The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Snobs Coffee Roastery and Rooms | TravelGround
+57

Snobs Coffee Roastery and Rooms

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 69 reviews for Snobs Coffee Roastery and Rooms
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Elana V - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elana V
Family with young children

Verrassende oase.

Wat 'n pragtige, netjiese oorslaa plekkie! Vir ons gesin van 6 was die 2 woonstelle ideaal. Vir enige koffie-liefhebber is dit dié plek op die N1. Willem en Miza is vriendelik, behulpsaam en het seker gemaak ons bestel aandete voor hulle kombuis toe maak. Willem kon ook 'n vinnige blitskoffieinligting sessie gee. Al hoef ons nie volgende keer oor te slaap nie, sal ek vir seker by Trompsburg indraai om 'n koffie te gaan koop.

Maddison-lee B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maddison-lee B
With spouse/partner

Lovely stay.

Snobbs was great! Willem even organised us food from the coffee shop since we arrived late. We enjoyed our stay.

Santjie F - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santjie F
With spouse/partner

Skoon en netjiese verblyf.

Eienaar het ons onmiddelik laat tuis voel. Hy was ook op die dag deurentyd in kommunikasie met ons om te verseker dat hy die verblyf so gerieflik as moontlik vir ons kon maak.

Elma T - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma T
With spouse/partner

Everything we needed.

Comfortable and well-equipped.

Ilze B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
With spouse/partner

Mooi, moderne kamer met goeie ligging.

Lekkerste koffie op die terrein.

Jeff E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeff E
With spouse/partner

Snobs is better than the pictures suggest.

Spacious, comfortable and well equipped.

Yolandi F - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi F
With friends

Veilig, smaakvol en gerieflik.

Ons was verras met hoe veilig en smaakvol die plekkie is. Ons het wel die restaurant gemis (weens ons eie swak beplanning) en dal graag dit volgende keer wil ondersteun. Baie gerieflik vir mense met klein kinders of troeteldiere! Dit is omhein reg rondom en heerlike grasperk en klimraam vir kinders/woefs.

Kotie V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie V
Individual traveler

Gewis 'n gunsteling op my lysie.

Mooi, skoon en rustig. Willem en sy span is baie gasvry. Goeie kommunikasie met sy gaste. Het nog elke keer goeie en flink diens ontvang. Kan hul plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Len P - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len P
On business

Uitstekend.

Vriendelike gasheer. Waarde vir geld. Baie netjies.

Claire C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claire C
Individual traveler

A wonderful place to stay on a long journey between the Cape and KZN or Gauteng.

Perfectly presented and friendly hosts.

Hendie G - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendie G
Individual traveler

Akkommodasie het aan my vereistes voldoen, want ek moes met my twee honde reis. Die perseel was omhein en voldoende.

Willem en sy personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Tina J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina J
Individual traveler

Great brewed coffee and night stopover in Trompsburg.

What a little gem after a long day of travel from Cape Town. So quiet, with loads of birdlife teeming around the bottom of the garden. The view from the kitchen window presents miles of rolling grassland. and quiet. Willem, the owner of Snobs Roastery, was so welcoming and has created a coffee oasis in Trompsburg, an unlikely but delightful spot with good WiFi and great coffee.

Magda J - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda J
Family with young children

Uitstekend!

Ons het ongelooflik lekker oornag. Ons 4-jarige het die klimraam en sandput vreeslik geniet, en babasussie kon rustig en veilig in die voorsiende kot haar slapie geniet. Die vriendelikste mense, so gasvry. Hierdie sal ons eerste keuse bly vir oorslaap wanneer ons weer die Wes-Kaap aanpak. Veilige, ruim eenheid, silwerskoon met alles wat mens nodig het, na die lang ry met kleintjies in die kar vir so lank was die rustigheid presies wat ons nodig gehad het! Julle is awesome, julle gesin is pragtig, en julle koffie is baie lekker.

Henry P - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry P
Individual traveler

Neat and tidy.

I enjoyed the coffee.

Tielman R - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tielman R

Baie lekker en luuks gekuier.

Baie mooi dorp en area.

Brian W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian W

Very pleasant. Value for money.

Clean facility. Felt safe and secure. Friendly, accommodating and helpful owners.

Maureen B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen B
With spouse/partner

Aangename oorbly.

Netjies, skoon, goed toegerus. Kon 'n aandete bestel van die restaurant. Dit sluit egter 15:00, maar ons was alreeds teen 15:00 daar.

Tina D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina D
Individual traveler

Comfy night's rest in a peaceful setting.

It was very easy to follow the signs to this lovely place in Trompsburg with friendly staff, a clean room, real ground coffee with a plunger, and peace and quiet. The self-catering room has all that is necessary for an overnight stay. I will return here when travelling from the Cape to Gauteng.

Jan V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
With spouse/partner

Baie angenaam. Goeie diens. Veilig.

Willem het ons persoonlik ontvang en was enige tyd beskikbaar. Netjies kamers en heerlike etes en koffie.

Marlese W - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlese W
With friends

Heerlik!

Skoon, netjies, kreatief, met heerlike koffie!

Jimmy R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jimmy R
With friends

Very friendly.

They arranged to serve supper and leave it in the room before our arrival.

Yvonne B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne B
With spouse/partner

Great spot in Trompsburg!

Spacious self-catering room, with a lovely bathroom, great coffee on the house. Loved the décor and thoughtfully planned content. Lovely people and shop. Personal attendance. Beautiful view of sunset through kitchen window. Peaceful setting.

Kotie V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie V
Family with young children

Pure lekkerte.

Kan vir seker Snobs Coffee Roastery and rooms aanbeveel. Baie, baie netjies en skoon. Gerieflik ingerig. Baie vriendelike ontvangs. Heerlike koffie as 'n bonus. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Marianna S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna S
Individual traveler

Baie gerieflike oorslaapfasiliteit.

Die verblyf by Snobs was baie aangenaam en WC is 'n besorgde en vriendelike gasheer. Alles in die eenheid was netjies, skoon en in 'n werkende toestand. Die komplimentêre koffie is uit die boonste rakke. Ek slaap beslis weer hier oor.

Hendrik M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik M

Baie netjies en gemaklik.

Willem was daar om alles te verduidelik en ons vinnig tuis te laat voel. Hierdie is my eerste keuse oorslaapplek.

Lynette J - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynette J
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Perfect for sleeping over between destinations. We arranged for dinner with no problems.

Emsie P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emsie P
With spouse/partner

Absolute stunning plekkie.

Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en hul koffie is baie lekker. Die plekkie is mooi, modern en netjies.

Gert U - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert U
On business

Wonderlike oornagstop tussen Kaapstad en die Noorde.

Willem, die eienaar, het al van vroegoggend met my kontak gemaak om seker te maak ek reis veilig en om my vordering te volg. Hy het ook gereël dat daar vir my aandete in my kamer was met aankoms. Ek kan die gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Phillis B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillis B
Individual traveler

Waarde vir geld en perfekte ligging.

Aangename eienaar wat jou welkom laat voel. Baie netjies, skoon en interior design is smaakvol. Vars linne is die pluspunt. Ek sal die plekkie aan enige reisiger aanbeveel.

Anel H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anel H
With friends

Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir die puik diens.

Willem is besonders vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Ons het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly. Ek beveel die slaapplek beslis aan. 'n Paar klein dingetjies kan wel meer aandag kry, maar ek sal dit persoonlik aan eienaar noem.

Anné D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anné D
Family with teenagers

Die beste!

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. WD was behulpsaam, die verblyf was baie stylvol, die koek wat vir ons gewag het in die yskas, hemels, en die stilte en sterre was wat die siel nodig gehad het. Al die mense met wie ons in aanraking gekom het was vriendelik en die koffie en die ontbyt sal definitief 'n 'must do' op my lys word as ons weer af/op ry.

Hannes C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes C
With spouse/partner

Heerlike kos, lekker gemaklike verblyf en veilig.

Ons was eintlik 3 (hond saam). Die omgewing is veilig waar ons hond lekker kon rondhardloop. Lekker geslaap, lekker geëet en lekker gerus. Hulle koffie is baie lekker asook hulle etes! Hulle is vriendelik en baie hulpvaardig. Baie lekker oornagplek tussen Gauteng en Kaap!

Riekie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie S
Family with young children

Ons het daar oorgeslaap op pad Hermanus toe.

Baie dankie. Willem was 'n wonderlike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms. Pragtige, stil omgewing en baie gerieflike eenhede met baie lekker koffie!

Frans B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans B
With spouse/partner

Uitsonderlike diens.

Het ons gebel om te hoor of ons maaltye vir die aand wou bestel en die geregte was besonders. 'n Plus aangesien die dorp nie gelyk het of daar eetplekke is nie. Eienaar self kom oopmaak, gesellig maar nie oorweldigend. Foto geskied nie reg aan hoe netjies en lekker plattelands die eiendom is nie. Koffie inderdaad goed en die ontbyt volgende oggend smaaklik en baie goeie waarde.

Carel L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carel L
With spouse/partner

Netjies en vriendelik.

Die kamers is ruim en goed toegerus. Die eienaars bekwaam en vriendelik.

Clarice D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarice D
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Was wonderlik om daar te wees. Stil en mooi.

Ivor C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivor C
With spouse/partner

Friendly and helpful owner.

Arrived after 5pm after a long drive from CT to find a plunge pot and filter coffee, what bliss!

Grant P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant P
Individual traveler

Baie netjies en skoon. Baie stil. Lekker koffie.

Netjies en skoon. Sal aanbeveel.

Esti R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Esti R
Individual traveler

Baie aangebame verassing.

Die oornagverblyf was ver bo verwagting met baie aandag op die fynere detail. Die klein koffiewinkel was ook baie aangenaam met ‘n gemaklike atmosfeer en heerlike koffie en ontbyt.

Theo W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo W
With spouse/partner

Verwagtinge oortref.

Uitstekende gasvryheid en geriewe. Netjies en mooi dekor.

Robert B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert B
With spouse/partner

Baie rustig.

Die kamers is baie lekker. Het net 'n probleem dat daar nie voorsiening gemaak is vir ekstra toilet papier nie.

André H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André H
Family with teenagers

Lekker!

Uitstekende gasvryheid, lekker koffie, alles wat jy nodig het! Sien die plek gou weer!

Anastasia D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastasia D
Family with young children

Wonderlike gasvryheid en diens. Kamer pragtig en ingerig met alle benodighede.

Ons kan Snobs aanbeveel, het heerlik oornag daar.

Marlese W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlese W
With friends

Kreatief, gemaklik en gerieflik.

Alles wat mens nodig het met 'n kreatiewe kwas geverf!

Frans R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans R
Family with young children

Ideale oornag plek tussen kaap en die noorde, met lekker speelplek vir die kinders.

Eienaars het uit hul pad uit gegaan om alles vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Hulle het self n kot voorsien vir ons 2 jarige, sonder dat ons daarvoor gevra het. Willem het ook teen 18h30 vir ons die coffee shop oopgesluit om van sy selfgeroosterde koffiebone te koop. Sy koffie en diens is puik.

Engeli B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Engeli B
With friends

Fantasties

Willem is 'n ware gasheer en doen moeite met gaste. Heerlike koffie. Ruim kamer.

Nico D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
With spouse/partner

Willem is n uitstekende gasheer en sy varsgeroosterde en verskeidenheid koffie n bonus.

Willem is n uitstekende gasheer en sy varsgeroosterde en verskeidenheid koffie n bonus.

Robert L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert L
Individual traveler

Quiet, spacious, clean, with all one needs for an overnight stay.

Coffee great too!

Christel R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Christel R
Family with young children

Pragtige plek in pragtige dorp.

Goeie verblyf. Lekker kos.

Lelani B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani B
Family with teenagers

Gasvryheid van 'n ander aard.

Die passievolle belangstelling omtrent sy gaste se gemak, en veiligheid deur Willem lê my na aan die hart. Na 'n baie lang dag op die pad, was die gereelde opvolg per boodskap om seker te maak ons reis verloop vlot, is iets wat nie in enige iemand se aard is nie. Baie dankie Willem, vir die huis in Trompsburg wat jy is, jou gasvryheid word hoogs waardeer en ons sal Snobs aan enige iemand aanbeveel, en so ook enige tyd weer daar oorslaap.

Fritz W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz W
With spouse/partner

Baie gerieflik en stil.

Die area is baie stil en rustig, mens kan behoorlik rus. Die kamer is groot, gerieflik en al die nodige geriewe is beskikbaar. Ons gasheer het ook geen moeite ontsien om ons gemaklik te laat voel. Ons sal weer daar oornag.

Tutti G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tutti G
With spouse/partner

Nice place to rest on the long road.

Great hospitality. Nice coffee, spacious, comfortable and a view of the veld. Restaurant with nice food close by. We plan on staying here from time to time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rusplek op die lang pad.

Baie gasvrye gasheer. Lekker koffie. Ruim, gerieflik met uitsig oor veld. Restaurant met lekker kos byderhand. 'n Lekker rusplek op die lang pad. Ons beplan om van tyd tot tyd daar oor te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D

Peaceful and relaxing atmosphere. Friendly service.

We will stay at Seven on Buiten again as we had doggies with us. We felt very welcome and the service was excellent. Food, coffee and iced coffee was great. Thank you.

Marilise V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilise V
Family with young children

Baie oulike plek met als wat mens benodig.

Die ontvangs was baie vriendelik, die plek is pragtig ingerig met als wat mens benodig. Die vars linne was spierwit, dit maak die verblyf ekstra lekker!

Christa M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa M
Individual traveler

'n Lafenis op die langpad.

My verblyf daar was heerlik. Die vrouens wat in die koffiewinkel werk was uiters vriendelik en behulpsaam. Natuurlik is die koffie uitstaande en ek kan die kaaskoek ook aanbeveel. Aangesien Trompsburg nou nie juis 'n restaurant-mekka is nie, het ek die spinasie-quiche vir aandete bestel. Hulle het dit by my kamer kom aflewer - vars uit die oond. Dit is regtig heerlik. Die kamer is ruim en blinkskoon. Dis 'n goeie bed en ek het heerlik geslaap. Die eienaar het kom uitvind of alles in orde is en was baie vriendelik. Ek kan eerlikwaar niks negatief oor my verblyf daar sê nie. Ek slaap op my pad terug weer daar oor.

Heidi V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
Individual traveler

Baie aangenaam en rustig.

Dit was heerlik om by hierdie gastehuis te bly. Aangename, hulpvaardige gasheer, die akkommodasie is smaakvol beplan en toegerus, en van uitstaande gehalte. Baie dankie!

James B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James B
On business

Great spot.

Lovely accommodation run by friendly and helpful people.

Lindy V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindy V
Family with teenagers

Lovely overnight accommodation and amazing coffee!

We had a very comfortable stay on route back to Johannesburg. The rooms are tastefully furnished, clean and you have everything you need for an overnight stay. Kids were entertained by Netflix and our dog was happily accommodated. Best of all - the filter coffee! Thank you Willem - we will see you again.

Sandra P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra P
With spouse/partner

Beautiful oasis.

What a wonderful place to relax after a long day on the road. The rooms were tastefully done and the roastery to die for. Friendly and personal service. Will definitely recommend and go back.

Lorraine C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine C

Comfortable, quiet, safe for children and animals, everything all right.

Owner very helpful and considerate. Everything all right. Neat and very comfortable, beautiful place and safe for children and animals.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, rustig, veilig vir kinders en diere, alles in orde.

Eienaar baie behulpsaam en bedagsaam. Alles in orde. Netjies en baie gemaklik, pragtige plek en veilig vir kinders en diere.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vickus M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vickus M
Family with teenagers

Baie netjies en gemaklike oornagverblyf.

Lekker koffie en die ontbyt die volgende oggend by Snobs Coffee. Dankie vir die gasvryheid WD.

Konrad L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad L
With spouse/partner

'n Netjiese, gasvrye en doeltreffende oorslaapplek met die beste ontbytkoffie op die N1.

Ons gasheer het ons oproep onmiddellik geneem en ons maklik daarnatoe beduie. Geen moeite om ons laat te ontvang nie. Lekker Netflix beskikbaar, en koffiewinkel op die voorstoep. Sterk aanbeveel.

Marika B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika B
Family with young children

Wat 'n besonderse juweel in die Vrystaat met baie potensiaal.

WD het ons hartlik ontvang laatmiddag net na toemaaktyd van Snobs koffie, en na die lang rit, het hy met 'n glimlag vir ons nog 'n stukkie koek bedien. Baie mooi en 'rustic' moderne kamers, en die lekkerste filterkoffie vir die volgende oggend. Sal vir seker weer besoek. Baie gerieflike blyplek vir 2 oumas, ma, pa en 2 kinders- beide kamers bespreek teen 'n billike prys. Dankie vir jou gasvryheid.

Piet D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Piet D
With spouse/partner

Very clean and neat.

Beautiful place to sleep. Very friendly owners who really go out of their way to welcome you. Delicious coffee! Animal friendly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Pragtige plek om oor te slaap. Baie vriendelike eienaars wat werklik uit hul pad gaan om jou welkom te heet. Heerlike koffie! Dierevriendelik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Euodia V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euodia V
Individual traveler

Alles en meer wat nodig is om te kan rus na 600+ km op die pad.

Plattelandse atmosfeer ontmoet rustic, maar moderne huisontwerp. Binne-ruim is besonders mooi. Kraakvars linne en handdoeke. Alles is skoon en in orde. Great setup as jy met diere en/of kinders reis. Baie bly ek het Bloemfontein oorgeslaan en eerder hier oornag.

Warren S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren S
Family with young children

Great value for money.

My family and I really enjoyed our stopover here. The room is clean and comfortable and the service we received was excellent. Also, we had dinner at Snobs Coffee which is on the same property. This is very convenient and the food (and coffee) was really good.

Con E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Con E
With spouse/partner

Ideale rusplek aan die N1.

Netjiese omgewing met sorgsame diens. Op die terrein puik koffie en heerlike kaaskoek.

Bernadine V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadine V
Family with young children

Weggesteekte juweel net van die N1 af oppad Johannesburg toe met fantastiese koffie!

Ons het hier oornag oppad huistoe van die Wes-Kaap af en was aangenaam verras deur die "rustic modern" look wat ons gekry het, DW is baie vriendelik en behulpsaam en het ons tuis laat voel. Hy het sy eie koffiewinkel op die perseel wat die mees fantastiese koffie maak, ons het gelukkig bone gekoop om saam huistoe te vat, maar sal beslis weer terug gaan vir die koffie ook!

Leroux S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leroux S
With spouse/partner

Stunning.

Vrek oulike plek om oor te slaap in Trompsburg. Baie skoon en netjies. Vriendelike mense wat die koffiewinkel Snobs ook het op dieselfde perseel.

From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Buiten Street, Trompsburg, 9913, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASpXBkPVUqqVun8CXtDHVfmmaXcLzF8O6onOtOTHB98ZkUMxtXa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 69 5 1 5 7 Buiten Street Trompsburg 9913 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.038900725658 25.779259267546
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!