The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sleep On 7 Guest Rooms | TravelGround
+12

Sleep On 7 Guest Rooms

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 4 reviews for Sleep On 7 Guest Rooms
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Chantelle E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle E
With spouse/partner

Netjies, gasvry, puik diens.

Baie dankie aan die Shultze vir hulle gasvryheid, en dat hulle bereid was om die ekstra kamer aan ons te gee. Julle plekkie is netjies toegerus. Ons kom definitief weer daar oorbly. Ek beveel dit regtig vir elkeen aan wat plek soek. Gesogte area, veilig en baie mooi.

Dalene T - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene T
With spouse/partner

Dit was skoon, nuut en gerieflik.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Kamer is netjies en het als wat jy kan nodig hê. Ek sal weer daar oornag.

Ferdi R - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ferdi R
With spouse/partner

Skoon, netjiese verblyf vir die oornagbesoeker.

Die eenheid was skoon, alles was in plek en Lulindi se kliëntediens was uitstekend. Ideaal vir oornagbesoekers en goeie waarde vir geld. Langtermynbesoekers sal heel moontlik hangplek vir klere wil hê.

Coenie R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie R
With spouse/partner

Awesome oornag slaapplek.

Pragtige skoon kamer, perfek vir oornag. Baie skoon en veilig met 'n fantastiese gasvrou. Sal definitief weer hier oorbly.

From
R490
per night (sleeps 2)
From
From R490
per night (sleeps 2)
From
R490
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Setaria Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R490  per night(sleeps 2) 4 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.15714 25.62614
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!