The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at St Tropez | TravelGround
+28

St Tropez

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 21 reviews for St Tropez
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Janneate V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janneate V
Family with young children

Dit was baie lekker en die plek is fantasties!

Ons het baie lekker vakansie gehou. Dit is 'n fantastiese plek. Lekker op die grondvloer en tog 'n mooi uitsig oor die see! Alles wat 'n mens nodig het is in die woonstel. Sal dit definitief aanbeveel vir ander mense en sal self definitief weer daar gaan vakansie hou!

Burnadine G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burnadine G
Family with young children

Baie lekker en naby alles.

Ons het baie lekker gebly, genoeg spasie vir almal. Kinders het ook lekker gespeel, het letterlik niks nodig gehad nie, sal defnitief weer ST Tropez bespreek vir ons volgende vakansie!

Fanus V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus V
With friends

Very good area with a view.

Everything you need to relax and unwind after a long day was there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie area met 'n uitsig.

Als was daar wat jy benodig om rustig na lang dag te gaan sit en ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruan P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ruan P

Rustig en ontspannend.

Dit is 'n baie aangename plekkie. Naby aan alles en goed toegerus dis net die skottelgoedwasser en wasmasjien wat water lek. Mens ontspan lekker daar, sal beslis weer gaan.

Henry E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry E
Family with young children

Awesome!

Die woonstel was als wat ons verwag het en meer, ons sal beslis die plekkie aanbeveel. Dis die beste waarde vir geld!

Marie R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie R
Family with young children

Die verblyf was ongelooflike lekker.

Die verblyf was ongelooflik lekker en ons het 'n mooi uitsig gehad oor die see. Die veiligheid van die plek is baie goed en daar is alles wat jy nodig het. Ek het geen klagtes oor die plek nie.

Jean-pierre O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre O
With friends

Netjies, modern, baie mooi ingerig!

Dit is regtig waarde vir geld. Het minder verwag as wat ons gekry het! Die geriewe wat daar is tot jou gebruik, is awesome. Love die plek, sal weer kom.

Melanie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie V
With friends

Wonderlik!

Die eenheid is volledig toegerus met als wat mens nodig het, netjies en modern. Ons het dit baie geniet! Sien julle weer. Dankie!

Jeanett V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanett V
Family with teenagers

Was wonderlik, die plekkie het absoluut alles en meer gehad as wat ons verwag het.

Ons sal die plekkie aanbeveel vir enige gesin, die dame wat ons verwelkom het was baie gaaf en vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die plekkie is ruim, netjies en het die grootste en lekkerste patio waar ons elke aand gesit en kuier het. Daar was selfs bord speletjies vir die dag wat dit gereën het. Baie oulike plekkie. Wens net al die eienaars sal wees soos hierdie eienaar. Unit 102 het baie geraas gemaak, daar was 4 grootmense en 7 kinders in die eenheid en die kinders het in die gange rondgehandloop - ons glad nie die swembad gebruik tot en met hulle vertrek het nie want die 11 van hulle het die swembad oorgevat. Nadat unit 102 vertrek het, kon ons vir die eerste keer die swembad gebruik. Dan was daar netso baie mense in die unit reg langs ons, ek het getel 17 mans en kinders buite op die stoep en dit was sonder die vroue wat binne was. Weereens is dit daardie eienaar se skuld. Mense moet nie net wil geld maak nie, hulle moet die ander mense wat daar huur ook in ag neem. Maar van die plekkie waarin ons gebly het kan ek niks verkeerd se nie, baie naby die strand geleë - ons as familie het dit terdeë geniet en sal dit hoogs aanbeveel vir enige ander familie wat daaraan dink om die plekkie te bespreek - regte waarde vir jou geld - baie dankie dat ons in julle plekkie kon bly.

St Tropez's response

Jeanett, ek bring die aangeleentheid onder die Body Corporate se aandag. Dit is verseker nie aanvaarbaar nie.

Groete

St Tropez
Jonker G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonker G
With spouse/partner

Baie leker en mooi en rustig!

Die plek is baie mooi en netjies, alles wat jy nodig het is daar, kombuis is mooi uitgerus met alles, die balkon is lekker en groot met 'n mooi see-uitsig! Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan!

Cecilia S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia S
Family with young children

Baie goed toegerus om mens te laat tuis voel.

Baie netjies, goed toegerus en loopafstand van alles, see-uitsig is baie mooi en mens voel baie veilig in die woonstel. Sal dit met 'n geruste hart aanbeveel aan al ons familie en vriende.

Alyssa W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alyssa W
Family with young children

Dit was asemrowend mooi.

Ons het dit baie geniet.

Lana V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lana V
Family with young children

St Tropez is baie mooi en uitstekend toegerus en ons het heerlik daar gebly.

St Tropez vakansie woonstel is besonders mooi en goed toegerus (beter toegerus as enige ander plek waar ons al vakansie gehou het) en ons het baie lekker daar gebly. Ons sal graag weer daar tuisgaan. Dis ook baie veilig en die opsigter dame is baie vriendelik en behulpsaam.

Corrie S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie S
With spouse/partner

It was fantastic.

The apartment is very comfy and neat. Close to beautiful clean beach. The caretaker is also very friendly. Will definitely book the apartment again. The apartment is also close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties

Woonstel is baie gerieflik skoon en netjies. Naby die pragtige skoon strand. Die opsigter is ook baie vriendelik. Sal beslis weer van die woonstel gebruik maak. Die woonstel is ook naby alles geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolandie K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie K
Family with young children

Baie netjies en volledig toegerus.

Daar is alles wat jy benodig om 'n lekker vakansie te hê, van board games tot 'n muffin- en jafflepan, pak net jou klere en gaan bly by die lieflike woonstel. Dit was 'n baie lekker vakansie!

Lizel B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel B
Family with teenagers

Fantasmagoriese vakansie, sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak.

Was goed ingerig en netjies. Is soos jou eie plekkie. Sal nie weer so baie pakkerasie saamvat nie. Baie dankie, sal vir seker weer van julle plekkie gebruik maak. En ook vir ander vertel van die wonderlike plekkie.

Toinette H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toinette H
Family with teenagers

Awesomeness is al wat ek kan se.

Al wat nie lekker was nie, is dat dit te kort was. Wens ons kon langer bly. Dit was fantasties en baie dankie vir die wonderlike tyd ons sal beslis weer wil terugkom.

Madie S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madie S

Fantastic!

It was definitely an awesome holiday! We really enjoyed it and the flatlet was perfect! Very nicely furnished and everything you need and more was available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories!

Dit was definitief 'n awesome vakansietjie! Het dit baie geniet en die woonstelletjie was perfek! Baie oulik ingerig en als wat jy nodig het en meer was beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Luciel M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luciel M
Family with young children

What a wonderful holiday.

What a wonderful holiday, the place is very neat and equipped with everything you need, very convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike vakansie.

Dit was 'n heerlike vakansie, plek is baie netjies en toegerus met als wat nodig is, baie gerieflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle S
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet. Dit was netjies, skoon en baie goed ingerig, goeie uitsig, veilig, goeie ligging, naby aan alle strande en winkels. Baie dankie!

Johanna B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna B
Family with teenagers

Happy with the place we chose for our vacation.

The place near everything. You could walk to the beach.

St Tropez's response

Johanna,
Baie dankie vir die mooi resensie! Hoop julle sal in die toekoms weer daar tuisgaan.

St Tropez
From R550
per night (sleeps 7)
From R550
per night (sleeps 7)
From R550
per night (sleeps 7)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Marine Drive, Margate North Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwN2VjODQyLWFkYTMtNDNiYy1hNWExLTMzOGY0ZmMxMTM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 7) 21 5 1 5 17 Marine Drive Margate North Beach 4276 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.855369294069 30.376856116401
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!