The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at St. Lucia Safari Lodge | TravelGround
+95

St. Lucia Safari Lodge

Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 30 reviews for St. Lucia Safari Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.3/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Cornelius C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius C
Family with teenagers

Vreeslik lekker, baie skoon verblyf.

Gaan weer Desember die safari lodge book.

Marlene K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene K
With spouse/partner

Enjoyable

Parking was the only main issue.

Dian C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dian C
With spouse/partner

Netjies, rustig en veilig.

Die lodge is geleë in die middle van die pragtige dorpie. Dit is veilig en het al die nodige geriewe. Die swembad is groot en goed versorg en daar is ’n pooltafel. Die eenheid waarin ons gebly het was perfek vir ons twee. Daar is ’n TV, al het ons nie gekyk nie. Daar is ’n groot stort, ’n toilet en ’n ketel met koffie, suiker en poeiermelk. Daar is kaste vir jou klere en skoonmaakdienste elke dag. Daar is lugversorging wat beslis nodig is vir die somer. Die mense wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik en het die ekstra myl gegaan om seker te maak dat ons ons kuier daar geniet.

Pietro B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pietro B
With spouse/partner

Was ongelooflik lekker, met die heerlikste ontbyt en mees behulpsame personeel.

Die mense gaan uit hulle pad om behulpsaam te wees en die ligging was ook goed. Die swembad was elke dag skoon en die gaste het almal lekker saamgewerk. Heerlik gekuier.

Berna V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Berna V
Family with young children

Bekostigbaar, goeie ligging.

Baie aangename plek.

Madlala T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madlala T
With friends

It was awesome we definitely coming back

Good hospitality.

Teresa O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa O
With friends

Heerlik ontspan.

Dit so lekker om te rus, veral vir die skoonmaakdienste, puik. Baie dankie.

Madelein V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Madelein V
Family with young children

Ietwat van 'n teleurstelling.

Verblyf was nie onaangenaam nie, maar beslis nie gelyk aan 4 ster-gradering nie. Daar was n baie onaangename toilet-ruik in een kamer. Die yskas is opgeroes en maak nie koud nie en was vuil binne. Handdoeke was eens op 'n tyd navy maar is nou dun en uitgewas en 'n vreemde grys-vaal kleur met 'n snaakse ruik as dit nat word. Baie nader aan 'n 2 ster-ervaring.

Christo V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V

St. Lucia Safari Lodge is 'n fantastiese plek om by te bly. Dit is loopafstand van al die restaurante en kuierplekke af. Baie veilig, skoon en netjies.

Sien sterre.

St. Lucia Safari Lodge's response

Good day Christo,

Thank you for your wonderful review and staying at St Lucia Safari Lodge and hope to see back soon.

St. Lucia Safari Lodge
Joos V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joos V
With spouse/partner

Die lodge is baie rustig en ons het lekker gerus.

Ek sal graag net 'n bietjie meer verskeidenheid by die ontbyt wou sien en nie dieselfde elke dag nie. Verder het ons baie lekker gebly en die plek was netjies en hulle dienste was goed. Die lodge is sentraal geleë en mens kon sommer loop as as mens iets benodig in die dorp.

Anél P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anél P
Family with young children

Dit was heerlik skoon, veilig en rustig.

Ons het heerlik gebly by Safari Lodge. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal Safari Lodge vir enige iemand aanbeveel. Ons het heerlik gebly.

Charles R - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charles R
With spouse/partner

Was aangenaam.

Was aangenaam vir langnaweek.

Rick V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rick V
With spouse/partner

Baie lekker verblyf.

Ons is baie vriendelik verwelkom, die eenheid is daagliks baie mooi skoon gehou, en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer terugkeer.

Dudu M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dudu M
With friends

I really enjoyed myself.

The place was beautiful for the price we paid. If they can only add dishcloth in their self-catering. I will definitely recommend it to my friends.

Sunette G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette G
With spouse/partner

St Lucia is a stunning place. Best of both, ocean and bush!

St Lucia Safari Lodge is highly recommended. Good value for money and the units are clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

St Lucia is 'n pragtige plek. Best of both, see en bosveld!

St Lucia Safari Lodge sal ek beslis kan aanbeveel. Waarde vir jou geld en die eenhede is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris D
With spouse/partner

Very pleased with friendly service and delicious breakfast.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly met vriendelike diens en lekker ontbyt.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janien L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Janien L
Family with teenagers

Will not book Safari Lodge again.

Units are clean, but neglected and abused. Stove doesn't work properly, WiFi wasn't available. Parking isn't safe behind closed gates. Beds are very uncomfortable. The only positive thing was the lovely blue pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal nie weer by Safari Lodge bespreek nie.

Eenhede is skoon, maar baie verniel en afgeskeep. Stoof werk nie behoorlik nie, WiFi was nie beskikbaar nie. Parkering is nie veilig agter toe hekke nie. Beddens is baie ongemaklik. Die enigste positief was die heerlike blou swembad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
On business

Uitmuntende waarde vir geld.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer oorbly.

Angie M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie M
Family with teenagers

Nice place, especially for family holidays.

Keep up the good work, dont degrade your standards because we will come back. St Lucia Safari Lodge is a beautiful place. It is clean and well looked after with friendly staff and a nice environment. Our room was flooded the first night, and we were moved to another room, which we enjoyed. We don't have complaints but compliments, we will gladly go back.

Wynand F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Wynand F
Family with young children

Baie rustig

Baie lekker en rustig. Vriendelike en behulpsame mense. Kleinerige kamers maar het als in om jou eie kos te maak en braai. Beslis die geld werd.

Hannelie S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
Family with teenagers

Fantasties!

Skoon geriewe en vriendelike en behulpsame personeel. Swembad lieflik skoon.

Charlotte R - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte R
Family with young children

Dit was rustig.

Vriendelike personeel. Lekker ontspan en lekker kuier-area by swembad vir kinders. Baie dankie vir 'n rustige week se verblyf by St Lucia Safari Lodge.

Egbert M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Egbert M
Family with young children

Advertensie is baie misleidend!

Jy kry glad nie waarde vir jou geld nie. Dit wat adverteer word teenoor dit wat jy kry teenoor dit wat jy betaal, maak glad nie sin nie.

Andre V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andre V
With spouse/partner

Rustig!

Ek en my vrou het baie lekker gebly by die lodge.

Madelein G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Madelein G
With spouse/partner

Verskriklik lekker gewees!

Ek sal weer en weer terug gaan.

Johan P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Johan P
Family with young children

'n Paar probleme.

TV het glad nie gewerk nie, die matte was baie vuil, daar was stof aan my kind se klere van rondkruip en die parkering te klein vir 'n groot voertuig.

Nada M - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nada M

Res van die gesin het gekamp en ek het gekies vir meer gerief.

Ek het heerlik gebly as ons in ag neem dat ek basies net daar geslaap het. My gesin het 'n dag by my deurgebring onder die lapa en dit was baie lekker. Ons sal dit beslis weer doen.

Thea H - May 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Thea H
With friends

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Piet S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
On business

Uitstekende diens!

'n Absolute plesier. Dis lekker om nog sulke goeie en vriendelike diens in SA te kry!

Adrian B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Adrian B
With spouse/partner

Good value for money

Conveniently situated.

From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 88 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 103 McKenzie Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA838513d5b39c9629e95758cb71e234e1636b1414cfce2eff1563f8a9fefa94d7e6b470b9803c6f20522614a11258462ba189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R920  per night (for 2 people) 30 5 1 5 103 McKenzie Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.379108333333 32.4102
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!