Stell on Air
Review Summary
Deon E - Mar 2017
Overall score
Relaxing and homely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en huislik.
Die plek is mooier as op die foto's. Die bed in die hoofslaapkamer is hemels, alles is daar wat jy mag nodig kry. Ek sal weer hier kom bly as ek Stellies toe kom. Die lugverkoeling was 'n bonus (dit was baie warm die Vrydagaand).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Max O - Mar 2017
Overall score
Great apartment.
Johann S - Feb 2017
Overall score
Very neat apartment in the middle of Stellenbosch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese woonstel in die middel van Stellenbosch.
Ons het baie lekker in Stell on Air gebly aangesien dit naby alles was. Die woonstel het ook alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Die enigste negatiewe punt wat ek kan uitlig is die parkerings. Dit is verskriklik nou, so die voertuie stop baie naby mekaar. Vir 'n nuwe voertuig eienaar kan dit nogal kommerwekkend wees. Verder het ons baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dean D - Dec 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Netjies en gerieflik met 'n rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Telani G - Dec 2016
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik.
Baie netjies en perfek vir oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christine D - Nov 2016
Overall score
Lovely place, well located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek, goed geleë.
Stell on Air is 'n aangename plek om te bly. Dit is goed geleë en die dekor in die woonstel is werklik pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanlie V - Oct 2016
Overall score
Uitstekende ligging.
Stephan G - Oct 2016
Overall score
Very neat and met all our expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en het aan al ons vereistes voldoen.
Was baie lekker om te kon stap na waar ons wou wees. Die woonstel is baie netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Sal hopelik gou weer terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda N - Sep 2016
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie nice!
Baie lekker dankie! Dit wat jy op die advertensie sien, is wat jy in werklikheid kry. Nie soos sommige verblyf wat die advertensie baie nice lyk en dan as jy daar kom, is dit glad nie so nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 25 Alexanderhof, Alexander Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome