The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at St Fort Country House | TravelGround
+12

St Fort Country House

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 16 reviews for St Fort Country House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Anina W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anina W
Family with teenagers

Really great break away and family time.

The location of St Fort is perfect - not too far out of Clarens, but provides peace and quiet. The hiking trail is challenging, but well maintained, with clear markings. The accommodation is at a good standard compared to the price. Overall a great break away spot!

St Fort Country House's response

Thank you very much, Anina.

We are glad that you enjoyed the hike and our beloved St Fort.

We hope to see you again.

Kindest regards,
St Fort Country House, Clarens

St Fort Country House
Cillié V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cillié V

Uitmuntend.

Pragtige huis, goed ingerug en toegerus, sal vir seker weer gaan kuier!

St Fort Country House's response

Baie dankie Cillie. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
St Fort, Clarens

St Fort Country House
Christo E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo E
With spouse/partner

Lovely warm and cosy experience in the quiet countryside.

The weekend was a wonderful experience, the arrangements and efforts made from reception to departure were excellent. We were alone on the farm, the fresh air, the silence and the scenery touched one's soul. It was also a great privilege to get to know the host, hostess and their daughter, we had breakfast, like old friends, and in the process we got a new perspective on some aspects. Thank you for a wonderful experience. We will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike warm en gesellige ervaring in die stilte van die platteland.

Die naweek was n wonderlike ervaring, die reëlings en moeite wat gedoen was vanaf die ontvangs tot vertrek was uitstekend. Ons was alleen op die plaas, die vars lug, stilte en natuurskoon raak 'n mens tot in jou siel. Dit was ook 'n heerlike voorreg om die gasheer, gasvrou en hul dogter te leer ken, ons het gekuier oor ontbyt soos ou vriende en in die proses het ons nuwe perspektief op sekere aspekte gekry. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

St Fort Country House's response

More Christo

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit is altyd vir ons lekker as ons gaste heerlik kan rus en kuier op St Fort.

Die terugvoer is ook aan die eienaars gegee en die gevoel van saam kuier was wedersyds.

Ons sien uit na 'n volgende kuier.

Groete
St Fort

St Fort Country House
Chazelle H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chazelle H
Individual traveler

Pragtig!

Beveel die plekkie enige tyd aan.

St Fort Country House's response

Hallo Chanzelle

Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer.

Ons is altyd bly as ons gaste lekker kuier by St Fort en ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Groete
St Fort Country House

St Fort Country House
Lynette V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V

Heerlike plaasnaweek!

Ons het heerlik in die groot plaashuis gekuier. Elke dag gestap, fietsgery en heerlik boek op die stoep gelees. Sal vir seker weer kom!

St Fort Country House's response

Hallo Lynette,

Baie dankie vir julle terugvoer en ook vir julle gesindheid tydens ons Eskom krisis, word opreg waardeer.
Dit was vir ons 'n groot lekkerte om julle te ontmoet en hier te ontvang.
Ons sien uit na 'n volgende kuier.

Groete,
Sophia
St Fort Clarens

St Fort Country House
Ken H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ken H

Timeless serenity.

Set amidst scenic beauty, this historic homestead was a haven after a long trip. My wife and I were joined by two of our married children and their families. It was cold and rainy, but a kitchen with under-floor heating and a room warming fireplace in the large lounge and a fire places in two of the bedrooms soon added to our feeling of total relaxation. Due to the bad weather we were unable to explore the grounds and surrounds any further. Something we will have to do when we return in the future. But it was obvious that there is far more to this beautiful property than meets the eye. After a good nights sleep we were greeted with a delicious full English breakfast, a breakfast so generous that for the rest of the long weekend, our brood of hearty eaters only nibbled on their food saying that they were still full from the St Fort breakfast. We only used it as a sleep over, but next time we will stay longer.

Rassie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Rassie V
Family with young children

Baie mooi plek, maar afgeleë.

Ons het baie lekker tuisgegaan, maar ek was baie onrustig oor sekuriteit. Dis afgeleë, die plaashek lê permanent oop, en die eienaar bly self nie op die plaas nie. Toe ek dag 1 vra wie slaap almal hier, het die werker geantwoord dis net ons. Daar het gelukkig nog 'n voertuig laataand ingekom, wat bietjie gemoedsrus gegee het. Die kamer was pragtig en goed toegerus. Ek was baie ontevrede dat hulle eers laat weet het daar is geen selfoonopvangs na die bespreking gemaak is, en betaling gemaak is. Daar is ook geen WiFi, so in 'n noodgeval is jy afgesny van die wêreld. Sal weer daar tuisgaan in 'n groep, maar nie net 'n gesin nie.

St Fort Country House's response

Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons dra altyd ons gaste se belange op die hart en ook u veiligheid.
Ons het onmiddellik ons korrespondensie aangepas en ook ons webtuiste met die nodige inligting.
Ons is nogtans bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Groete
St Fort

St Fort Country House
Enid R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enid R
Individual traveler

Uitstekende ligging.

Goed geleë, met uitstekende stap- en fotografie-geleenthede. Rustige, baie mooi omgewing.

Ria E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ria E
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Ons verblyf baie geniet. Pragtige omgewing en baie skoon en netjies.

St Fort Country House's response

Baie dankie Ria.

Ons is bly julle het die kuier by ons geniet !

Groete tot 'n volgende keer

St Fort, Clarens

St Fort Country House
Martin H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin H
With spouse/partner

Baie gemaklik en rustig.

Cottage is oop, gemaklik en baie gerieflik. Uitstekende uitsig en rustige atmosfeer.

St Fort Country House's response

Hallo Martin,

Baie dankie vir julle terugvoer, ons is bly julle het die kuier by ons geniet.

Groete,
St Fort, Clarens

St Fort Country House
Calsey J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Calsey J
With spouse/partner

Beautiful house but poor value for money.

The house is beautiful but you get no other value for your money. At roughly R500 per person per night, there is no signal (only MTN) but no Wi-Fi is provided. There is DStv but on a TV out of the stone ages. The bed linen is extremely old and outdated. Coffee and tea was provided, however there was no milk. Not what you would expect for the rate that you pay.

St Fort Country House's response

Morning

Thank you for your feedback. I always value any feedback, positive or negative, from my guests.

I wish to apologise for neglecting to make sure that there is milk in the fridge. This matter has been addressed with my staff.

All linen will be attended to shortly and replaced where necessary.

Being situated in our mountainous surrounds, we, unfortunately, have no Vodacom or Cell C reception, and for the same reason, we are unable to offer a wifi service successfully. We only have MTN reception and for this reason, we clearly state in all our correspondence that this is the case and expect that our guests would know before they visit St. Fort.

With regard to your comment on our old TV’s in relation to value for money, this comment will be taken under review and discussed at our next operational meeting.

Regards
St Fort, Clarens

St Fort Country House
Jan P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan P

Dit was ontspannend en die stilte was iets besonders.

Ek en my seun was daar vir die week voor Kersfees en die plek het ons alles gebied wat ons wou doen. Daar is egter geen internet of selfoonontvangs nie, wat nogal lastig was. Ons was aangenaam verras met die staproetes wat op die plaas gebied word en dit is goed geleë vir enige aktiwiteit wat ons wou aanpak. Ek sal beslis weer gaan.

St Fort Country House's response

Baie dankie vir die terugvoer Jan. Ons is so bly julle het julle kuier by ons geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Wat die internet betref: dis 'n lastigheid wat moeilik opgelos kan word tussen die berge. Hopelik sal ons binnekort torings ontvang en dan kan alles klop disselboom loop.

Groetnis

Sophia
St Fort

St Fort Country House
Wieske V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wieske V

Mooiste plaashuis tussen die berge.

Ons is hartlik welkom geheet. Die huis is baie netjies met heerlike skoon beddegoed. Die omgewing is pragtig. Alhoewel die plaas buite die dorp is het ons veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Johan S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

It was an incredible experience.

We thought that it was St Fort in Clarens and only after we paid we received the directions and realised that we booked at the wrong place. When we arrived though we were so surprised by the location and the customer service. It is close enough to drive to Clarens' town if you forgot anything, but still located in such a way that you believe yourself to be somewhere on a farm far away from the hustle and bustle. No cell phone reception was a blessing! We have already made plans to book there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n ongelooflike ervaring!

Ons het gedink dit was St Fort in Clarens gewees en eers na ek betaal het en hulle vir my die aanwysings gestuur het, het ek agtergekom dat ons die verkeerde plek bespreek het, maar toe ons hier aangekom het was ons so verbaas oor die ligging en die kliëntediens wat ons ontvang het. Dit is naby genoeg om in te ry Clarens-dorp toe as jy iets vergeet het, maar tog so geleë dat jy dink jy is alleen iewers op 'n plaas weg van die gejaag af. Geen selfoonsein was 'n seëning! Ons het klaar planne gemaak om weer te bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon J

A very good experience in a beautiful part of our country. Good location and easily accessible from KZN.

St Fort is a beautiful guest house and the facilities are more than acceptable. Room 1 is spacious and there are lots of activities in the area. The experience makes it absolutely worthwhile to travel 4 hours from KwaZulu-Natal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie ervaring in 'n wonderlike natuurskoon area van ons land. Goed geleë in reisafstand van KZN.

St Fort is 'n baie mooi gastehuis en die geriewe is heel aanvaarbaar. Kamer 1 is lekker groot en die aktiwiteite wat mens kan doen, maak dit absoluut die moeite werd om 4 ure te ry van KZN af om dit te ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard E - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Gerhard E
With spouse/partner

Het my verblyf terdeë geniet.

Ek het lekker geslaap. Die beddegoed en huise is goed toegerus vir die winter. My enigste kritiek sal wees dat die warm water opgeraak het en ons moes wag tot die volgende oggend vir warm water.

From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
From R1 040
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: St Fort Farm, R711 Fouriesburg Road, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkMmI2NTkzLTcyNDUtNGQ4NC1iNjkxLWQ5YjUwNzE3MWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 040  per night (for 2 people) 16 5 1 5 St Fort Farm R711 Fouriesburg Road 9707 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.56057821049 28.412590042297
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!