The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Skulpie Upstairs Jacobsbaai | TravelGround
+13

Skulpie Upstairs Jacobsbaai

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 15 reviews for Skulpie Upstairs Jacobsbaai
Cleanliness
3.9/5
Service
4.1/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.9/5
Ina K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ina K
Individual traveler

Dit was wonderlik rustig en gerieflik.

Dit was vir my na 'n baie druk week hemels om net die rustigheid en stilte te kon ervaar en te rus!

Gerhard V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerhard V
With spouse/partner

Gerieflik en rustig.

Gerieflike verblyf met als wat nodig is. Ongelukkig is die plek nie goed skoon gemaak nie met baie stof en spinnerakke. Kussings in sitkamer is vol vuil kolle. Blinding op deur is stukkend en kan glad nie gebruik word nie. Die plek kort ook dringend onderhoud. Alle kaste deurknoppe is los. Gordyne is vuil. Matte is vuil

Desiree R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree R
With spouse/partner

A cosy place for couple.

An excellent place which is clean and has a braai on the balcony with a view. The easy access to the beach from the gate. The mall is just a 15 minute drive away. The excellent peaceful getaway is ideal for anyone who wants to just relax.

Karin S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin S
With spouse/partner

Perfekte ligging, 2 minute vanaf strand, veilige omgewing en lekker knus.

Ligging is baie goed, reg by die strand. Woonstel is perfek vir twee persone. Omgewing is veilig. Ons het heerlik gebly.

Dea M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dea M
With spouse/partner

Exceptionally beautiful!

Thank you very much. We had a wonderful time, very clean and tidy. Would recommend the place to anyone. Beautiful view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonders mooi!

Baie dankie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, baie skoon en netjies. Sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aj V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aj V
With spouse/partner

The accommodation was great. All we needed was available. Very friendly and accommodating caretakers.

I would recommend this accommodation to anyone. All basics required was ready at our disposal. Friendly people and a very peaceful environment to go to to relax and revitalize.

Danie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

Baie stil en rustig met 'n uitsig oor die see en veilig om te stap sonder dat jy deur smouse gepla word.

Skoon en netjies met die nodige geriewe.

Skulpie Upstairs Jacobsbaai's response

Ons is baie bly julle het die tydjie hier by ons geniet.

Skulpie Upstairs Jacobsbaai
Thania B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Thania B
With spouse/partner

Lekker gebly maar plekkie kort baie aandag.

Braaiplek en veral braailig in swak toestand. Zink kraan heeltemal los. Caserol het net een deel. Koffie en suiker houertjies was dolleeg. 'n Tipe skadu op die stoep sal beter wees. Vrieskas was vol los ys binne. Breekware was vuil en moes dit oor was. Almal is nie gemaklik met groot honde nie dus dink ek nie dit is gepas vir so plek dat daar 'n groot hond vrylik rondbeweeg nie.

Karin M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin M
With spouse/partner

Heerlik en rustig. Loop afstand van die see.

Pragtige dorp. Plekkie het alles wat jy kan nodig kry. Aanbeveelbaar.

Mornay L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mornay L
With spouse/partner

Heerlik ontspannend en privaat.

Dit was ons eerste keer in Jacobsbaai en sal definitief terugkom. Indien die weer dieselfde is as wat ons ondervind het sal ons meermale van die akkommodasie gebruik. As die wind sou waai sou dit dalk 'n probleem kon wees deur dat daar nie 'n binnebraai is nie, maar mens kan dan altyd 'n ander plan ook maak. Die ontvangs was vriendelik en ons het baie spesiaal gevoel.

Wendy D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wendy D
Family with young children

Peaceful and perfect for quality time with family.

Very good client service and friendly. Clean, neat place. Beautiful, quiet place. Our family of three enjoyed it a lot. My son of 6 years enjoyed the pathway to the beach and cliffs a lot. Was the perfect breakaway from busy Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en perfek vir kwaliteit tyd saam met familie.

Baie goeie kliëntediens en vriendelik. Skoon, netjiese plek. Pragtige stil plek. Ons familie van drie het dit baie geniet. My seun van 6 jaar het die paadjie na die strand en rotse baie geniet. Was die perfekte wegbreek van besige Kaapstad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renske B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renske B
With spouse/partner

Basic accommodation for anyone looking for a peaceful getaway.

Skulpie Upstairs is perfect for guests trying to break away from the city. The flat is well equipped with most of the kitchen equipment you might need. There is only one cafe in Jacobs Bay, so make sure that you have everything you might need or you can drive to Vredenburg. In this town you will definitely find the rest you seek.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudige verblyf vir mense wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Skulpie Upstairs verblyf is perfek vir gaste wat weg wil breek van die stad. Die woonstel is goed uitgerus met meeste kombuistoerusting wat jy nodig sal hê. Daar is slegs een kafee in Jacobsbaai, so maak seker dat jy alles inpak wat jy moontlik nodig sal hê of jy kan Vredenburg toe ry. In hierdie dorp sal jy beslis al die rus kry wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elsa V
With friends

Ek en my buurvrou het heerlik gekuier en sal Skulpie weer besoek en aanbeveel by ander!

'n Paar klein aanbevelings: Klein handewas-handdoekies, seep in hoofbadkamer en meer koffiebekers.

Natie En Carol F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Natie En Carol F
With spouse/partner

Disappointing equipment.

Freezer part of fridge was still filled with broken plastic bags and ice from previous guests. Sheet on bed had holes in. Candle holders were dirty and black from smoke. Electric cord of fridge laid on the ground on the way to the toilet. No mirror in bathroom for shaving and brushing of hair. No towel rail. DStv channels froze, WiFi only worked somethimes. The dishwashing liquid was almost empty. Should these shortcomings not bother you, it could be a nice place with a lot of potential.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld in toerusting.

Vrieskas van yskas nog gevul met stukkende plastieksakke en ys van besoekers uit die verlede. Laken van bed gate in. Kershouers vuil en swart gerook. Yskas se kragdraad lê oor vloer op pad na toilet. Geen spieël teen badkamermuur vir skeer en hare borsel en geen handdoekreling. DStv-kanale vries. WiFi werk nie by tye. Omtrent leë bottel opwasmiddel, stukkende opgebruikte skuurspons en skuurgras aan flarde. Indien hierdie tekortkominge nie 'n mens sou pla nie, kan dit 'n baie aangename blyplek wees. Beskik oor baie potensiaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea-mari V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thea-mari V
With spouse/partner

We had a very pleasant and cosy stay and it was such a bonus to have our Rottie with us!

We had a very pleasant stay, felt very safe and well-rested, we didn't need anything else. The service was friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik en snoesig gebly, dat ons Rottie welkom was, was 'n bonus!

Ons het heerlik gekuier, baie veilig gevoel en goed uitgerus, daar is niks wat ons gekort het nie. Die diens was vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Duiker Close, Jacobsbaai, 7380, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4tsjkADutKZxAVHzkvskurgty0tRT4WMSVck7ef2Hu1HhvXTb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 21 Duiker Close Jacobsbaai 7380 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.97976 17.88693
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!