Stanford Accommodation at Stanford Old Mill | TravelGround
+20

Stanford Old Mill

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 3 reviews for Stanford Old Mill
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.3/5
Nico H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico H
With spouse/partner

Baie netjies, gemaklik met alles wat jy nodig het.

Dis 'n lieflike gerestoreerde verblyf wat netjies en doelgerig gemeubileer is. Dit is sentraal geleë en baie veilig. Die eienaar is baie behulpsaam en maak die verblyf 'n plesier.

Daniel S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel S
Family with young children

Peaceful and safe area and a beautifully restored unit.

The Ou Meul is located on a panhandle. Very safe, quiet area, surrounded by big trees and a well looked-after private garden and big lawn. There is also a trellis covered with grapes and vines on the front porch, as well as a seperate braai area behind the house. It is very private and you immediately feel at peace. The Ou Meul is very well restored and you get a homely and yet renewed feeling in the house. The lounge area has 2 leather couches and 2 armchairs as well as a TV. There is a closed fireplace for the colder days and I can see how you can lie in front of a crackling fire all day in winter, reading. There is also a big dining table and an open plan kitchen with more than enough crockery, a washing machine and tumble drier for people who stay for longer periods of time. Even a big fridge-freezer in the unit. The herb garden by the back door is also helpful and just around the corner there's a nice area where you can have breakfast outside or a braai, with a table and chairs. There is also a big bathroom with a shower and the main bedroom has an outside door on the same level. There are stairs in the lounge leading to the loft room which is spacious adn well ventilated with 2 single beds, a couch and a bathroom with a shower, toilet and basin. The Ou Meul is the ideal getaway and could even work for a longer stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilige omgewing in 'n pragtige gerestoureerde woning.

Die Ou Meul is in 'n pypsteelerf geleë. Baie veilige, stil omgewing, omring met groot bome en 'n gevestigde, goed versorgde, privaat tuin en groot grasperk. Daar is 'n prieel oortrek met druiwe op die voorstoep, daar is ook 'n aparte braai area agter die huis. Dit is baie privaat en jy kry dadelik 'n gevoel van rustigheid. Die Ou Meul is baie goed gerestoureer en mens kry 'n huislike, tog vernuwe gevoel binne in die huis. Die sitkamer-gedeelte het 2 leerbanke en ook 2 gemaklike stoele en 'n TV. Daar is ook 'n toe kaggel vir die koue dae en mens kan jouself in die winter sien heeldag lê en lees. Daar is verder ook 'n groot eetkamertafel en ook 'n oopplan-kombuis met meer as genoeg breekgoed, wasmasjien en droër vir persone wat vir langer tydperke daar wil bly. Selfs 'n groot yskas-vrieskas eenheid. Die kruietuin by die agterdeur is ook baie behulpsaam en net om die draai 'n lekker area vir 'n buite ontbyt of braai met 'n tafel en stoele. Daar is ook 'n groot badkamer met 'n stort en hoofslaapkamer met 'n buitedeur op dieselfde vlak. Daar is 'n trap by die sitkamer na die dakvertrek wat baie ruim en goed geventileer is met 2 enkelbeddens, 'n bank en 'n badkamer met slegs 'n stort, toilet, en wasbak. Die Ou Meul is die ideale wegbreekplek en kan selfs lekker werk vir langer tye.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thelma-anne D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thelma-anne D
With spouse/partner

Fantastic!

The owners were very friendly and helpful. The cottage is in a quiet area of town and overlooks the owner's beautiful garden. The kitchen is fully equipped and the interior tasteful. They put fresh flowers everywhere. There was a large old fashioned pot filled with firewood and some rusks, tea, coffee and sugar. There are verandas at the front and back of the cottage, lovely for socialising. We would love to return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die kothuis is in `n baie mooi stil gebied van die dorp en kyk uit op `n pragtige tuin van die eienaars. Die kombuis was volledig toegerus. Die binnenshuisversiering was smaakvol. Daar was orals vars blomme ingesteek, `n groot outydse swartseeppot vol hout vir ons vir `n kaggelvuur en `n bordjie vol lekker beskuit, tee, koffie en suiker. Daar was `n stoep aan die voorkant asook die agterkant van die kothuis waar `n mens lekker buite kon kuier. Ons sal graag weer daar wou gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R1 950
From R1 658
per night (sleeps 4)
was R1 950
From R1 658
per night (sleeps 4)
was R1 950
From R1 658
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Caledon Street, Stanford, 7210, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMGQ4NDFhLTY1ZWQtNDhmNi1hMTI0LWJiMmI1MDFkZGEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, now From R1 658  per night (sleeps 4) 3 5 1 5 28 Caledon Street Stanford 7210 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.439343833333 19.451816
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com