20% off Get 20% off for stays on Friday and Saturday (minimum 2 night stay). Valid from 1 Apr 2020 until 31 Jul 2020.
Stellenbosch Accommodation at Slaley Country House | TravelGround
+69
+69

Slaley Country House

43 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 43 reviews for Slaley Country House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Aleesha Z - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aleesha Z
With spouse/partner

Lieflike bederf.

Baie mooi kamers. Ligging is baie veilig en lekker naby aan dorp, maar tog net buite om die mooi omgewing te aanskou.

Mariaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
On business

Die gastehuis se bestuurder, Esmé, is 'n wonderlike gasvrou en die gastehuis is presies soos dit beskryf word.

Die gastehuis bestuurder was baie effektief met haar kommunikasie en het ons gaste laat tuis voel nog voor hulle daar opgedaag het. Sy het ons oorsese gas selfs geakkommodeer na hy uitgeklok het met wasgoed was en 'n vinnige stort na 'n plaasbesoek en voor hy moes terugvlieg huis toe. Dit is sowaar die ekstra myl stap vir jou kliënte! Ek sal beslis weer van Slaley Country House gebruik maak en dit hoog aanbeveel.

Slaley Country House's response

Beste Mariaan,
Dit was een groot plesier om jou gaste hier te kon ontvang en ek is bly ons kon help om seker te maak dat Jeff 100% reg was vir sy vlug. Dit sal net 'n voorreg wees om jou gaste weer hier te ontvang en te bederf.
Groete,
Esme

Slaley Country House
Elmarie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Great!

Thank you to all the staff at Slaley Country House who went out of their way to make our stay excellent! We hope to see you again soon!

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties!

Baie dankie aan al die personeel van Slaley Country House wat uit hulle pad gegaan het om ons verblyf uitstekend te maak! Ons hoop om julle gou weer te sien!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Beste Elmarie

Wat 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Dit was lekker om te sien julle geniet julle self en ons sien uit daarna om julle weer te kan bederf in die toekoms.

Groete
Esme

Slaley Country House
Mariaan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
On business

Super experience from A to Z.

Slayley Country House was everything they promised to be and more. The guesthouse manager, Esmé, was superb from the first introduction and even accommodated our overseas guest after check out with washing his clothes and a shower before his flight back. Rooms are so beautiful!

Benita M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita M
With spouse/partner

Pragtig en rustig.

Die ontvangs was goed en die personeel het moeite gemaak. Veral toe ek met my aankoms vir hulle vra oor ontbyt. Ek moes vroeg vertrek en omdat dit voor hulle ontbyt ure was, het die ontvangsdame binne 'n uur vir my 'n lekker 'wegneem'-ontbyt in die kamer gesit wat ek die volgende oggend kon nuttig. Die kamer was ook baie goed uitgelê en netjies.

Slaley Country House's response

Beste Benita

Dit is altyd lekker om terugvoer te kry soos joune. Ons gaste se behoeftes en gemak is vir ons nommer 1 en ek is bly dat ons jou verblyf ook vir jou aangenaam kon maak.

Groete
Esme

Slaley Country House
Kingsley K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kingsley K
Family with young children

A wonderful experience.

What a pleasure, so much effort has been put into it. Thank you so much for a wonderful week!

This review has been translated, click here to view the original version.

'n Wonderlike ervaring!

Wat 'n plesier, daar is soveel moeite gedoen. Baie dankie vir 'n wonderlike week saam met julle!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Goeiemiddag Kingsley
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ons absolute voorreg om jou en jou seun hier te verwelkom en vir die week te kon huisves. Alles van die beste vir julle.
Groete
Esme

Slaley Country House
Remona S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Remona S
With friends

Goeie waarde vir geld.

Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Gastehuis was netjies en skoon. Komplimentêre wyn gekry. Ontbyt was heerlik. Vir addisionele bedrag kan 'n volle ontbyt geneem word. Sal die gastehuis aanbeveel.

Julia E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia E
With spouse/partner

Peaceful getaway.

It was perfect, just what I hoped it would be.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker rustige wegbreek.

Dit was perfek, net wat ek gehoop het dit sou wees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Anne-marie N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie N

Vriendelike ontvangs en 5-ster-verblyf.

Dit was wonderlik en ongelooflik mooi!

Maeve S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maeve S
With friends

Peaceful atmosphere.

It is a lovely and spacious place and I will recommend it to anyone.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustige atmosfeer.

Dis 'n pragtige ruim plek en ek sal enigiemand kan aanbeveel om daar te bly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Doné K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doné K
With spouse/partner

We enjoyed it very much!

See stars.

Dale P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale P
With friends

Absolutely stunning view, venue, service food and decor.

Venue is beautifully decorated, the scenery is gorgeous, beautifully decorated, service was above and beyond and breakfast was scrumptious. Thank you.

Slaley Country House's response

Thank you very much for the feedback, Dale. It was our pleasure to host you and we are happy that you have enjoyed your stay.

Regards,
Esme

Slaley Country House
Deidre C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deidre C
Family with teenagers

Alles en meer wat 'n mens van 'n gastehuis verwag.

Ons kan Slaley Country House met vertroue aanbeveel. Die ontvangs was vriendelik en gasvry en ons het dadelik tuis gevoel. Alles was silwerskoon en van die hoogste gehalte. Boonop is ons bederf met 'n pragtige uitsig en 'n heerlike ontbyt. Ons kon as gevolg van die koue weer uiteraard nie van die swembad gebruik maak nie, maar kan dink dat die gebruik daarvan op warm dae sal bydra tot 'n heerlike verblyf.

Slaley Country House's response

Beste Deidre
Ek is bly julle het die kort tydjie hier geniet en ek hoop ons kan julle bederf in somer tyd wanneer julle kan swem en lekker piekniek hou onder die bome. Dankie vir die terugvoer, ek waardeer.

Slaley Country House
Marika G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G
With spouse/partner

Asemrowende ligging met die vriendelikste diens.

Ons tyd by Slayley Country House is iets wat ons nie sommer sal vergeet nie. Ons het oorspronklik net beplan om een aand oor te bly en was nog `n aand gratis aangebied. Esme het ons bederf met die mooiste kamer, lekker wyn en die lekkerste tyd. Die kamer was prentjiemooi en baie skoon. Ons het dit so baie geniet en kan nie wag om terug te gaan nie. Baie dankie vir julle uitstekende diens!

Slaley Country House's response

Baie dankie, Marika. Ek is so bly julle het dit geniet hier en dat julle bederf gevoel het. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te kan verwelkom en met ons gasvryheid te kan bederf.

Slaley Country House
Evert P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert P
With spouse/partner

Esmé's arrangements were excellent and we immediately felt at home.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Esmé se reëlings was puik en ons het onmiddellik tuis gevoel.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Beste Evert.
Dit was een groot plesier om julle hier te kon verwelkom en tuis te laat voel. Ons sien uit na 'n volgende kuier.
Groete
Esme

Slaley Country House
Hillary H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hillary H
With spouse/partner

Het elke oomblik geniet.

Toe dit reën kon ons nie buite swem nie, maar toe kan ons die warmbad binne geniet en dit was baie pret.

Slaley Country House's response

Hallo Hillary
Ek is bly dat die weer julle nie daarvan weerhou het om julle tydjie hier te geniet nie. Ek sien daarna uit om julle hier te kan bederf weer in die winter, miskien met 'n kaggel en die spa-bad dan.
Groete
Esme

Slaley Country House
Stephani L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephani L
With spouse/partner

Absolutely stunning place with great service!

The guest house is very nice and neat, very well looked after. Our room was stunning, the service was excellent and the breakfast was delicious!

This review has been translated, click here to view the original version.

Absolute stunning plek net uitstekende diens!

Die gastehuis is baie mooi en netjies, baie goed versorg. Ons kamer was stunning, die diens was uitstekend en die ontbyt was heerlik!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Hi Stephani
Dit was ons plesier om julle hier te kon verwelkom en tuis te laat voel. Ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.
Groete
Esme

Slaley Country House
Alan G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan G
With spouse/partner

Esme was a joy as was the location and accommodation.

We had a wonderful 4 night stay at Slayley Country House. The staff were very friendly. The grounds beautiful and our bedroom very elegant and clean. Esme was so kind and welcoming. She sourced fine dining venues for us and booked them at our request. She felt like a dear friend. We would definitely recommend - in fact we have to friends.

Slaley Country House's response

Dear Alan,
You were great guests to host and we are delighted that you enjoyed your stay with us. I am happy I could have been of assistance and really looking forward to welcoming our newly made friends back here, for some more Slaley Country House hospitality.
Regards,
Esme

Slaley Country House
Lizl H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizl H
With spouse/partner

We enjoyed the peaceful atmosphere in the Stellenbosch wine valley.

The guesthouse and facilities were neat. The drivers and the ladies who worked there were very friendly. We could lay in bed in the morning with a cup of tea and watch a movie on the TV - great for a breakaway for the purpose of rest.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het die rustige atmosfeer in die Stellenbosch-wynland baie geniet.

Die gastehuis en fasiliteite was netjies. Die bestuurderes en die dames wat daar gewerk het was baie vriendelik. Ons kon lekker in die oggende met 'n koppie tee in die bed lê en 'n fliek op die TV kyk - heerlik vir 'n wegbreek met die doel om te rus.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Ek is so bly dat julle lekker kon rus en die tydjie hier geniet het. Mag julle 'n wonderlike 2019 ervaar en kom as julle 'n wegbreek soek, kom rus maar weer hier.

Groete
Esme

Slaley Country House
Annelies V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelies V
With friends

Great.

Very professional and clean and tidy.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlik.

Baie professioneel en skoon en netjies.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Baie dankie dat ons julle keuse in Stellenbosch was. Mag julle 'n wonderlike 2019 beleef en dankie vir die great terugvoer.

Groete
Esme

Slaley Country House
Annerie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie V
With spouse/partner

Friendly, comfortable and great value for money.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik, gerieflik en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Baie dankie vir die terugvoer Annerie. Hoop om julle weer hier te kan ontvang.

Slaley Country House
Annamarie F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annamarie F
With spouse/partner

Best place to relax.

Thank you Esme and Mia the cat for you hospitality and personal service. We had a lovely time.

This review has been translated, click here to view the original version.

Beste plek om te ontspan.

Baie dankie aan Esme en Mia die kat vir julle gasvryheid en persoonlike diens. Ons het heerlik ontspan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Hello Annamarie,

Hoe lekker lag ek nou. Ja-nee, Mia doen haar deel. Ek is bly julle het dit geniet en tyd gekry om te ontspan.
Kom rus gerus weer.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Sozanne F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sozanne F
With spouse/partner

Fantastiese wegbreek met vriendelike diens. Het baie lekker gerus.

Het van die begin af welkom gevoel. Die personeel by Slaley doen baie moeite om mens gemaklik en tuis te laat voel.

Slaley Country House's response

Beste Sozanne,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet en wens net ons kon julle langer hier bederf. Sien uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom en te bederf.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Gooeff W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gooeff W
With spouse/partner

Dit was awesome.

Ek het dit nog nooit so geniet by enige ander plek voor Slaley nie. Hulle gaan verseker uit hul pad om jou verblyf spesiaal te maak. Kliëntediens is tops en die atmosfeer daar is so rustig.

Slaley Country House's response

Beste Gooeff,

Ek is so bly julle het elke oomblik hier geniet.

Dit is immers tog waaroor alles gaan. Elke gas moet 'n onvergeetlike ervaring hê en moet voel hy of sy moet weer terugkom vir nog bederf en nog van ons natuurskoon en atmosfeer hier geniet.

Sien julle weer vir 'n lekker rustige wegbreek, sodat ons julle kan bederf.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Elaine B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine B
Family with teenagers

Rustig en kommerloos.

Slaley Country House is 'n rustige kommerlose tuiste weg van die huis. Die personeel is vriendelik en uiters behulpsaam, hul behandel mens soos familie. Die natuur is beeldskoon en alle geriewe is van uitstaande gehaalte. 'n Ware juweel!

Slaley Country House's response

Beste Elaine,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet jou gaste het dit geniet en het lekker gerus en die natuur skoon hier geniet.
Hoop ons kan julle in die toekoms weer hier bederf.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Anita D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita D
With spouse/partner

Stil en rustige kyk vir die berge atmosfeer.

Slaley is 'n netjiese waarde vir geld oorslaapbestemming.

Slaley Country House's response

Hello Anita,

Ek is so bly julle het die nuwe Slaley Country House geniet en dit laat mens net besef dat elke sent wat mens insit is tot voordeel van gelukkige gaste. Hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Newald M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Newald M
On business

Very peaceful.

Felt at home immediately and was well informed.

This review has been translated, click here to view the original version.

Lekker rustig.

Het dadelik welkom gevoel en is dadelik goed ingelig.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Bste Newald,

Dit is so lekker om die ou bande van Slaley hier te kan verwelkom.

Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Cecil T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecil T
With friends

Heavenly luxury.

Thank you, Esme, for you hospitality. We really enjoyed our stay.

This review has been translated, click here to view the original version.

Hemelse luuksheid!

Dankie, Esme, vir jou gasvryheid. Ons het die tydjie by julle baie geniet!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Beste Cecil,

Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom. Ons het nog baie nuwe veranderinge aangebring sedert julle hier was en sou graag wou dat julle dit kon ervaar. Groete vir almal.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Ceylonia C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ceylonia C
With friends

Amazing.

Friendly staff, helpful. Rooms and breakfast unbelievable.

This review has been translated, click here to view the original version.

Amazing.

Vriendelike personeel, hulpvaardig. Kamers en ontbyt ongelooflik.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Beste Ceylonia,

Baie dankie vir julle verblyf by ons. Ek is werklik baie bly dat julle dit geniet het hier en ek hoop om julle in die toekoms weer te kan terug verwelkom. Ons het nog baie nuwe veranderinge aangebring.

Groete,
Esme

Slaley Country House
Jannie C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie C
With friends

Had a great stay.

Will come and visit again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gekuier.

Sal weer hier 'n draai maak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Baie dankie Jannie. Ek is bly julle het dit geniet.

Slaley Country House
Clive O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clive O
On business

Waarde vir geld in die hart van die wynland.

Slaley Gastehuis bly 'n gunstelimg a.g.v. die ligging tussen Paarl en Stellenbosch. Waarde vir geld met 'n baie vriendelike host.

Anetha T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anetha T

Beautiful rooms with an extraordinary bathroom.

We were a large group of family gathering for a wedding in the wine country. Had a delightful and relaxing stay in a very beautiful environment. Friendly and hospitable receptionist made us feel at home.

This review has been translated, click here to view the original version.

Pragtige kamers met besonderse badkamer.

Ons was 'n groot groep familie wat vir 'n troue in die wynlande vergader het. Heerlik gekuier in 'n ontspanne en baie mooi omgewing. Vriendelike en gasvrye ontvangsdame het ons laat tuis voel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bennie S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Bennie S
With spouse/partner

Dit was heel aangenaam en rustig.

Het baie lekker gebly. Plek was skoon en netjies toe ons daar aangekom het. Al wat ek sou wou hê is dat hulle die kamers moes kom skoonmaak op 'n daaglikse basis en dat mens nie daarvoor hoef te vra nie. Verder geen probleem nie. Baie aangename mense.

Daleen D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Daleen D

Lekker, maar kort werk.

Die Bread & Barrel is 'n pragtige gastehuis met pragtige kamers, wat wel 'n probleem is is die plek word nie instandgehou nie, daar is baie klein probleempies wat moet uitgesorteer word. Die aircons in die kamers raas, die hek was 'n probleem, ons moes op 'n stadium 2 en 'n halwe ure wag om uit te kom, want die hek wou nie oopmaak nie. Soos ek sê, die plek kort ernstige onderhoud. Terwyl ons daar was het een van die dames wat daar werk toilet toe gegaan en die sleutel het afgebreek in die deur, sy moes ure wag voor hulle haar kon uitkry. Ons het 'n gasverwarmer in die Honeymoonsuite gehad, maar dit werk nie, so weereens daar moet onderhoud gedoen word op die plek. Die dame by ontvangs was baie vriendelik en het ons gehelp met alles en die ekstra myl gegaan om te help met enige probleme, maar die plek kort definitief instandhouding. As alles herstel word en die plek word mooi reggemaak sal ek weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen.

Megan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan V
With spouse/partner

Eersteklas!

Naweek-wegbreek het soos 'n droom gevoel! Wittebroodkamer word hoog aanbeveel.

Connie J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie J
With friends

Veilige, ruim, skoon en netjiese verblyf net buite Stellenbosch, ideaal vir groep vriende of familie.

Dis 'n ideale blyplek net buite Stellenbosch as jy nie lus is vir die verkeer en gewoel van die dorp nie. Die kamers is ruim met 'n groot sitkamer. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Veilige parkering! Beslis waarde vir geld!

Dawie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie V
With spouse/partner

Baie luuks, gemaklik en rustig.

Ons was vriendelik ontvang met hulpvaardig personeel. Dit het gevoel ons is die enigste daar was, rustig net wat ons nodig. Sal weer daar oorbly.

Riaan L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan L
With spouse/partner

Uitstekende plek vir 'n wegbreek.

Baie netjiese plek, kos is ongelooflik, en die rustigheid is die beste.

Lizelle E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizelle E
With spouse/partner

Die kamer was nie te sleg nie, maar die ontvangs was power.

Nadat ons deur die instansie geskakel is, en ons hulle in kennis gestel het, dat ons oor 'n halfuur daar sou wees, het niemand by ontvangs geweet van ons koms nie, gelukkig het ek die bewys gehad. Die kamer was redelik, die tuin buite om die kamer was onnet. Daar was 1 teesakkie, 'n paar suikersakkies, geen koffie en 'n paar houertjies melk - dit het bietjie soos 'n afskeep gevoel.

Slaley Country House's response

Hi Lizelle,

Ek lees nou deur die gaste terugvoer en besef dat julle nog by die ou gastehuis ingeboek het. Ek wil jou werklik nooi om een dag 'n draai te maak. Die gastehuis is onder nuwe bestuur, die eiendom word nie meer uitverhuur as 'n gastehuis nie, maar die eienaars het die eindom teruggeneem en dit word nou self bedryf en daar is werklik baie geld spandeer met opknappings en veranderinge wat net nooit deur die vorige huurders nagekom is nie. Lees gerus deur die nuwe reviews vanaf 1 Augustus, want sedert dan het alles verander en is die naam Slaley Country House en ek belowe jou, jy gaan verbaas wees.

Groete,
Esme
Slaley Country House.

Slaley Country House
Annake M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annake M
With spouse/partner

Relaxing.

Was very impresed with the room and the bathroom is pretty.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig

Was baie beïndruk met die kamer en die badkamer is pragtig!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Martin V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
With spouse/partner

Baie rustige omgewing en heerlik gerus.

Ons was baie gasvry ontvang en kon selfs 'n rukkie vroeër intrek weens spesiale behoeftes. Ons het baie lekker gerus en het die pragtige eenheid baie geniet. Ook heerlik saam met ons kinders daar gekuier. Die eienaars her werklik uit hulle pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Die enigste voorstel wat ek het is dat daar dalk 'n duideliker aanduiding in die hoofpad is waar om in te draai na die ingang.

Leanne G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leanne G
With spouse/partner

Kamer was pragtig en wens ons kon langer bly.

Die gastehuis is pragtig! Jessica en Emile was vreeslik behulpsaam en baie vriendelik. Sal die gastehuis beslis weer besoek en ook aanbeveel.

Hendrik Smit S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik Smit S
With spouse/partner

We were pleasantly surprised.

The location is indescribable. The rooms picture perfect. More can be done to improve the privacy, but it isn't a major problem. With a bit of work I wouldn't be surprised if Bread & Barrel is the no. 1 guesthouse between Franschhoek and Stellenbosch in the next year.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons was aangenaam verras gewees.

Die ligging was onbeskryflik, die kamers was prentjiemooi, daar kan bietjie meer gedoen word om die privaatheid te verbeter maar dit is nie 'n groot problem nie. Met 'n klein bietjie werk sal ek nie verbaas wees as Bread & Barrel Slaley binne die volgende jaar nie die no. 1 gastehuis gaan wees tussen Franschhoek en Stellenbosch nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Slaley Country House's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop om julle weer op jul volgende besoek aan Stellenbosch weer te sien.

Geniet die res van jul vakansie.
Vriendelikke groete.

Emile
Slaley Gastehuis

Slaley Country House
was R1 200
From R960
per night (sleeps 2)
Weekend Special 20% off
Get 20% off for stays on Friday and Saturday (minimum 2 night stay). Valid from 1 Apr 2020 until 31 Jul 2020.
was R1 200
From R960
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R1 200
From R960
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Slaley Estate, Off the R44, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • No children under 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5mXqlaDnJlE8kJIlM81BUHNPr1BNE1ig2IQpHdOZcYIaseD93h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, now From R960  per night (sleeps 2) 43 5 1 5 Slaley Estate Off the R44 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.872192709233 18.847228288651
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com