The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Spruitjie-roer-my-nie | TravelGround
+50

Spruitjie-roer-my-nie

17 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 17 reviews for Spruitjie-roer-my-nie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Heinrich S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich S
Family with teenagers

Vriendelik, baie netjies, baie goed geleë, vriendelik ontvang. Voel soos huis weg vanaf huis.

Ons verblyf by Spruitjie-roer-my-nie was absoluut puik. Vanaf ons aankoms wat ons soos familie ontvang is, die silwerskoon, netjiese wooneenheid met 'n absolute gevoel van hier is ons welkom was alles absoluut puik. Die eenheid is silwerkoon en die rustige atmosfeer laat mens sommer dadelik ontspen na 'n lang rit. Ons sal beslis weer van Spruitjie-roer-my-nie gebruik maak en die kan ons huis wees weg van ons huis af. Absolute puik oornagplek.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Heinrich
Ongelooflik baie dankie vir die puik resensie. Is altyd vir ons leker om jou weer te verwelkom. Jou huis weg van jou huis. Altyd welkom.
Rina & Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Annari P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annari P
Family with young children

Baie gerieflik.

Die woonstel is baie groot, gerieflik en netjies. Beslis waarde vir geld. Alles is daar wat mens kan nodig hê. Ons het laat arriveer en was baie vriendelik ontvang. Hulle het die ook die generator vir ons aangesit toe beurtkrag begin het. Ek het geen klagtes nie.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Annari
Baie baie dankie!
Altyd welkom by Spruitjie.

Spruitjie-roer-my-nie
Tobie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie V
Family with teenagers

Friendly, convenient and private.

Very convenient for students and parents.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, gerieflik en privaat.

Baie gerieflik vir studente en ouers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Tobie, baie dankie dat julle Spruitjie gekies het. Julle altyd welkom om te kom kuier. Was heerlik om julle te ontmoet en saam te kuier.
Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Antoinette V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

10 sterre vir gasvryheid en kliëntediens.

Van die oomblik dat my bespreking bevestig is het hierdie gasvroue kontak gemaak en was al die pad daar met hulp, aanwysings en raad. Dis 'n pragtige baie ruim selfsorg-eenheid met alles wat jy mag nodig hê vir 'n gerieflike verblyf. Al die aandag aan detail was ooglopend en baie spesiaal. As ons ooit weer in Potch moet oornag is die die plek waar ek sal bly. Baie dankie vir alles Lottie en Rina.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Baie dankie Antoinette
Altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie, was wonderlik om jou as 'n gas te ontvang. Sien gou weer.
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Maresia B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maresia B
With spouse/partner

Lieflike plek.

Pragtige en netjiese plek sal enige tyd weer teruggaan! Ongelooflike vriendelike mense wat ons baie tuis laat voel het! Sal dit definitief aanbeveel!

Spruitjie-roer-my-nie's response

Maresia,
Was wonderlik om julle 2 by ons te hê, en ons "stukkie hemel" met julle te kon deel.
Julle het Spruitjie so mooi op gepas en dit perfek gelos. Ons sien julle gou weer.
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Benita D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita D
Family with teenagers

Ruim, baie mooi en sentraal geleë.

Ons het al van tevore hier gebly. Die is 'n ruim eenheid met alles wat jy nodige het en sentraal geleë. Gasvryheid uit die boonste rakke. Eienaar het uit haar pad gegaan om ons versoeke te akkomodeer. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Benita,
Was so lekker om julle weer te sien! Altyd welkom by ons stukkie hemel. Julle is nou al familie!
Rina/Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Heidi P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi P
Individual traveler

All-in-one piece of heaven.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles-in-1-stukkie-hemel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Heidi,

Watter voorreg was dit om jou by Spruitjie te hê!! Gaste soos jy raak familie! ALTYD WELKOM by Spruitjie, en weereens dankie vir ons geskenkies.
Rina/Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Ben F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
Family with teenagers

Everything and more.

Everything was perfect, clean and neat. Will stay there again every time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles en nog meer.

Alles was perfek, skoon en netjies. Sal elke keer net daar gaan bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Dankie Bennie
Was ongelooflik lekker om sulke hartlike, warm gaste te ontvang. Sommer dadelik lief geraak vir julle! Altyd welkom by Spruitjie.

Spruitjie-roer-my-nie
Santie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V

Uitstekend!

Alles wat jy nodig het en nog meer is by Spruitjie-roer-my-nie beskikbaar, net soos op die foto's. Naby aan Mooimed, winkels en NWU. Die gasvrouens is baie vriendelik en behulpsaam, ek sal beslis weer daar oorbly!

Spruitjie-roer-my-nie's response

Baie dankie Santie,
Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Julle het ons woonstel met soveel respek hanteer, en dit perfek netjies gelos.
Julle is altyd welkom by Spruitjie!
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Prudence D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prudence D
Individual traveler

The best place to stay.

The host, Rina was friendly and helpful with everything. It felt like home. Thank you.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Thanks Prudence.
It was an absolute pleasure having you as a guest at Spruitjie!
You treated ourproperty with the upmost respect and left it in perfect order.

Spruitjie-roer-my-nie
Marzelle R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marzelle R
With spouse/partner

Had a great time!

Thank you for the lovely time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier!

Dankie vir 'n heerlike kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Beste Marzelle,

Julle is altyd welkom. Dankie vir jul gasvryheid, dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang.

Kom kuier gou weer by Spruitjie-roer-my-nie.

Spruitjie-roer-my-nie
Mariette L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette L
With spouse/partner

Beautiful place. Wish I could've stayed longer than one night.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie pragtige plekkie. Wens ons kon langer as net 1 aand bly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Mariette,
Baie dankie vir terugvoering. Dit was so heerlik om julle te kon verwelkom en ontmoet. Volgende keer kom julle langer. Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie.

Spruitjie-roer-my-nie
Alma F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma F
With spouse/partner

Pragtige plek met 'n huislike atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Pragtige ruim eenheid met 'n huislike atmosfeer. Baie netjies.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Baie dankie! Was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang, en altyd lekker om sulke pragtige mense te ontmoet! Kom kuier weer vir ons ♡♡

Spruitjie-roer-my-nie
Adele V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
With friends

Baie mooi en netjies.

Sal julle definitief weer besoek. Was baie mooi en netjies en mense baie vriendelik.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Baie dankie! Altyd welkom. Fantasties om gaste soos jy te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Laurinda D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurinda D
With spouse/partner

Gasvry! Netjies! Ruim! Uitstekend toegerus!

Netjiese, skoon verblyf. Veilige parkering. Baie naby aan NWU en inkopiesentrum.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Laurinda,
Baie dankie. Julle is altyd welkom en kom kuier gou weer.
Spruitjie Groete

Spruitjie-roer-my-nie
Letitia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia S

Pragtige groot plek, netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang toe ons daar aankom. My pa was in die hospitaal en dit is nogal 'n stresvolle ervaring en Lottie en Rina het sonder dat hul moet gevra hoe dit gaan en regtig omgegee. Dit was baie kosbaar. Ons het lekker gebly. Dit is naby die hospitaal, die dorp en die kampus en daar is veilige parkering. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand. Dis groot en ruim en die plekkie is met alles toegerus wat nodig is. Dis skoon en baie "homey". Ek was mal oor die dekor en dit voel soos 'n huis weg van die huis af. Dankie daarvoor!

Spruitjie-roer-my-nie's response

Letitia,
Baie baie dankie. Was so lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer. Julle altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Anri G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri G
With friends

Lovely.

The unit is very neat, located well and well equipped. Thank you very much for the hospitality. We had a very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Eenheid is baie netjies, goed geleë en toegerus. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spruitjie-roer-my-nie's response

Baie dankie Anri,

Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom.

Spruitjie-roer-my-nie
From R1 450
per night (for 4 people)
From R1 450
per night (for 4 people)
From R1 450
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 54 Spruit Street, Potchefstroom, 2520, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAup9l8C06fvgVPghlXfvYlx1pYEIH3Z9NG7ttaQ38ndjdxDAZnB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (for 4 people) 17 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!