The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Snyderskloof Karoo Cottage | TravelGround
+28

Snyderskloof Karoo Cottage

10 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 10 reviews for Snyderskloof Karoo Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Karen D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen D
With spouse/partner

Vrede en stilte

Daar is min plekke wat by Snyderskloof sal kom vir stilte en vrede. Die pad soontoe is goed - al is daar lekker baie hekke om oop te maak - en mens begin sommer al die gevoel van rustigheid kry met die wye Karooveld wat om jou oopmaak. Die Cottage is alles wat jy voor kan wens. Heerlike beddens, warmwatersakke vir die koue nagte (en dit was koud!), 'n groot vuurherd en ver-kyk uitsigte. Hier kan jy jouself weer hoor dink. Jy kan stap, fietsry, lees, slaap en eet en niemand sal jou pla nie. Vrede op sy beste. Ek dink in die somer sal die swembadjie groot lafenis bied, maar tydens ons kuier het daai badjie maar ysig gelyk! Beslis 'n plek waar jy kan afskakel en tyd vir jouself en jou geliefdes kan maak. Die heerlike bottel wyn as welkomgeskenk was 'n groot bederf. Dankie Emmarie dat julle ons kuier so spesiaal gemaak het.

Kyla V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kyla V
With friends

Wat 'n ongelooflike wegbreek!

Dankie vir 'n baie lekker kuier op Snyderskloofplaas! Die huis is nie net skoon nie maar ruik sommer skoon! Van ongelooflike lekker warm beddegoed tot die mooiste aande voor die vuur. Ons sal beslis weer by julle kom kuier!

J B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J B
With spouse/partner

Stil en rustig.

Hier kan jy jou eie gedagtes hoor, die natuur kan geniet en kan weg kom van die lewe se gejaag.

Wynand P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand P

Fantasties.

Dit was 'n baie netjiese rustige plek. Omgewing en ligging is fantasties. Die huisie is goed toegerus en die kuier was baie lekker.

Johan H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H

Mooiste plek op aarde!

Emmarie het soveel aandag gegee aan alles wat mens laat welkom en spesiaal voel! Mooiste plek waar ek nog ooit gewoon het met die webtuiste!

Jannie N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie N
With spouse/partner

Fantastic and very good taste.

Wonderful Karoo experience with everything you can dream of. The house is well-equipped with very good taste. Will go again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en baie goeie smaak.

Wonderlike Karoo-ervaring met alles wat jy van kan droom. Huisie baie goed toegerus met baie goeie smaak. Sal enige tyd weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Snyderskloof Karoo Cottage's response

Die ekstra verskietende sterre is reeds bestel vir julle volgende besoek!

Snyderskloof Karoo Cottage
Pieter D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Individual traveler

Baie lekker gebly.

Indien jy van stilte hou, maar tog in kontak wil wees met die res van die samelewing is Snyderskloof Karoo Cottage vir jou. Wonderlike plek met alles wat jy nodig het, bring net jou kos, selfoon, kragboksie en drinkgoed. Ek kan Snyderkloof met 'n geruste hart aanbeveel vir 'n wegbreek.

Suzanne V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne V
Family with teenagers

‘n Ongelooflike belewenis van die Karoo!

Sal vir seker hierdie plekkie in die Karoo aanbeveel! Beeldskone huisie en natuur! Ons sal vir seker weer moet teruggaan na Snyderskloof!

Kate H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kate H
Individual traveler

Lovely position and very well stocked cottage.

Very pleasant but a bit sparse with regards to birds and wildlife. Hammocks were just the best!!! Lovely walks.

Marie-louise N - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise N
With spouse/partner

Dit het alle verwagtings oortref. Dit was 'n wonderlike ervaring!

Die kothuis is smaakvol, knus en met liefde versier. Elke vertrek is spesiaal. Die omgewing is wondermooi, en die stilte raas in jou ore. Die gasvryheid was ook warm en vol "omgee". Werklik top waarde vir geld!

From R3 000
per night (for 6 people)
From R3 000
per night (for 6 people)
From R3 000
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 08:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R354, Keurkloof Road, Snyderskloof Farm, 25 km from Matjiesfontein, 6901, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVStqzZgWIVJnuNF12sQz4Y11RFwbXt4rqG64de3INfgTj9592P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 000  per night (for 6 people) 10 5 1 5 Off the R354 Keurkloof Road, Snyderskloof Farm 6901 Western Cape 0860 022 102 08:00-18:00 10:00 -33.078623964985 20.421186089516
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!