The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sleep on 7th | TravelGround
+15

Sleep on 7th

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 25 reviews for Sleep on 7th
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Frik J - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik J
With spouse/partner

Ons was baie vriendelik ontvang deur Frik & Hettie en het die akkommodasie geniet.

Ons het op kort kennisgewing van Bloemfontein na Gauteng gegaan en het soos gewoonlik eerste na die webtuiste gekyk vir akkommodasie. Op die voorkeurlys was Sleep on 7th en het hulle gekies omdat hulle naby aan ons bestemming was. Ons was goed ontvang deur Frik & Hettie en hulle het ook eetplekke vir ons aanbeveel. Die kamer was netjies, parkeerplek veilig & die diens professioneel en hartlik.

Sleep on 7th 's response

Dis waarna ons streef. Baie dankie.
Frik en Hettie.

Sleep on 7th
Nico P - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico P
With spouse/partner

Opregte plattelandse gasvryheid in die middel van 'n besige stad.

Oom Frik en tannie Hettie is dierbare mense met 'n pragtige plek. Ons sal vir seker weer terug wees. Sleep on 7th is skoon, netjies en veilig. Ek het die pragtige tuin geniet en die akkommodasie is lekker sentraal vir besigheid in en om Roodepoort. In- en uitklok was maklik en vinnig, en met 'n eie ingang en afstandbeheer, is kom en gaan soos jy wil, so maklik soos by jou eie huis.

Sleep on 7th 's response

Dit is 'n groot voorreg. Dis waarna ons streef.
Groete
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Robin E - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin E
Individual traveler

Pleasant, with all you need for an overnight stay.

Well appointed accommodations with all the amenities for a comfortable overnight stop.

Stephan H - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan H
Individual traveler

Pragtige plek!

Definitief 'n plek waar ek weer sal oorslaap. Rustig, pragtige tuin, die kamer en badkamer is baie netjies en keurig gemeubileer. 'n Mens kan sien daar word moeite gedoen en die eienaars is ordentlike, netjiese en vriendelike mense wat jou sommer laat tuis voel! Baie dankie.

Sleep on 7th 's response

Dankie, dis waarna ons streef.
Groete
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Elza H - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza H
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie hartlike ontvangs deur beide die gasheer en gasvrou. Die eenheid is uitsonderlik skoon en netjies en bied beslis waarde vir geld.

Sleep on 7th 's response

Baie dankie. Dis ons voorreg.

Sleep on 7th
Theresa D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
Individual traveler

Die verblyf was heerlik en die eienaars is so vriendelik en gasvry.

Sien sterre.

Sleep on 7th 's response

Baie dankbaar, dit is 'n groot plesier en voorreg.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Renier V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier V
With spouse/partner

Hettie en Frik is ongelooflike aangename mense en ek sal hulle weer ondersteun.

Gerieflik geleë, veilig en goeie waarde vir geld.

Sleep on 7th 's response

Baie dankbaar, dankie!

Sleep on 7th
Lisa W - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa W
Individual traveler

Baie lekker gebly, vriendelik en behulpsaam!

Vriendelik en behulpsaam!

Lydia V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia V
On business

Baie netjies, vriendelik, voel soos huis en spesiaal, gemaklik, bedagsaam, veilig.

Na 'n 950 km-reis was Sleep on 7th die beste besluit. Dit is sentraal waar ek my besigheid moes doen. Die kamer lyk soos die foto's. Die kamer en badkamer is silwerskoon en skoon, vars handdoeke elke dag. Ek het soos 'n baba geslaap. Die kitchenette was vir my 'n pluspunt en alles wat jy nodig het is daar. Dit is ook privaat met rus en vrede. Dit voel soos 'n 2de huis. Die eienaars is awesome, hulpvaardig, vriendelik en verseker jou veiligheid en waarde vir geld. Dankie vir die lieflike beskuit, vars melk en koffie veral na my lang reis. Julle sien my weer. Baie dankie vir 'n aangename tydjie by julle!

Sleep on 7th 's response

Baie dankbaar. Groot plesier.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Andrew S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew S
With spouse/partner

Good one night stay.

Great spot for a stay over in Johannesburg.

Rona J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona J
Individual traveler

Sal definitief weer bespreek!

As 'n enkeldame wat gereeld alleen moet reis, is dit soms moeilik om veilige en gerieflike verblyf te vind. Sleep on 7th bied als en nog meer. Vriendelike en hulpvaardige diens, baie netjies en skoon.

Sleep on 7th 's response

Dit is ons voorreg en plesier.

Sleep on 7th
Suraksha S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Suraksha S
Individual traveler

Simply the best.

I was very comfortable. Felt like home.

Danelle L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle L

Home away from home!

Die gasvryheid en vriendelike verwelkoming wat ons ontvang het van Tannie Hettie en Oom Frikkie het my voete onder my uitgeslaan. Hulle besorgdheid oor ons het my so verbaas, dat daar nog mense is wat omgee vir mekaar. Die plek was veilig, goed versorg, baie oulik en die beskuit wat ons elke dag ontvang het was heerlik, daar het nooit oorgebly vir die volgende dag nie. Ek sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Sleep on 7th 's response

Dankie! Dis waarna ons streef. Was n plesier en voorreg.
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Carel G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel G
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

We had a very quiet time here with excellent hospitality. The room was very neat and felt very at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Ons het 'n baie rustige tyd ervaar hier met uitstekende vriendelikheid. Die kamer was baie netjies en het baie tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre Odendaal O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre Odendaal O
Family with young children

Very good.

Pleasant stay, cozy rooms and very friendly people.

Thabiso S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thabiso S
With spouse/partner

It was awesome.

The place was clean and the host were friendly and welcoming. I would recommend sleep on the 7th to anyone. I would book again tomorrow that is how I loved the place.

Sandra V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
Individual traveler

Excellent service.

Very friendly service. The host and hostess were very helpful and went out of their way to make my stay comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntende diens.

Baie vriendelike diens. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om my verblyf gerieflik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dineo J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dineo J
Individual traveler

Stay was peaceful.

Nice and safe area that is close to restaurants and a shopping centre. Owners are very friendly and accommodating. Felt just like home.

Andre V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Great accommodation.

The guest house is centrally located in a very good and safe area. Very friendly owners. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename verblyf.

Gastehuis is baie sentraal geleë in 'n baie goeie en veilig area. Baie aangename en vriendelike eienaars. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

A F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A F
Individual traveler

Very neat, clean and friendly.

Had a great stay, service was friendly and the room very pretty and clean. Would definitely recommend the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Baie lekker gebly, diens was vriendelik en kamer baie mooi en skoon. Sal beslis die plek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sasha S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sasha S
Individual traveler

Absoluut perfek!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Kamer was netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Zelda M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda M
Individual traveler

Gemaklik en netjies, met baie vriendelike en behulpsame personeel.

Sien sterre.

Sleep on 7th 's response

Dankie Zelda, dis ons voorreg.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Rietjie J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rietjie J
Individual traveler

Value for money.

I had a friendly reception after a difficult day. Room was convenient and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ek is vriendelik ontvang na 'n moeilike dag. Kamer was gerieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep on 7th 's response

Baie bemoedigend dankie. Dis waarna ons strewe.
Frik en Hettie

Sleep on 7th
Dawie V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie V
On business

Skoon, netjies en gasvry.

Eienaars is baie vriendeik en gavry en gaan uit hulle pad om jou tegemoed te kom. Kamer is ruim, skoon en netjies en toegerus met alles wat jy benodig in selfsorg-akkommodasie.

Sleep on 7th 's response

Baie bemoedigend. Dis waarna ons strewe.
Baie dankie
Frik en Hettie
Sleep on 7th

Sleep on 7th
Anria K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anria K
On business

Best hosts!

Frik and Hettie received us with open arms and went the extra mile to receive us and accommodated us with a very early check-out. Beautiful rooms and a good night's sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste gashere!

Frik en Hettie het ons met ope arms ontvang en het soveel moeite gedoen om ons laat te ontvang en bitter vroeg weer te akkomodeer met 'n vroeg uitklok. Pragtige kamers en 'n goeie nagrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61A 7th Street, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NWUyMGM4LTJhMjgtNGIwMi04YTEyLTc4ZTNiYmMzZjMyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 25 5 1 5 61A 7th Street Bergbron 1709 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.170099383746 27.946809241733
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!