The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Slakkepas 18 | TravelGround
+55

Slakkepas 18

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 18 reviews for Slakkepas 18
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.3/5
Nadine B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine B
Family with young children

Wonderlik!

Ons het elke oomblik geniet, oulike huisie, genoeg yskasspasie, skoon en netjies. Kon heerlik onderdak braai in die reën. Ons kom defnitief gou weer!

Rianne J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianne J
Family with young children

Beste wegbreuk, waarde vir geld.

N mens is Baie snaaks, Sal altyd iets Vind om oor te kla. Ek voel Dan moes jy by jou huis gebly het as jy iets anders wou he. Vir ons as gesien met 2 kinders en vir ouma en oupa saam gevat het en ook ons klein 4 voet was alles voldoende. Almal is gelukkig met wat daar was en sou niks verander het nie. Baie dankie Chantel en Innocent.

Lorenza L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenza L
Family with young children

Our family stay at Slakkepas 18 was beyond fantastic! We definitely felt at home since the moment we entered the gate, such a calm atmosphere across the whole complex :)

The cleanliness of the complex with all its different beautiful Crassulaceae, made us capture exceptional memories.

Soma B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Soma B
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer en stil.

Verblyf is sentraal en veilig in sekuriteitskompleks en baie stil. Dis ook stapafstand vanaf die strand en troeteldiervriendelik.

Mcneal G - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mcneal G
With friends

Kalm en rustig.

Baie rustige plek waar jy kan gaan om te rus.

Antonette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antonette V

Very nice.

Had a really nice time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Regtig lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tyrone P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tyrone P
Family with young children

'n Rustige lekkerte!

Dit was baie lekker. Ons as gesin het dit baie geniet. Verblyf is ook goed. 'n Groter yskas sal wonderlik wees, asook om balustrade bo toe te maak, bietjie onveilig vir kinders. Dwarskersbos is 'n fantastiese plek en Slakkepas is baie mooi!

Bertus G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus G
With spouse/partner

So word drome waar, eersteklas netheid, volkome toegerus met alles en nog meer waarvoor ons kon vra.

'n Eerste besoek, een wat beslis die beste impak gemaak het om gou weer terug te keer. Ons beste kompliment gaan beslis vir netheid aan Slakkepas 18, so dankbaar en waardeer dit opreg. 'n Alles-in-een toegeruste woonplek, naby alles en dit boonop teen 'n baie bekostigbare tarief. Vriendelikheid van almal tydens bespreking, almal betrokke by Slakkepas 18 en die van die gemeenskap in Dwarskersbos, maak ons eerste bespreking beslis 'n treffer wat lank onthou sal word. Buigsaamheid op elke vlak was baie welkom en ons het dit waardeer. Baie dankie aan almal betrokke, daarvoor.

Huibre V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Huibre V
With spouse/partner

Aangenaam, netjies en skoon en naby alles.

Dit is 'n baie lekker kothuis om in te bly. Die onderdak braai buite is gerieflik as dit reën. Die yskas is groot genoeg vir ten minste 5 dae se verblyf. Die TV kom handig in om jou gunsteling sport te kyk. Die onderste bed is nie baie gerieflik om op te slaap nie. Hy het al sy dae gehad. Andersins is dit baie gerieflik ingerig. Sal weer daar gaan bly en beveel dit aan.

Wilmary W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilmary W
With spouse/partner

Baie lekker, gerieflik.

Die eerste aand het ons nie ligte gehad nie a.g.v. 'n skroef maar dit was vinnig reggemaak die volgende oggend. Die plek is baie mooi en gerieflik, bekostigbaar, ons het dit baie geniet.

Theunis A - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Theunis A

Ongemaklik.

Met aankoms in kennis gestel dat lugreëling nie werk nie, maar dat daar 'n waaier (van geen nut) is - waarom nie tydens bespreking nie, want dit is duidelik dat dit lankal nie meer werk nie. 2 klein handdoeke vir 3 volwassenes. Boonste toilet kort 'n deur. Yskas kan nie eers 2 liter koeldrank bottel vat nie en is baie onprakties. As jy hier wil bly moet jy ook baie lief wees vir vlieë.

Wouter H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wouter H
With friends

Slakkepas is 'n klein huisie genoeg vir 3 mense.

Ons het lekker gebly daar, die yskas is net baie klein en die kamers bietjie onprakties. Die een dubbel bed is teen die muur so as mens bejaard is gaan jy sukkel om twee mense daar op te slaap. Die boonste badkamer het glad nie 'n deur nie. So as dit 'n klein familie is, is dit regte plek om te besoek.

Jansen Van Rensburg L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jansen Van Rensburg L
With spouse/partner

Good overnight stay, unsuitable for long holiday.

Place was clean. Fridge too small for holiday stay. Bed very uncomfortable. Only one pillow per person. Not enough towels for number of guests. No bathroom mat for shower. No hangers or hooks or hanging space for clothes. Couldn't lock unit. Lock needs to be replaced. Air-con didn't cool properly. Didn't use the stove. No oven. Kitchen furnished with bare minimum. Battled to get key on arrival. Owner forgot about our booking.

Magda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda D
Family with young children

Baie oulik!

Ons het baie lekker gebly. Oulike plekkie naby aan strand, omliggende winkels en dorpe.

Anelda K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelda K
Family with young children

Nice stay.

The place is very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Die plekkie is baie oulik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania P
Family with teenagers

We as a family had an awesome time.

We enjoyed the quiet peaceful little place. I would definitely recommend this house to family and friends.

Andries S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S

Lekker rus.

Ons was as 'n groep mense by Slakkepas 18 en het dit geniet. Die area is lekker stil en dit het al die nodige vir 'n lekker ontspannaweek.

Joanne W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Joanne W
Family with teenagers

Baie skoon en netjies.

Sekere goed wat nie daar was nie, soos volg: slegs 2 handdoeke vir 5 persone, geen wynglase, papbakkies, kastrolle, toiletpapier, stortmatjie en klein goedjies soos plastiekbakkies (melkbeker vir mikrogolf se gebruik), slaaibakke en slaailepels.

From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 60 Main Road, Slakkepas 18, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqLSth1UYyg9HLmMSVLyPVOF8VlORAbn7aJi0tOZem9DytFWvL5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 18 5 1 5 60 Main Road Slakkepas 18 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.695124 18.233363
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!