Polokwane Accommodation at Sleepers Villa | TravelGround
+68

Sleepers Villa

Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 12 reviews for Sleepers Villa
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
3.5/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.0/5
Stephen B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen B
On business

Good value for money.

The owners, Neels and Estelle, were very accommodating and hospitable. They will go out of their way to help with any request you might have. I would definitely recommend Sleeper Villas to anyone traveling to Polokwane.

Working On Fire (pty) Ltd N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Working On Fire (pty) Ltd N
On business

Soos familie.

Dit was 'n fantastiese ondervinding, soos om by familie te kuier. Diens was uitstekend, mense was verwelkomend en so vriendelik, plek is 'n absolute juweel. Baie dankie, ons sal beslis van jul plek weer gebruik maak.

Hendrien V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrien V
Individual traveler

Fantastiese en gulde ontvangs, diens, kos en pragtige kamer.

Fenominale gasheerpaar, uiters vriendelik, behulpsaam. Beste wat ek in 'n lang tyd beleef het.

Priven M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Priven M
With spouse/partner

Great stay with lovely service.

Great place to stay at!

Sleepers Villa's response

Good day Mr Priven,

Thank you for your valuable review and rating, We really strive to improve our service and always want to ensure a well and Pleasant stay at Sleepers Villa.

We hope to see you soon again.

Kind Regards,
Sleepers Villa Management

Sleepers Villa
Karin B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B
With spouse/partner

Very neat, the owners are wonderful people.

Value for money, 10 out of 10 for customer service, 10 out of 10 for neatness, 10 out of 10 for safety, 10 out of 10 for location, 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, die eienaars is wonderlike mense.

Waarde vir geld, 10 uit 10 kliƫntediens, 10 uit 10 netheid, 10 uit 10 veligheid, 10 uit 10 ligging, 10 uit 10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aleida S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Aleida S

Glad nie wat ons verwag het nie.

Oud, klein en benoud. Sondagmiddag ingeklok en verwelkom deur skoonmakers wat sit en sepies kyk op die sitkamerstel. Het nie eers vir die volle duur van my betaalde verblyf oorgebly nie. Het na 'n alternatiewe gastehuis gegaan in die area. Baie teleurgesteld. Nie seker oor die ligging se veiligheid nie.

Sleepers Villa's response

Dankie vir jou gewardeerde kometaar. Hier by Sleepers Villa het baie verwikkelinge plaas gevind sedert jou besoek in 2015. Ons kamers en hele gastehuis is opgegradeer en gemoderniseer en het 'n totale nuwe voorkoms vir die verwelkoming en gerief van ons gaste, om sodoende 'n aangename verblyf te verseker. Daar is nuwe bestuur aan gestel, met 'n 24 uur konntak sentrum om enige klient behoete onmiddelik op te volg. Ons will u uitnooi om ons weer te kom besoek en die nuwe Sleepers Villa gasvryheid en diens te kom geniet.

Sleepers Villa
Heidi N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Heidi N
Individual traveler

Lekke verblyf, maar die ligging was teleurstellend.

Sien die sterre hieronder.

Theresa B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa B
With friends

"Awesome!"

Ons dit geniet, dankie.

Sleepers Villa's response

Baie dankie vir jou terug voering, ons hoop om julle weer hier by Sleepers Villa te ontvang en tuis te laat voel.

Sleepers Villa
Sam B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam B
On business

'n Huis weg van die huis!

Ek is baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. 'n Baie huislike atmosfeer, gekookte bord kos, en die elektriese kombers en gansveer duvet het my laat voel of ek in my eie bed slaap. Die volgende dag het iemand sowaar my baie vuil kar vir my gewas! Sal beslis weer daar gaan bly.

Sleepers Villa's response

Baie dankie vir jou terug voering, ons wag om julle weer hier by Sleepers Villa Gastehuis te onvang. Ons sien uit daarna..

Sleepers Villa
Rinette M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rinette M

Die diens van personeel was goed en almal was vriendelik.

Alles was skoon en netjies, die ontbyt was heerlik en genoeg, en almal was vriendelik en hulpvaardig. Gaan so voort met julle diens. Baie dankie!

Susan M - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
With spouse/partner

Great

A lovely place in Polokwane.

Sleepers Villa's response

Thank you for your valuable review. We would love to welcome you again here at Sleepers Villa Guesthouse as many things has changed and even better service than before. The whole guesthouse, rooms, staff and management has been upgraded.

We can't wait to see you again here at Sleepers Villa Guesthouse

Sleepers Villa
Johan B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan B

Baie vriendelike diens en baie behulpsaam.

Goeie waarde vir geld en baie sentraal geleƫ.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20A Bok Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3OGQ0ODM2LTExNTMtNGU0Yy1iNjI4LTJkYTU2ZmVkZTE2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 12 5 1 5 20A Bok Street Polokwane 0699 Limpopo 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -23.91754 29.44988
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com