Table View Accommodation at Southcliff Guest House | TravelGround
+19

Southcliff Guest House

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Southcliff Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Willie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With friends

Ideale plekkie om te oornag in Kaapstad.

Southcliff Guest House kan maar net met een woord beskryf word en dit is funksioneel geleë en voorsien aan al die behoeftes vir daardie aande wat jy moet oorbly in die stad. Geskikte tuin en swembad as die weer dit toelaat en vind die veiligheid baie goed. Ons is met 'n glimlag ontvang en sommer tuis gevoel om dadelik bewus gemaak te word dat die swak rugby op kanaal 6 vertoon word. Skande Stormers. Sal beslis weer van die dienste gebruik maak.

Gideon R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon R
Individual traveler

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Baie sentraal en word hoogs aanbeveel.

Phillip P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip P
On business

Absoluut fantasties.

Alles was 1ste klas! Fantasties.

Nico V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
On business

Gerieflik ingerig en goed geleë.

Baie gerieflike woonstel wat presies ingepas het by wat ek gesoek het. Pluspunt om gou by die Milnerton-sakekern uit te kom.

Nicola P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola P
With spouse/partner

Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens.

Ons was by Killarney vir die Rally Cross, was letterlik nie 10 minute se ry tot by die blyplek nie en Bayside Mall is ook 10 minute weg. Dis baie rustig, netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

George A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George A
With friends

Basies, maar gerieflik.

Die plek was skoon en netjies. Die ontvangs vriendelik en in 'n veilige area met veilige parkering. Dit is baie goed geleë vir Killarney Renbaan en naby winkels. Daar is 'n boorgat, so stort is nie 'n probleem nie. Net 'n hele ent weg vanaf die see en daar is geen uitsig.

Buks R - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks R
With friends

Aangenaam.

Was aangenaam, rustig, kommervry en die bestuur is baie hulpvaardig, tegemoetkomend en ken Kaapstad redelik goed. Hulle kon ons goeie aanwysings gee. Baie dankie aan LekkeSlaap vir 'n wonderlike diens. Ek het gedink dit gaan 'n erge probleem wees, want ek het op die laaste minuut en laat die aand plek gesoek. Wel, wat vir my nog meer awesome was - jul het my binne 'n paar sekondes terugvoer gegee ek was stom! It blew my mind! Baie dankie, ek het jul alreeds vir baie mense aanbeveel! Baie dankie.

Elmarie D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmarie D
Individual traveler

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaar!

Baie dankie dat julle uit jul pad gegaan het om Phil te help!

Carel J - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel J
Individual traveler

Dit was heerlik rustig en ontspanne.

Dit was baie lekker om daar te bly en die eienaars het altyd tyd vir 'n bietjie gesels.

Zamabinda M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zamabinda M

Great

Very clean and safe.

Sonja C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja C
With friends

Tuis gevoel! Heerlike gasvryheid!

Ek sal te alle tye hierdie gastehuis aanbeveel. Ons het uitstekende diens gekry en toe ons in nood was, was hierdie gastehuis ook ons uitkoms. Thanks Clifford, we had an awesome time!

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Van Rheede Road, Table View, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwNTAwMGJhLWIzZWQtNDI2OC05M2FlLWYwZjcyMGMzNTA2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 11 5 1 5 3 Van Rheede Road Table View 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.83203950916 18.509841263294
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com