Stay at Emily in Paternoster
Review Summary
Heleen B - Mar 2021
Overall score
Was amazing gewees en lekker cozy.
David O - Mar 2021
Overall score
Ons kuier was baie lekker en dit is ideaal om jou troeteldiere saam te bring want dit is veilig en beskut.
Johan S - Feb 2021
Overall score
Well equipped with everything you needed.
Werner O - Feb 2021
Overall score
Dit was 'n heerlike, rustige verbly naby die see. Baie dankie!
Randall W - Feb 2021
Overall score
Fantastic breakaway.
Farouk D - Oct 2020
Overall score
Fantastiese plekkie met rustige atmosfeer.
Mark P - Sep 2020
Overall score
Very peaceful, quiet and enjoyable weekend.
Christina J - Sep 2020
Overall score
One of my favorite places to stay
Tony K - Aug 2020
Overall score
A wonderful stay.
Florencia K - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Valmary V - Dec 2019
Overall score
Relaxing breakaway.
Jp B - Dec 2019
Overall score
Vriendelik en gasvry.
Francisca E - Aug 2019
Overall score
Dit was baie gerieflik en dit was ingerig om na al onse behoeftes te voorsien.
Nicole M - Jul 2019
Overall score
Needs some attention but good location.
Read moreFarouk D - Apr 2019
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van jou eie woning.
Wat 'n aangename en pragtig ingerigte woonplek. treë vanaf die see. Ongelooflike professionele diens van die span van Stay at Emily. Hier moet ek die bestuurder Rick uitsonder vir sy gasvryheid. Veilige area met minimum steuring. Definitief weer gebruik maak van Stay at Emily. Wat 'n rustige naweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes Petrus M - Mar 2019
Overall score
It was a lovely experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike ondervinding.
Amazing. Sal enige tyd weer kom vir Valentynsdag. Baie spesiaal gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline S - Feb 2019
Overall score
Weskus verblyf op sy beste
Riaan V - Jan 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Nie op die strand nie, maar loopafstand van Bekbaai af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ockert S - Jan 2019
Overall score
Baie lekker, maar in Desember waai die wind erg.
Francois V - Dec 2018
Overall score
Rustige omgewing met vriendelike ontvangs.
Bianca D - Dec 2018
Overall score
Netjies.
Read moreMartin N - Nov 2018
Overall score
Was awesome.
Darren A - Nov 2018
Overall score
Great place to break away from the city.
Ilhaam P - Nov 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Die regte plek vir 'n wegbreek van die gejaag vir stilte en rus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sanet E - Oct 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Annel H - Oct 2018
Overall score
Very disappointing.
Read moreStay at Emily in Paternoster's response
Dear Anel,
I am sorry that Emily was not to your liking. I understand the design of the cottage is unusual and not to everyone’s liking, but we have several guests who have made this quirky designed house their regular family break away place. This includes couples and families with children.
When I built the house as my dream beach house I wanted an open bathroom. The loft bathroom with its Victorian bath and toilet are screened off with what is meant to give an old wordly cottage feel and not walled off. The cottage is rented as a unit and the bottom bathroom is seperate from the bedrooms and living area for use of the whole household.
Thank you for your booking I enjoyed meeting your relatives who stayed in Emily’s Main cottage and Downstairs cottage.
Regards
Amanda
Andre L - Sep 2018
Overall score
Welkom gevoel en lekke geslaap!
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die kuier, Andre.
Groete,
Amanda
Jacqueline S - Sep 2018
Overall score
Koester plek met soveel skoonheid.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Jacqueline,
Dit was sommer lekker om jou hier by ons te he.
Hoop die res van die jaat behandel jou goed.
Groete,
Amanda
Andre V - Sep 2018
Overall score
Fantastic and very friendly welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en baie vriendelike ontvangs.
Dit was ongelooflik lekker en die feit dat daar genoeg spasie in die erf was waar ons hond kon rondloop was fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Beste Andre,
Baie dankie vir jul kuier.
Lekker week,
Amanda
Hardus V - Sep 2018
Overall score
Very nice stay in the neat, spacious self-catering unit. Definitely good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly in die netjiese ruim selfsorgeenheid. Vir seker baie goeie waarde vir geld.
Kan regtig die verblyf aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die lekker terugvoering Hardus.
Lekker week.
Amanda
Isabel D - Aug 2018
Overall score
Netjies, gemaklik en sommer net nice!
Jos L - Aug 2018
Overall score
Nice and the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker by die see.
Heerlike knus verblyf binne stapafstand van die see en die honde is welkom en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir die kuier Jos.
Amanda
Armand F - Aug 2018
Overall score
Everything we hoped for and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles waarvoor ons gehoop het en meer.
Ek kan die hoofhuis vir enigiemand aanbeveel. Dit was heerlik om 'n paar dae daar te spandeer. Baie dankie Amanda vir jou gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir julle kuier Armand.
Amanda
Rikus R - Aug 2018
Overall score
Die plekkie is baie sentraal.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Rikus.
Dit is lekker om te hoor ons gaste kuier lekker.
Groete,
Amanda
Niel D - Aug 2018
Overall score
Lekker stil, rustig en veilig.
Karen D - Jul 2018
Overall score
Totally enjoyable stay.
Stay at Emily in Paternoster's response
Thank you for your visit, Karen.
Regards,
Amanda
Muri-zann V - Jul 2018
Overall score
Die droom van 'n wegbreeknaweek.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir julle kuier Muri-Zann.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Amanda
Bernice O - Jul 2018
Overall score
Sielsalig en ontspannend!
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Berenice. Sien julle later die jaar.
Amanda
Mareli M - Jul 2018
Overall score
A nice place with all the necessary kitchenware.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie met al die nodige kombuistoerusting.
Ons kon nie dadelik inboek nie aangesien die skoonmakers nie opgedaag het na die vorige gaste nie. So ons moes nog 'n uur wag. Het geen ander probleme gehad nie en het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Jammer weer vir die ongerief Mareli.
Dankie vir julle kuier.
Groete
Amanda
Paul B - Jun 2018
Overall score
Wanneer ek die kans kry sal ek beslis weer gaan.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir julle kuier, Paul.
Groete
Amanda
Lysander P - Jun 2018
Overall score
Accommodation was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was goed.
Alles was perfek. Sal weer daarheen gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Lysander, ook vir die mooi nota in ons gaste boek.
Sien julle gou weer by Emily.
Groete,
Amanda
Grace K - May 2018
Overall score
Wonderlik!
Stay at Emily in Paternoster's response
Dit is lekker om te hoor julle het lekker gekuier.
Sien julle weer.
Amanda
Trudie S - Apr 2018
Overall score
Baie privaat en rustig. Ongelukkig geen see-uitsig.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Trudie
Dankie vir julle kuier by ons.
Ek het weer na die fotos van Emily “ Upstairs” gaan kyk. Daar is moeite gedoen om nie fotos van ‘n see uitsig te wys sodat ons gaste nie ‘n vals verwagting hiervan het nie.
Ek is baie bly dat julle 4x4 op die erf kon parkeer ten spyte van die fyn draai op pad in. Ek weet dat julle aanvanklik gesukkel het om die plek te kry. Ek hoop dat ek julle gaan haal het te voet voor die afdraai na Emily toe julle aankoms vergmaklik het.
Ek is bly dat soos jy gemeld het met die groet voor julle vertrek dat julle na genoeg aan die see om dit te ruik en te hoor.
Groete en beste wense
Amanda
Henriette V - Apr 2018
Overall score
Comfortable, beautiful and tranquil.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, pragtig en rustig.
Amanda is 'n uitstekende gasvrou, haar diens/kommunikasie is baie professioneel. Die huisie is maar 'n paar treë van 'n strandarea, waar lekker geswem kan word. Die stoep is 'n lekker kuierplek so tussendeur die veldmuisies en voëltjies wat kom groet. Die leefarea is 'n heerlike kuierarea met 'n vuurherd. Kombuis het alles wat jy mag nodig hê. Die dekor is 'n lus vir die oog. Stapafstand dorp toe. Voorwaar aan te beveel vir ieder en elk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Henriette.
Dit is so ‘n plesier as oms gaste lekker kuier.
Amanda en Emily
Sorika R - Mar 2018
Overall score
Absolute waarde.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering Sorika.
Dit is baie lekker om te hoor as ons gaste ‘n goeie vakansie by ons gehou het.
Groete en beste wense.
Amanda
Vivian L - Feb 2018
Overall score
Lekker gebraai en gekuier. Loopafstand see toe. Rustig.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankw vir teruvoering Rian.
Amanda
Hanro V - Feb 2018
Overall score
Very calm, comfy an just a 10 second stroll from the beach.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, gemaklik met minder 10 sekondes se wandel strand toe.
Baie netjiese plekkie om by te bly. Beveel beslis aan. Die kombuis is goed uit gerig vir al die benodighede van potte, panne tot die borde en platters vir 'n gesellige kuier tydens 'n braai. Die strand is minder as 10 sekondes se stap van af die woning met uitstekende uitsig oor die sonsondergang. Bietjie winderig by die braai (maar dis Weskus vir jou!). Ons het in Emily Downstairs gebly en sal beslis weer terug keer en aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Hanro, so bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Amanda
Elizabeth L - Dec 2017
Overall score
Huislike atmosfeer en baie rustig.
Ralf H - Dec 2017
Overall score
Baie stylvol en prakties.
Read moreStay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering Ralf .
Hoop julle het ‘n goeie Kersfees en nuwe jaar.
Amanda
Evert J - Dec 2017
Overall score
Een van die hoogtepunte van ons toer.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die lekker terugvoering.
Groete en alles van die beste.
Amanda
Alet S - Dec 2017
Overall score
Pragtige skoon verblyf.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Alet, ek waardeer die lekker terugvoering baie. Ons werk hard om ons gaste soos ons familie-gaste te laat voel.
Lekker fees maand vir julle.
Amanda
Cheryl C - Nov 2017
Overall score
Was a few very nice relaxing days. Well appointed, warm atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker ontspanne paar dae gehad. Mooi uitgerig en warm atmosfeer.
Om dit beter te maak, sal ek voorstel dat groter en beter beddens installeer word - die matrasse is ongemaklik en maak baie geraas. Groter handdoeke sal ook beter wees. Meer stoele op die stoep om op te sit sal ook lekker wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie M - Oct 2017
Overall score
We had a lovely stay, thank you!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gekuier, baie dankie!
Ek kan beslis Stay at Emily aanbeveel. Netjies en privaat, rustige ligging. Ek en my sus en hondekind het 'n rustige wegbreek geniet. Amanda is puik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir julle kuier Annelie Sus en Hondekind.
Sien julle weer in Paternoster
Amanda
Pieter S - Oct 2017
Overall score
Heerlike knus verblyf by die see.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Pieter
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Amanda
Gurshwill S - Oct 2017
Overall score
Breathtaking.
Ilone W - Oct 2017
Overall score
Rustig.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir julle kuier Ilone.
Groete
Amanda
Mara S - Sep 2017
Overall score
Neat, quiet and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Keurig, stil en gemaklik.
Dankie vir pragtig netjiese verblyf naby die strand. Dankie dat Bovril, ons hondekind, nes ons vriendelik ontvang is.Sal definitief weer kom en julle aanbeveel by ons kliënte. Wellington Country House.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Mara, dit is lekker terugvoering om te ontvang. Groete vir mooie Bovril.
Groete,
Amanda
Giselle D - Sep 2017
Overall score
Verskriklik lekker.
Read moreStay at Emily in Paternoster's response
Dankie Giselle!
Amanda en Vanessa en die res van die span
Jos L - Aug 2017
Overall score
Rustig.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Jos.
Dit was lekker om jou weer by ons by Emily te ontvang.
Groete,
Amanda.
Daniel M - Aug 2017
Overall score
Perfekte wegbreekverblyf.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Rick
Baaie dankie. So bly julle kuier was lekker.
Amanda
May V - Aug 2017
Overall score
Cozy, comfy and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Cozy, gerieflik en privaat.
Emily Upstairs het voldoen aan al ons behoeftes. Ons wou net chill en aangesien dit 'n koue naweek was het ons nie die braaigeriewe gebruik nie maar vanaf die balkon waar die buitebraai is kan mens 'n stukkie see en strand sien en ook heeltyd die branders hoor. 'n Verskeidenheid van restaurante is binne loopafstand en oorkant die pad is 'n salon wat spabehandelings doen. Ons kon oral loop waar ons wou wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Beste May,
Ek is bly julle het 'n lekker bly by Emily in Paternoster gehad.
Groete,
Amanda
Charles V - Aug 2017
Overall score
Onvergeetlik puik.
Stay at Emily in Paternoster's response
Beste Charles.
Ek is so bly dat julle Emily geniet het, sien julle hopelik weer.
Groete,
Amanda
Clive W - Aug 2017
Overall score
Absoluut die rustigheid en omgewing wat ons nodig gehad bet.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir sulke goeie terugvoering Clive.
Groete,
Amanda
Johan V - Jul 2017
Overall score
Fantabulous.
Stay at Emily in Paternoster's response
Beste Johan,
Ek is baie bly julle het Emily geniet. Baie dankie vir lekker terugvoer.
Groete,
Amanda
Merieke A - Jul 2017
Overall score
A well hidden piece of earth.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wel weggesteekte stukkie aarde.
Die huisie was iets uit 'n verhaal en die stilte was die hoogtepunt. Wonderlike plattelandse mense en 'n ideale wegbreek van die stadslewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir die terugvoering Marieke.
Laat weet as daar iets was wat ons kom beter doen.
Groete,
Amanda
Cj M - Jul 2017
Overall score
Cosy and warm, a lovely get away for the weekend.
Stay at Emily in Paternoster's response
So pleased that your stay at Emily and Paternoster was enjoyable.
We hope to see you again.
Amanda
Edith S - Jun 2017
Overall score
Was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was great.
Was regtig uitstekende wegkomkans. Die verblyf was die hoogtepunt van die naweek. Sal Emily ten sterkste aanbeveel. Dit was baie skoon en die geriewe was goed. Die uitsig was natuurlik die beste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendri P - Jun 2017
Overall score
Peaceful, wonderful breakaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en 'n lekker wegbreek.
'n Heerlike wegbreektyd by Emily. Amanda Roon is 'n uitstekende gasvrou. Sy gee aandag aan detail en het selfs hout gebring vir die braai. Ons het heerlik gekuier. Die studio is netjies en skoon. Die linne is goeie kwaliteit en so ook die breekware. Twee aanbevelings: 'n firelighter, want nie een van ons rook nie en die vuurhoutjies het nat geword van reën en miskien 'n ekstra stel handdoeke vir ingeval. Die rede vir my ietwat laer gradering van ligging is bloot net gegrond op persoonlike keuse van 'n ietwat weggesteekte plekkie waar die uitsig bietjie "eina" is maar as jy nie gepla is daaroor om die see te sien as jy wakker word in die oggend nie is my kommentaar ongegrond. Ek sal Emily enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Ek is baie lekker om te hoor julle het 'n goeie kuier by Emily gehad.
Groete daar in julle blyplek ver van ons af.
Amanda
Judith V - Jun 2017
Overall score
Beautiful place where you can just relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Pragtige plekkie waar jy beslis kan ontspan.
Baie dankie Amanda, dit was heerlik om in jou pragtige plekkie te kuier. Ons sal dit beslis weer gebruik en aan almal aanbeveel. Jy was so gasvry en het ons dadelik sommer tuis laat voel. Dankie dat ons honde kinders ook saam kon kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Judith.
Warm groete,
Amanda
Anne C - Apr 2017
Overall score
Calm and cosy.
Read moreStay at Emily in Paternoster's response
Thank you for the great review of our place in Paternoster Anne.
Regards
Amanda
Zildene Suezane J - Mar 2017
Overall score
Clean and cozy.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en knus.
Die kamer was baie netjies, alhoewel ons gedink het ons gaan in die huisie bly soos op die foto. Dit was lekker, maar het gedink ons gaan in nommer 9 bly soos die foto wys. Nie agter die huisie nie. Ek het die akkommodasie webblad verstaan Emily Downstairs is die een soos op die foto. (Grondvloer) Die enigste voorstel wat ek kan maak, is dat die stortkop glad nie omgewingsvriendelik is nie. Dit kan dalk vervang word met `n "water-saving" een.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda V - Feb 2017
Overall score
Very relaxing time with my husband in a beautiful and tranquil environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ontspannende tydjie saam met manlief in 'n pragtig en rustige omgewing.
Die huis was pragtig en gerieflik. Net die regte plek om skoene uit te skop. Bietjie nostalgies. Dekor (tong in die kies) uit die oudedoos! Die huis is bietjie weg van die verkeer, wat dit vir ons nog meer aanloklik gemaak het. Julle kan maar gerus inboek. Julle sal nie spyt wees. Die eienaar gee om en is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Linda vir die lekker terugvoering. Julle ervaar Emily presies soos wat dit bedoel is.
Groete
Amanda
Carol B - Feb 2017
Overall score
Unbelievable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik!
Was een van die lekkerste naweke rustig! Ek love alles!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie Carol
Alles van die beste met al jou gewerkskaf.
Amanda
Jessica V - Dec 2016
Overall score
Most beautiful place!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtigste plekkie!
Ek en my man en 2 honde het ons vakansie in Paternoster vreeslik baie geniet. Stay at Emily (downstairs) was perfek vir ons. Alles was pragtig en skoon en netjies. Stay at Emily is toegerus met alles wat mens benodig. Ons het die stoepie met braai-area baie geniet! Stay at Emily is skaars 50 m se stap van 'n pragtige strand af en ons hondekinders kon oral saam met ons gaan, Paternoster is so troeteldier-vriendelik! Dankie aan Amanda vir die hartlike ontvangs en vriendelikheid, alles het bygedra tot 'n heerlike wegbreek-vakansie. Ons kan nie wag om terug te kom en die hele familie saam te bring nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie, Jessica. Ons hoop julle kuier gou weer.
Amanda
Goedeman M - Dec 2016
Overall score
Breathtaking and very quiet and relaxing area and weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asemrowend en baie stil en rustige gebied en naweek.
Dit was heerlik en sekuriteitstelsel was baie goed. Plek is baie goed ingerig en ons het dit baie geniet. Stapafstand van die see af. Eienaar baie vriendelik, besorgd en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is so bly julle het 'n lekker tyd by ons gehad.
Geseënde Kersfees en 'n goeie 2017.
Amanda
Piet T - Nov 2016
Overall score
Nice family unit with a lovely living room and area to socialise.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gesinseenheid met 'n heerlike woonkamer en kuierarea.
Ons is baie vriendelik deur Amanda Hoon ontvang. Sy het ons 4 families vergesel na Stay at Emily. Dit was 'n goeie skuif ten einde te verduidelik hoe al die sleutels en alarms werk. Ten spyte van 'n sterk wind, was dit lekker CAW "cosy and warm" in die 3 eenhede. Die Emily Hoof-kothuis se woonkamer is 'n heerlike kuierplek met 'n binne braai. Ons 8 persone het ons verblyf in Stay at Emily in Paternoster baie geniet. Die oop-plan badkamer (insluitend 'n toilet) van die 2de slaapkamer van die hoof-kothuis, het nie in ons smaak geval nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die terugvoering Piet. Ek is bly julle het jul tyd geniet.
Groete
Amanda
Vanessa N - Nov 2016
Overall score
We had a lovely visit and were so thankful that our dogs were also welcome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier en was so dankbaar dat ons honde ook welkom was!
Ons sal definitief weer gaan bly in Stay at Emily. Ons was in Emily Downstairs en dis baie gerieflik toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike naweek. Baie dankie vir vriendelike diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Vanessa
Groete hier van ons Paternoster
Amanda
Almarie S - Nov 2016
Overall score
The decor is something to experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dekor is iets om te beleef.
Ons het heerlik gebly en sal dit enige tyd aanbeveel. Daar is geen moeite gespaar om dit gerieflik vir gaste te maak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Almarie
Dit is sommer lekker om te hoor.
Amanda en Vanessa
Willie V - Oct 2016
Overall score
This place was perfect for the two of us and our 2 dachshund babies.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek het ons twee saam met ons 2 worshond kinders perfek gepas.
Dit was heerlik by Stay at Emily. 100 m weg vanaf die mooiste baai. Lang strand met pragtige uitsigte. Wil baie beslis weer gaan so gou as moontlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jennifer B - Oct 2016
Overall score
Our stay was wonderful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons kuiertjie was baie aangenaam en ontspannend.
Ons het baie lekker gekuier, dit was net te kort. Amanda is 'n baie bedagsame gasvrou. Huis is stylvol ingerig, die uitsig op die see maak Emily's in my oë baie aanlokliker. Sal enige tyd weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie Jenny
Ek hoop ons sien julle weer.
Amanda
Jos L - Sep 2016
Overall score
Rustig.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir terugvoering, Jos.
Groete,
Amanda en Vanessa
Laurie M - Sep 2016
Overall score
Comfy accommodation and Amanda most helpful.
Stay at Emily in Paternoster's response
Thank you, Laurie.
Kind regards,
Amanda
Melani H - Aug 2016
Overall score
Die vakansie was vreedsaam.
Stay at Emily in Paternoster's response
Ek is bly julle het lekker gekuier Melani.
Amanda
Marie Annette G - Jul 2016
Overall score
Lovely, cosy place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike cosy plek.
Lieflike cosy plek wat jou veilig laat voel. Eenheid baie mooi en netjies en skoon. Beddegoed en handdoeke voorsien en duvet heerlik warm. Die plekkie is lekker privaat en rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir julle kuier, Marienette.
Amanda
Laraine S - Jul 2016
Overall score
Beautiful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en gemaklik.
Pragtige plekkie. Baie gemaklik. Wonderlik vir 'n paartjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hallo Larainne. Dankie dit is sulke terugvoering wat ons laat werk om dit lekker te maak vir ins gaste. Lekker Naweek. Amanda
Paul L - May 2016
Overall score
Fantasties.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Paul
Groete Amanda & Vanessa
Dalene C - Apr 2016
Overall score
Fantasties!
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die terugvoer, John. Dit word waardeer.
Groete,
Amanda
Martin N - Apr 2016
Overall score
Fantasties!
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die terugvoering Martin.
Groete
Amanda
Ivan V - Apr 2016
Overall score
Heerlike wegbreek na rustigheid!
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie vir die terugvoering Ivan.
Groete
Amanda
Abraham Gerhardus (gert) L - Feb 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie AG
Amanda
Lionel D - Feb 2016
Overall score
Gemaklik, gerieflik en aanvaarbaar.
Helen W - Jan 2016
Overall score
Love the house.
Stay at Emily in Paternoster's response
Thank you so much.
Amanda
Clarence L - Jan 2016
Overall score
Absoluut fantasties.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Clarence, ek is bly julle lang beplande familie vakansie was lekker.
Amanda
Nelis B - Dec 2015
Overall score
Baie gesellige huis.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie Nelis.
Liza M - Nov 2015
Overall score
Lekker verblyf, fantasties ligging.
Stay at Emily in Paternoster's response
Dankie Liza. Groete uit Paternoster.
-Amanda
Jaco B - Oct 2015
Overall score
Stylvol, karaktervol, netjies, skoon en perfekte ligging.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie Jaco.. Dit is ons plesier om Emily beskikbaar te maak vir ons gaste dit is lekker as julle dit so ervaar het.
Amanda
Anton V - Sep 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Anton, dankie vir die terugvoering.
Ons het bedlampe in al die eenhede geplaas
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Amanda
Adrie C - Aug 2015
Overall score
Lekker gekuier by Stay at Emily.
Stay at Emily in Paternoster's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Amanda
Ransché L - Jul 2015
Overall score
Lekker by Emily's in Paternoster.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Ransche,
Baie dankie vir die terugvoering.
Amanda
Ivan S - Jun 2015
Overall score
Baie lekke wegbreekhuisie!
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Ivan,
Baie dankie vir terugvoering.
Amanda
Eben B - Jun 2015
Overall score
Dit was werklik iets om te onthou.
Celeste - Jun 2015
Overall score
Lieflik! So geseënd!
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Celeste,
Baie dankie vir terugvoering.
Amanda
Niel S - May 2015
Overall score
Die rustigste verhaal in my lewe, die afgelope 9 jaar. Net ek en my vrou en die huisie "Emily" by Paternoster.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Niel,
Baie dankie vir terugvoering.
Amanda
Ronel V - May 2015
Overall score
Lewensessens vir die siel!
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Ronel,
Baie dankie vir die terugvoering.
Amanda
Ansie K - May 2015
Overall score
Het vir ses nagte daar gebly vir ons wittebrood.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Ansie,
Baie dankie vir die terugvoering
Amanda
Gerda H - May 2015
Overall score
Was heerlik met als wat ons benodig en naby aan die see.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Gerda,
Baie dankie vie terugvoering.
Amanda
Willem P - Mar 2015
Overall score
Ruim, huislike en gerieflike verblyf. Netjies sonder om jou huiwerig te laat voel om ontspanne te wees. Drie dae van egte warm hartlikheid.
Stay at Emily in Paternoster's response
Hi Willie,
Baie dankie vir terugvoering.
Amanda