The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Soebatsfontein Guest Lodge | TravelGround
+20

Soebatsfontein Guest Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 38 reviews for Soebatsfontein Guest Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Michele B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele B
With friends

Great atmosphere.

The communal kitchen was very well equipped. The bedrooms although small were very comfortable. The patrons are great people and made us feel at home.

Retha P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha P
With spouse/partner

It was a very unique, comfortable and easy stay. Had a great evening with the hosts.

Clean rooms, great hosts, surprisingly different. We enjoyed the communal kitchen meeting the other guests over a braai.

Magdaleen S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magdaleen S
With spouse/partner

'n Baie unieke ervaring in die middel van "niks", maar ook in die middel van "baie".

Die kamers is baie basies en klein, maar dit het nie ongerief veroorsaak nie. Daar is 'n heerlike kombuis, stoep en braai-area waar al die gaste saam kos gemaak, gekuier het en wenke vir blommekyk uitgeruil het. Dit was baie spesiaal. Linda en Raymond was baie behulpsaam en het in almal se behoeftes voorsien. Voorwaar 'n uitsonderlike oorslaapplek.

Lize K - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize K
With spouse/partner

Went to see the flowers

Small room but beautiful, comfortable, clean and neat. The bed deserves special mention, good quality mattress and bedding, towels too. Very nice place to socialise with a well-equipped kitchen. Host and hostess are very warm people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Blomme kyk

Klein kamer maar mooi, gerieflik, skoon en netjies. Die bed verdien spesiale vermelding, goeie kwaliteit matras en beddegoed, handdoeke ook. Baie gesellige kuierplek met goed toegeruste kombuis. Gasvrou en gasheer baie hartlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Baie dankie, was lekker om julle hier te he.
Namauqa groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Johan V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan V
With spouse/partner

Mooi omgewing.

Jammer oor baie klein kamers en swak ontwerp. Hoor alle onaangename persoonlike geluide van kamers langsaan en agter. Gemeenskaplike kombuis is nie ons keuse nie, veral nie met Covid-19 nie.

Hanlie B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanlie B
With friends

'n Moet-besoek-plek.

So 'n goeie ervaring gewees om die spesiale plek met sy ryk geskiedenis met die ander gaste en eienaars te kom deel. Die saamkuier-braai-area en kombuis het ons verwagtinge oortref.

Filistea N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Filistea N
With spouse/partner

Goeie verblyf.

Goeie waarde vir geld en aangename eienaars wat die plek goed bestuur.

Johan D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie gesellig.

Lekker saam gekuier. Baie goed geleë. Kuier-area werklik goed ingerig. Eienaars gaan uit hulle pad om gaste tevrede te hou.

Des S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Des S
With spouse/partner

A jewel for such a remote placement.

Linda and Ray are very friendly hosts and really go out of their way to make you feel welcome. Had some enjoyable talks and were given good advice on the surrounding areas. Also enjoyed the interaction with the other residents. one always learns something from how other people travel.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Realy enjoyed have you here.

Soebatsfontein Guest Lodge
Daleen G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Daleen G

Tussen niks en nêrens. Weggesteek na lang grondpad se mooi natuur en bergreekse.

Die plekkie is pure 4x4 of kampeeravonturier se droom oornagplekkie. Alles basies is daar. Baie lekker plekkie as 'n groep daar arriveer vir oornag, want eienaars kweek 'n saamkuier om die tafel en braaier. Gemeenskaplike kombuis en braaier saam eienaars en almal wat oornag by Soebatsfontein Guest Lodge. Elke oornageenheid is net vir 2 persone geskik met 'n badkamer. Dankie vir die eienaars om vinnig plan te kon maak met aankoms, en 'n deur vir die badkamer te kon reël. Net die voorste eenhede het eie braaiers, maar die agterste eenhede deel 'n boma-braaier gesamentlik. Kamers is teenaan mekaar so is nie baie klankdig nie, so as jy baie mooi luister dan hoor jy jou buurman snork as hy 'n baie harde snorker is. Laat my terugdink en verlang na ons skooldae se kampavonture. Die heel beste was om van selfoon en sein onbeskikbaar te wees, want kon behoorlik afsny en rus sonder enige tegnologie om mens. Perfek vir my, want kon die mooi sterre kyk en natuur en stilte geniet, elke minuut.

Pierre L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pierre L
With spouse/partner

Baie rustig en lekker.

'n Rustige omgewing met goeie kliëntediens.

Elize L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize L
With spouse/partner

Soebatsfontein is 'n oase in die woestyn! Ray en Linda is die beste. Ons het die vriendelikste ontvangs gekry, hulle het ons kuier vervolmaak.

Soebatsfontein Gastehuis is baie goed ingerig, skoon en netjies. Gesamentlike kombuis beskik oor alles en nog meer, die gasvryheid van die eienaars Ray en Linda is ongelooflik, jy vertrek as vriende en nie gaste nie.

Hennie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie B
With spouse/partner

Baie lekker gekuier saam met ander gaste om die vuur.

Plek word nog ontwikkel. Klankdigtheid nog 'n probleem maar eienaars bewus daarvan. Uitstekende gasheer en -vrou.

Jill R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jill R
With spouse/partner

Very friendly, efficient hosts. Nothing was too much trouble.

It felt remote but at the crossroads to many interesting places inland and on the coast. Interesting conversion of a Dutch Reformed church campus. The tiny rooms looking into the garden are pleasant. Linda and Ray make the stay memorable - nothing is too much trouble for them. The shared kitchen is very well equipped and spick and span. Definitely a place for the more adventurous tourist. Would recommend to friends who don't need frills! Thank you Linda and Ray.

Rika M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika M
With friends

Eienaars baie gasvry en loop ekstra myl om verblyf aangenaam te maak.

Ons was 2 senior egpare, almal introverte. Ten spyte daarvan heerlik saam met ander gaste gekuier en nuwe vriende gemaak. Sal weer daar inboek vir volgende toer! Mens het ook die opsie om privaat te braai!

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Rika,
Ek is bly julle het dit geniet. Dit was so lekker om julle as gaste te ontvang, kom gerus weer.
Groete.
Ray en Linda.

Soebatsfontein Guest Lodge
Annatjie J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie J
With spouse/partner

Baie aangenaam

Baie eenvoudig maar baie effektief. Aangename gasheer en gasvrou. Wonderlike blommekyk ervaring gewees. Sal beslis weer besoek.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Ray en Linda.

Soebatsfontein Guest Lodge
Marli S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marli S
With spouse/partner

Vars skoon lug, goeie gasvryheid. Geriewe was nie wat verwag is nie.

Geen padaanwysings en google neem jou op 4x4 roete deur park.

Ronél K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronél K
With spouse/partner

Heerlik gekuier, naby Namaqaupark ingang, vriendelike gasheer.

Sal ander enige tyd na hul verwys.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Ronel, kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Michelle R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle R
With spouse/partner

Awesome hosts.

Was wonderful and so nice to meet strangers.

Yolande C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande C
With spouse/partner

Baie lekker.

Mense is vriendelik en behulpsaam. Plek is baie netjies.

Dawid B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dawid B
With spouse/partner

Uitstekend op heel 'n ander manier om gaste se behoefte te vervul.

Ons het maklik kontak en saam met die ander gaste gekuier om die kampvuur. Die kamers is baie netjies maar bitter klein, maar skoon en sinvol ingerig.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Marius Fischer F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marius Fischer F
With spouse/partner

Rustig in natuur. Lekker fietsry-geleenthede. Huislik.

Naby nasionale park, mooi passe en naby see. Goeie kans om van hier kus te verken. Veral McDougallsbaai besonders. Geologie van Concordia/Okiep/Springbok is besonders. Blomme hier mooier as suid by Clanwilliam. Kom natuurlik in koppies en rotse voor wat mooi natuurtonele verseker.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Hallo Marius, dankie dat julle by ons kom oorbly het Kom gerus weer.
Groete
Ray En Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Carolyn O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolyn O
With spouse/partner

A great experience.

Thank you, Raymond and Linda, for a different lodge experience. We were a little apprehensive about cooking in the communal kitchen but it turned out such fun. People of all ages, from all walks of life, sharing the space and their experiences of the day. It was great having you around to share your knowledge of the area with us.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Thanks you Carolyn, do visit again.

Soebatsfontein Guest Lodge
Philippus Johannes H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philippus Johannes H
With spouse/partner

Pragtige plek met vriendelike eienaars.

Na die blommeprag-rit was hierdie oornag eenvoudig net lekker en gerieflik. Skoon, netjies, als wat nodig is en een van die lekkerste nagruste ooit! Ongelukkig of dalk gelukkig, is MTN nie beskikbaar nie, so geen sein nie.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Baie dankie, kom gerus weer. Volgende keer kry ons julle om vir ons te kom kos maak.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Christoffel H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoffel H
With spouse/partner

'n Uitsonderlike vriendelike kuier in 'n gesellige atmosfeer ver van alles.

Die besondere wyse waarop die selfbediening uit 'n sentrale kombuis en leefarea aangebied word, is iets besonders en anders as die normale selfbedieningplekke. Dit maak dat daar vriende gemaak word met die ander besoekers en die eienaars en skep 'n aangename en ontspanne atmosfeer. Die liggiing, maak dat jy elke dag in 'n ander rigting die blommeprag kan gaan besigtig.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te he.
Groete,
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Monique K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique K

Ongelooflike atmosfeer, vriendelike gasvrou

Die hele opset is baie oulik - daar heers 'n gesellige atmosfeer en die plekkie is ideaal as blommekyk op jou to-do lysie is.

Danie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie M
With spouse/partner

Net wat ons nodig gehad het.

Aangename gasheer en gasvrou. Heerlik gekuier. Het alreeds aanbeveel aan familie en vriende.

Philip G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip G
With friends

Gerieflike, huislike verblyf teenaan die Namakwa NP en naby die Diamantkus.

Die eienaars het vir ons etes gereël en raad gegee oor waar die beste blomme te sien is. Hulle kennis oor die toestand van die paaie was ook waardevol.

Johann K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K
With spouse/partner

Gemoedelikheid, een met die natuur, die gees van Namakwaland.

Hierdie gastehuis is slegs gedurende die blommeseisoen oop. Dit bied 'n mens 'n verblyfplek wat pas in die gees van die landskap: eenvoud maar nie minderwaardig, gemoedelike saamsyn met ander gaste by die braai en gemeenskaplike kombuis (wat besonder goed toegerus is), 'n nagrus in stilte in 'n klein dorpie met vriendelike en vreedsame inwoners. Hier word 'n mens deel van die landskap. En Soebatsfontein is perfek geleë om die park na alle kante toe te besigtig. Die paaie is soos die landskap - grof, maar voertuie met voldoende grondvryhoogte kan dit hanteer. Die kombinasie van Soebatsfontein en die Guest Lodge bied 'n unieke verblyfervaring vir mense wat nie dink dat 5-ster-akkommodasie die doel van 'n reis is nie.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Johann. As mense buite seisoen by ons wil oornag moet hulle net voortydig met ons kontak maak om te hoor of ons op Soebatsfontein is. Groepe wat buite seisoen wil kom is ook welkom, kontak ons net voortydig sodat ons alles reg kan kry.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Hannelie D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannelie D
With friends

A very pleasant surprise in a remote area.

We did not know what to expect but had a lovely stay at Soebatsfontein. The owners were very friendly and helpful. The road from Kamieskroon is only 50km, but takes long due to gravel mountain passes not always in good condition. You share a communal kitchen, but very clean and well equipped. You have to take everything you need, as there is no shop (incl wood, ice etc.) A big advantage is the back entrance to Skilpad Flower Resort is at their doorstep. A cool place!

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Thank you, Hannelie. Do visit again.
Regards,
Ray and Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Colin B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin B
With friends

Couldn’t ask for more helpful and friendly people.

Have already recommended Soebatsfontein.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Hi Colin,
Thanks, we loved having you here.
Regards
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Zelda K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda K
With spouse/partner

Lekker gekuier.

Nuwe vriende gemaak, heerlik gekuier om die vure en baie addisionele inligting oor gebeure, plekke en blommeroetes.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Zelda. Dit was lekker om julle by ons te he. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Ria S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
With friends

Heerlik gekuier, soos ou vriende uitmekaar.

Sien sterre.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Ria. Ons het al die besondere oulike gaste vreeslik geniet. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Marius R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with teenagers

Regtig lekker eenvoudig en aangename akkommodasie.

Regtig lekker eenvoudig en aangename akkommodasie. Skoon en netjies en goeie geriewe.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Marius, Dit was lekker om julle hier te he. Groete Linda

Soebatsfontein Guest Lodge
Stephanie E - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanie E

Oasis in the middle of nowhere.

Arrived to this hidden gem after a long day of road trip. Met the super friendly owners who explained the setup and showed us to our rooms. Rooms are small but have everything you need, the communal kitchen is neat and organised, the evening for a lack of a better word "kuiering" with the owners was fantastic. We would definitely come back!

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Hi Stephane.
It was so nice having you here.
Until next time.
Regards
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Louisa V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa V
With spouse/partner

Dit is 'n ondervinding om nie te mis nie.

Die plek is skoon en goed ingerig. Die eienaar is baie hulpvaardig en gasvry. Die omgewing is asemrowend.

Soebatsfontein Guest Lodge's response

Dankie Louisa, dit was lekker om julle hier te he.
Groete
Linda Castelyn

Soebatsfontein Guest Lodge
Izak And Lila V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak And Lila V
With friends

A real gem in Namaqua Park

Two days weren't enough to explore the area. Relatively short trips to Skilpad, Kamieskroon and surrounds. Lots of different flowers around - once you step out of your vehicle. Roads are good.

Adrienne T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrienne T
With spouse/partner

Great service and very clean facilities.

Very warm reception by Willie and Annemarie. They made us feel very welcome and we learnt a lot from them about the area and its people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens en baie skoon geriewe.

Ons was baie hartlik ontvang deur Willie en Annemarie. Hulle het ons baie welkom laat voel en ons het sommer by hulle baie geleer oor die omgewing en sy mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R1 000
per night (sleeps 2)
From
From R1 000
per night (sleeps 2)
From
R1 000
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5kb7i58Z3Hu78bwTkYrQW7vE3pVs8dk83ul18jOhl6PjtRyS7j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night(sleeps 2) 38 5 1 5 Soebatsfontein Guest Lodge Soebatsfontein 8257 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.1184942 17.5921348
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!