The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sondela Guest House | TravelGround
+73

Sondela Guest House

14 reviews
Guest House

Review Summary

4 out of 5from 14 reviews for Sondela Guest House
Cleanliness
4.1/5
Service
3.8/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.7/5
John P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John P
Family with young children

Very comfortable and hospitable.

Their biggest unit has 4 beds but we are a family of 5, they gladly accommodated us with an extra mattress. Also happy to accommodate our pets.

Sondela Guest House's response

John, baie dankie. Ek is baie bly u het dit aangenaam gevind.
Sandra

Sondela Guest House
Ludwig S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig S
Individual traveler

Verblyf by Sondela is voldoende.

Sandra het regtig baie moeite met my akkommodasie by Sondela gedoen. Die verblyf is voldoende en die mense is vriendelik. Daar word tot besprekings gemaak by eetplekke vir die aand. Sondela se eienaar gaan die ekstra myl om mens welkom te laat voel.

Johannes V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johannes V
With friends

Good.

Good for an overnight stay, but not a real self-catering unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Goed vir oorbly, maar nie 'n regte self sorg-eenheid nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ludwig S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig S
Individual traveler

Accommodation is neat and pleasant.

Sondela Guest House is conditionally a pleasant and neat place to stay after a long road or for business in town or nearby. I would definitely recommend Sondela, they are friendly and helpful and willing to open the place until late at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf is netjies en genoegsaam.

Sondela gastehuis is voorwaardelik 'n aangename en netjiese plek om te oornag na 'n lang pad of vir besigheid in die dorp of nabye omtrek. Ek sal Sondela definitief aanbeveel, hulle is vriendelik en hulpvaardig en bereid om tot in die laat ure van die aand die plek oop te sluit vir mens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sondela Guest House's response

Baie dankie.

Sondela Guest House
Willem V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Willem V
On business

Nooit weer nie.

Die eienaars is totaal onbetrokke. Ek moes maar hoe dinge werk uitvind soos ek gaan. In 5 dae nooit die WiFi password gekry nie. Oggend 2 van my verblyf moes ek in swembad gaan bad want daar was geen water nie! (Geen grappies nie.) Ek het 05:00 opgestaan omdat ek vroeg afsprake gehad het. Tot my skok moes ek agterkom daar was geen water nie en niemand by wie ek kon navraag doen nie! Die (ek neem aan) bestuurderes het teen 06:00 opgedaag en water krediet opgesit wat toe water verskaf het. Teen hierdie tyd was ek reeds "gebad" in die swembad. Die kamer was ongelooflik warm en die waaier in die kamer was soos om met 'n klein teelepel 'n 1000 liter drom leeg te skep. Die lys is eintlik eindeloos. Van stort waar die water dan warm en dan koud is tot stukkende vensterknip, wat beteken dat ek nie venster in ongelooflik warm kamer kon oopmaak nie. Maar in kort as ek nooit weer daar kom nie, sal dit presies 1000 jaar te gou wees. Die enigste ligpunt was die bereidwilligheid van die (ek neem aan sy is die on-site bestuurderes) om te help waar sy kon.

Liesel B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesel B
With spouse/partner

Voldoende vir 'n vinnige oornag - netjies en skoon.

Diens met ons aankoms laat in die aand was puik. Verblyf was skoon en netjies, perfek vir 'n vinnige oorslaap voor ons weer verder sou reis. Voorstel vir melk i.p.v. poeier melk saam met koffie en tee in kamers.

Sondela Guest House's response

Ek is baie bly julle het dit geniet. In die toekoms sal ek vra vir vars melk of is die sakkies reg.
Groete
Sandra

Sondela Guest House
Pincione A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pincione A
Individual traveler

Only passable.

Even though there were health reasons the owners were absent. The room was not the one booked, no air conditioning on a very hot day, and still the booked one had the air conditioning broken. There is no way to pay with card because the machine to attach on the smartphone was with the owner, absent.

Taco V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Taco V
Family with young children

Very cold. In winter it was warmer outside than in our room. Hospitality starts with turning on the heating.

Okay apartment. In winter only warm water in the evening.

Sondela Guest House's response

Beste Taco,

Ek is baie jammer oor die water storie, in die winter is dit regtig koud hier. Gelukkig het ek julle meegedeel om in die aande eerder te stort of te bad want in die oggende is die water gevries.

Baie dankie,
Sandra

Sondela Guest House
Elize V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize V
On business

Goeie verblyf met 1 of 2 klein probleempies.

Oor die algemeen, goeie verblyf. Ons was 3 kollegas wat saam daar gebly het. My ondervinding was heel goed, maar beide my kollegas moes in koue water stort, aangesien daar nie warm water was nie. Een het ook gekla dat dit die ongemaklikste bed is waarop hy nog ooit geslaap het. Klein goedjies wat aandag kort, maar oor die algemeen, 'n bevredigende ervaring vir die prys.

Sondela Guest House's response

Beste Elize,

Jammer oor die water. Soos ek genoem het, is dit baie koud hier in die winter. Ek noem ook aan almal om eerder in die aand te stort of bad omdat die water eers later die volgende oggend weer warm word want dit vries gedurende die nag. Rakende die bed - ek kan dit nie glo nie aangesien al my matrasse nuwe Cloud 9 matrasse is. Al wat ek kan sê is dat ek vreeslik jammer daaroor is.

Groete,
Sandra

Sondela Guest House
Surina N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Surina N
Family with teenagers

Neat rooms and a good place to stay over when travelling.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese kamers en lekker oornagplek op reis.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sondela Guest House's response

Beste Surina,

Baie dankie, ek is bly dat u lekker gebly het, ons waardeer dit baie.

Groete,
Sandra

Sondela Guest House
Morgan W - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morgan W
Family with young children

Good.

Sondela is good for one night stop over, value for money.

Sondela Guest House's response

Good day Morgan,

Thank you for your comments, we appreciate it.

Regards,
Sandra

Sondela Guest House
Jannie M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jannie M
With spouse/partner

Raserig en min slaap.

Die ander inwoners was baie besig en het baie lawaai. Hulle het eers 02:00 tot ruste gekom en 05:30 het hulle alweer laat waai. Die nag vir ons was dus baie kort en vir 'n 8 uur-lange reis die volgende dag was dit nie lekker nie. Ek glo en hoop dis nie die norm nie.

Sondela Guest House's response

Hallo Jannie
Ek is vreeslik jammer om dit te hoor; jy moes my gekontak het dan sou ek definitief hulle kom stil maak het. Jammer daaroor ek belowe dit sal nie weer gebeur nie en dit was die army mense en hulle het vroeg gery ook. So ek's baie jammer daaroor maar u moes my gekontak het.
Groete
Sondela BB
Sandra van Heerden

Sondela Guest House
Natalie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie V
Individual traveler

Dit was baie lekker gewees.

Dit was baie lekker gewees. Sal dit definitief aanbeveel.

Sondela Guest House's response

Goeie dag Natalie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek is so bly jy het dit geniet.

Groete,
Sandra - Sondela B&B

Sondela Guest House
Theo V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Theo V
Individual traveler

Die plek ruik na hondemis.

Ons het ten einde nie eers oorgebly nie en maar eerder ons deposito opgegee. Jy het geen privaatheid nie, daar is hondemis oral en jy kan die geraas van die dansplek in die dorp hoor. Hou eerder verby.

Sondela Guest House's response

Sondela Gastehuis wil graag met u deel dat nuwe eienaars oorgeneem het. Hiermee wil ons graag onverskoning vra vir die negatiewe ervaring en u in kennis stel dat die bestuur alles in hul vermoë doen om die gastehuis se standaard te verbeter. Ons bevestig dat daar geen honde aangehou word nie en dat die privaatheid van die gaste van nou af verseker is. Al die geriewe op die perseël word opgegradueer, onder anderre die swembad, die eetsaal, die tuin en die slaapeenhede.
Die slaapeenhede word heeltemal oorgedoen met nuwe linne en gordyne. Daar is ook twee eenhede wat verbeter word met nuwe teëls en waarvan die dakhogte ook gelig word.
Hoop dit sal u laat her-oorweeg om ons weer n kans te gee want ons kan u verseker dat dit heeltemal n ander ervaring sal wees.

Sondela Guest House
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 63 Durban Street, Aliwal North, 9750, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZDg1ZDJjLTQzYjctNDMyNC04ZjQ0LTY2OWZkMTM1OTAzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 14 5 1 4 63 Durban Street Aliwal North 9750 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -30.693753550007 26.71226978302
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!