The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Soul of Africa Lodge | TravelGround
+42

Soul of Africa Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for Soul of Africa Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Nieske V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nieske V
With spouse/partner

Perfekte bestemming as jy wil rus en lekker bederf word!

Soul of Africa is die perfekte plekkie as jy wil ontsnap van die besige stad en die stilte van die Bosveld wil geniet. Die personeel is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry en heeltemaal bereid om aan te pas by spesifieke behoeftes. Hulle het tot heerlike gluten-vrye geregte bedien! Die chalets is baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld en die Jacuzzi was 'n luukse! Ons sal enige tyd weer wil kom!

Berdine M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berdine M
With spouse/partner

Fantasties.

Ek sal enige iemand kan aanbeveel om daar te gaan ontspan. Vanaf die afdraai tot by ontvangs is dit heerlike bosveld waardeur jy ry. Stef, die dame wat ons ontvang het, het heerlike welkom drankies voorgesit en maak ook die kos wat uit die boonste rakke is! Puik! Stef, baie dankie! Danie het ons op wildritte geneem en ons baie veilig laat voel orals waar ons tussen diere en ook die buffels was. Die pragtige swembad bied lafenis teen die hitte en die keurige verblyf is 'n oase. Dankie almal vir ons verblyf by julle. Sal graag weer kom kuier.

Rene S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rene S
With friends

'n Plek om rêrig te ontspan en bederf te word.

Die pad is nie geskik vir gewone sedanmotors nie en maak dus seker dat jou voertuig nie te laag is nie. 'Soul of Africa' is nie geskik vir gestremdes / ou mense nie maar die vriendelike personeel is altyd bereid om te help. 'n Wonderlike bestemming as jy 'n naweek weg soek teen 'n baie billike prys.

Natasha V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Fantastiese plek. Kry baie meer as wat jy verwag. Sal enige tyd weer gaan

Baie mooi plek met asemrowende uitsigte. Voel asof jy self in die natuur is. Wild mooi en mak. Gashere baie nice en kyk mooi na jou. Kos is uitstekend! Fantastiese plek.

Soul of Africa Lodge's response

Thank you so much for the wonderful words and rating.
Looking forward to seeing you again. Sarah

Soul of Africa Lodge
From R2 300
per night (for 2 people)
From R2 300
per night (for 2 people)
From R2 300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Klipgat Road, Rooiberg District, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNzhjM2FjLWM2ZTgtNDg2ZS04YTk3LTBhMDBkNGNkYWI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 300  per night (for 2 people) 4 5 1 5 Klipgat Road Rooiberg District 0380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.66062 27.5636
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!