Review Summary
Tavonga G - Jan 2022
Overall score
It was good.
Victor B - Jan 2022
Overall score
Goeie gesindheid ontvang.
Emmanuel M - Dec 2021
Overall score
Baie lekker plek, netjies met lekker ontbyt.
Knowledge C - Nov 2021
Overall score
Business trip.
Lezar B - Jan 2020
Overall score
Dit was nie 'n 3 ster-akkommodasie nie.
Ricardo H - Oct 2019
Overall score
Absolutely fantastic and adventurous.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties en avontuurlustig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anel N - Sep 2019
Overall score
Ons het net een aand geslaap maar dit was definitief baie gemaklik.
Andre S - Sep 2019
Overall score
Comfortable, neat, safe and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies, veilig en rustig.
Plek is maklik om te kry, ligging is veilig, straat baie stil, rustig, vrye toegang tot huis, bestuurder is baie vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies en sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra H - Jul 2019
Overall score
Saam met my dogter.
Carl P - Jun 2019
Overall score
Clean, neat and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Skoon, netjies en goeie diens. Blanco is egter nie die beste buurt nie - voel onveilig om vanaf dorp deur Blanco te ry na donker. Gastehuis egter baie goeie keuse. Sal weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ernst M - Feb 2019
Overall score
B&B in a quiet neighborhood with a nice breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
B&B in 'n rustige buurt met 'n lekker ontbyt.
Netjies kamer en bad. Goeie Internet. Goeie ontbyt vir 2 ingesluit in prys. Laat mens welkom voel - die gasheer het my herken van 'n vorige besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia B - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en verwelkomende atmosfeer.
Christo S - Jan 2019
Overall score
Available, but not exceptional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beskikbaar, maar nie wonderlik nie
Ongelukkig was hulle besig om te bou en daar het konstruksie werkers heeltyd verby ons vensters geloop en die kap geluide was aanhoudend. Ons wou 'n rustige kalm tyd gehad het in George maar dis nie wat ons gekry het nie. Die badkamer was nie so skoon nie en die beddegoed was nie gestryk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia B - Dec 2018
Overall score
Fantasties.
Stephan G - May 2018
Overall score
Unbelievable service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike diens.
Baie netjies, waarde vir geld, sal definitief weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 28 Soeteweide Road, Fancourt Gardens, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome