The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Slakkepas 52 | TravelGround
+39

Slakkepas 52

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 34 reviews for Slakkepas 52
Cleanliness
4.1/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Suzanne D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzanne D
Family with teenagers

Oornag plek tydens troue.

Baie naby alles. Lekker vir 'n gesin.

Christo H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo H
Family with teenagers

Very nice.

Nice house with everything that you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Lekker huisie met als wat mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco T

Rustig, lekker kuier.

Slakkepas by Dwarskerbos is ideaal vir gesinne wie rustig by die see wil wees. Vriendelike ontvangs, het baie lekker gekuier, dankie!

Riaan B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Baie goed toegerus en gemaklik, selfs vir ons vierbeenvriend.

Great buitebraai, droë hout (by winkel regs langs die kompleks) met die klank van die see in die agtergrond, sal definitief weer kom!

Jessica V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica V
With friends

Peaceful as always.

We love Dwarskersbos and we love Slakkepas, we always stay at 52. From the start of the booking process, until the end did we have great service.

Jaydon J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaydon J
With friends

Fantasties.

Plek is baie mooi klein maar ruim en sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat plek wil hê om te bly. sal net graag snooker wou speel aangesien daar nie stokke was nie. Verder was dit die lekkerste wegbreek gewees in 'n baie lang tyd.

Herman V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman V
Family with teenagers

Lekker!

Baie gerieflike plekkie, goed toegerus. Veilig, stil en rustig, ons het lekker gerus.

Adel V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adel V
Family with teenagers

Aangenaam verras.

Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat mens nodig gehad het. Die dubbelbedmatras moet egter vervang word.

Jan L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jan L
With spouse/partner

Disappointed because it was not neat.

Wasn't very neat. Floors, 2 covers, pillows and sofa cover not clean. Garbage bins without lids unacceptable. Round glass bowl has not been clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld, omdat dit nie netjies was nie.

Was nie baie netjies nie. vloere, 2 dekstoepe, kussings en oortreksel op bank nie skoon nie. Vuilgoeddromme sonder deksels onaanvaarbaar. Ronde glasbak nie skoon gewees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Baie dankie vir u terugvoer,
Ons neem kennis van u klagtes. En ons sal verbeter daarop.
Groete

Slakkepas 52
Wietsche S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wietsche S
Family with young children

Very nice, man.

Place is very well equipped. Slakkepas is great for a family holiday and safe for children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker man lekker.

Plek is baie goed toegerus. Slakkepas is wonderlik vir 'n gesin vakansie en veilig vir kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jerome C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerome C
With spouse/partner

Baie ontspannend.

Ons het so 2 ure gery om ons bestemming te bereik. Die dame wat ons ontvang het, het ons baie welkom laat voel. Dit is 'n ideale plek om weg te breek. Baie mooi natuur, uitsig en see. Die kraan in die badkamer was so bietjie los gewees, maar verder het ons vir ons geniet.

Lee-anne A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne A
Family with young children

Had a very lovely weekend.

Will go back to Slakkepas 52 anytime again, it is peaceful, nice to relax and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lieflike naweek gehad.

Sal enige tyd weer na Slakkepas 52 gaan, dis rustig en lekker om te ontspan en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Hi Lee-Anne

Ek is bly julle het die tyd geniet by Slakkepas en ons hoop om julle gou weer te sien.

Slakkepas 52
Tarina L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarina L
Family with young children

Rustige wegbreek, gereël deur vriendelike personeel en ondersteun deur netjiese, 'no hassle', ten volle toegeruste akkommodasie.

Ons het die tydjie in Slakkepas 52 geniet, en dit was die eerste keer wat ons Dwarskersbos besoek. Die dame wat ons verwelkom het, het ons tuis laat voel en was heeltyd beskikbaar vir navrae. Die kinders kon veilig in die kompleks rondbeweeg. Ons sal beslis weer van hul Slakkepas gebruik maak.

Slakkepas 52's response

Baie dankie Tania vir die terugvoer.
So bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

Slakkepas 52
Anel C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anel C
Family with young children

Veilige verblyf in rustige omgewing.

Slakkepas 52 is goed ingerig en voorsien aan alles wat jy mag nodig kry. Daar kort bietjie instandhoudings werk. Persoonlik voel ek die dek is onveilig vir kleiner kinders en kort dringende aandag. Ons kon dit nie benut nie. En om te sê dit is ongeveer 150 m van die strand is misleidend. Dit is meer soos 550 m, maar nog steeds het ons die verblyf en omgewing geniet. Sal net voorstel dat opknappings werk gedoen word of tarief per dag verlaag word.

Slakkepas 52's response

Goeie dag Anel,

Ons neem kennis van die klagte oor die dek. Ongelukkig kan ons geen strukture aanbring om dit te beveilig aangesien al die dekke in die kompleks dieselfde moet wees. Opknappings werk is reeds geskeduleer vir November 2018 sodra die eienaar terug keer van Amerika. Daar sal aan die dek, kombuis, loft deur na dek en slaapkamers gewerk word.

Slakkepas 52
Michelle D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle D

Ons en ons hondekinders het dit baie geniet.

Baie naby aan die strand.

Freddie E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie E
Family with young children

Baie lekker.

Slakkepas is beslis loopafstand van die strand. Baie veilige en rustige omgewing. Net jammer die swembad was gesluit as gevolg van waterbeperkings. Almal het dit geniet en kids wou nie daar weg ry nie.

Slakkepas 52's response

Beste Freddie,

Baie dankie vir die kommentaar. Dit is jammer van die swembad, almal kry maar swaar met die waterbeperkings.

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Slakkepas 52

Slakkepas 52
Nic L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic L
With spouse/partner

Cute little weekend break!

We really enjoyed staying in the house. It was fully equipped with everything one would need. We would like to suggest some work be done to the upstairs patio flooring, adding some stairs in between the outside stairs as well as the half moon window. Thank you so much.

Slakkepas 52's response

Hi Nic,
Thank you for your suggestions. The half moon window will be replaced with an aluminium door. We are waiting for the installation. The deck will be fully redone this year. We ran out of time, and the unit was fully booked for 2 months.

We hope we will see you again.

Regards,
Sandra

Slakkepas 52
Marietjie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie D
With spouse/partner

Baie lekker en gemaklik, sal beslis weer daar bespreek.

Baie oulike en gerieflike plekkie met alles wat benodig word. Baie vriendelike kliëntekliens. Baie dankie.

Slakkepas 52's response

Hi Marietjie

Ek is so bly julle het dit geniet, en ons hoop om julle weer gou te sien.
Groete

Slakkepas 52
Tracy S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy S
Family with young children

It was nice and peaceful.

It was awesome, the kids enjoyed it. They did not want to go home.

Slakkepas 52's response

Thank you Tracy.

So glad you enjoyed the stay and we hope to see you soon.

Slakkepas 52
Bertus V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus V
Family with teenagers

Eenheid is besonder goed toegerus en waarde vir geld.

Ons het die naweek baie geniet. Die eenheid is besonder goed toegerus, dankie. Die enigste negatiewe kommentaar is die venster op die loft wat nie kan oopmaak nie. Die probleem is al deur verskeie mense op hul resensie uitgelig. Ek dink dit is tyd dat dit reggemaak word en nie net 'n nota daaroor in die hand gestop word nie. Die dek se verf is ook besig om op te dop en kort onderhoud.

Slakkepas 52's response

Hallo Bertus,

Baie dankie vir julle kommentaar. Die solder is 'n probleem omdag die betrokke katrolmeganisme nie in die area beskikbaar is nie. Ongelukkig breek die gaste vele mal die katrol uit onkunde. Dit is my seun se woning en ongelukkig is hy in Amerika. Ons sal in November daar wees om al die herstelwerk te doen, ons is woonagtig in Pretoria.
Ons vertrou u aanvaar dit so en dat ons julle weer sal sien.

Groete,

Slakkepas 52
Chantel D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Ongelooflik

Ons het baie lekker gebly.

Slakkepas 52's response

Chantel

Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.

Slakkepas 52
Jessica V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jessica V
With spouse/partner

Stil en rustig.

Stil en rustig met die mooiste strand en vriendelike mense.

Juanitta B - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Juanitta B
Family with young children

Not impressed with the geese that were there.

I was not impressed with this place at all, there was R30 worth of power on the meter. There is no curtain to make the loft room more private, so anyone who drives down the main road can look into the room and at your bed. The window in the bedroom is broken and the winch with which you roll it up is fastened with a screw that can slip out at any moment. Everything is dusty and there is, for example, not even coffee and sugar, or salt and pepper, etc. I really wasted my money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie beïndruk met die ganse wat daar is nie.

Ek was glad nie beïndruk met die plek nie, daar was R30 se krag op die meter. Daar wad glad nie 'n gordyn in die kamer wat op die loft is nie, so almal wat ry in die hoofpad kan op jou bed kyk. Die venster in die slaapkamer is stukkend en die winch waarmee jy dit oprol is met 'n skroef vasgemaak wat enige oomblik kan uitglip. Als is maar stowwerig en daar is bv. nie eers koffie en suiker, of sout en peper nie ens. Ag nee, ek het werklik my geld gemors.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Beste Juanita

Ongelukkig is dit n selfsorg eenheid en koffie en tee word nie bedien nie. Jammer vir die ongerief.

Slakkepas 52
Marishall T - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marishall T

Peaceful.

I will never look at a little snail in quite the same way after my stay at Slakkepas. I will always wonder if the little snail's house is also that beautiful on the inside. Equipped with everything you may need, even needle and thread. Next time I will stay longer so I can have a thorough look at all the books. The complex was really peaceful, very safe. The little town is quiet, the beach is even more quiet, and just the place to take my fluffy friend for a walk, a leash wasn't even necessary. The only issue I have is the window in the loft, was unable to open it, thre room gets very stuffy during the day and is only habitable at night when it has cooled down a bit. Then would be the perfect time to make use of the deck.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Ek sal nooit weer na 'n slakkie kyk sonder om te dink aan slakkepas, en wonder of slakkie se huisie ook so binne lyk. Als is daar moontlik wat jy mag nodig kry, tot naald en gare. Volgende keer sal ek langer wil vertoef om al die mooi leesboeke deur te werk. Die kompleks was baie rustig, dis baie veilig. Die dorpie is stil, die strand nog stiller, en was perfek om my woefe vir wandelinge te neem, selfs sonder hulle leiband. Al kritiek wat ek sou gee, is die venster in die solderkamer wat nie kon oop nie, want dit maak die vertrek baie warm deur die dag en slegs bewoonbaar snags wanneer dit koeler is. Sou dan graag die dek meer wou benut.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Baie dankie Marishall.

Baie dankie vir die mooi woorde. Slakkepas groeinogal op jou. Hoop om julle weer te sien.

Groete

Slakkepas 52
Marius S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius S
Family with teenagers

Fantastic.

We really enjoyed it. Lovely place, clean, all equipment was available. Quiet and calm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Mooi plekkie, skoon, alle toebehore beskikbaar. Stil en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charmaine V

I would recommend Slakkepas 52 for a small group/family of 4, not 6 adults because it was cramped.

A good breakaway place to go to.

Jurie M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jurie M
Family with young children

Pragtig en veilig.

Dit is 'n veilige omgewing.

Laureen J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laureen J
Family with young children

It was OK, could not do or see much.

The house is cute, but needs a bit of attention now and then. Inside of cupboards were not clean. The basin's pipes need attention. We also found a pet in the huis, so it is necessary to fumigate now and then. Our family that came to visit were impressed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was OK, net koud, kon nie veel doen en sien nie.

Die "Slakhuisie" is oulik, maar kan so af en toe nagesien word. Kassies kan binne skoongemaak word. Die wasbakke se pype moet nagesien word. Ons het ook 'n troeteldiertjie in die huisie gekry, so daar moet ook gereeld gespuit word. Die familie wat kom kuier het was beïndruk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Beste Laureen,
Baie dankie vir die positiewe en negatiewe terugvoering. Jammer die weer het julle in die steek gelaat, maar dit is onvoorspelbaar. Die grasdak veroorsaak maar ekstra stof en dis onvermydelik vir die besoekers omdat ons langs die oop veld grens.

Slakkepas 52
Juan V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juan V
With friends

A weekend to remember!

Had a very nice time at Slakkepas 52. Will definitely call again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n naweek om te onthou!

Dit was baie lekker om te kon bly by Slakkepas 52. Sal definitief weer so maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Slakkepas 52's response

Baie dankie vir sulke goeie terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer!

Slakkepas 52
Hester T - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester T
With spouse/partner

Lekker privaat aan kant van kompleks.

Binnebraai/kaggel is 'n wenner teen die Weskus waar die aandluggie gewoonlik koel is. Baie smaakvol versier. Opsie vir vol DStv is baie waardeer en 2 worshondjies het lekker saam gekuier.

Slakkepas 52's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien by Slakkepas

Slakkepas 52
Elzaan E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elzaan E

Dit was 'n onvergeetlike vakansie.

Het baie lekker gebly en als was daar wat mens nodig gehad het. Die verblyf is loopafstand van als af en mens kon in vrede lekker rus. Het altyd veilig en tuis gevoel. Die plekkie is toegerus met alles wat mens sou nodig hê gedurende die vakansie. Sal definitief weer daar vakansie hou en by Slakkepas bly.

Jurie M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie M
Family with young children

Lekker knus en gesellig.

Baie lekker, sal enige tyd weer terugkom.

Cindy B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy B
With spouse/partner

Ons het 'n great tyd gehad en sal enige iemand aanbeveel om Slakkepas52 te besoek.

Ons sal enigetyd terug kom.

Malcolm W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malcolm W
With spouse/partner

Ek het die naweek baie geniet. Dit was baie rustig. Sal beslis weer daar besoek aflê.

Die plek was baie netjies en het alles wat 'n mens benodig vir 'n rustige naweek.

From R1 100
per night (sleeps 4)
From R1 100
per night (sleeps 4)
From R1 100
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 52 Slakkepas, Dwarskersbos, Velddrift, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1cc81db68aac57c93cd5db5cf641b9edb276816381bbeadc7d4608746de68320b55afba7e55063d0d0ffaf22aa2572ac5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 4) 34 5 1 5 52 Slakkepas Dwarskersbos 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -32.694635739339 18.234588950872
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!