Pragtige fasiliteite.
Chantel V - Mar 2019
Overall score
Pragtig, netjies, gasvry baie lekker kos!
Ettiene T - Mar 2019
Overall score
Lekker oornagplekkie om die lang rit tussen Johannesburg en Kaapstad te breek.
Danie R - Jan 2019
Overall score
Convenient and fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en fantasties.
Ons het goeie diens ervaar, asook heerlike kos geniet. Die verskillende keuses soos self braai is baie gerieflik, veral as jy saam met troeteldiere reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ina D - Jan 2019
Overall score
Gasvryheid, kos heerlik en ligging baie gerieflik.
Anthony T - Jan 2019
Overall score
Baie skoon en netjies met die vriendelikste eienaars. Sal net graag volgende keer langer wil bly.
Oscar B - Jan 2019
Overall score
Aangenaam en voldoende.
Linda V - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Read moreOtto A - Dec 2018
Overall score
Verblyf was bo verwagting.
Ahlben P - Dec 2018
Overall score
'n Wonderlike oornagstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Vriendelike gashere, goeie kos en lekker ontspannend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great midway location on route to Cape Town from Johannesburg, friendly hosts, good food, great rest.
See stars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Llewellen W - Sep 2018
Overall score
Friendly staff and owners.
Sonja S - Aug 2018
Overall score
Ideale posisie tussen Pretoria en Kaap, silwerskoon, goed toegeruste wooneenhede met totale privaatheid.
Skietkuil Holiday Farm's response
Baie dankie Sonja. Die boodskap word opreg waardeer.
Danile B - Jul 2018
Overall score
Lieflike Karoo-verblyf.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Dani'le, dit was vir ons lekker saam met julle. Ek is bly die kinders het ons verwys.
Gary D - May 2018
Overall score
Serene setting, making a superb midway overnight stop between PTA and CT.
Elsabe K - May 2018
Overall score
Skoon en netjies met regte Karoo gasvryheid!
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Elsabe. Dit was lekker om jul te kon ontvang.
Groete
Mike N - Jan 2018
Overall score
Sal weer daar oorbly.
Ina D - Jan 2018
Overall score
Pragtige plek.
Corne W - Jan 2018
Overall score
Fanatiese plek!
Renier E - Jan 2018
Overall score
Die regte oornagplek met heerlike, smaaklike boerekos.
Andre P - Jan 2018
Overall score
Baie netjies en skoon. Sal weer daar oorslaap.
Willie B - Jan 2018
Overall score
Bia rustige en netjiese oorgangplekkie.
Petrus B - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld.
James V - Jan 2018
Overall score
Fantasties lekker.
Elizabeth S - Jan 2018
Overall score
'n Oase - Moet nie verby ry nie!
Hannes B - Dec 2017
Overall score
'n Besonderse verblyf.
Gert V - Dec 2017
Overall score
Verkwikkend.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Gert dit word opreg waardeer.
Nadia B - Dec 2017
Overall score
Kalm, verfrissend en die perfekte plek om te herlaai vir die langpad.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Nadia word opreg waardeer.
Strauss O - Dec 2017
Overall score
Wonderlike gasvryheid.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Lizel!!!!
Japie V - Oct 2017
Overall score
Uitstekende diens en gasvryheid, pragtig skoon en netjies.
Skietkuil Holiday Farm's response
Baie dankie Japie.
Frik S - Sep 2017
Overall score
Baie lekker.
Helga V - Jul 2017
Overall score
Was eenvoudig lieflik.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Helga waardeer die komplimente!!! Groete xxx
Renate J - Jul 2017
Overall score
Hospitality and great food.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid en lekker kos.
Ons het heerlik warm geslaap en vreeslik lekker geëet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skietkuil Holiday Farm's response
Baie dankie. Dit was lekker om jul te ontmoet. Geniet die wildtuin!
Liane A - May 2017
Overall score
Very pleasant, very hospitable, lovely accommodation. We will recommend Skietkuil.
Tertius B - Mar 2017
Overall score
Thank you very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik dankie.
My ouers bly weer oor op 22 Maart 2017 en kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker die aanvanklike oorslaap op 12 Maart 2017 was nie. Alles was blykbaar baie netjies en baie moeite is vir hulle gedoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skietkuil Holiday Farm's response
Baie dankie Tertuis. Dit word opreg waardeer. Wat 'n oulike paartjie.
Daleen V - Feb 2017
Overall score
Paradise and luxury in the Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lushof en weelde in die Karoo.
'n Wonderlike plek om oor te slaap op die lang pad. Uitstekende beddens, ruim kamers en wonderlik fasiliteite. Alles wat jy mag nodig kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Daleen. Dit maak alles soveel lekkerder!
John T - Feb 2017
Overall score
Comfortable accommodation, good service, halfway to Cape Town.
Skietkuil Holiday Farm's response
Thank you John! You are more than welcome!
Daleen F - Jan 2017
Overall score
Very hospitable. Had a lovely meal. And we just really relaxed before we had to tackle the long road ahead.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry. Heerlik geëet. En ons het sommer net lekker ontspan voordat ons die langpad weer aangedurf het.
Ons sal enige tyd weer by julle oorbly. Julle is ongelooflik gasvry en die kos was uit die boonste rakke. Hou so aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skietkuil Holiday Farm's response
Baie dankie Daleen, dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle te kon akkommodeer. Tot volgende keer.
Elize B - Dec 2016
Overall score
Fantastic.
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Elize!
Nick & Corrie P - Sep 2016
Overall score
Baie mooi skoon met in ongelooflike lekker aandete, beste oorslaap-plekkie op die N1.
Cornè B - Apr 2016
Overall score
Rustig.
Read moreYvonne B - Feb 2016
Overall score
Ongelooflike oulike plekkie, 'n lafenis in die middel van die Karoo.
Marius B - Jan 2016
Overall score
Die gasvryheid en sterre het die verblyf die moeite werd gemaak!
Marita M - Jan 2016
Overall score
Dit was heerlik rustig in die Karoo.
Estie C - Jan 2016
Overall score
Oase in die Karoo.
Willie E - Jan 2016
Overall score
Fantastiese plek met uitstekende diens, netjies en heerlik stil, wonderlike personeel
Tanya S - Jan 2016
Overall score
Heerlik!
Annatjie B - Dec 2015
Overall score
Perfekte oornag-akkommodasie
Skietkuil Holiday Farm's response
Dankie Annatjie. Waardeer die verwyssing!!
Sunette R - Sep 2015
Overall score
Fantasties!
Gert B - Jul 2015
Overall score
Oornagverblyf op pad terug Kaap toe.
Karel K - Jun 2015
Overall score
Laaste oornag voor einde van vakansie.
Read moreWaldie K - May 2015
Overall score
Fantasiese gasvryheid en waarde vir geld.
Elaine V - Apr 2015
Overall score
Uitstekende oornagplek.
Francois F - Apr 2015
Overall score
Puik, sal dit beslis aanbeveel!
Andre M - Jan 2015
Overall score
Gerieflike, skoon akkommodasie met smaakvolle dekor.
Wimpie V - Jan 2015
Overall score
Uitstekend!
Carl L - Jan 2015
Overall score
Heerlik.
Wiana D - Dec 2014
Overall score
Beste Karoo-akkommodasie!
Suzanne B - Dec 2014
Overall score
A great place for an overnight stop when travelling through the Karoo
Read moreHannelie H - Dec 2014
Overall score
Enjoyed our visit
Ruaan d - Dec 2014
Overall score
Skoon, gerieflike oornagbestemming met vriendelike gasheer en gasvrou.
Beverley W - Dec 2014
Overall score
Lekke gebly!
Erhard Brandt B - Sep 2014
Overall score
Baie lekker oornag, vriendelike mense.
Deirdre T - May 2014
Overall score
Absoluut heerlik.
Jackie V - Apr 2014
Overall score
Absolutely spectacular!
Fanie V - Feb 2014
Overall score
Kraakvars en baie lekker!
Werner H - Dec 2013
Overall score
Puik!
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Skietkuil Farm, Three Sisters, 7070, Western Cape
- All ages welcome