Stanford Accommodation at Stanford River Lodge | TravelGround
+22

Stanford River Lodge

Review Summary

4.2 out of 5from 27 reviews for Stanford River Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
3.9/5
Location
4.1/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.0/5
Lida V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lida V
With spouse/partner

Rustig.

Ongelukkig gemeet aan ander gastehuise en selfsorgeenhede was Stanford River Lodge baie gemiddeld.

Belinda B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda B
With friends

Beautiful, peaceful setting.

What a great weekend we had with friends at Stanford River Lodge, nothing was too much trouble.

Casper V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Casper V
With spouse/partner

Ons is baie vriendelik ontvang

Hoep-hoep was ons kamer. Sou beter gewees het as elkeen sy eie braaiplekkie gehad het en daar bv. 'n gemeenskaplike kombuisie was.

Elmarie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elmarie B
With friends

Rustige natuur omgewing.

Die verblyf is buite die dorpie en afgeleë, hoewel nie te ver van ander besoekpunte/aktiwiteite, op 'n grondpad. Die drieslaapkamer-eenheid benodig opknapping om dit 'n vars voorkoms te gee. Omdat ons net 4 persone was en R1900 i.p.v. R2900 betaal het, het die bestuurder die een kamer gesluit, wat vreemd was. Byna R500/p vir gedeelde geriewe, wat geensins luuks is nie, was nie waarde vir geld nie. Behalwe die swembad en rivier is daar nie veel te doen nie en het ons dit slegs as slaapplek gebruik.

Jenny S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jenny S
With spouse/partner

Peaceful atmosphere in nature.

We were on the 1st floor with a wonderful view over the river and environment. Everything you need is available and it something more is needed, a helpful hostess will be available! Could definitely recommend it for a break from the busy day to day life,

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer in die natuur.

Ons was op die 1ste vlak met 'n wonderlike uitsig oor die rivier en omgewing. Daar is alles wat jy nodig het en indien jy iets kort, is daar 'n baie behulpsame gasvrou byderhand! Kan dit definitief aanbeveel vir wegbreek uit die besige dag to dag bestaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marina D
Individual traveler

Rustige omgewing vir 'n naweek uit die stad.

Baie rustige plek maar sal dit nie vir 'n enkelreisiger aanbeveel, dit is te ver van die dorp en die pad is nie aangenaam om elke keer te ry Stanford toe nie.

Chris S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Chris S
With spouse/partner

Peace and quiet.

Neat room with all the necessary facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en vreedsaam.

Netjiese kamer met al die nodige fasiliteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda J
With spouse/partner

Rustig, pragtig en veilig.

Ons het 'n heerlike kamer gehad en baie goeie diens. Die stukkie grondpad was in goeie toestand en ons sal graag weer by jul tuisgaan.

Drikus L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Drikus L
With spouse/partner

Very neat and clean.

Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon.

Sal weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hardus O - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus O
With spouse/partner

Excellent breakaway opportunity.

Only critique would be the customer service, although reception was excellent. Fact that we couldn't book meals and there was no bottled water would be our only critique. Suggestion: electric blankets for winter. Accommodation and hospitality was good. Would recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende wegbreek-geleentheid.

Enigste kritiek sal onder kliëntediens wees, alhoewel die ontvangs uitstekend was. Die feit dat ons geen etes kon boek en dat geen gebottelde water beskikbaar was nie sou die enigste kritiek wees. Voorstel: Om elektriese komberse op beddens te sit vir die winter. Die verblyf en gasvryheid was baie goed. Sal vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tricia F - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tricia F
With spouse/partner

Romanties, maar moeilik bykombaar.

Die lodge is veilig en netjies en het alles wat jy wil hê, maar om daar uit te kom as jy nie 'n 4x4-voertuig het nie, is baie moeilik. Dis ongeveer 4 km grondpad wat jy moet trotseer om by die lodge uit te kom en daar is geen skadunette vir jou voertuig om onder te staan nie. As jy verwag om lekker vuur met hout te maak, gaan jy ongelukkig weg stap. In 'n e-pos het die eienaar my laat weet om ons eie braaigereedskap te bring, maar nie gespesifiseer dat geen hout gebruik mag word omdat dit 'n hoëbrandrisiko-area is, ek en my man was teleurgesteld en moes weer die 8 km grondpad trotseer met ons klein volkswagen om charcoal te gaan koop.

Marele F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marele F
With friends

It was beautiful and good for the soul!

Unbelievable place with a very friendly lady who helped us book in and showed us around. Very nice things to do at the lodge and in town! Stanford River Lodge will see me again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was bitter mooi en goed vir die siel!

Ongelooflike plek met bitter vriendelike dame wat ons gehelp het met die inboek en rondwys. Baie lekker goed om te doen daar by die lodge en ook in die dorp! Stanford River Lodge sal my weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse N
With spouse/partner

Relaxing, with beautiful view and private.

We really liked the accommodation. It was fancy and spacious with the most beautiful view. The TV was just a bit small. I would also suggest to make the fridge an honesty bar, as one is far from any place to buy drinks and the guesthouse doesn't have a bar. Other than that the experience was lovely and we would gladly go back there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ontspannend met pragtige uitsig en lekker privaat.

Ons het baie van die verblyf gehou. Dit was weelderig en lekker groot met die mooiste uitsig. Ek dink die TV was bietjie klein. Verder sou ek voorstel om in die yskas 'n "honesty" bar te maak omrede jy redelik ver van enige plek is en die gastehuis nie 'n kroeg het nie. Verder was dit heerlik en ons sal weer wil gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra R
With spouse/partner

Extremely beautiful, clean and neat.

Rooms are well furnished, bathroom spacious and neat. There is a beautiful view and it's peaceful and quiet. I wouldn't recommend the breakfast for the price at which it is offered.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsig pragtig, skoon netjies.

Kamers goed ingerig, badkamer ruim en netjies, mooi uitsig en baie rustig en stil. Vir die ontbyt sou jy dit aanvra, sal ek definitief nie aanbeveel vir die prys nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dina G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina G
Family with young children

Awesome stay.

Beautiful surroundings and views. The kids loved the fact that the river was on our doorstep and they could go canoeing anytime. The pool was a very nice surprise! We had an awesome time. Very peaceful. Loved it.

Lindsay D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Lindsay D
Family with teenagers

Good but not recommendable, very impersonal.

Very impersonal en didn't feel welcome. Don't think its worth 4 stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed maar sal nie aan beveel nie, baie onpersoonlik.

Baie onpersoonlik en het nie welkom gevoel nie. Ek dink nie dit is 4-ster nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Peaceful and relaxed. Beautiful area.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne. Pragtige omgewing.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juan P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Juan P
With spouse/partner

Alles was mooi en baie lekker, behalwe ek voel mens betaal bietjie baie vir wat jy kry.

Stanford River Lodge is baie mooi en kamers is soos beskryf. Die eienaar is baie vriendelik en verwelkomend. Ons het heerlik daar gebly en het n wonderlike uitsig oor die rivier vanuit ons kamer gehad.

Maretha J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha J
With spouse/partner

Fantastic!

Have stayed here before. Unbelievable view, relaxed atmosphere, everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Het al voorheen daar gebly. Ongelooflike rustige atmosfeer met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne H
With spouse/partner

Ek wens daar was meer sterre gewees om te "rate". Uitstekend!

Uitstekend, sal vir enige iemand River Lodge aanbeveel!

Mariehette L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariehette L
With spouse/partner

Heerlike verblyf.

Baie lekker verblyf op die rivier. Sal verkies het dat die TV groter is en ons bed was baie sag en ons het na twee dae gesukkel met 'n seer rug. Uitsig en res van die kamer en badkamer is heerlik.

Mona V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mona V
With friends

Fantasties!

Dankie vir 'n heerlike aandjie - die geriewe is gerieflik, pragtig en baie netjies.

Anne S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne S
With spouse/partner

We had a very restful break in a tranquil setting.

We were satisfied with the accommodation. Our only complaint is that there is no sound proofing between the units.

Shelley W - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shelley W

Fabulous, comfortable but the weekend was just too short!

Fabulously quiet, scenic, comfortable. Self catering units well equiped with the essentials not forgetting the comfy bed. Had a very pleasant stay. Although the weather was not great, it did not deter us from having our braai - thanks to the well situated undercover patio area. The weekend was just too short to enjoy everything around us. Many thanks to Mr and Mrs Finch for your hospitality and sharing your "spot" with us. Kind Regards, the Windell Family.

Maurice P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Maurice P
With spouse/partner

'n Onwelkome vertoef nadat familie soos kriminele op die Oujaar weggejaag is.

'n Lang storie kort, het my suster, swaer en hul seuntjie van twee vir die Oujaar oorgekom na Stanford, al die pad van Kaapstad waar hul met vakansie was, vir 'n snoekbraai. Daar is geen duidelikheid dat jy nie besoekers mag ontvang by die eenheid waarvoor betaal is nie. 'n "Inwonders Alleenlik" bordjie by jou oprit is nie beduidend genoeg om te regverdig dat "gaste" van gaste weggejaag kan word nie. Nog minder die kennisgewing van geen kinders onder twaalf jaar op die Stanford River Lodge webtuiste nie. Om regverdig te wees moet 'n mens ook onthou dat daar baie selde op die Lodge se eie webtuiste gekyk gaan word na die fynskrif, wanneer 'n diens soos LekkeSlaap voldoende is om besprekings te maak en'n oordeel te vel. Die behandeling deur die eienaars, John en Valda Finch, was afsittend, ontstellend en het ons uitgemaak as kriminele. Jou "beleid" of nie, jou "gas" het ook 'n reg, so kry maar jou "kennisgewings" in orde en duidelik voor jy weer die voorreg sal hê om my soos 'n sleg hond van jou perseel af weg te jaag. Vriendelike groete, Liandri Fouché 084 252 4194

Jaco V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco V
With spouse/partner

Rustig!

Pragtige kamer (Die Sunbird Room) met baie mooi uitsig oor die berg en rivier. Heerlike stoepie, met braaigeriewe (wat deur die eienaars gereël is) op die gras.

Derek W - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek W
With spouse/partner

Well worth it, peaceful and spiritually uplifting.

Excellent accommodation and friendly down to earth hosts.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 02:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Wortelgat Road, Stanford, 7210, Western Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmI1NjZiLTA3MjQtNGNjOC04MTAzLWQwMzhjN2I0NDZiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 27 5 1 5 Wortelgat Road Stanford 7210 Western Cape 0860 022 102 02:00-18:00 10:00 -34.428921127593 19.423002004623
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com