Marloth Park Accommodation at Spoorsnyertjie | TravelGround
+45

Spoorsnyertjie

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 30 reviews for Spoorsnyertjie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Manie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Manie V
With friends

Outstanding.

Clean, neat accommodation with everything you need. You can really just bring your clothes and food. Everything else is available. Thank you for a great stay. 10 out of 10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Skoon, netjiese akkommodasie met alles wat nodig is. Jy kan rêrig net jou klere en eetgoed bring. Alles anders is tot jou beskikking. Baie dankie vir 'n lekker verblyf. 10 uit 10.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandie F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie F
Family with teenagers

Rus en vrede, kan Spoorsnyertjie sterk aanbeveel.

Huis het alles wat jy mag nodig kry. 5 min se stap tot by rivier. Bonus is jou braaier wat elke dag skoongemaak word. Nagapies besoek die huis elke aand en ander diere maak kort-kort 'n draai. Baie dankie vir 'n rustige, ontspanne vakansie.

Spoorsnyertjie's response

Beste Yolandie,
Kom kuier gerus weer - solank julle en die kinders dit geniet het, was dit vir ons 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Dankie dat julle mooi na Spoorsnyertjie en Marloth se diere omgesien het.
Groete, Thinus

Spoorsnyertjie
Andrew M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew M
With spouse/partner

Lovely location, very nice house and very friendly owner.

We had a lovely experience at Spoorsnyertjie, resident kudu's were friendly and regularly visited, warthogs and zebra's were also daily visitors. House was comfortable, everything required to make the stay enjoyable was available and the owner of the property was very helpful as well. All in all our 2 week stay was fantastic and would recommend the property to anyone for a self-catering holiday.

Spoorsnyertjie's response

Thanks for the feedback Andrew, you definitely made sure we have lots of good memories, to carry in our hearts.
Regards.

Spoorsnyertjie
Daan V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daan V
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Die huis en die diere, nagapie, en die verblyf was uitstekend. Ek is daar weg met 'n swaar hart, maar ek sal weer gaan, baie dankie.

Spoorsnyertjie's response

Dankie vir jou telefoon geselsies terwyl julle daar was Daan, aai, julle was sulke entosiastiese gaste!
Ek kon die genot aanvoel en die bos saam met jou beleef.
Kom gerus enige tyd weer. Ons ontvang sulke gaste altyd.

Groete,
Thinus

Spoorsnyertjie
Coleen W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Coleen W
Family with young children

Great get away for anyone ─ especially out of season.

House is equipped with everything needed, comfortable and clean. Situated in in great area, safe, near shops and viewing of game. Animals are such a pleasure to feed and quite tame.

Spoorsnyertjie's response

Thank you for the feedback Coleen, it is always a pleasure to have guests like your family in Spoorsnyertjie that share our love for the animals and respect the environment.
Regards

Spoorsnyertjie
Antois P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antois P
Family with teenagers

Aangenaam, alles wat nodig is.

Goed, lekker, sal dit vir seker aanbeveel.

Spoorsnyertjie's response

Dankie Antois.
Hier is lekker baie diere en vangste om te sien tans by die draad.
Groete

Spoorsnyertjie
Ethel V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ethel V
With spouse/partner

Great place.

Spoorsnyertjie is well equipped, clean, close enough to walk to river. Regular animal visitors and plentiful bird life.

Spoorsnyertjie's response

Hi Ethel,
It was an honor to offer Spoorsnyertjie to you as our guests. I know from Micheal's feedback that the birding went well (wow 63 species in one morning walk!) and that you were blessed with nocturnal visitors.
Regards

Spoorsnyertjie
Cynthia P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia P
Family with teenagers

'n Heerlike wegbreek in die natuur.

Ons het ons verblyf by Spoorsnyertjie terdeë geniet. Die huis is baie netjies, goed onderhou en toegerus met alles wat nodig is om heerlik in die natuur tot rus te kom. Gerieflik naby die Krugerwildtuin.

Spoorsnyertjie's response

Hi Cynthia,
Bly ons kon help om julle wegbrekie aangenaam te maak. Kom gerus weer, die winter is oppad en dan is die diere by die riviere op hulle beste.
Groete

Spoorsnyertjie
Pieter M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Naby rivier en baie gerieflik.

Die huis het alles wat mens nodig het. Dit is netjies en versorg en ek sal baie beslis weer soontoe gaan.

Spoorsnyertjie's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek wens ek kon iets doen aan die fase 4 beurtkrag terwyl julle daar was.

Kom kuier gerus weer vir ons, dit is vir ons net so lekker as die gaste dit geniet het.

Groete,
Thinus

Spoorsnyertjie
Lynette M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette M
With spouse/partner

Definitely worth it.

We had a fantastic weekend. The house is very neat and has everything you need and is very private. It is walking distance from the river and the four legged guests come to greet you regularly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis die moeite werd.

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is baie netjies en het alles wat jy nodig het en is lekker privaat. Dit is loopafstand van die rivier en die vierbeen gaste het gereeld kom hallo sê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spoorsnyertjie's response

Hi Lynette,
Ag kom kuier gerus weer en as jy daai GPS volg wat julle ingestel het, vra tog vir afslag vir julle tweede keer se besoek, dit gaan beslis help om langer te kuier :-)
Dankie vir die lekker SMS'e terwyl julle daar was.
Groete

Spoorsnyertjie
Johan B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
Family with teenagers

Uitstekend.

Huis is uitstekend toegerus en dit het gevoel of ons by ons eie huis instap met al die ekstratjies om jou. Ligging is geskik om die ander wild in die park van die huis waar te neem (kameelperde, koedoe's, blouwildebees ens.) en ook naby genoeg om te stap en die rivier fyn te kam. Sal ons beslis weer sien. Baie dankie vir 'n aangename blaaskansie.

Spoorsnyertjie's response

Dankie vir die terugvoer en dat julle so mooi na die plek gekyk het Johan. Kom kuier gerus weer in hierdie besonderse deel van ons land, waar die rustigheid jou inhaal.
Groete

Spoorsnyertjie
Gerrie U - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie U
Family with teenagers

Spoorsnyertjie het inderdaad soos sy in die naam ook spore van sy eie in ons gedagtes gelaat en ons vertoef graag weer daar.

Spoorsnyertjie is definitief toegerus met die nodige om jou familie vir die tyd daar te laat rus. Die 3 slaapkamer eenheid met ruim sitvertrekke asook dubbelbadkamergeriewe is genoegsaam vir 'n groot familie van 6. Die befaamde nagapies kom maak elke aan hulle verskyning en maak seker dat jy 'n piesang of meer het vir hulle. Ons bedank LekkeSlaap en die eienaar en sy vrou ook vir hulle onbaatsugtige wyse waarop alles glad verloop het en sien uit daarna om weer te kuier. God ryklikste seën in Jesus naam vir u.

Spoorsnyertjie's response

Dankie vir die lekker warm terugvoer Gerrie. Ons hou duim vas vir die seuns se insluiting in die Rugby span, dankie dat jy so gereeld terugvoer gegee het en ons nuwe vriende kon ontmoet. Pragtige familie fototjie daai.
Groete

Spoorsnyertjie
Wessel O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel O
With spouse/partner

Feels like home away from home.

What a nice place. We enjoyed our weekend thoroughly and enjoyed the breakfasts. They are very close and you can take the most beautiful pictures. The night sounds were incredible and we will certainly be back there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel soos jou huis weg van jou huis af.

Wat 'n lekker plek. Ons het ons naweek terdeë geniet en het die nagapies baie geniet. Hulle kom sommer lekker naby en mens kan die mooiste foto's neem. Die naggeluide was ongelooflik en ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spoorsnyertjie's response

Dankie Wessel, as ek jou terugvoer en mooi beskrywing lees, sien ek sommer die plek in my geestesoog en verlang na die naggeluide.

Dankie dat julle na Peanut en vriende omgesien het.

Groete

Spoorsnyertjie
Roelof F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof F
With spouse/partner

Neat, clean with all the necessities at hand.

Thinus, the owner, went out of his way to make us feel at home at Spoorsnyertjie. This place is clean and neat and has all the necessary amenities. It's really great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon met alle benodighede tot jou beskikking.

Thinus, die eienaar, het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel by Spoorsnyertjie. Die plek is skoon en netjies en beskik oor alle geriewe wat 'n mens nodig mag kry. Dit was voorwaar heerlik om daar te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spoorsnyertjie's response

Hi Roelof,
Ons is bly julle het dit geniet - jammer dit was so kort, maar ons is altyd dankbaar vir gaste wat die vermoeë het om van elke geleentheid 'n ervaring te maak.
Kom kuier gerus weer as jou besige program dit toelaat.
Groete

Spoorsnyertjie
Andria D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andria D
With spouse/partner

Baie rustige bosvakansie met alles wat nodig is.

Dit was die regte keuse. Spoorsnyertjie bied jou alles wat nodig is en is 'n lieflike, netjiese, goed toegeruste, ruim huis. Ons het baie lekker gebly en dit het te vinnig verby gegaan. Sal beslis weer daar gaan afsaal.

Spoorsnyertjie's response

Dankie dat julle ons plek so mooi opgepas het, Andria.
Natuurlik is julle altyd welkom, en ons sien uit na julle volgende kuier met 'n verrassings geskenk vanaf ons kant.
Groete

Spoorsnyertjie
Faith V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faith V
With spouse/partner

Sal beslis weer terugkom! Heerlike gemaklike huis.

Beveel Spoorsnyertjie beslis aan. Heerlike gebly, huis het alles wat mens nodig het. Goeie diefwering en alarmstelsel, beddens baie gemaklik, swembad en braaiplek netjies en heerlike ontspanningsarea. So naby aan die rivier geleë, stapafstand. Selfs een oggend 'n leeu hoor brul. Heerlike ondervinding vir ons stadsjapies.

Spoorsnyertjie's response

Dankie dat julle ons huis gebruik het Faith,
Ons hou styf duimvas vir daai Universiteits uitslae.
Kom kuier enige tyd weer.
Groete,
Spoorsnyertjie

Spoorsnyertjie
Rudy J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudy J
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was baie lekker! Baie mooi plekkie.

Spoorsnyertjie's response

Dankie vir die terugvoer Rudy,
Nie seker van die gradering nie. Ek sien jy het diens op 3/5, maar dit is selfsorg en veiligheid op 4/5 met reaksie eenheid en alarm en diefwering. Enige voorstelle waar jy voel ons kan verbeter teen die prys al waardeer word.
Mooi daggie,
Groete

Spoorsnyertjie
Chris J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris J
Individual traveler

Ontspanne en rustig.

Die huis en ligging is ideaal vir 'n wegbreek in die bos. Privaat, skoon en met alle geriewe. Enigste besoekers is die diere - koedoes, rooibokkies en selfs 'n kameelperd. Saans sorg die nagapies vir ure se vermaak. Die TV is totaal oorbodig want mens gebruik dit nie. Heerlike paar dae daar deurgebring! Ek kom binnekort weer!

Spoorsnyertjie's response

Dankie Chris,
Komende van jou, is dit soveel meer werd, want daar is min wat die bos en verblyf plekke daar rondom so gereeld besoek en ken.
Jy het natuurlik weer allie diere bederf toe jy daar was.
Kom kuier gerus weer.
Groete

Spoorsnyertjie
Martin G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Soos vorige keer, oortref verwagtinge.

Ons tweede kuier, alles soos vorige besoek, op sy plek, netjies. Michael wat elke dag die braai skoonmaak is beslis 'n aanwins. Ons sal beslis weer van hier kom kuier.

Spoorsnyertjie's response

Beste Martin,

Baie dankie, kom kuier gerus weer. Gaste soos u is ook vir ons 'n aanwins!

Groete,
Spoorsnyertjie

Spoorsnyertjie
Johannes Jurie C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Jurie C
With spouse/partner

Baie lekker rustig met wonderlike aande.

Dit is n heerlike plek om rustig die natuur met al sy wonderlike elemente te ervaar.

Spoorsnyertjie's response

Beste Johannes,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Spoorsnyertjie

Spoorsnyertjie
Lynnette S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynnette S
Family with young children

Dit was die lekkerste lekker, die plek het alles wat jy nodig het.

Ons kan nie wag om weer te gaan nie, daar is so baie wild wat by die huis kom water drink, die huis is so gerieflik ingerig en perfek geleë naby die rivier, in die aand hoor jy die seekoeie in die rivier. Dankie vir die voorreg om in julle huis in die bos te kon gaan bly, julle het n pragtige plek. Dit was regtig baie lekker.

Spoorsnyertjie's response

Beste Lynnette,

Baie dankie vir die lekker warm terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Dit is so lekker om die wilde diere van naby te sien - ek is veral bly vir die kinders se part.

Groete en kom kuier gerus weer,
Thinus

Spoorsnyertjie
Lourens J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens J

Huis is baie goed ingerig, netjies, skoon, niks kort nie.

Was 'n wonderlike ervaring. Sal Spoorsnyertjie aanbeveel vir goeie waarde vir geld. Baie goeie ligging. Puik verblyf.

Spoorsnyertjie's response

Dankie Lourens, kom gerus weer. Die leeus is nou lekker aktief teen die draad.

Spoorsnyertjie
Venita S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venita S
Family with teenagers

Rustig.

Sorgvrye omgewing met al die luukshede van die stad.

Spoorsnyertjie's response

Dankie dat julle so mooi na ons plek omgesien het Venita, julle het beslis die nagapies makker gekry. Hoe het julle dit reggekry. Kom kuier gerus weer.
Groete, Thinus.

Spoorsnyertjie
Michelle V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Awesome week.

I will definitely book again.

Spoorsnyertjie's response

Thank you for trying out Spoorsnyertjie, and the kind words.
You are always welcome.
Regards

Spoorsnyertjie
Izelda V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelda V
Family with young children

'n Rustige ontspanne netjiese vakansie.

Spoorsnyertjie is alles wat mens nodig het om bietjie weg te breek van die besige veeleisende lewe. Dit was 'n heerlike vakansie sonder kommer in die natuur. Ons sal definitief weer daar wil gaan kuier.

Martin G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Rustig, baie rustig, lekker gerus en genoeg wild gesien.

Baie skoon en netjiese huis, sal definitief weer kom uitspan. Lekker naby die rivier vir vroegoggend staptogte teen die draad af. Baie geniet!

Spoorsnyertjie's response

Baie dankie vir die terugvoer, bly u het dit geniet. Groete

Spoorsnyertjie
Irene T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene T
With spouse/partner

Een sin is te min - finominaal, uitstekend, pragtig, ruim, lieflik.

Ek kan Spoorsnyertjie vir enige iemand aanbeveel, my beskrywing hier bo is goed genoeg opgesom. Ek sal weer soontoe gaan, dis elke sent werd. Dis lieflik, skoon, ruim, niks is uit plek uit nie. Dis 'n leefhuis. Swembad silwerskoon. Braaigeriewe perfek.

Spoorsnyertjie's response

Dankie vir die terugvoer, ek is so bly julle kon dit geniet.
Vriendelike groete

Spoorsnyertjie
Nieuwman V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nieuwman V
With spouse/partner

Rustigheid en stilte uit 'n ander wêreld.

Spoorsnyertjie was 'n baie positiewe en aangename ervaring vir ons. Baie skoon, ruim en praktiese blyplek. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal baie graag weer hierheen wil teruggaan. Klein entjie se stap dan is jy by die rivier waar ons olifante en 'n verskeidenheid ander wild kon sien.

Linette H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linette H
With spouse/partner

Baie skoon met alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik en onvergeetlik te maak.

Die huis was skoon, gerieflik en privaat met als wat nodig is om 'n wegbreek genotvol te maak. Natuurlik het die swembadjie baie aftrek gekry. Die nagapies het ons elke aand besoek, asook bokkies en zebras wat snuffel in die tuin. Ons het soggens afgestap rivier toe en behoorlik die natuur ingedrink. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie juweel in die bos. Dankie vir 'n onvergeetlike paar dae.

Cielie K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cielie K
With spouse/partner

Dit was 'n aangename ervaring om in Spoorsnyertjie te bly.

Spoorsnyertjie is 'n heerlike, goed toegeruste familie huis. Dit is goed in stand gehou en bied 'n heerlike, rustige wegkomkans vir 'n gesin. Alles wat mens nodig het is daar. Sal dit met graagte aanbeveel.

From R1 200
per night (for 6 people)
From R1 200
per night (for 6 people)
From R1 200
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3309 Eland Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 6 people) 30 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com