Lyttelton Manor Accommodation at Sparrow Accommodation | TravelGround
+10

Sparrow Accommodation

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 23 reviews for Sparrow Accommodation
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Renette V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette V

Baie lekker gebly. Sentraal. Sal beslis weer daar gaan inboek.

Bekostigbaar, veilig, sentraal, skoon.

Janadre J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janadre J
Individual traveler

Fantasties.

Enig in sy soort, perfek!

Sparrow Accommodation's response

Baie dankie. Voorspoed vir julle.

Sparrow Accommodation
Christine L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Christine L
With spouse/partner

Ons het die eetplekkie in die buitelig baie geniet. Sou daar aandag gegee word aan sekere klein goedjies, sal die verblyf blywend wees.

Met aankoms, is ons ingelig dat daar klein kindertjies rondbeweeg voor venster en dat dit nie 'n honeymoon-suite is nie. Ons het Sparrow gekies vir die nabyheid plekke rondom wat ons wou gaan besoek het. So ook vir die sitbank in die leefarea wat kan afslaan en dan as 'n bed kon dien vir die plein rede om voor TV te lê en te ontspan en nie hoef regop te sit nie, maar die afslaanbank was baie ongemaklik skeef. Die waaier raas verskriklik baie, ons kon dit nie gebruik in aand wanneer ons slaap vir afkoel. Die wasbak in die stortkamer is nie standaardhoogte nie, so ook nie die regte wasbak nie. Dit was 'n gewone baie klein handewasbakkie wat geskik is net vir hande was wat jy in 'n toilet gebruik, nie geskik vir skeer doeleindes nie, of tandeborsel nie, baie klein. Daar was ook geen ekstra toiletrolletjie nie, moes ons eie gaan kry. Die warm water se kraantjie op wasbak in stort was ook heeltemal los gewees. Daar is 'n gordyntjie in die stort. Geen skottelgoedseep was in houer by die skottelgoedwasbak in kombuis nie. Die sponsie by wasbak was oud en uitgeleef. Sondag met ontrekking, is dit meegedeel dat sy wou nog beskuitjies en yogurt vir ons gelos het, ek het aangeneem dit was deel van die koue ontbyt wat daar nie was nie. Die blinds in die venster van die leefarea is te klein, wanneer toe gemaak word, is jy nog steeds nie privaat nie. Die motorhuis is glad nie geskik vir 'n groot motor nie, soos byvoorbeeld ons Ford Ranger het glad nie daarin gepas nie. Daar is wel 'n plan gemaak om langs die motorhuis, in son, agter 'n toesluithek te kon parkeer, maar dit was baie duidelik aan ons gestel dat dit op eie risiko was. Die WiFi is maar swakopvangs gewees, dis wel genoem dat daar 'n gesukkel is met die nuwe fibre wat installeer is, ons kon nie die WiFi 100% gebruik nie. Ek sou baie graag Sparrow Accommodation wil aanbeveel. Vir nou sal ek dit eers afraai, en voorstel om eers aandag aan die bogenoemde te gee, sodat dit 'n baie lekker oornagplekke in die toekoms kan wees, daar is potensiaal. Iets positief - Ons is toegelaat om vroeër in te boek, waarvoor ons baie dankbaar was. Ons was baie vroeg by ons bestemming en sy was goedgesind vir ons. Baie dankie weereens daarvoor. Was ook behulpsaam en vriendelik. Ons is baie vriendelik ontvang deur die dame wat die skoonmaak diens doen. Dit was heerlik om buite by die klein tafeltjie met die twee stoeltjies te sit en eet in die skaduwee skoon buitelig.

Sparrow Accommodation's response

Hallo Christine. Dit is ongelukkig nie moontlik om al ons gaste 100% tevrede te stel nie. Jammer daaroor. Meeste van ons gaste is egter baie gelukkig en tevrede.
Groete

Sparrow Accommodation
Naomi S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S

Comfortable, homely and centrally located.

Very nice place. We immediately felt comfortable and safe. Erica is a angel from heaven. Will definitely make use of Sparrow Accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, huislik, sentraal geleë.

Baie oulike plekkie. Ek het dadelik op my gemak en veilig gevoel. Erica is 'n engel uit die hemel. Sal definitief weer gebruik maak van Sparrow Akkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Beste Naomi,
Baie dankie vir jou mooi woorde. Kom gerus weer!

Sparrow Accommodation
Michael S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael S

Great and quiet place.

Great place just needs new furniture.

Elsje V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje V

Baie mooi en netjiese plek.

Ons het heerlik gebly. Baie oulik.

Sparrow Accommodation's response

Baie dankie Elsje.Kom gerus weer.

Sparrow Accommodation
Elsa N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsa N
With spouse/partner

Comfortable and close to everything.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en naby alles.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Baie dankie Elsa. Hoop ons sien jul weer.

Sparrow Accommodation
Chantell T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell T
Family with young children

Gemaklik en die ontvangs laat mens skoon op jou gemak voel.

Die verblyf het als wat mens nodig het. Het baie gemaklik aangepas. Erica laat mens baie welkom voel. Die woonstel het als wat jy nodig het en is gemaklik en 'n baie rustige plekkie. Al wat bietjie gepla het was die bed wat verskriklik kraak as jy omdraai en beweeg wat slaap so bietjie moeilik gemaak het, maar verder was als skoon, netjies en sal ons weer daar oorslaap.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Chantell, vir jou kompliment en aan beveling. Ek sal verseker aandag daaraan gee. Kom gerus wees. Groete

Sparrow Accommodation
Monique P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique P
Individual traveler

Wonderful!

Erica, thank you very much for the special welcome. You immediately made me feel at home and thank you for caring and hearing how it went with my operation! I recommend Sparrow Accommodation to anyone who wants to stay in the area! Amazing! Wonderful people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

Erica, baie dankie vir die spesiale verwelkoming. Julle het my dadelik tuis laat voel en dankie vir die omgee en hoor hoe dit met my operasie gegaan het! Ek beveel Sparrow Accommodation aan aan enige iemand wat in die area is en wil oornag! Amazing! Wonderlike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Beste Monique,

Dit is heerlik om so wonderlike gas soos jy te kon ontvang! Jy is werklik enige tyd welkom by ons!

Voorspoed vir die herstelproses!

Liefde,
Erica

Sparrow Accommodation
Bill N - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bill N
With spouse/partner

Just found the room to be a bit cramped especially where the bed is situated, not much place to move.

The owner very friendly and helpful.

Ferdie W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdie W
With spouse/partner

Very quiet.

Very quiet and safe and very good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie rustig en veilig en baie goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Ferdie. Kom gerus weer.

Sparrow Accommodation
Lourens M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lourens M
With spouse/partner

It has all of the basic facilities and is good value for money.

Can recommend this place to people who want to stay close to the Unitas Hospital.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het al die basiese geriewe gehad en is goeie waarde vir geld.

Kan dit aanbeveel vir mense wat by naby Unitas Hospitaal moet wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Lou. Mag jou vrou vinnig aansterk.

Sparrow Accommodation
Sarel V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel V
Family with young children

Uitstekend.

Baie ruim en netjiese plekkie. Gasvrou is baie vriendelik en akkommoderend. Sal dit definitief aanbeveel veral as jy verblyf naby Unitas soek. Basies loopafstand vanaf hospitaal.

Sparrow Accommodation's response

Hallo Sarel. Ek is bly jul kon lekker bly. Ek hoop jul kleinding se beentjie word gou gesond. Groete

Sparrow Accommodation
Therese V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Therese V

See below.

Very friendly hostess and the accommodation was very clean and tidy and has everything one could ask for. The bed cracks terribly and there are big rats on the roof. It makes it difficult to get a peaceful sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sien hier onder.

Baie vriendelike gasvrou en die akkommodasie baie skoon en netjies en het alles wat mens voor kan vra. Die bed kraak verskriklik en daar is groot rotte op die dak. Dit maak rustige slaap baie moeilik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Hallo Therese
Dit is die eerste klag oor rotte, ons het geen rotte in of op die hoofhuis se dak nie. Dit mag dalk die groot palm se takke wees wat deur die wind op die dak geskuur het. Ek sal verseker ondersoek gaan instel. Groete

Sparrow Accommodation
Francois S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S
Individual traveler

Vir besoekers aan Unitas is dit ideaal. Twee dalk drie mense.

Lekker mense, netjiese kamer met alles wat nodig is en waarde vir geld.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Francois. Dankbaar dat ons van hulp kan wees.

Sparrow Accommodation
Yolandi V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi V
With spouse/partner

Dit is 'n baie oulike plekkie.

Baie dankie Erica, ons het baie lekker by jou gebly. Ons sal weer daar kom oornag as ons stad toe kom. Jou plekkie was net reg vir ons twee. Dankie vir jou vriendelikheid. Dit is regtig 'n skoon en netjies plekkie.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Yolandé, dis heerlik om gaste soos julle te ontvang.

Sparrow Accommodation
Adele O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele O
With spouse/partner

Home away from home.

Die gasvrou is puik. Dis 'n lekker huislike atmosfeer en is gemaklik en rustig.

Sparrow Accommodation's response

Dankie Adele. Ons hoop jou man sterk vinnig aan.

Sparrow Accommodation
Tobias V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tobias V
With spouse/partner

Pleasant place.

Very pleasant place and close to UNITAS hospital. It was nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename plekkie.

Baie aangename plek en naby UNITAS hospitaal. Het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Ek is bly jul het jul verblyf geniet! Groete en kom kuier gerus weer!

Sparrow Accommodation
Pieta V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieta V
With spouse/partner

It was only overnight accommodation.

Place is very neat and Erica is very friendly and helpful. There isn't a fridge in the place as advertised, the bed makes a big noise of you turn around during the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was slegs oornagverblyf.

Plek is baie netjies en Erica baie vriendelik en behulpsaam. Daar is egter nie 'n yskas in die blyplek soos geadverteer nie, die bed raas vreeslik as jy omdraai in die nag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sparrow Accommodation's response

Goeiedag Pieta,

Die yskas is tydelik buite werking. Jul is die eerste en enigste gaste wat nie die yskas kon gebruik nie. Dis hoekom ek vir julle cappuccino's geoffer het in die plek van kitskoffie.

Groete

Sparrow Accommodation
Chris N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris N
With spouse/partner

Volmaak.

Gasvrou was baie vriendelik, skoon, netjies, moderne, rustige oornag, ten volle toegerus, baie dankie.

Sparrow Accommodation's response

Baie dankie Zelda. Ek is bly jul kon ontspan geniet!

Sparrow Accommodation
Hester E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester E
With spouse/partner

Erica is 'n aangename mens en vreeslik behulpsaam.

Dankie vir 'n tuiste weg van ons huis af.

Neville W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville W
With spouse/partner

Wonderlike verblyf, baie skoon en netjies. Gasvrye ontvangs.

Aangename verblyf. Vriendelike ontvang. Goeie sekuriteit - my voertuig in 'n toesluit-garage en omdat ons net oornag het, kon ons meeste van ons bagasie in die bakkie los.

Sparrow Accommodation's response

Baie dankie Neville. Ek waardeer dit.

Sparrow Accommodation
Ezabel D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezabel D
On business

Neat and very hospitable, value for money.

Nice and quiet area near the hospital. Comfortable and very neat. Hospitable reception and security is very good. Can recommend it. Definitely value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en baie gasvry waarde vir geld.

Lekker stil area naby hospitaal. Gerieflik en baie netjies. Gasvrye ontvangs en sekuriteit is baie goed. Kan dit aanbeveel, beslis waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R495
per night (sleeps 2)
From R495
per night (sleeps 2)
From R495
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 16:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 161 Pretorius Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyEtK1ibdH2RijycF99uLeuQ1hRaMpR01j9Uzw7EykHqR2SaEm5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R495  per night (sleeps 2) 23 5 1 5 161 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 0860 022 102 16:00-20:00 10:00 -25.830228537977 28.201079621496
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com