Southern Skies
Review Summary
Mandy L - Nov 2021
Overall score
It was great, just the snake made us to be more alert.
Yolandi T - Dec 2019
Overall score
Lovely seafront accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike seefront-verblyf.
Dit was ons tweede besoek aan Southern Skies en ons het dit weereens vreeslik geniet. See-uitsig is fantasties, beddens slaap gemaklik en die skottelgoedwasser was besonders handig vir ons groep van 18! Die huis het nie 'n TV nie, maar die kinders het dit glad nie gemis nie en het heerlik op die strand of by die huis se grasperk baljaar. Daar is ook kratte met speelgoed wat die jonger klomp geniet het. Die eienaar is baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sone B - Sep 2019
Overall score
Naweek was heerlik.
Devon N - Apr 2019
Overall score
It was great! Perfect surf headquarters!
Anmar P - Apr 2019
Overall score
Rustig en ontspanne met pragtige uitsig op die berg en see.
Read moreShane S - Mar 2018
Overall score
Beautiful place, great garden, walking distance to the beach, amazing view!
Read more- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Galjoen Street, Elands Bay, 8110, Western Cape
- All ages welcome