Skinkikofi Manor
Review Summary
Larissa O - Apr 2022
Overall score
Oornag benodig en Skinkikofi perfek.
Jan P - Mar 2022
Overall score
Baie gerieflik ingerig en gelee.
Marius V - Mar 2022
Overall score
Skitterende verblyf.
Dalien C - Dec 2021
Overall score
Wonderful experience!
Corlia L - Nov 2021
Overall score
Baie netjies, eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis aanbeveel.
Skinkikofi Manor 's response
Dankie vir julle positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer.
Volgende keer is die ontbyt op ons.
San-marié C - May 2021
Overall score
Uniek, kos vir die siel en stylvol.
Read moreAndriesa J - Mar 2021
Overall score
Die gasvryheid was uitstekend.
Pierre D - Mar 2020
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Besonderse ondervinding, heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Skinkikofi Manor 's response
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit is mense soos julle wat dit die moeite werd maak.
Sukses vir die pad vorentoe, en kom gooi weer 'n Kaapse draai!
Groete
Alti K - Sep 2019
Overall score
Lekker atmosfeer en pragtige plekkie.
Cornel V - Aug 2019
Overall score
Heerlik rustig.
Skinkikofi Manor 's response
Beste Cornel,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is mense soos julle wat dit vir ons in die bedryf die moeite werd maak om uit te hou en aan te hou en ons beste te lewer.
Groete,
Die Skinkikofi Span
Rozanne S - May 2019
Overall score
Lekker!
Stephen S - Apr 2019
Overall score
Uiters netjiese verblyf in die mooie Paarl!
Herman J - Dec 2018
Overall score
Professional and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professioneel en vriendelik.
Diens en kwaliteit vir 60ste verjaarsdag was onverbeterlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Raymond P - Dec 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Gasvryheid van beste gehalte. Stil, rustige atmosfeer op die drumpel aan al die winkelsentrums.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David C - Nov 2018
Overall score
Baie goed, regtig 'n plek om weer te gebruik.
Elize M - Nov 2018
Overall score
Die kamer was netjies en skoon en het heerlik geslaap na 'n lang dag se reis.
Annari P - Oct 2018
Overall score
So tuis soos by jou eie huis.
Karin S - Sep 2018
Overall score
Baie lekker!
Stephanus T - Apr 2018
Overall score
Lekker en netjiese plekkie.
Christene T - Apr 2018
Overall score
Smaakvol, netjies skoon en goed toegerus.
Jaco V - Mar 2018
Overall score
Neat place with friendly hosts, something different from the commercial places.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese plekkie met vriendelike mense, goeie verandering van die kommersiële plekke.
Lekker plek en waarde vir geld dankie. Daar is 'n paar restaurante naby en as jy verveeld is, besoek gerus die Taalmonument, dit is net op met die straatjie teen die berg uit en dan links.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Mar 2018
Overall score
Very interesting place to stay.
Nick C - Feb 2018
Overall score
Warm and friendly place to stay.
Annelie P - Jan 2018
Overall score
Nie op standaard.
Jaco V - Dec 2017
Overall score
Vriendelik en goed ontvang.
Rene S - Nov 2017
Overall score
All was perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was net perfek.
Skinkikofi is net die beste en kan met graagte aanbeveel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize P - Nov 2017
Overall score
Such interesting decor.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Interessantste dekor! Prentjiemooi.
Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was super skoon, goeie beddegoed en ons is baie vriendelik ontvang. Was baie dankbaar dat ons die motor ook veilig kon parkeer. Oral is die interessanste dekor - sal graag die storie agter elke stukkie wil aanhoor. Sal beslis weer hier kom oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tienie E - Sep 2017
Overall score
Very peaceful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en stil.
Die pragtige nostalgiese huis was fantasties met sy geskiedenis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja R - Sep 2017
Overall score
Heerlik ouwêrelds.
Linda T - Aug 2017
Overall score
Comfortable and interesting!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en interessant!
Interessante dekor, baie moeite om kamers klankdig te maak, ontbyt smaaklik, personeel vriendelik sonder bohaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bruce F - Jun 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Goeie keuse vir 'n B&B in Paarl. Streng aanbeveel aan alle reisigers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo D - May 2017
Overall score
It was so nice to stay there for the night!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was een groot lekkerte om daar te kon oornag!
Dit is regtig 'n pragtige plek met sy besondere karakter en atmosfeer wat jou sommer baie tuis laat voel. Die uitleg van die eenheid waar ons in was is uitstekend met 'n eiesoortige afwerking en oudhede. Dit is werklik aanbeveelbaar en jy mis uit indien jy dit nog nie beleef het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hercu S - Apr 2017
Overall score
Wihtout a doubt a safe, pleasant place to rest and use a base to explore our cultural heritage and of course the wine farms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sonder twyfel 'n veilige, aangename rusplekkie vanwaar ons kultuurerfenis en natuurlik die wynplase sorgvry besoek kan word.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jackie B - Mar 2017
Overall score
Uitstekende akkommodasie in 'n pragtige, unieke gastehuis.
James W - Feb 2017
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Ons verblyf by Skinkikofi Manor was van aankoms tot vertrek 'n absolute fees. Die personeel was so vriendelik en ons het van die intrapslag af sommer tuis gevoel. Almal het ons op die hande gedra. Die kamer was fantasties. Ons het moeilik afskeid geneem van die bed! Dankie aan al die personeel van Skinkikofi Manor vir al julle warm gasvryheid. Julle sal ons beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois P - Feb 2017
Overall score
Awesome
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Pragtige plek - baie interessant en smaakvol ingerig. Was loshande een van die interessantste kamers waarin ons nog ooit gebly het. Alles is daar wat mens nodig het. Kan dit werklik aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koen De Herdt B - Jan 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nice.
We only were here for 1 night. Very friendly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heleen S - Dec 2016
Overall score
A little oasis. Beautiful little place with historical values and decor fits beautifully.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stukkie oasis. Pragtige plekie met sy historiese waardes behoue en die dekor pas pragtig in.
Baie baie dankie vir 'n lieflike nagrus, julle plek is fantasies, skoon, netjies en lieflike dekor. Dit is 'n besliste moet om daar te oornag vir enige persoon wat in die Kaap omgewing wil tuisgaan. Ek sal beslis in die toekoms weer daar aangaan. Jammer ons kon nie julle ontbyt nuttig nie, aangesien ons vroeg moes vertrek om ons motor te laat diens. Doen so voort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esme V - Dec 2016
Overall score
Friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel.
Baie dankie vir jul gasvryheid. Pragtige plekkie met interessante dekor. Sal beslis weer daar wil bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maxi Employee Consultants M - Dec 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Gasvryheid was puik! Plekkie is netjies en veilig en die kliëntediens is uitmuntend!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arnold V - Nov 2016
Overall score
Friendly and neat - but not what we expected!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en netjies - maar nie wat ons verwag het nie!
Ons het die 4-bedkamer geboek wat adverteer is as 'n aparte woonstel. Die eienaars, Diana en Marius, is 'n groot plesier en is baie vriendelik. Hulle gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer. Die kamer was elke dag skoon en netjies. Ontbyt was hemels en ons het veilig gevoel. Die foto's is egter GLAD NIE wat die kamer werklik is nie. Die foto's is oud en is wesenlik anders as die produk wat jy kry. Ons het die skok van ons lewe gekry toe ons 'n tweeslaapkamerwoonstel verwag met 'n leefarea, braai-area en werkende kombuis. Die kamer is in werklikheid baie klein en glad nie geskik vir 4 mense nie. Dit is op die meeste vir 'n gesin van 3 vir 'n kort tydjie. Dit kan ook baie moeilik as aparte kamers gesien word. Dit is eerder 1 kamer met 'n houtafskorting vir die ander kamer. Indien jy dus nie voorbereid is dat die kamer anders is as jou verwagtinge, is dit baie maklik om te voel dat jy ingedoen word en die prys in geneig om dan onregverdig te voel. Indien jy hierdie kamer wil bespreek, versoek dalk eers opgedateerde fotos. Ek sal Skinkikofi definitief aanbeveel, maar versoek dalk liewer opdateerde beskrywings en foto's. Ons het die gewone kamers ook gesien toe Marius ons toelaat om nog 'n badkamer te gebruik. Die gewone kamers is baie netjies en aansienlik groter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emma S - Aug 2016
Overall score
Incredible!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Dit is die mooiste plek met die wonderlikste personeel! Geen moeite word ontsien om jou tuis te laat voel nie. Dit voel of jy by die huis is!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aubrey J - Jun 2016
Overall score
Comfortable and warmly welcomed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike opset en vriendelike ontvangs.
Die trappe is nie so sleg nie maar as jy bagasie daarteen moet uitdra, dan knor dit met 'n ouer persoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John K - Mar 2016
Overall score
Die unieke dekor so tipies van Afrika is iets om oor te vertel.
Nina V - Dec 2015
Overall score
Lekker verblyf by Skinkikofi Manor.
Sanet B - Nov 2015
Overall score
Pragtige plek en vriendelike eienaars.
Francois H - Nov 2015
Overall score
Ons het heel lekker daar gebly.
Ml C - Aug 2015
Overall score
Alles was puik.
Piet S - Jul 2015
Overall score
Baie mooi dekor in al die vertrekke.
Johannes P - Apr 2015
Overall score
Was baie lekker, het basies net oornag daar.
Yvette B - Mar 2015
Overall score
Baie oulike interessante verblyf.
Alti K - Jan 2015
Overall score
Dit was regtig 'n goeie ervaring!
Rina C - Nov 2014
Overall score
Aangename ondervinding.
Donelle B - Apr 2014
Overall score
Unique, awesome and a definite must for those who appreciates vintage!!!!
Granville S - Mar 2014
Overall score
Dit was 'n verfrissende ervaring.
Hanneli Z - Feb 2014
Overall score
Baie aangenaam.
Nicolena V - Dec 2013
Overall score
Awesome!
Ingrid L - Dec 2013
Overall score
'n Pragtige plek!
Sandra V - Jul 2013
Overall score
Baie vriendelike diens.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 40 Main Street, Paarl, 7646, Western Cape
- All ages welcome