Stay on Plein
Review Summary
Hannes M - Feb 2022
Overall score
Netjies en skoon.
Rene H - Aug 2021
Overall score
Ek het baie veilig gevoel en kon lekker ontspan.
Benjamin F - Jun 2021
Overall score
Excellent.
Hester D - May 2021
Overall score
Quiet lodge.
Jaco B - Apr 2021
Overall score
Perfek geleë naby tennisbane.
Andre N - Mar 2021
Overall score
Stort vuil, handdoek vol vlekke. Matte in kamers oud en afgeleef.
Charlotte R - Feb 2021
Overall score
Uitstekend! Sal dit enige tyd aanbeveel!
George D - Sep 2020
Overall score
Baie goeie akkommodasie.
Kholofelo S - Sep 2020
Overall score
Good.
Charles C - Feb 2020
Overall score
Baie gerieflik, maar kleinere netheid ontbreek.
Stay on Plein 's response
Baie dankie vir die terugvoer Charles, ons is huidiglik besig met die werk aan die swembad en buite area dit behoort teen die einde van die week afgehandel te wees.
Pieter C - Dec 2019
Overall score
Value for money, good and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, goeie en vriendelike diens.
Sal beslis weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucky P - Nov 2019
Overall score
We had a nice stay. Everything looks exactly like it is on the internet. A quite place and the manager was too friendly, never felt like we were bothering.
Mokoena S - Sep 2019
Overall score
Quiet and well located.
Stay on Plein 's response
Good day Selby, we have taken note and we will be putting in extra tables in all the units. Thank you for your valued feedback. It was a pleasure having you over.
Jac F - Aug 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Goeie werk. Hou so aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay on Plein 's response
Baie dankie Jac.
Jaco F - Jul 2019
Overall score
Gerieflik geleë, skoon en stil omgewing. Goeie waarde.
Stay on Plein 's response
Baie dankie Jaco! Ons waardeer jou terugvoer!
Henry S - Jun 2019
Overall score
Everything I needed and will stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ek nodig het en sal weer daar oorslaap.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay on Plein 's response
Dit is elke keer 'n plesier om jou by ons te hê. Baie dankie vir jou terugvoer.
Liezel J - May 2019
Overall score
We had a very nice stay, what was nice was that we only arrived after 22:00 and didn't struggle to get in. All the directions were very clear.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly, wat nice was ons het eers na 22:00 daar aangekom en het glad nie gesukkel om in te kom nie. Al die aanwysings was baie duidelik.
Dankie vir jou uitstekende diens Maryke
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie M - Apr 2019
Overall score
Nice and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en privaat.
Baie lekker rustige en veilig akkommodasie met nodig geriewe. Hulle kan dalk oorweeg om etes te verskaf as opsie vir besigheidsreisigers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jenny V - Apr 2019
Overall score
Value for money with friendly helpful staff who walked the extra mile to make our stay very comfortable.
Stay on Plein 's response
Thank you so much Jenny! I appreciate your valued feedback.
Niel D - Apr 2019
Overall score
Baie netjies, goeie sekuriteit en administrasie.
Claire B - Apr 2019
Overall score
Perfect for a place to sleep while busy in the day, plenty of space in the rooms.
Victor L - Mar 2019
Overall score
Amazing place with everything you need.
Bianca B - Jan 2019
Overall score
Comfortable, convenient and the start of a very nice place!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, gerieflik en die begin van 'n baie lekker plekkie!
My tydjie by Stay on Plein was baie lekker! Die eenheid wat ek gekies het het ek juis gekies vir die feit dat daar op die webwerf se dit hy het lugversorging, ongelukkig het die eenheid nie lugversorging gehad nie, maar die bestuurder Maryke het my baie vriendelik 'n ander eenheid aangebied met lugversorging. Ek was wel heel tevrede met die eenheid en het my aande daar gebly! Die kamers is goed toegerus en die bed baie gemaklik! Met al die veiligheidsmates wat daar toegepas is slaap mens baie rustig in die aande en weereens Maryke help graag en baie vinnig as daar enige kwale is! Die eenhede is na aan mekaar maar mens weet nie eens daar is ander mense nie! Dis baie privaat en ek het my tydjie daar baie geniet! Hulle is wel nog besig met 'n bietjie opknapping, maar dit maak my net meer opgewonde oor wat als gaan gebeur voor ek weer daar gaan bly! Wat ek beslis sal!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anriet P - Dec 2018
Overall score
Was heerlik.
Kobie B - Dec 2018
Overall score
Was not very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was nie baie gemaklik nie.
Hulle kan gerus kyk om aircons in al die kamers te sit en ook die plek se naam buite. Het lank gesoek na die plek, want daar is geen naambord op nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stay on Plein 's response
Beste Kobie,
Ons vra onverskoning dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons wag nog vir ons naamborde, dis in die proses om gemaak te word.
Ons is ook bewus daarvan dat dit onsettend bedompig en warm was, daarom het ek vir julle die eerste beskikbare kamer met lugverkoeling gegee teen geen addisionele kostes. Ek hoop julle het darm die nuwe kamer meer geniet as die kamer wat julle oorspronklik bespreek het.
Groete,
Maryke
Fanie E - Nov 2018
Overall score
Surprised. Far above the quality of other accommodation in this price category.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verbaas. Ver bo die gehalte van ander verblyf in hierdie prysklas.
Vriendelike diens, skoon kamer, badkamer en beddegoed, lugversorging werk 100%, TV verskeidenheid aanbiedings, eersteklas. Het WiFi, dit werk en dit was vinnig. Het 4 nagte deurgebring in Limpopo-gastehuise - hierdie gastehuis was die enigste wat aangebied het alles soos geadverteer. Wens ek kon langer as een aand bly. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle F - Nov 2018
Overall score
Beautiful settings, breakfast was awesome, excellent security structure - we will be staying there again soon.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 09:00 - Address: 82 Plein Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- All ages welcome