Sutherland Accommodation at Starry Night | TravelGround
+30

Starry Night

45 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 45 reviews for Starry Night
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Johan N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N
With friends

Onvergeetlik.

Die huis is ruim, skoon en netjies met omtrent alles wat 'n mens nodig het. Maklike en praktiese reëling met die sleutel. Voorwaar 'n plek waar mens kan rus en waar die stilte jou met rustigheid omarm. Ideaal vir 'n groter gesin. Sal definitief weer bespreek as ons daardie kant toe gaan.

Stephan C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C
With friends

Perfek vir 'n gesinswegbreek.

Ons het heerlik gebly in Starry Night. Die een kamer kry ongelukkig direkte oggend son en die gordyne was bietjie lig. Behoort dalk net te pla in die somer wanneer die son 05:00 al skyn. Ek sal enige tyd weer by Starry Night bly.

Ruan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan D

Perfect in the middle of nowhere.

Big house, well equipped, perfect for a travel with dogs, peaceful area and exactly what one needs to break away.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek in die middel van nêrens.

Groot huis, goed toegerus, perfek vir reis met honde, rustige omgewing en presies wat mens nodig het om weg te breek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tobie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie S
Family with teenagers

Die huis is ruim, skoon, netjies, veilig en goed toegerus met alles wat nodig is.

Dankie vir 'n heerlike twee dae. Ons het gerieflik gebly en al het ons nie sterre gesien nie weens die wolklaag en reën, gun ons goeie reën vir hierdie droë deel van ons land. Die toer deur die Sterrewag was definitief die moeite werd. Ons het die buitebraai en groot verskeidenheid DVD's baie geniet.

Ilonka C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilonka C
With friends

Lekker geslaap met beste linne ooit.

Starry Night was skoon en netjies. Pragtige groot huis met baie spasie wat mens sommer tuis laat voel met alles wat nodig is. Stewige beddens. Oulike teddies om mens tuis te laat voel. Skoon handdoeke en ongelooflike sagte gemaklike linne. Het lekker geslaap. Het nie ons gasvrou of gasheer ontmoet nie, maar alles was soos per epos. Uitstekende relings. Dankie.

Danica C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danica C
Family with young children

Our stay at the Starry Night was superb!

We definitely enjoyed our stay at the Starry Night accommodation in Sutherland. Very clean, really spacious and comfortable, had all the necessary household equipment etc. Ample entertainment for the kids. I definitely enjoyed the outback braai and indoor fireplace. Truly a home away from home. Would recommend it to anyone; large and small groups. We will definitely be residing in the Starry Nights accommodation in the near future.

Pieter L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter L
With friends

Met our requirements.

The house was clean and well equipped.

Susan V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan V
With friends

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik by Starry Night gebly. Ruim, ou huis, maar alles is netjies en gerieflik. Miskien net die mikrogolf nagaan. Kon dit nie kry om te werk nie. Die SALT-toer en aand-sterrykyk is beslis 'n moet!. Ongelooflike ervaring.

Terrance Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terrance Z
With friends

Baie lekker gekuier, baie lekker huis met als wat jy benodig.

Lekker huis, baie bekostigbaar en waarde vir geld.

Sandra O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra O
With friends

Our stay was excellent. Everything we needed was there.

Would recommend Starry Night any time. It is well-equipped and neat. It's your other home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verbly was uitstekend. Alles wat mens moontlik aan kan dink was daar.

Sal Starry Night enige tyd aanbeveel. Dis 'n goed toegeruste, netjiese huis. Letterlik jou ander huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilse V

Ruim, gerieflike huis ideaal vir 'n groep.

Stil area, ruim woonhuis, baie gerieflik en volledig toegerus. Alles was mooi netjies en skoon. Heerlike kaggel en ekstra verwarmers vir die winter. Selfs toe die krag uitgaan a.g.v 'n storm was daar ekstra battery ligte en die gasverwarmer kon instaan vir die elektriese verwarmers. Dankie vir 'n lekker ervaring! Kan definitief aanbeveel.

Estelle K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle K
With friends

Gesellig en stil.

Ligging op kant van dorp wat dit lekker stil maak vir 'n rustige wegbreek. Alles was daar wat ons nodig gehad het en huis was goed toegerus. Sal vir seker weer daar bespreek. Baie dankie!

Andrew H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew H
With spouse/partner

A nice clean place with comfortable furniture.

A nice clean place away from any noise or disturbances with comfortable furniture. This being in Sutherland it was disappointing not to have a working heater in the lounge or kitchen. Bedroom had a wall heater and electric blankets but the bathroom was very cold.

Starry Night's response

Thank you for the feedback. The lounge does have a fireplace and we do have a mobile gas heater as well as two mobile electric heaters, so we are sorry to hear that you were cold. We'll look into what we can do to further improve things.

Starry Night
Hanneli Z - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneli Z
With friends

Nice and spacious.

Pleasant and well-priced.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ruim spasie.

Aangenaam en well priced.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie G

Home away from home!

Homely with everything you need for a lovely warm stay. Friendly and hospitable reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van die huis af!

Huislik met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike warm oornag! Vriendelike en gasvrye ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques M
With friends

Baie netjiese, eenvoudige huis.

Die naweek van 27 -29 Julie 2018 was my vierde besoek aan Sutherland en hierdie was die beste verblyf wat ek en my vriende in gebly het. Ek is vreeslik lief vir sterrekyk en Sutherland het 'n baie spesiale plek in my hart. Die enigste negatief was toe ons by die huis aankom, was ons nie seker waar om die sleutel te kry nie en dit was bietjie moeilik om die huis eienaar in die hande te kry. Na 'n paar oproepe het die eienaar my teruggeskakel en alles was in order. Die huis was vreeslik netjies en ons almal was baie beïndruk met hoe netjies en skoon alles was. Ek beplan om weer volgende jaar te kom en as dit beskikbaar is, sal ek weer hierdie woning wil bespreek.

Sarel S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel S
Family with teenagers

Dit was 'n aangename wegbreek van die normale.

Ons was 'n gesin van 6 en wou net wegbreek vir 'n langnaweek. Was opsoek na stilte, wou koud kry en sterre gaan kyk. Die naweek het voldoen aan al ons verwagtinge. Dit was 'n aangename wegbreek, na 'n klein plekkie waar niksdoen deel van die ontspanning was. Die huis was skoon, ruim genoeg en het aan al ons verwagtinge voldoen. Daar was genoeg verhitting in die huis en op die beddens en ons het glad nie koud gekry in die aande nie. Dit was 'n onvergeetlike wegbreek.

Susan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With friends

Very clean and convenient accommodation. Definitely recommend.

The house is very clean and convenient. It is well-equipped, including the TV with many videos. Beds have electric blankets with extra bedding available. I would definitely recommend Starry Nights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en gerieflike akkommodasie. Definitief aan te beveel.

Die huis is baie skoon en gerieflik. Dit is goed toegerus, insluitende die TV met baie videos. Beddens is toegerus met elektriese komberse met ekstra beddegoed beskikbaar. Ek sal Starry Nights beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andries W
With spouse/partner

Ruim en goed toegeruste verblyf.

Ruim en goed toegeruste verblyf. Reg vir die koue. Baie netjiese en skoon dorp. Lekker sterre gekyk.

Andre D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With friends

Goeie waarde vir 'n groep.

Ons was 5 mense en het die hele woning bespreek wat goed vir ons gewerk het. Die huis was baie netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig.

Theresa A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa A

Dit was 'n baie gerieflike huis met alles wat ons nodig gehad het.

Ons was aangenaam verras met die huis. Ons was 6 volwassenes, die kamers was groot en gerieflik toegerus. Dit was baie netjies en ons het eerlik geen klagtes oor ons verblyf.

Lizé-mari F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizé-mari F
With friends

Starry Night is 'n bekostigbare maar uiters netjiese verblyfopsie.

Ek is aangenaam verras met die kwaliteit van die kliëntediens en akkommodasie. Die huis was baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig sou hê was beskikbaar in die huis. Ek sal hulle definitief aanbeveel vir enigiemand wat Sutherland wil besoek.

Hugo R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo R
With spouse/partner

Tranquil.

Very neat. Very quiet. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig

Baie netjies. Doodstil. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frederik F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederik F
Family with teenagers

Neat, spacious house on the edge of town. Feels like your own home.

Neat, clean, and spacioushouse. If you don't like cats, avoid this place, there's cat that makes snuggles up on the bed with you. Safe house, on the edge of town - with everything you need - maybe a bigger table for 7 should be considered. The backyard is not suitable for kids since because of the sewage pit. Unpleasant odour when you make use of the washing line. The outside braai facility needs attention. Owner gave us the directions late, if it wasn't for LekkeSlaap we wouldn't have found the place. Owner also didn't contact us at all during and after our stay. Nice stay in general.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, ruim woonhuis op die kant van die dorp. Voel soos jou eie huis.

Netjiese, skoon en ruim huis om in te bly. As jy nie van katte hou nie, beter jy nie die plek kies, want daar is 'n "inwonende" Kietsie, wat saans al te snoesig hom kom tuismaak op jou bed. Veilige huis om in te woon, op die rand van die dorp - alles is daar wat 'n mens nodig het - 'n groter tafel vir as 7 persone in die huis bly sal dalk 'n pluspunt wees. Die agterplaas is egter buiteperke vir klein kinders aangesien daar 'n oop rioolgat is, waarin hulle kan val. Onaangename reuk is ook te bespeur wanneer die wasgoedlyn gebruik word. Die buite-braai fasiliteit kort ook bietjie aandag. Aanwysings is ook laat ontvang van die eienaar, hoe om die huis te bereik en was dit nie vir die adres op LekkeSlaap, sou ons moes soek na die plek. Eienaar het ook geen kontak met ons gemaak gedurende of na die verblyf nie. Oor die algemeen, het ons heerlik daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie N
With spouse/partner

Neat and clean.

Very neat, clean and convenient, and even dish washing liquid, wash cloths and a drying cloth was included. There was also toilet paper, mosquito- and toilet spray. We stayed in the smaller unit and even had a mosquito net over the bed, which was very needed. No TV reception during our stay, but loads of videos to choose from.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Baie netjies, skoon en gerieflik. Is selfsorg, maar het selfs skottelgoedseep, waslappies en afdroogdoek ingesluit. Daar was ook toiletpapier, muskiet- en toilet spuitgoed. Ons het die kleiner eenheid bewoon en het selfs 'n muskietnet oor die bed, wat baie nodig was. Geen TV-ontvangs tydens ons besoek, maar honderde videos om te kies en te keur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anton M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton M
Family with teenagers

Wens ons kon langer bly!

Ideaal om al Sutherland se besienswaardighede te besoek. My tienerkinders, en Ouma wat saam reis, het heerlik gekuier. Daar is wasmasjien en CD-speler met CD's. Die sitkamer was lekker gesellig toe vriende van die omgewing kom inloer het. Die plaaslike slaghuis het vleis en wors voorsien vir die braaivuur in die ruim agterplaas - kompleet met windpomp!

Lynnette S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lynnette S
With spouse/partner

Verblyf was aangenaam.

Starry Night is 'n ruim woonstelletjie wat volledig toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Die plekkie is skoon, netjies en heerlik ruim. Ek kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel.

Alana B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alana B

Comfortable accommodation in Sutherland.

We found out stay at Starry Night very comfortable. We were 5 colleagues, so it was very convenient to stay together in one house. Everything was really neat and we didn't need anything else. The house was lovely and warm inside on a cold day and we had a cosy night's rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf op Sutherland.

Ons het die verblyf by Starry Night baie gerieflik gevind. Ons was 5 kollegas en dus was dit gerieflik om almal saam in een huis te kon tuisgaan. Alles was baie netjies en ons het niks kortgekom nie. Die huis is heerlik warm binne op 'n koue nag, ons het lekker snoesig geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie F
Family with teenagers

Pleasant and convenient.

Was pleasantly surprised with the accommodation. Was very neat and had everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en gerieflik.

Was aangenaam verras met die verblyf. Was baie netjies en het alles tot ons beskikking gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lodie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lodie V
Family with young children

Neat and comfortable - good value for money.

Starry night offers comfortable accommodation at reasonable prices. Plan to visit Sutherland again and would like to book at Starry Night again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik - goeie waarde vir geld.

Starry Night bied gerieflike verblyf teen 'n baie billike prys. Beplan om Sutherland weer te besoek en sal graag weer by Starry Night bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianne P
With spouse/partner

Just like on the farm!

There were only a few guests in the house. Only stayed one night. From my experience in the short time we were there, I will definitely book the house again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos op die plaas!

Ons was baie min in die huis. Was net 1 nag daar. Die bietjie wat ons daar was, ek sal beslis weer die huis bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aletia O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Aletia O
Family with teenagers

Lovely!

We arrived late at night and struggled to find the place in the dark - think it could be Google Maps fault though. The house was surprisingly big and spacious and everything was very neat and clean. The Christmas tree was a pleasant surprise. The kids enjoyed the DVD's and board games a lot. We got everything we could need and more. We could, however, not get a hold of the owner to complete the check out procedure, which led to concern. We had a lovely stay, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik!

Ons het laatnag gearriveer en het gesukkel om die plek in die donker te kry - dink dit kon egter eerder Google Maps se skuld wees. Die huis was verrassend groot en ruim en alles was baie netjies en skoon. Die kersboom was 'n aangename verrassing. Die kinders het die DVD's en bordspeletjies baie geniet. Ons het alles gehad wat ons nodig kon hê en meer. Ons kon egter nie die eienaar in die hande kry vir uitboekprosedures nie, wat tot kommer gelei het. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus B
With spouse/partner

Neat, quiet and well located.

The unit is neat, spacious, has all basic self-catering amenities and it's quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, stil en goed geleë.

Die eenheid is netjies, ruim, alle basiese selfsorg-benodigdhede en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Goran P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Goran P
With friends

All in all we were totally satisfied.

Sky was clean for first part of the night giving a chance to see a southern hemisphere sky full of stars. After that it was windy and rainy, some snow carried by the wind. Accomodation totally satistifed all our needs, we did not use the garage so we can not evaluate this part of the property.

Pierro L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierro L
With spouse/partner

We had a lovely stay and enjoyed it tremendously!

My in-laws were with us and everything was very comfortable, even though they are elderly. Lovely heaters and electric blankets helped a lot against the cold. We had everything we needed and had a lovely stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly en dit terdeë geniet!

My skoonouers was saam met ons en alles was ook vir hulle as bejaardes baie gerieflik. Lekker verwarmers en elektriese komberse het baie gehelp teen die koue. Alles was tot ons beskikking en ons het lekker gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
With spouse/partner

We will definitely return and this time with an entire group.

We had a wonderful stay and would like to return. We were actually planning on when we would be going in that direction again. The unit was very neat and clean and fully equipped. We were happy with the electric blankets, warm blankets, heaters and wall heaters. Sutherland is a beautiful town and the people are very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kom beslis terug en dié keer met 'n hele groep.

Ons het verskriklik lekker gebly en sal graag weer teruggaan soontoe. Ons is juis besig om weer te beplan wanneer ons in daardie rigting gaan. Die woning was baie netjies en skoon, en ten volle toegerus. Ons was baie bly oor die warm komberse, elektriese komberse, verwarmers en muurverwarmers. Sutherland is 'n pragtige dorpie en die mense is uiters vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa E - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa E
With spouse/partner

Die verblyf was perfek, gerieflik en presies wat ons nodig gehad het.

Ons was beïndruk deur die sorgsaamheid waarmee die eenheid toegerus was en 'n toesluitmotorhuis was werklik 'n bonus! Ons sal enige tyd weer graag soontoe wil gaan en hoop om dan die eienaars te ontmoet om self dankie te sê.

Annette J - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annette J

Alles wat mens nodig het.

Dit is 'n baie goed toegeruste huis. Ons was 'n groep van 8, 2 gesinne met kinders. Ons het heerlik warm geslaap, almal het warm water gekry vir bad/stort. Die klomp DVD's was 'n wenner vir die kinders. Ons kan Starry Night met graagte aanbeveel.

Karen R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen R
With friends

Verrassend netjies en waarde vir geld.

Eienaar het uit haar pad gegaan om my te help met 'n spesiale versoek. Sal definitief Starry Night aanbeveel vir enigeen wat in Sutherland wil oornag.

Pieter S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Skoon en netjies!

Waarde vir geld. Sal beslis weer kom. Het reeds vir Starry Night by familie aanbeveel.

Coenie D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Coenie D
With spouse/partner

Skoon en gerieflik.

Baie skoon en netjies met goeie beddegoed en handdoeke.

Yolande V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with young children

Netjies, skoon en rustig.

Die huis en eenheid is netjies en skoon en het alles wat jy nodig het teen baie billike tariewe. Die tuin kan so bietjie meer liefde kry, maar dis net omdat ek lief is vir plante.

Johan T - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en ek het reeds die plekkie aanbeveel by my vriende. Dis skoon en alles wat jy nodig het is daar.

Rudolph D - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph D
With spouse/partner

Oornag op besigheidsreis.

Woonplek was ongelooflik skoon, beste nog in Sutherland aangetref. Heerlik geslaap in die donker stiltes van Sutherland. Water was heerlik warm en alle moontlike toebehore was daar, net nie wynglase nie. Sal definitief weer gebruik maak van jul baie goeie dienste.

Aldi V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldi V
Family with young children

Rustige oornagverblyf.

Die akkommodasie is netjies en my kind het heerlik DVD's gekyk. Kombuisgeriewe is klein.

From R2 100
per night (for 7 people)
From R2 100
per night (for 7 people)
From R2 100
per night (for 7 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Muller Street, Sutherland, 6920, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ZmI3ZjNjLTE4ODMtNDM3ZS1hMTViLTc5Nzk3YzJmN2MzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 100  per night (for 7 people) 45 5 1 5 2 Muller Street Sutherland 6920 Northern Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -32.396029899869 20.656743313986
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com