Sola Fide Residence
Review Summary
Charnell K - Oct 2020
Overall score
Onbeskryflik lekker
Martin G - Feb 2019
Overall score
Awesome! Lekker!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!!! Lekker!
Baie dankie vir aangename verblyf. Dit was baie geskik vir ons. Anna, dankie vir gasvryheid. Die kinders het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Jan 2018
Overall score
Ongelooflik mooi en goed toegeruste akkommodasie.
Charlene V - Dec 2017
Overall score
Asemrowend.
Casper D - Dec 2017
Overall score
Fit for purpose.
Barbie G - Jul 2017
Overall score
Panoramic sea views.
Charl N - Apr 2017
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Pragtige 180 grade uitsig oor die see. Baie netjies. Volledig toegeruste huis. Stil woonbuurt. Stapafstand van 'n stil strand. Ruim en kindervriendelik. Dankie aan die Heppel gesin vir die gasvryheid. Ons gaan definitief weer daar kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Geoff B - Jan 2017
Overall score
As advertised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Jy kry presies wat hulle adverteer.
Jy kry presies wat hulle adverteer en dit is al wat enige iemand voor kan vra. Definitief die geld werd. Jackie die eienaar is vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester G - Aug 2016
Overall score
Skitterende verblyf! Skitterende mense! Hoogs aan te beveel!
Natasha E - Jan 2016
Overall score
Sal definitief weer gaan.
Hendrik H - Aug 2015
Overall score
Heerlik! Die plek was eersteklas en het voldoen aan al ons groep se vereistes.
Sandra V - Mar 2015
Overall score
Heerlik en ontspanne.
Yiangos Y - Feb 2015
Overall score
Vreeslike mooi akkommodasie.
Leandre B - Jan 2015
Overall score
Dit was baie lekker.
Cristina M - Jan 2015
Overall score
Fantastic in everyway
Read moreEzanne G - Jan 2015
Overall score
Gasvryheid, veiligheid, ruimte, uitsig en privaatheid is alles perfek. Ek sal hierdie eenheid enige dag aanbeveel.
Read moreZuzana F - Oct 2013
Overall score
Absolutely perfect !
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 00:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Hawaii Crescent, Paradise Beach, 6300, Eastern Cape
- All ages welcome