Southgate 15
Review Summary
Johan V - Jan 2020
Overall score
Baie lekker ontvang, rustig en ruim.
Southgate 15's response
Johan en sy gesin het die woonstel skoon gelos en was baie geduldige gaste terwyl ons die vrieskas moes vervang.
Laurika V - Jan 2020
Overall score
Die beste nog.
Read moreAdrie B - Oct 2019
Overall score
Veilige, netjies plek stapafstand vanaf strand.
Southgate 15's response
Adrie en haar gesin het die woonstel baie netjies en skoon gelaat.
Hulle is welkom om weer by ons te kom kuier.
Erika C - Jul 2019
Overall score
Eenheid netjies. Ons is goed ontvang en sal weer daar bly.
Southgate 15's response
Erika en haar groepie het die woonstel skoon en netjies agtergelaat. Wat 'n plesier om sulke gaste te huisves!
Julle is welkom om enige tyd in die toekoms weer by ons te kom kuier.
Groete,
Rita
Elanie V - Jan 2019
Overall score
Pleasant, peaceful and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, rustig en lekker.
Baie lekker vakansie gehou. Die plekkie is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Swembad was elke keer netjies en so ook die tuin. Oom Neels en Tannie Rita is die dierbaarste mense en het ons so welkom laat voel. Ons sal regtig weer gebruik maak van die plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Southgate 15's response
Dit was lekker om Elanie en haar gesin te ontvang. Hulle is beslis welkom om weer te kom kuier. Ons beveel enige instansie of plek aan om vakansieverblyf waarvoor hulle aansoek doen, goed te keur.
Groete,
Rita
Martie M - Jan 2019
Overall score
Absoluut geniet.
Southgate 15's response
Martie en haar gesin het die woonstel skoon en netjies agtergelaat. Julle is te enige tyd welkom om weer te kom kuier
Andries J - May 2018
Overall score
Baie lekker gebly, oorgenoeg spasie en ruimte.
Southgate 15's response
Andries en sy gesin was baie stil en hulle bure het met lof van hulle gepraat. Hulle is welkom om weer te kom kuier
Berdina R - Apr 2018
Overall score
Het baie lekker gekuier!
Southgate 15's response
Berdina en haar familie was stil en die bure het nie eers geweet van hulle nie. Hulle het die woonstel skoon en netjies agter gelaat. Wat 'n plesier om sulke vakansiegangers te kon huisves. Ons sal julle graag weer wil huisves.
Maritza V - Jan 2018
Overall score
Rustig en veilig
Southgate 15's response
Baie dankie, julle is welkom om weer te kom kuier.
Ann K - Dec 2017
Overall score
Dit was die perfekte bly plek ons het elke oomblik geniet.
Southgate 15's response
Ann en haar ander gaste was aangename mense en is welkom om te enige tyd weer by ons te bespreek.
Hulle het die eenheid in 'n netjiese en uitstekende toestand gelaat.
Antonette H - Dec 2017
Overall score
Baie netjiese plek en baie lekker gekuier, sal weer soontoe gaan.
Southgate 15's response
Antonette en haar familielede was wonderlike gaste en ons sal hulle te enige tyd graag weer wil ontvang en huisves.
Rita Boshoff
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- All ages welcome