The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sleep @ 84 | TravelGround
+33

Sleep @ 84

Review Summary

4.7 out of 5from 29 reviews for Sleep @ 84
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Sharmain M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharmain M
With spouse/partner

Stil en rustig.

Die plek is 100%. Skoon, parkering veilig, sentraal geleë.

Carla D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla D

Uitstekende verblyf.

Pragtig, skoon, netjies, vriendelik en puik waarde vir geld.

Carine L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine L
With friends

Billike prys vir 'n netjiese plek wat sentraal geleë is.

Ek het met ons aankoms in Dullstroom vir Sonja Marais geskakel om te hoor of ek my voertuig in Sleep @84 se parkering kan parkeer aangesien ons eers 14:00 kan inboek en ek nie my voertuig met bagasie in die straat wil parkeer. Sy het toestemming gegee daarvoor. Ek het haar 'n 2de keer geskakel na 12:00 om te hoor of ons nie dalk al kan inklok en sy het my later laat weet dat die kamers nog nie gereed is. Beide kere wat ek haar geskakel het, het sy redelik ongeduldig geklink. Ek voel as jy in hierdie bedryf is moet jy darem probeer om meer verdraagsaam en vriendelik teenoor jou gaste moet wees.

Anita J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita J
With spouse/partner

Baie mooi en skoon.

Net een voorstel: aircon in die kamers sal 'n pluspunt wees.

Michael C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael C
Individual traveler

Well situated and well organised.

The premises is on the main road, and walking distance to most places that I wanted to visit. Check-in was quick and painless as was checking out. I found the room to be well-organised, clean and spacious. I will happily stay there again in the future. I also enjoyed the small touches of towels to use, free coffee and little chocolates on the pillow. I wasn't able to use the boma as I was in town for a wedding, but it looked nice as well.

Johan M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with teenagers

Pragtige omgewing binne stapafstand van meeste restaurante en winkels.

Enigste kommentaar is dat daar te min sitplek is asook geen tafel om by te eet nie. Die bed vir ekstra gas is nie regtig geskik vir groter kinders. Dit moet uitgewys word dat daar trappe is na die eenheid veral vir ouer gaste.

Willem V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Willem V
With spouse/partner

Lekker, maar die plek kort opknapping.

Die stortdrein is geblok. Die toilet lek water. Die wasbakkraan is los.

Charmaine S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
With spouse/partner

Baie lekker kuierplek vir naweekwegbreek.

Lekker kuierplekke en baie eetplekke!

Carin R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carin R
Family with young children

Lekker ligging, baie moderne kamers.

Baie mooi en modern en skoon. Dit was 'n baie koue naweek en die kamer en badkamer was bietjie koud met die moderne uitleg, geen verhitters. Dubbelbed het elektriese kombers op gehad, so warm geslaap maar res van vertrek baie koud.

Magriet H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magriet H
With spouse/partner

Good overnight accommodation.

Comfortable, safe, good quality linen and decor is stylish. Kitchen is well-equipped (just a pity there was no coffee, sugar or milk in sight). Comfortable location and you get exactly what is shown on the web's photos. Will definitely recommend. Thanks for a short, but nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oornag-verblyf.

Gerieflik, veilig, hoë kwaliteit linne en dekor is stylvol. Kombuis goed ingerig (jammer daar was net geen koffie, suiker of melk in sig nie). Gerieflike ligging en jy kry presies dieselfde as op die web se foto's. Sal vir beslis aanbeveel. Dankie vir 'n baie kort, maar lekker verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lesley R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley R
Family with teenagers

Fanatastic time was had.

The unit was absolutely perfect.

Sonja N - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Sonja N
With spouse/partner

Rustig en stylvol

Min dat mens kry dat die foto's op die web dieselfde lyk as die kamer self. Baie lekker gerus, niemand wat pla nie, stil en baie netjies - mooi in die middel van alles, stapafstand.

Bp F - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bp F
Individual traveler

Oornag vir 'n troue.

Baie gerieflik en netjies.

Anton V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton V
With spouse/partner

Aangenaam.

Aangenaam verras met blyplek, kompak, gerieflik, veilig, trappe ietwat van 'n ongemaklikheid met bagasie, parkering nie voldoende as karavane ook geakkommodeer moet word nie. Verder alles pragtig skoon en goed geleë.

Russell P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Russell P
With spouse/partner

The little details: cushion display, chocolates, rolled up towels, water. Excellent value for money.

We have often travelled overseas to to 4/5 star hotels. And for our purpose and stay [email protected] was as if we were staying at an upmarket hotel. Excellent linen, folded towels, little chocolates, shower gel, and water. Also thoughtful in self catering re: glasses and other kitchen accessories.

Alexander B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexander B
With spouse/partner

Location ideal for stop-over between destinations.

Access to the facility was really convenient and the location made the stop-over even more enjoyable. Value for money.

Edu S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edu S
With spouse/partner

Was baie mooi en skoon! Lekker gebly.

Ons het in kamer 1 geslaap en die drein van die stort dreineer nie. Julle moet net dalk daarna kyk, dit dam op soos ’n bad!

Eric D - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric D
With spouse/partner

Gerieflike oornagplek.

Baie goeie ligging in die hoofstraat van die dorp. Die kamer was gerieflik en netjies - perfek vir ons behoeftes. In- en uitklok was ook baie maklik en gerieflik.

Cecile T - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile T
Family with teenagers

Dit was heerlik ten spyte van die ongure koue nat weer.

Dit is een van die min plekke wat die foto's en die werklikheid ooreenstem. Was baie tervrede met ons akkommodasie en die ligging en sekuriteit is uitstekend.

Leizelle D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leizelle D
With spouse/partner

Kamer was mooi en skoon. Naby aan als geleë.

Trokke in die dorp raas en jaag reg deur die nag deur die dorp.

Mogorosi M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mogorosi M
Family with young children

Great!

First night we struggled with hot water. Once reported to Sonja Marais, it got fixed and life went on.

Lawrence D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lawrence D
Family with teenagers

Overnight stay in Dullies.

We stayed in Units 4 and 10 at [email protected] as an overnight stop on the way to the game reserve. It was a very comfortable stay in newly built and decorated rooms, which are sometimes hard to find in Dullstroom these days. The location in the middle of town is perfect to stroll around the town without having to use a car. Two slight downsides though: The bathrooms are incredibly small, and the backup water pump is very noisy and intrusive seeing that its right outside the bedroom windows, and it runs each time someone uses water in the units.

Anzelle B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzelle B
With spouse/partner

Perfekte plekkie vir oornag.

Baie netjies en skoon. Perfek geleë in die hoofstraat van Dullstroom. Modern en uitstekende diens. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Marine V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marine V
With spouse/partner

Het heerlik gebly.

Die kamers was mooi netjies en smaakvol. Enigste klein probleempies: Wifi het nie gewerk nie. Slegs 1 rolletjie toiletpapier vir 2 persone vir 4 dae. Meeste kanale wat op DSTV lysie verskyn, het nie gewerk nie.

Bettie K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bettie K
With friends

Ongerieflik.

Ons het drie kamers bespreek, en ek het met 'n Debbie gepraat oor die kamers waarop ek haar gevra het of die kamers wat 2 couples moes share genoeg slaapplek gehad het. Sy het vir my gesê dit is heeltemal voldoende vir 2 couples. Die een kamer het twee enkelbeddens in gehad wat teenmekaar geskuif was en daar was so sleeper couch ook in maar geen beddegoed vir die sleeper couch nie. Die beddegoed wat in die boks was was geen lakens ens in nie. Dus moes 2 persone saam op 'n enkelbed slaap wat uiters ongemaklik was. Toe ons die beddens van mekaar wegskuif was dit vuil onder die beddens. Nie 'n baie lekker ervaring nie.

Jaco H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco H
Individual traveler

Baie netjies en skoon. Beveel graag aan.

Het die verblyf baie geniet. Baie netjies en modern. Enigste versoek sal wees om vars lug of ventilasie in die kamer te kry. Nie gemaklik om met volle deur oop te slaap nie. 'n Aircon sal voldoende wees.

Evan R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Evan R
With spouse/partner

Net oorgeslaap

Vir oorslaap is Sleep @ 84 perfek, en ’n goedkoop opsie.

Sleep @ 84's response

Goeie more.
Baie dankie dat jy ons akkommodasie gekies het vir jou wegbreek verblyf.
Kom kuier gerus weer vir ons hier in Dullstroom.
Lekker dag, Sonja

Sleep @ 84
Lusinda V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lusinda V
With spouse/partner

Cosy, lekker!

Wat 'n heerlike verassing met die intrapslag. Skoon, netjies en gemaklik. Die lekkerste is dat dit die ingang en die sleutel met 'n kode werk, dus hoef jy nie te jaag om daar uit te kom nie. Ons kon lekker rustig ry en nog die landskap op pad ook waardeer. Die hotel is binne loopafstand van baie van die winkeltjies en eetplekkies wat daar in Dullstroom beskikbaar is. Sonja is regtig 'n ster met reëlings en om 'n mens te akkomodeer. Sal regtig aanbeveel vir enigeen wat lekker wil ontspan vir 'n naweek.

Sleep @ 84's response

Goeie more.
Baie dankie dat jy ons akkommodasie gekies het vir jou wegbreek verblyf.
Kom kuier gerus weer vir ons hier in Dullstroom.
Lekker dag, Sonja

Sleep @ 84
Johan S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Sukkel om in perseel te kom by aankoms.

Perseel werk met kodes alleen, geen personeel. Die kontak nommer van die perseel werk nie. Alhoewel toegangskode gestuur is, was daar geen bevestiging-poging om seker te maak dat die kliënt dit ontvang en gesien het nie.

From
R900
per night, for 2 ppl
From
From R900
per night, for 2 ppl
From
R900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 84 Naledi Drive, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91cbeb380ef9c9760dd56d76596fa0abbad43c5d94d3872b447b63e2201801ef113def0ef50b732bf889f548ba10c5eead9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night, for 2 ppl 29 5 1 5 84 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.41819708495 30.106643087836
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!