The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Skurweberg Guestfarm | TravelGround
+31

Skurweberg Guestfarm

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 5 reviews for Skurweberg Guestfarm
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Obie B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Obie B
Family with teenagers

Heerlike wegbreek en road trip.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ons het die Saterdag die sirkelroete gedoen waar ons gery het vanaf Skurweberg Guest Farm deur Middelpos, oor die Gannagapas en die Oubergpas en terug tot by Skurweberg. Die plek is uitstekend geleë hiervoor en dit was 'n belewenis. Die huis is gerieflik en bied alles en meer waarvoor jy kan vra. Ons besoek was in die middel van die winter, maar te danke aan die kaggel en elektriese komberse het ons nooit koud gekry nie. Die kinders was versot op die diere op die werf en die rustigheid en plaasgeluide soggens was balsem vir die siel. Ons sal Skurweberg beslis aanbeveel.

Lize G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize G
With friends

Heerlike gasteplaashuis om met vriende weg te gaan. Daar is ook elektriese komberse vir die koue nagte, 'n lekker kaggel en 4x4-roetes.

Pragtige Karoolandskap met prentjiemooi sonsondergange. Heerlike kuierhuis saam met vriende om 'n baie nodige kaggel of buitebraai. Lekker braaigeriewe, 4x4-roetes en staproetes. Natuurlik kan 'n mens na die pragtige sterreryk kyk wanneer die nag sy baadjie toeknoop oor die veld. Gaste moet verkieslik 'n geskikte motorkar hê, aangesien dit 'n lang grondpad is en is hard op mens se voertuig. Dis 30 tot 40 min uit die dorp.

Jacqueline D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline D
Family with teenagers

Tranquil and very refreshing for my soul!

Wonderful! It was convenience in the middle of an untouched farm and open spaces. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Salig en uiters verfrissend vir my siel!

Wonderlik! Dis nou gerief midde in ongereptheid van plaaslewe en vlaktes. Gaan beslis weer terug hiernatoe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patsy K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patsy K
With spouse/partner

Fantasties rustig. Sterre is so mooi saans.

Die rustigheid, die sterre saans, die rivier reg agter die kampeerterrein was alles en nog meer. Ons gaan definitief weer. Die gasheer en sy vrou is waarlik baie behulpsaam en die ontbyt deur hulle gemaak was heerlik met vars gebakte brood. Hemels.

Verena S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verena S

Heerlik.

Dankie Elsa en Witjan, ons het die kuier terdeë geniet. Baie goeie diens!

From
R3 500
per night, for 10 ppl
From
From R3 500
per night, for 10 ppl
From
R3 500
per night, for 10 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Skurweberg Guestfarm, P.O. Box 171, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NWM1MGRlLTM0YTctNDI2MC1hODc5LTdkMGI4Y2FmNmYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 500  per night, for 10 ppl 5 5 1 5 Skurweberg Guestfarm P.O. Box 171 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.28960511801 20.380999420624
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!