South of Africa Self-Catering Accommodation
Review Summary
Edwin V - May 2022
Overall score
Lekker rustig.
Hannes J - May 2022
Overall score
Rustige wegbreek.
Alida J - Apr 2022
Overall score
Blyplek is van die beste. Bekostigbaar, stil en rustig.
Roy G - Mar 2022
Overall score
Pleasant, relaxing accommodation for couples.
Marius D - Mar 2022
Overall score
'n Lekker sorgvrye, rustige uitspanplekkie.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Marius,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg.
Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Groete
Sylnet
Viljoen V - Mar 2022
Overall score
Waarde vir geld.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Viljoen,
Dit was sommer lekker om julle as ons gaste te kon verwelkom. Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Hoop ons sien julle hou weer.
Groete
Sylnet
Karen V - Mar 2022
Overall score
Skoon, netjiese, gemaklike verblyf.
Magda E - Feb 2022
Overall score
Goeie gasvrou, pragtig netjies.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Magda
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om jou as gas te kon he.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Sylnet
Laetitia W - Feb 2022
Overall score
Hartlike ontvangs. Skoon en netjiese geriewe.
Aatikah N - Feb 2022
Overall score
Dit was 'n wonderlike, aangename tyd by South of Africa. Die gasheer en -vrou is wonderlike, liewe mense. Hulle het ons goed ontvang en ons vertel van al die besienswaardighede in die omgewing. Baie netjiese en goed versorgde woonstel, sal weer daar tuisgaan as ek in daardie omgewing is.
Leon & Lorraine V - Feb 2022
Overall score
Silwerskoon, gerieflik en netjies.
Gerlouw E - Dec 2021
Overall score
Baie lekker.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Gerlouw,
Bly julle het dit geniet al was dit nie altyd die beste weer nie. Hoop on sien julle gou weer terug in Agulhas.
Groete
Sylnet
Anelle S - Dec 2021
Overall score
Gerieflike, baie netjies verblyf.
Read moreSouth of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Anelle,
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te kon ontmoet . Ons is baie geseend om nog in n
omgewing te woon waar ons nie als agter geslote hekke hoef toe te sluit nie. Op ons profiel adverteer ons
dat daar wi-fi en netflix is.
Groete uit die mooie Agulhas
Sylnet & Andre
Kim K - Dec 2021
Overall score
Well equipped flatlet, super-clean.
Pieter C - Dec 2021
Overall score
Beste waarde vir geld!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Pieter,
Dankie vir die positiewe terug voer.
Altyd lekker om te hoor as gaste hulle kuier geniet het.
Hoop ons kan julle weer een dag terug verwelkom
Groete uit die mooi Agulhas
Sylnet
Pieter S - Dec 2021
Overall score
Rustige vakansie-atmosfeer.
Chevonne B - Dec 2021
Overall score
Was a lovely stay, very comfortable and affordable.
Gushen S - Dec 2021
Overall score
Dit was fantasties.
Martie G - Nov 2021
Overall score
Was fantasies.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Martie,
So lekker om te hoor as gaste lekker gekuier het. Hoop ons sien julle weer terug in Agulhas as julle die batterye wil herlaai. Wees veilig.
Groete
Sylnet
Rita D - Nov 2021
Overall score
Heerlike, huislike eenheid.
June W - Nov 2021
Overall score
Spotlesslessly clean and fresh; lovely bedding and towels; very friendly and welcoming host.
Thea E - Oct 2021
Overall score
Lieflike plekkie in Agulhas.
Read moreSouth of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Thea,
So bly julle het die wegbreek geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Al was die weer nie altyd die beste nie julle het dit nog steeds baie geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Andre & Sylnet
Eileen S - Oct 2021
Overall score
Uitstekend.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Eileen,
Mens waardeer nogal partykeer die beurtkrag dan kry mens kans om te lees. Hoop om jou weer terug te verwelkom in Agulhas.
Groete
Sylnet
Audrey J - Oct 2021
Overall score
Quiet, peaceful, relaxing atmosphere.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Audrey,
Thanks for the lovely review. You guys were great guests and it was a pleasure having you here.
Hope to see you back again in Agulhas.
Stay safe.
Regards
Sylnet & Andre
Brenton M - Sep 2021
Overall score
Lekker rustig en goeie ligging.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Brenton,
So bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop ons sien julle gou weer terug in Agulhas.
Groete
Andre en Sylnet
Danelle O - Sep 2021
Overall score
Rustig, vredevol en vreugdevol.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Danelle,
Dit sal so lekker wees om julle terug te verwelkom met die nuwe kleinding.
Sterkte vir als wat voorle en hoop julle kry weer kans om te kom rus.
Groete
Andre en Sylnet
Penny N - Sep 2021
Overall score
Perfect
Ronel K - Sep 2021
Overall score
Puik
Arnold M - Aug 2021
Overall score
Puik
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Arnold,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Met dank en vriendelike groete uit Agulhas.
Sylnet & Andre
Gert V - Aug 2021
Overall score
Uitstekend!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dankie dat julle South of Africa gekies het vir julle wegbreek. Bly om te hoor dat julle die kuiertjie geniet het.
Hoop om julle somer gou weer terug te verwelkom.
Marina M - Aug 2021
Overall score
Die omgewing was asemrowend mooi, rustig en skoon.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Dit was lekker om julle as ons gaste te kon ontvang. Bly julle het die kuiertjie geniet.
Kom gerus weer om die lieflike omgewing te kom geniet.
Hennie K - Aug 2021
Overall score
Rustige buurt, netjiese venue.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Bly julle het ons mooi omgewing en die kuiertjie geniet. Hoop ons sien julle gou weer met al julle planne om ook in ons omgewing te kom vestig. Die netwerk probleme is uitgesorteer.
Mariaan W - Jun 2021
Overall score
So rustig en stil, ek sal dit vir enigiemand aanbeveel! Alles wat jy nodig het is daar! Vriendelike mense!
Hendrik S - May 2021
Overall score
Very pleasant and affordable.
Tyron B - May 2021
Overall score
Rustig, mooi, gerieflik
Jacqui S - May 2021
Overall score
Fantastic.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Jacqui,
Thanks for the kind words we do appreciate. It was a pleasure meeting you guys. Hope to welcome you back soon.
Be safe .
Kind Regards
Andre & Sylnet
Karen K - May 2021
Overall score
Absolutely fantastic. Spotlessly clean. Very well-equipped. Attention to detail was amazing.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Karen,
It was a pleasure meeting you and thank you for the kind words. We do appreciate the feedback you have given.
Hope you will visit Agulhas again in the near future.
Stay safe.
Regards,
Sylnet
Adelle S - Apr 2021
Overall score
Baie netjies en skoon, rustige atmosfeer.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, waardeer dit baie. Hoop al julle planne om in ons area n huis te koop loop
glad. Hopelik sien ons meer van julle in ons mooie Agulhas.
Brett R - Apr 2021
Overall score
Great!
Carien G - Apr 2021
Overall score
Lekker by die see.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Carien,
Ek is so bly julle het die vinnige besluit en bespreking geniet.
Hoop ons sien julle gou weer terug.
Groete
Sylnet
Karen M - Apr 2021
Overall score
'n Pragtige, goedversorgde plekkie met sulke gasvrye mense.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir die terugvoering, was heerlik gewees om jou te ontmoet bly jy het die kuiertjie geniet.
Hoop ons sien jou weer terug in ons mooi omgewing.
Bly veilig.
Aysha C - Apr 2021
Overall score
The location lovely, the apartment really a home away from home.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Thank you for the kind words. For us to have such a wonderful couple enjoying their stay
warms our hearts. It was a joy to see you guys go for your run every day and enjoy our beautiful area. It was a pleasure meeting you guys.
Thank you for choosing South of Africa self-catering.
Pieter S - Apr 2021
Overall score
Waarde vir geld en lekker gerus.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Pieter,
Was heerlik om julle te kon terug verwelkom. Baie dankie vir die positiewe resensie waardeer die
mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.
Bly veilig,
Groete Sylnet
Marietha V - Apr 2021
Overall score
Fantasties!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Dankie vir die terugvoer dit word waardeer.
Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Ek is bly julle het die kuier geniet.
Ashley F - Mar 2021
Overall score
Location was perfect for our fishing activities.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Ashley,
Thanks for the kind words we hope to see you guys back for more fishing.
Stay Safe,
Regards.
Andre and Sylnet
Lohan L - Mar 2021
Overall score
Vriendelike lekker blyplek vir 'n vakansie of selfs langnaweek.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering , waardeer dit baie.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Crystal G - Mar 2021
Overall score
Excellent, clean and friendly.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Crystal,
Thanks for the kind words we do appreciate the review, you were amazing guests.
Hope the fishing will be greater on your next visit.
Your are welcome to return soon.
Stay safe.
Regards
Sylnet and Andre
Alice S - Mar 2021
Overall score
Asemrowend. Absoluut wonderlik.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Alice,
Bly julle kon 'n tydjie maak om te kom ontspan in ons pragtige Agulhas. Hoop julle maak weer so om 'n kuiertjie in te werk.
Hoop ons sien julle gou weer.
Wees veilig groete van ons.
Sylnet en Andre
Emmerentia E - Mar 2021
Overall score
Fantasties.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Julle is een van die min gaste wat die weer nie gepla het nie sonskyn wind of reen julle het gaan stap ,swem en julle self
gate uit geniet. Dankie vir die resensie ons waardeer. Altyd lekker om te hoor as gaste lekker gekuier het. Hoop ons sien julle gou weer.
Marié K - Mar 2021
Overall score
Skoon, netjies en hulpvaardig.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Bly om te hoor ons het voldoen aan julle vereistes. Hoop julle kry n lekker rus in voor die volgende lang afstand fiets ry.
Carryl-anne O - Feb 2021
Overall score
Fantasties!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Carryl - Anne,
Baie dankie vir die mooi resensie, so bly julle 2 het dit geniet.
Hoop on sien julle gou weer. Wees veilig.
Groete
Sylnet
Alf H - Feb 2021
Overall score
Wonderful stay! Sylnet and Andre are great hosts.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Thank you for your fantastic review. Such wonderful people glad you enjoyed our cottage. You were awsome guests. See you soon again. If Swellendam gets too hot you have our adress.
Aubrey D - Feb 2021
Overall score
Relaxing weekend.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Thanks for staying with us and happy to get your lovely review back. We do appreciate your kind words and hope you will take another break soon.
Marco D - Feb 2021
Overall score
Dierbare mense.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Marco
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Net jammer die visse wou nie byt.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Sylnet
Claire B - Feb 2021
Overall score
Clean and comfortable. Lovely cottage that exceeded our expectations.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Claire,
Thanks for the lovely positive review. It felt like 2 old friends meeting after many years. So happy you enjoyed the stay. Hope the house building is going as planned and hope to see more from you guys in the future.
Stay safe and lots of blessings.
Regards
Sylnet
Estelle S - Jan 2021
Overall score
Dit was 'n rustige wegbreek.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Estelle,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer eendag terug te sien in ons mooie Agulhas.
Hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom. Mag 2021 net vir julle baie seeninge bring.
Bly veilig.
Groete Sylnet & Andre
Pieter S - Jan 2021
Overall score
Ons het die tyd baie geniet en Sylnet het ons reeds met ons aankoms laat welkom voel.
Read moreSouth of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Pieter,
Baie dankie vir die pragtige resensie, hoop ons sien julle gou weer. Dit is lekker om te weet as jou gaste die verblyf geniet het. Wees veilig en ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Sylnet.
Annemari P - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld, ons kom beslis weer!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie Annemari, vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Wees veilig.
Groete, Sylnet en Andre.
Angelo V - Dec 2020
Overall score
The attention to detail was awesome. Highly recommend.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Angelo thanks for the great feedback. The Wi-Fi is now sorted.
Olivia L - Dec 2020
Overall score
Great
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Olivia, thank you for the review hope we see you back in Agulhas again. Keep safe and have a great 2021.
Lotitia L - Dec 2020
Overall score
Gasvr,e atmosfeer, awesome.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Baie dankie Lotitia waardeer die review. Dit was lekker om julle as gaste te kon he.
Groete Sylnet
Johlene R - Dec 2020
Overall score
Stil, rustig, veilig en als wat jy nodig het!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Johlene,
So bly julle het die kuiertjie geniet.
Pieter B - Oct 2020
Overall score
Sien sterre
Andre L - Sep 2020
Overall score
Uitstekende kuier vriendelike gasheer.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Andre,
Thank you very much for your very kind review. I'm so glad you enjoyed your stay with us. It was lovely to meet you both.
Kind regards,
Cyril
Aurilo M - Mar 2020
Overall score
Lekker om te ontspan met wegbreek vanaf die stad!
M B - Jan 2020
Overall score
The absolute best! We were spoiled and treated like family!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Hi Petro and Max,
Thank you very much for your very kind review! It was great to have you stay with us. Lovely to meet you both! So glad you enjoyed it.
Kind regards,
Cyril
Corne V - Dec 2019
Overall score
Mooi uitsig, voëlparadys.
Coe-ane E - Jan 2019
Overall score
Verblyf was netjies en voldoende vir die hoeveelheid mense wat daar gebly het.
Hailey M - Oct 2018
Overall score
Loved the house!
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Dear Hailey,
Thank you so much for your very kind review. We are so glad you all enjoyed yourselves. We hope to welcome back again soon.
Kind regards
Cyril, Pauline and Garth.
Stephanus T - Apr 2018
Overall score
Netjiese, skoon akkommodasie.
Odette V - Jul 2017
Overall score
Uitmuntende gasvryheid met 'n pragtige berguitsig!
Alfred S - Jun 2017
Overall score
Not too bad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie te sleg nie.
Kamer is baie koud. Daar is geen lugversorging, geen verwarming, geen TV!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
South of Africa Self-Catering Accommodation 's response
Dear Alfred Michael,
Thank you very much for your feedback.
We do provide a heater, electric blankets, and thick, high-quality top blankets, as well as high-quality winter duvets. We do not state in our property description that we supply airconditioning; we do however have a very effective fan and sun shade for summer.
There is a working TV as well as a DVD player with a selection of DVDs, as described in the listing.
We personally carry out our own cleaning and go the extra mile to make sure that everything is spotless.
The security is one of the main reasons why people enjoying coming here as it is very safe. The cottage is in our back garden and we are always here.
To conclude, the unit is offered on a self-catering basis. Everything you could possibly require is catered for in the unit. We tried our best to be accommodating in your indecision prior to confirming the booking and in ensuring a comfortable stay.
Pamela R - Dec 2016
Overall score
Very well appointed and comfortable.
Cor V - Aug 2016
Overall score
Everything was perfect!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was net perfek!
Ons het perfekte verblyf gehad - die huis is ruim genoeg om ons 6 te kon akkommodeer, plus nog twee mense in die woonstelletjie buite. Gemaklike banke, lieflik toegeruste kombuis (met skottelgoedwasser!) en al die benodighede, lieflike kaggel in die sitkamer vir daai koue aande of potjie, en 'n lekker kuier courtyard. Die dek op die garage is ook nice vir views en 'n ontbyt, maar ongelukkig het die weer nie heeltemal saamgespeel nie. Vir die eerste keer was die stortkop ook 'n plesier! Ons bed het baie lekker geslaap (matras en kussings - ten spyte dat dit spons was), met warm panele teen die kamermure, en 'n elektriese kombers. Baie dankie vir heerlike, bekostigbare, skoon verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frederik D - Jul 2016
Overall score
Weekend away was great.
Leon V - May 2016
Overall score
Lovely, clean, private and you get value for your money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, skoon, privaat en waarde vir geld.
Skoon en private verblyf wat waarde vir jou geld bied. Dit is beslis aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danelle G - May 2016
Overall score
Lieflike en gerieflike huis, ons het heerlik gekuier, baie dankie!
Teresa S - Oct 2015
Overall score
Wonderful stay. Everything was great.
Farouk I - Jan 2015
Overall score
I LOVE SOUTH OF AFRICA GUEST COTTAGE..
Read more- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Western Cape
- No children under 18