The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Soleil South Coast | TravelGround
+32

Soleil South Coast

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 37 reviews for Soleil South Coast
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Sifiso D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sifiso D
With friends

I had a very pleasant stay, enjoyed every moment.

We felt very comfortable, the owners welcomed us and ensured that we had everything needed. The place is like a home away from home.

Soleil South Coast's response

Hi Sifiso,
Thank you very much for your excellent review, giving Soleil South Coast full marks in ALL categories! We hope to see you soon in future.
Kind regards
Johannes and Anna.

Soleil South Coast
Llewellyn L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewellyn L
Family with young children

Wow, what more can a person say this place. It is really home away from home. It is safe quite and very affordable. For sure our future bookings on the South Coast. A very big thanks to the owners. You are very friendly and kind.

When your experience was that good there is nothing more to say. Perfect stay. Would highly recommend this place for a getaway.

Soleil South Coast's response

Hi Llewellyn,
Thank you very much for your kind words. We are looking forward to your next stay.
Kind regards,
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Linde V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linde V

Baie goeie en vriendelike diens ontvang.

Ons sal beslis terug wees! Ek sal met geen twyfel Soleil South Coast aan enige iemand aanbeveel. Die huurders gaan uit hulle pad om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons wil net sê baie baie dankie!

Soleil South Coast's response

Hi Linde,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. As eienaars van Soleil South Coast, is dit vir ons baie aangenaam om te weet dat ons gaste hul verblyf ten volle geniet. Ons doel is om uitstaande diens aan ons gaste, teen 'n bekostigbare prys, in 'n veilige, netjiese, goed toegeruste fasilteit, te lewer.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Steven W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven W
With spouse/partner

Baie ontspanne en aangename verblyf in 'n uitstekende toegeruste en netjiese fasiliteit.

Weereens, as terugkerende gaste, kan ons net met die grootste lof en waardering praat aangaande ons gashere, Johannes en Anna asook die pragtige, baie goed toegeruste en uiterse netjiese en veilige fasiliteite. Ons het weereens baie lekker gebly en het heerlik gerus om weer met volgelaaide batterye terug te keer kantoor toe. Baie dankie vir die aangename en gasvrye ontvangs en soveel moeite om ons verblyf aangenaam te maak. Ons het die verblyf ongelooflik baie geniet en kan werklik aan geen klagtes dink nie! Ons beveel Soleil South Coast met groot vrymoedigheid aan! Wonderlike juweeltjie aan die Suidkus! Baie dankie.

Soleil South Coast's response

Hi Steven
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.
Johannes en Anna.

Soleil South Coast
Tracey A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey A

Beautiful clean home with excellent hosts. Johannes and Anna were lovely and accommodating. Very charming.

See stars.

Soleil South Coast's response

Hi Tracey,
Thank you very much for your excellent review. We hope to see you again in the near future.

Kind regards
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Patrick B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick B

Home away from home.

We are not people that travel so to find a place that was peaceful and delightful was really lovely. Entering the gates one can already feel at ease. My wife adores gardens so to stay in a place that had a beautiful inside and outside was awesome. Upon walking in the house there is a board that personally welcomes the family which was very heart felt. We would definitely recommend this as a place to stay. We want to thank Johannes and Anna for the kind hospitality.

Soleil South Coast's response

Hi Patrick,

Thank you very much for your excellent review and kind words.

We are pleased that we exceeded in making your stay at Soleil a memorable experience.

Kind regards,
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Rosemarie M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosemarie M

Nice.

Very warm reception. The caretakers were very nice and friendly. We were welcomed with coffee and rusks. Extra blankets were provided. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Ons is hartlik ontvang. Die opsigters was baie gaaf en vriendelik. Ons is verwelkom met koffie en beskuit. Daar is ekstra komberse voorsien. Sal akkommodasie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soleil South Coast's response

Beste Rosemarie,

Baie dankie vir jul uitstekende resensie met volpunte vir alle kategorieë. Dit was vir ons as eienaars baie aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie ook dat julle Soleil so netjies en skoon gelaat het

Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Cheryl M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl M
With friends

A beautiful little cottage, very well equipped, perfectly clean and in lovely surroundings.

Although we don't live far from Soleil, we were very pleasantly surprised. The cottage was pretty close to perfection. We were given a warm welcome by the owners, Johannes & Anna. The place was extremely well equipped, the beds very comfortable and we really only had to take our own clothing, food & toiletries. In general, a lovely holiday destination.We will most certainly recommend Soleil to others and will hopefully pay them a visit again in the not too distant future. Thank you Johannes & Anna for your hospitality.

Soleil South Coast's response

Hi Cheryl,

Many thanks for your excellent review. It is pleasing to know that you enjoyed your stay so much. We are looking forward to your next visit.

Kind regards
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Hennie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie S
Family with young children

Baie vriendelike eienenaars en goeie diens.

Plek was netjies en alles wat nodig was is daar.

Soleil South Coast's response

Hallo Hennie
Baie dankie vir julle uitstekende terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier.
Johannes en Anna.

Soleil South Coast
Betsie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie D
Family with young children

Dit was gemaklik, netjies en rustig.

Dit was ons 2de keer by Soleil, en ons is nie spyt dat ons weer daar oorgebly het nie. Die huis is netjies, skoon, veilig en toegerus met al die basiese wat mens nodig het om gemaklik te kan vakansie hou. Oom Johannes en tannie Anna is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer by Soleil bly vir ons volgende seevakansie.

Soleil South Coast's response

Hi Betsie,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer oor julle verblyf by Soleil! DIt was baie lekker om julle weer te verwelkom. Baie dankie dat julle soveel moeite gedoen het om die huis so netjies en skoon agter te laat. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Marike B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marike B
Family with young children

Friendly reception, clean and neat accommodation.

I can definitely recommend Soleil South Coast, our reception was friendly and Johannes and Anna are really hospitable. The accommodation was clean and tidy. Anna's attention to the smaller detail was a surprise to us, and not usually what one would experience at a self-catering place. Thank you very much! We will certainly return if we are in that area. Value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf.

Ek sal vir seker Soleil South Coast kan aanbeveel, ons ontvangs was vriendelik en Johannes en Anna is regtig gasvry. Die verblyf was skoon en netjies. Anna se aandag aan die kleiner detail was vir ons 'n verrassing, en nie gewoonlik wat mens by'n selfsorgplek sal ervaar nie. Baie dankie! Ons sal vir seker weer terugkeer as ons in daardie area is. Waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soleil South Coast's response

Goeiedag Marike,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Klientediens is vir ons baie belangeik, daarom was dit geen probleem om julle ongeveer twaalfuur die nag by Soleil te verwelkom nie. Kom gerus gou weer!
Vriendelike groete.

Johannes en Anna

Soleil South Coast
Marlize V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize V
Family with young children

Fantasties. Dit het soos ons huis weg van die huis af gevoel.

Vriendelike ontvangs gewees. Ons kon enige tyd die eienaars kontak en hulle het alles so gemaklik gemaak vir ons. Skoon huis, selfs in die besige feesseisoen was dit lekker stil en ons kon met ontspan. Baie dankie, sal vir seker weer gaan.

Soleil South Coast's response

Beste Marlize,

Baie dankie vir jou uitstekende evaluering! Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom!

Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Marlene R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene R
Family with teenagers

Excellent holiday.

Everything was neat and clean. Very relaxing holiday with nothing to worry about. Very secure. Anna and Johannes were very friendly and went out of their way to make us feel comfortable. Thank you.

Soleil South Coast's response

Good day Marlene,

Many thanks for your excellent review. We are glad that you enjoyed your stay.

Kind regards
Johannes

Soleil South Coast
Chantal V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal V
Family with young children

Was very pleasant.

We had a very friendly reception, very nice people, everything was good, will go again, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie aangenaam.

Ons was baie vriendelik verwelkom, baie nice mense, als was mooi aaneen gesit, sal weer gaan besoek, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soleil South Coast's response

Hi Chantal
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om uitstekende diens aan julle te lewer.
Vriendelike groete
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Braam W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam W

Fantastic!

Just fabulous! Affordable compared to other places. Very neat and located far away from noise and very safe. There's more than enough of anything you might need. The owners are some of the most helpful and friendly people I've met in a long time. Can recommend Soleil to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons verblyf was absoluut fantasties! Die koste was minimaal in vergelyking met ander plekke. Die huis was baie, baie netjies en is geleë op 'n plek waar geen steurings is nie en baie veilig is. Daar is meer as genoeg van absoluut alles wat benodig word. Die eienaars is van die mees hulpvaardige en vriendelike persone wat ons lanklaas ontmoet het. Ons kan Soleil aanbeveel vir enige persoon/persone wat regtig wil lekke slaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soleil South Coast's response

Braam, baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste 'n gerieflike, rustige en veilige verblyf by Soleil geniet.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Johan C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Die weer was teen ons maar met die huis en al sy geriewe was die verblyf baie lekker. Nooit onveilig gevoel nie en alles was binne redelike bereik.

Soleil South Coast's response

Johan,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jul verblyf was baie aangenaam en dat julle nooit onveilig gevoel het nie.

Vriendelike groete
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Steven W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven W
With spouse/partner

Baie netjies, uitstekend toegerus, topverblyf aan die Suidkus, uitstekende waarde vir geld!

As terugkerende gaste was dit weereens vir ons ongelooflike lekker ontspanning aan die Suidkus. Soleil South Coast is uitstekend toegerus en ek twyfel regtig of daar beter waarde vir geld aan die Suidkus kan wees. Die huis voorsien baie gerieflik aan die behoeftes van 5 gaste. Die eienaars is baie vriendelik en regtig omgee mense wat bereid is om die ekstra myl te stap vir hulle gaste. Hulle ontsien geen moeite nie. Hulle is 'n telefoonoproep ver vir wie dit 'n prioriteit is om hul gaste gelukkig te hou, sonder om 'n oorlas te wees. Soleil is baie netjies, veilig en uiters goed toegerus. Na 12 dae se lekker kuier het ons regtig geen klagtes of negatiewe komentaar nie.

Soleil South Coast's response

Steven, ons waardeer jou uitstekende terugvoer. Dit is verblydend dat ons daarin slaag om 'n diens te lewer sodat ons gaste kan ontspan, droom en herlaai in 'n rustige omgewing, teen 'n billike prys, in 'n goed toegeruste blyplek.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna.

Soleil South Coast
Anita K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita K
Family with young children

Had a very nice stay.

We were very happy with service. Very neat and clean. Will go again anytime.

Soleil South Coast's response

Hi Anita,
Thank you for choosing Soleil South Coast for a relaxing, enjoyable experience. Our goal is to ensure that our guests receive only the the best customer service, at an affordable price, in spotless accommodation. We look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Vernon R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon R
Family with teenagers

Die rustigste plekkie om te bly.

Baie oulike plekkie om na weg te breek en rustig te verkeer. Die eienaars is die vriendelikste mense wat jy ooit sal ontmoet en gaan regtig uit hulle pad om jou welkom te laat voel. Volledig toegerus met handdoeke, koffie en tee, en heerlike tuisgemaakte beskuit. Ons sal definitief weer Soleil South Coast besoek.

Soleil South Coast's response

Hi Vernon,
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Dit is vir ons regtig aangenaam om sulke komplimente te ontvang, want dit is baie belangrik dat ons gaste hul verblyf by Soleil South Coast ten volle geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Monique B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique B
Family with young children

Very neat, cosy and comfortable place, close to lovely swimming beaches.

Affordable, clean and neat.

Soleil South Coast's response

Hi Monique,
Thank you for giving us such a favourable review. We are so pleased that you found Soleil South Coast very neat, cosy, affordable, comfortable, with excellent security and close to lovely swimming beaches.
Kind regards,
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Nolan T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolan T
Family with young children

Ideal location for a restful vacation with family.

A really good place to be. Nice secluded area for peace and quiet. Very close to the beach, but without the crowds around your place. Nice, secure yard to relax and also for young kids to play in a protected environment. Cottage is filled with all the basics required to relax and also for the brain. In as much as we did not use it, it was good to see a washing machine available. Owners were on hand to ensure that everything was okay. We did not experience any problems. When we left, we forgot our decoder. Within 10 minutes, we received a call and were able to return to pick it up. Overall, it was a very pleasant stay and definitely recommend Soleil to anyone needing accommodation. We will definitely stay there again. Thank you to Johannes and Anna for a pleasant stay.

Soleil South Coast's response

Hi Nolan
Thank you very much for your excellent review! We are so pleased that you enjoyed your stay so much, as we strive to do the very best for our guests
Kind regards
Johannes and Anna

Soleil South Coast
Barney V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barney V
With spouse/partner

Absoluut goed en eienaars wonderlik.

Die plekkie sal ek aan almal wat daarheen reis aanbeveel. Absoluut wonderlik. Johannes en sy vrou is fantastiese mense en gaan uit hulle pad om gaste welkom te laat voel. Die verblyf is rêrig van die beste wat ons besoek het indien nie die beste nie. Sal weer daarheen gaan.

Soleil South Coast's response

Hi Barney
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier.
Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te lewer.
Vriendelike groete
Johannes en Anna

Soleil South Coast
Joey A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey A
Family with young children

Lovely, quiet home.

The owners are very welcoming. Nice clean place. Lovely and peaceful area. A cleaning service during the stay would be a nice touch.

Soleil South Coast's response

Hi Joey

Thank you for your positive review. We strive to achieve excellence for our customers. As indicated on the website, we do offer a cleaning service at minimal additional cost, if requested by customers.

Kind regards
Johannes and Anna.

Soleil South Coast
Nitia D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nitia D
Family with young children

Baie skoon en gasvry.

Baie mooi skoon huis met baie vriendelike en gasvrye eienaars, wat net 'n oproep weg is en sal uit hul pad uit gaan om alles lekker en gerieflik te maak. Die huis het alles wat jy nodig het en is in 'n baie rustige stil area. Sal beslis mense aanbeveel.

Soleil South Coast's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons regtig belangrik dat ons gaste hul kuier by Soleil geniet. Ons hoop om jul weer te sien.

Vriendelike groete,
Johannes en Anna.

Soleil South Coast
Mari Z - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari Z
Family with teenagers

Ons het net vir 'n rukkie gebly, maar dit was 'n heerlike blaaskans. Alles wat 'n mens nodig het, is daar en jy kan net ontspan!

Dit was 'n baie aangename kuier by Soleil. Is persoonlik gegroet deur die eienaars. 'n Mens kry dit nie sommer nie. Alles wat jy nodig het, is in die huisie, dit is net groot genoeg met groot tienerseuns, en alles wat 'n mens nodig het vir kosmaak of skoonmaak is in die huis. Dis naby genoeg om te ry na ander strande toe, en mens kan baie lekker swem by die Anerley-strand. Baie dankie vir 'n aangename kuier. Kort, maar lekker!

Soleil South Coast's response

Hi Mari, baie dankie vir jul mooi terugvoer! So bly jul het lekker gekuier. Kom gerus gou weer! Vriendelike groete. Johannes en Anna.

Soleil South Coast
Steven W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven W
With spouse/partner

Volpunte! Fantasties toegeruste fasiliteit. Gasvry, netjies, veilig en baie ontspannend. Baie goeie waarde vir geld!

Soleil South Coast is 'n volledige toegeruste fasiliteit. Is regtig 'n huis weg van die huis. Ongelooflik lekker gekuier in 'n baie skoon, netjiese en uiters goed toegeruste huis (smaakvol sonder enige oorbodigheid). 'n Vakansiehuis duisend! Die eienaars, Johannes en Anna het ons persoonlik welkom geheet en touwys gemaak. Baie dankie vir die koffie, tee en beskuit wat op ons gewag het na die lang reis. Hulle was altyd beskikbaar, sou mens hulle nodig hê, sonder om 'n oorlas te wees. Hulle is baie gasvry en stel hulle gaste se belange altyd eerste. Baie dankie Johannes en Anna dat ons kon deel in julle juweel aan die Suidkus. Ons het regtig heerlik ontspan en batterye herlaai. Die nabyheid van goeie strande, winkelsentrums en besienswaardighede terwyl die huis in 'n baie rustige en veilige omgewing geleë is, is 'n groot pluspunt. Ons sal Soleil South Coast met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Soleil South Coast's response

Hi Steven

Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer.
Ons is baie bly julle het so lekker gekuier.

Soleil South Coast

Soleil South Coast
Henry G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry G
With spouse/partner

Very nice, definitely seeing us again!

We were there the previous weekend. What a lovely time! Everything was there. We were spoiled with coffee and rusks. It was so peaceful, we were almost not even in the mood to drive around! We'll definitely visit them again soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, sien ons beslis weer!

Ons was verlede langnaweek daar. Wat 'n lekker kuier! Net mooi als was daar. Ons is bederf met koffie en beskuit. Dit was so rustig, ons was amper nie eers lus vir rondry nie! Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soleil South Coast's response

Beste Henry,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle dit so geniet het!

Groete,
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Dorette B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorette B
Family with teenagers

Baie lekker gekuier en gebly. Baie gerieflik met kids. Sal enige tyd weer terugkom.

Baie dankie, Tannie en Oom, vir al die moeite om ons tuis te laat voel. Sal enige tyd daar gaan bly!

Soleil South Coast's response

Beste Dorette,

Ons waardeer jul positiewe terugvoer regtig baie. Ons is ook baie bly dat julle so lekker gekuier het!

Groete,
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Tamara S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamara S
Family with young children

Ons het lekker ontspan.

Alhoewel ons nou nie 'n see-uitsig gehad het nie, het ons nogsteeds heerlik gebly en ons verwonder aan die natuur om ons. Huisie is baie netjies en skoon en het alles in wat jy nodig het, al wat jy saamvat is jou strandhanddoeke, want tot badhanddoeke word voorsien. Ons as familie van 4 het vreeslik lekker gekuier en sal definitief weer van Soleil gebruik maak.

Soleil South Coast's response

Hi Tamara,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier!

Soleil South Coast

Soleil South Coast
Rene S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
Family with teenagers

Convenient, quiet and all amenities closeby. Just like home.

Wonderful and peaceful place to stay at. Just what I wanted. Also, Johannes and Anna are always at hand to assist with anything - just a phone call away.

Soleil South Coast's response

Hi Rene
Thank you very much for your positive review.
We are pleased that you enjoyed your stay.
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Betsie D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie D
With spouse/partner

Jou huis weg van die huis.

Soleil South Coast is goed ingerig. Dit is mooi, skoon en stil. Daar is drie strande binne 5 km vanaf die huis. Dit is regtig die geld werd. Ons het ons vakansie baie geniet en sal vir seker in die toekoms weer van hulle gebruik maak.

Soleil South Coast's response

Hi Betsie

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier!
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Priya N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Priya N
Family with young children

The place is ok but needs a better tv and a proper braai arera.

It was a good stay.

Soleil South Coast's response

Dear Priya,
Thank you for your feedback. We pride ourselves on excellent customer service, value for money and cleanliness. Therefore, we are especially disappointed that you rated us 3 out of 5 for cleanliness.
Thank you for your suggestion regarding the TV. We would also like to thank you for the appreciative comments that you wrote in our guest book, and I quote, this was a home away from home.
We are glad that you had a good stay.
Regards,
Soleil South Coast.

Soleil South Coast
Imelda J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Imelda J
Family with young children

Kon nie 'n beter vakansiehuisie kry nie.

Baie dankie aan die oom en tannie wat dit so gerieflik gemaak het vir ons gesin. Enige iets wat mens benodig is daar. 5 mense kan gemaklik slaap. Ons sal weer gebruik maak van die plekkie. Dis elke sent die moeite werd met 'n strand nie te ver nie. Dankie baie vir als.

Soleil South Coast's response

Baie dankie!
Ons is bly julle het so lekker gekuier!.
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Lenora E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenora E
Family with young children

Absoluut fantasties!

Johannes en Anna is goeie mense. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit huis is soos ons 2de huis. Sal verseker terug gaan. Seëninge vir hulle.

Soleil South Coast's response

Baie dankie ! Ons is bly julle het so lekker gekuier.
Soleil South Coast.

Soleil South Coast
Christo P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo P
Family with young children

Die verblyf is vyfster!

Dis netjies, skoon en tot selfs die kinders se gemak. Dankie Soleil. Hierdie was 'n vakansie wat nie ons of die kinders gou sal vergeet nie. Die gasvryheid soos by Soleil het ons baie lanklaas beleef. Daar is 'n Blouvlagstrand met 'n lekker getypoel op die strand wat omtrent so 1 km vanaf die huisie is. Dan praat ek nie van die restaurant se kos nie! Dit is uit die boonste gestaltes en die restaurant is ook by die Blouvlagstrand geleë. Die huisie is netjies toegerus met selfs 'n outomatiese wasmasjien (lekker as die kinders klaar geswem het om gou hulle swemklere te was of as iemand soos ons 'n paar dae daar wil bly). Alles wat ons benodig is in die kombuisie, ons het so 'n paar keer lekker gebraai op die stoepie en 'n lekker sousie gemaak. Die beddegoed was skoon en daar was 'n lekker reuk in die huisie ('n skoon reuk). Die eienaars het selfs 'n lekker beskuitjie, koffie en tee op die tafel gelaat om ons meer gesellig te laat voel. Hulle het ons van daar af verduidelik na die naaste strand en winkels (dis nou die Blouvlagstrand). Die erf is so geleë dat die kinders lekker kon speel. Soleil sal ons nou elke jaar vir ons seevakansie sien. Baie dankie Johannes en Anna.

Amanda V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
Family with teenagers

Fantasties.

Dit was baie lekker. Mooi en skoon huis met alles in wat benodig word. Net 'n tuimeldroër gesoek met reëndae. Kliëntediens fantasties. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.

Soleil South Coast's response

Hi Amanda
Ons is bly julle het baie lekker gekuier. Dit was ook 'n plesier om die hempie wat julle vergeet het, aan julle te pos
Groetnis
Soleil South Coast

Soleil South Coast
Charl E - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl E
With spouse/partner

Wonderlike ervaring. Rustig en vreedsaam.

Ek sak Soleil enige tyd aanbeveel. Johannes hulle het uit hul pad gegaan om mens welkom te laat voel. 'n Mens kry nie alledaags sulke diens nie. Ek gaan waaragtig weer Soleil gebruik vir 'n lekker breek weg van die geraas af!

was R720
From R612
per night (sleeps 5)
was R720
From R612
per night (sleeps 5)
was R720
From R612
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Goodlands Road, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNmUwMzIwLWZmZTAtNGEyMS1iZjU0LTVlNjQxZjA5NjJlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R720, now From R612  per night (sleeps 5) 37 5 1 5 15 Goodlands Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.671574483566 30.504798868717
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!