Sleep Awhile
Review Summary
Chris C - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Kotie R - Oct 2020
Overall score
Uitstekend.
Sleep Awhile's response
Dankie vir die sterre en gawe woorde, Kotie. Kom weer asseblief!
Johanita S - Feb 2020
Overall score
Beautiful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige mense.
Eienaars is baie gaaf en vriendelik. Stil omgewing en goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Dankie vir die sterre en gawe woorde, Johanita. Kom weer asseblief.
Meriam M - Dec 2019
Overall score
The place is cool, clean and quiet.
Juliet L - Nov 2019
Overall score
Very hospitable hosts. Very comfortable and clean establishment. Will return.
Sleep Awhile's response
Thank you Juliet. It was a pleasure hosting you and your son here. Please come again.
Love,
Marion
Lenie V - Sep 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Sal beslis Sleep Awhile aanbeveel. Baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Baie danke Lenie. Kom weer asb!
Eunice B - Aug 2019
Overall score
Uitstekend.
Sleep Awhile's response
Dankie Eunice. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Ronel D - Jul 2019
Overall score
Safe and warm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en warm.
Ons het heerlik gebly. Eenheid was pragtig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Dankie Ronel. Kom weer asseblief.
Charene F - Jun 2019
Overall score
Stunning.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Charene. Kom weer asseblief.
Pieter B - Mar 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Vriendelike gasvrou. selfsorg eenheid ruim en gerieflik. Heerlike stil omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Dankie Pieter. Kom gerus weer.
Betsie R - Feb 2019
Overall score
Hartsmense wat jy virewig met jou saamdra.
Sleep Awhile's response
Baie dankie vir julle hartsmense wat gekies het om hier vir die naweek, te bly. So lekker om julle te ontmoet en sien uit om julle weer hier te sien.
Andre B - Feb 2019
Overall score
Sleep Awhile has friendly people and convenient.
Sleep Awhile's response
Thank you, Andre. Looking forward to welcoming you back here again.
Henry V - Dec 2018
Overall score
Baie gerieflik en rustig in stil buurt.
Sleep Awhile's response
Dankie Henry en Claudine. Was wonderlik om jullle hier te he. Kom weer asb.
Ockie F - Dec 2018
Overall score
Net een woord "wonderlik".
Read moreSleep Awhile's response
Dankie Ockie, So wonderlik om so pragtige gaste soos julle te hê. Sien uit om julle terug by Sleep Awhile te verwelkom.
Ronel A - Nov 2018
Overall score
Skoon, netjies, bekostigbaar en vriendelike ontvangs.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Ronel. Kom weer asb.
Veronica V - Oct 2018
Overall score
Ons is so vriendelik ontvang, die eenheid is gerieflik en baie netjies.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Veronica. Sien uit om julle weer hier te he.
Vriendelike groete
Marion
Michael M - Oct 2018
Overall score
Ligging het my goed gepas.
Mariëtte B - Jul 2018
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig.
Die woonstel is netjies en gerieflik in 'n pragtige tuin met 'n braaiplek as bonus. Heerlike stil woonbuurt. Baie gawe, behulpsame eienaars. Ons sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Dankie Mariette, dit was a plesier om julle hier te kon ontvang. Kom kuier asb. weer.
Manase Z - Jul 2018
Overall score
Awesome
Sleep Awhile's response
Dear Manase,
Thank you for the awesome review. Please contact us again when next in Pretoria.
Regards,
Sleep Awhile
Henrietta S - Jun 2018
Overall score
Baie netjies, veilig en sentraal geleë van al die hoofweë.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Hetta. Verskoon ons hondjies aseblief want hulle is beslis nie toelaat om in die gaste se kamers in te kom nie, en ons leer hulle dit nog. Sien uit om julle weer hier te he. Vriendelike groete Marion@ Sleep Awhile
Jeanette F - May 2018
Overall score
Welcoming and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gawe en veilige verblyf.
Veilige buurt. Vriendelike diens. Skoon en netjies. Jammer slaapgedeelte is ietwat knap, dalk te veel meubels. Een bedliggie werk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Menante L - Mar 2018
Overall score
Peaceful sleep.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige nagrus.
Ons was teleurgesteld oor die feit dat daar op die webblad en in die kamer se voorraadlys aangedui word dat ons kamer 'n mikrogolf en yskassie sal hê, maar ons is toe meegedeel dat dit verwyder is uit die kamer weens gaste wat baie gemors het. Marion het darem 'n buite yskas aan die anderkant van die huis waarin ons goed kon koud hou. Die webblad is ook misleidend omdat dit aandui dat die blou eenheid die enigste is wat aandui "Kamer in gastehuis/B&B" is, maar geen ontbyt insluit nie. Ek was onder die indruk dat dit ten minste 'n kontinentale ontbyt sal insluit, aangesien dit die enigste is wat nie 'n volle kombuis het nie. Maar ons is meegedeel dat ons vir al die eenhede 'n aparte bedrag vir warm ontbyt moes bespreek en betaal het saam met die oorspronklike bespreking. Oor die algemeen is dit 'n rustige plek met 'n pragtige tuin en skoon, netjiese geriewe. Marion is baie gasvry en het ons uitgehelp sover sy kon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Thank you Menante. Our apologies for the misunderstanding. It was wonderful having you and Phillip here and I wish you a speedy recovery.
Richard R - Feb 2018
Overall score
Very clean, friendly host and relaxing area.
Sleep Awhile's response
Thank you Ric for the 5 star review. Was so special having you and Noami here and we do hope you will come and stay again.
Renata J - Dec 2017
Overall score
Very quiet home away from home. Warm welcoming.
Sleep Awhile's response
Thanks Renata. Please come again.
Dewet B - Dec 2017
Overall score
Helpful sevice, peaceful area, home away from home vibe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Behulpsame diens, rustige omgewing, home-away-from-home verseker!
Die eienaars is baie behulpsaam. Hulle is kalm en die plek is kalm. Dis 'n wonderlike tuin rondom die swembad met 'n rustige en stil atmosfeer. Verseker die home-away-from-home. Die plek se "magic" is baie eenvoudige en klein goedjies wat dit baie huislik maak. Okay, niks is mos altyd 100% perfek nie so kom ek sê maar wat my 8 jarige dogtertjie gesê het toe ons swem: "Daar is darem baie blare in die swembad".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Dankie Dewet, Belinda, Markus en Kayla. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Tot 'n volgende keer.
Nicole D - Oct 2017
Overall score
Mooi, stil, rustig en perfek geleë.
Sleep Awhile's response
Dankie Nicole. Ek waardeer die baie. Kom weer asb.
Jako B - Sep 2017
Overall score
Gerieflik, privaat, skoon, veilig en goedkoop.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Jako. Kom gerus weer.
Marie B - Sep 2017
Overall score
Neat and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en aangenaam.
Vriendelike diens, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Baie dankie. Kom gerus weer.
Antoinette O - Jun 2017
Overall score
Beautiful, neat and quality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en kwaliteit.
Kliëntediens baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Antoinette. Ek waardeer dit baie. Kom weer aseblief.
Marise H - Apr 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs met ongelooflike gasvryheid, en 'n gemaklike ontspanne verblyf.
Sleep Awhile's response
'n Duisende dankies Marise. Altyd welkom, kom weer aseblief.
Nandie V - Feb 2017
Overall score
Safe, neat and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, netjies en vriendelike ontvangs.
Ek sal enige tyd weer hier oornag. Die gasvrou is baie verwelkomend. Verblyf pynlik skoon en netjies. Ek kan met niks fout vind nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christell V - Nov 2016
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly as ek Pretoria toe gaan. Alles wat nodig is, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John M - Nov 2016
Overall score
Relaxed and comfortable stay!
Sleep Awhile's response
Thanks John for the positive feedback. It was a pleasure having you and Felix.
Please come again.
Nelie C - Nov 2016
Overall score
Accommodation one can stay at without thinking twice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Verblyfplek waarheen mens toe-oë kan gaan - sonder om twee keer te dink!
Wonderlike gasvrou. Christelike atmosfeer. Hoog-aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aubrey M - Oct 2016
Overall score
It was great to visit.
Marius B - Oct 2016
Overall score
Best place to stay.
Sleep Awhile's response
Thank you for your positive feedback Marius. Just love guests like you in every way. Please come again.
Jaco S - Oct 2016
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die gasvryheid wat ek daar ervaar het is werklik besonders. Plek is baie goed ingerig, netjies en sentraal geleë. Marion, thank you very much for everything, may your guest house be blessed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Thank you Josy. I loved having you, just so friendly and easy to take too. I am looking forward to having you again. Blessings to you too for all your endeavours.
Johnny D - Oct 2016
Overall score
Gasvry en netjies.
Ntulikazi M - Sep 2016
Overall score
The service was excellent and they where very friendly. Best service ever!
Sleep Awhile's response
Thank you for your positive feedback.
Please come again.
Marion
Liezel D - Sep 2016
Overall score
Ons het die rustige en stil atmosfeer geniet.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Liezel. Dit was 'n plesier om jou en jou man hier te hê. Ek sien uit om julle weer in Desember te sien.
Louise P - Aug 2016
Overall score
Ek het baie lekker gebly en baie vriendelike diens ontvang.
Sleep Awhile's response
Dankie Louise. Kom weer asb.
Morne B - Aug 2016
Overall score
Home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n huis van jou eie huis af!
Baie vriendelik en stil. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roelf V - Jul 2016
Overall score
Well equipped flat that is managed by wonderful owners.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste woonstel wat deur wonderlike eienaars bestuur word.
Ek het byna 'n week lank by Sleep Awhile gebly. Die woonstel is baie netjies, volledig toegerus, privaat en dit is geleë in 'n baie stil buurt. Alhoewel daar gaste in die ander eenhede was, was ek deurentyd onbewus van hulle. Die eienaars is wonderlike gashere wat geen steen onaangeroer laat om gaste se verblyf aangenaam te maak nie. Die billike tarief verseker boonop dat die woonstel uitstekende waarde vir geld bied. Ek is van plan om volgende jaar tydens ons jaarlikse kongres weer te bespreek. 'n Fantastiese, aangename en probleemvrye week. Baie dankie, Glen en Marion!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sleep Awhile's response
Baie dankie Roelf. Altyd welkom en sien uit om jou terug te hê.
Welitha L - May 2016
Overall score
Dit was regtig baie aangenaam. Ontspanne atmosfeer.
Ina K - Apr 2016
Overall score
Very friendly, very clean, good value.
Ina V - Mar 2016
Overall score
Fantastiese plekkie.
Piet B - Mar 2016
Overall score
Die geriewe is aangenaam netjies en gerieflik.
Aj K - Dec 2015
Overall score
Baie lekker geslaap.
Carel C - Dec 2015
Overall score
Comfortable accommodation and a friendly hostess.
Eduard D - Nov 2015
Overall score
Baie welkom gevoel.
Ashleigh R - Nov 2015
Overall score
An extremely enjoyable experience with a very friendly host.
Sleep Awhile's response
Dear Ashleigh,
Thanks so much for your great review. It is guests like you who make our job all worthwhile. Looking forward to hosting you again.
Kind regards,
Marion
Lambertus L - Sep 2015
Overall score
Sal weer daar gaan bly.
Erika V - Jul 2015
Overall score
Goeie, skoon en veilige akkommodasie.
Grizelda M - May 2015
Overall score
Excellent service and awesome environment!
Johnny B - May 2015
Overall score
Vriendelike, ondersteunende en hulpvaardige mense.
Hetty S - Mar 2015
Overall score
Netjiese, gerieflike verblyf.
Annatjie J - Dec 2014
Overall score
Baie vriendelike ontvangs.
Elna E - Dec 2014
Overall score
Dis 'n pragtige plekkie, baie netjies, skoon en baie veilig. Ek sal Sleep Awhile enige tyd aanbeveel.
Amorie L - Nov 2014
Overall score
Baie gelukkig met ons verblyf.
Adel B - Sep 2014
Overall score
Vriendelikste mense!
Esme K - Sep 2014
Overall score
Heeltemal aangenaam. Skoon, netjies en 'n vriendelike gasvrou.
Christa C - Aug 2014
Overall score
Great
Dieter T - Aug 2014
Overall score
Waarde vir geld!
Lune S - Mar 2014
Overall score
Asemrowend
Mariska W - Feb 2014
Overall score
Dit was skoon en netjies, ons het heerlik gebly, en sal beslis weer daar oorslaap.
Louisa B - Feb 2014
Overall score
Baie netjies!
Linda B - Feb 2014
Overall score
Heerlik geslaap.
Rautie R - Feb 2014
Overall score
Lekke!
Deanne R - Jan 2014
Overall score
A most enjoyable stay.
Lynnette L - Dec 2013
Overall score
Aangename gasvrye mense ... verseker die moeite werd.
Karike S - Dec 2013
Overall score
Lekke!
Pieter Van H - Nov 2013
Overall score
Ware waarde vir geld in 'n goeie area met puik diens!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 13:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 65 Bouvardia Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
- All ages welcome