The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stellenberg Lodge | TravelGround
+63

Stellenberg Lodge

56 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 56 reviews for Stellenberg Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Jonathan F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan F
With spouse/partner

Pleasant and relaxing.

Nice, quiet suburb. Nice and spacious room that allowed us to have our own privacy with the separate entrance. Very accommodating host. Thank you.

Michael B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael B
With spouse/partner

Gerieflik en gemaklik.

Dit kan help om 'n klein verwarmer in die kamer te sit. Die kamer was koud maar dit was te verstane.

Carine S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine S
With spouse/partner

Amazing, neat and great spacious unit.

It was quiet, great for a business trip and to relax. The unit is very neat and it's easy to come and go.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik netjies en heerlike ruim eenheid.

Dit is 'n stil area, heerlik vir besigheid asook om te ontspan. Die eenheid is uiters netjies en inkom en uitgaan is maklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jo-mari R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-mari R
Individual traveler

Ek bly altyd hier wanneer ek Kaap toe gaan.

Stellenberg Lodge is vir my sentraal geleë en van daar af kan ek maklik die wynplase en vriende bereik. Dis veilig en in 'n stil area geleë en die verblyf is gemaklik en skoon.

Lieschke D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lieschke D
With spouse/partner

Good cleanliness and space.

Good recommendation for a quick slip away.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie netheid en spasie.

Goeie aanbeveling vir 'n vinnig wegglip.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Retha M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Retha M
With spouse/partner

Dit is vir my baie belangrik dat akkommodasie netjies en skoon moet wees.

Ons is baie vriendelik verwelkom en ons was baie beïndruk met die beskutte parkering en dat die parkering agter 'n veiligheidshek was. Die eenheid was netjies, skoon en ons het van die dekor gehou. Die lodge is gerieflik naby 'n inkopiesentrum. Nogmaals dankie vir die aangename ervaring om daar te kon tuisgaan.

Elize R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize R
With spouse/partner

Die woonstel was uiters netjies en gerieflik.

DStv en kombuis uitstekend.

Zaaiman S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zaaiman S
With spouse/partner

Geriewe netjies en voldoende.

Ons het die ontvangs en hulp as uitstekend en baie vriendelik beleef. Die geriewe het aan ons vereistes voldoen.

Clint G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clint G
On business

Super netjies met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.

Vriendelike gasheer wat jou nie met onnodige lospraatjies verveel nie. Die akkommodasie is super netjies, baie skoon geriewe wat foutloos werk en 'n ontspanne atmosfeer skep. Daar is meer as genoeg spasie en alles lyk en ruik splinternuut en skoon. Net jammer ek het te min tyd gehad om daar te spandeer. Dankie Allen, sal beslis Stellenberg Lodge aanbeveel vir ander reisigers.

Julius K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Julius K
With spouse/partner

Neat and comfortable accommodation.

Very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en gerieflike verblyf.

Was vir ons baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
Individual traveler

It was everything we needed.

Neat. Quite. Central for Cape attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was alles wat ek nodig gehad het.

Netjies. Stil. Sentraal vir Kaapse attraksies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Callie R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Callie R
On business

Eenheid was netjies maar koud.

Verblyf was goed, sal weer daar bly as ek die Kaap besoek. Moet net meer inligting gee van waar om sleutel te los op dag van vertrek. Addisionele koste op kredietkaart afgetrek hoewel ek die balans via EFT betaal het met bespreking. Moontlik het ek nie die voorwaardes en terme goed gelees nie.

Stellenberg Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons is ongelukkig nou in die koudste tyd van die jaar en dit is hoekom ons ekstra komberse in die eenhede sit. Al ons informasie van waar om die sleutel te los, is opgeplak in elke woonstel. Van ons kant af moet daar geen verdere aftrekkings wees van Lekkerslaap nie en die beste is om op te volg met hulle.

Stellenberg Lodge
Ellen O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ellen O
With spouse/partner

Ideale verblyf vir Durbanville-besoek.

Ons het baie lekker gebly by Stellenberg Lodge. Dis baie goed uitgerus en daar is veilige parkering vir voertuie. Allan het ons vooraf gekontak om seker te maak hy is tuis wanneer ons arriveer - iets wat mens nie aldag kry nie en ons het dit baie waardeer. Ons sal vir seker weer by Stellenberg Lodge oorbly.

Jeandre M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeandre M
With spouse/partner

Ons was baie beīndruk met die akkommodasie, want dit is skoon en gemaklik met baie spasie.

Was net bietjie haastig dat ons die kamer ontruim al het ons tussen 08h00 en 09h00 vertrek.

Fourie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fourie V
With spouse/partner

Dankie Alan, ons het dit regtig geniet en sal definitief weer by julle bly.

Stellenberg het aan al ons behoeftes voldoen en het dit geniet om daar te gebly het. Ons beveel Stellenberg enige tyd aan vir veilige, skoon en vriendelike verblyf in die Kaap.

Friedrich K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Friedrich K
With spouse/partner

Veilige blyplek.

Baie netjiese, goed geleë blyplek, vriendelike en behulpsame gasheer.

Marian S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian S
Individual traveler

Comfortable and safe accommodation.

Very pleasant accommodation and centrally located to easily access the whole Cape Peninsula.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike en veilige verblyf.

Baie aangename verblyf en sentraal geleë om die hele Skiereiland gemaklik te kan bereik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephanus D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephanus D
Individual traveler

Verblyf was goed.

Sien sterre.

Melvina A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melvina A
Individual traveler

Vriendelik en verwelkomend.

Baie vriendelike mense met hope omgee en baie goeie diens. Ek het veilig gevoel en het als geniet. Het net op een punt 'n skêr nodig gehad. Baie dankie!

Jo-mari R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-mari R
Individual traveler

Aangename verblyf.

Baie aangename verblyf. Gastehuis baie sentraal geleë en baie gerieflik naby alles.

Edwin P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin P
With spouse/partner

Pleasantly surprised with space and ambience.

Would highly recommend. Accommodation was very pleasant. Environment quiet and safe. Spacious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam verras met ruimte en ambience.

Sal sterk aanbeveel. Verblyf was uiters aangenaam. Omgewing stil en veilig. Ruimtelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Werner B
With spouse/partner

Baie rustige omgewing.

Die slaapplek is baie netjies en baie sentraal in Durbanville geleë. Maranda is baie vriendelik en het ons dadelik met aankoms tuis laat voel.

Johnny J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny J
With spouse/partner

Professional service.

Promp and cordial service.

Marie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, eienaars aangenaam en hulpvaardig.

Kan dit beslis aanbeveel, naby aan baie besighede ens.

Danielle K - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danielle K
Individual traveler

Wonderful.

Neat, clean, friendly, helpful and we had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Netjies, skoon, vriendelik, hulpvol en baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha S
With spouse/partner

Very neat.

Place is well equipped and very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Plekkie is goed toegerus en baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jan O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan O
On business

Very neat and spacious.

Very neat. Spacious and very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en ruim.

Baie netjies. Ruim en baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin J - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin J
Family with young children

Peaceful and convenient.

We had a nice time and received a warm welcoming upon arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en is hartlik verwelkom met aankoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oliver M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Oliver M
With spouse/partner

Netjies en gerieflik.

Die verblyf en diens was goed. 2 voorstelle is om eie TV kanale en WiFi te kry.

Maeder L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Maeder L
With spouse/partner

Below average.

Just an average room with no service. It is inconvenient getting from the parking to the room when raining. There was no air conditioning and the TV was poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ondergemiddeld.

Dis maar net 'n gemiddelde kamer met geen diens en ongemaklik van parkeerterrein na kamer as dit reën. Geen lugversorging en swak televisie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Megan G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan G
Individual traveler

Felt at home in two shakes of a lamb's tail.

Stellenberg Lodge was my abode for a week. It was the first time I laid eyes on the Cape and they made sure my first time was worth it. Exquisite place, wonderful atmosphere. I felt at home in no time. Without a doubt good value for money. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf het my sommer vinnig tuis laat voel.

Ek was vir 'n week by Stellenberg Lodge. Was my eerste keer in die Kaap en hulle het dit sommer vir my die moeite werd gemaak. Dis 'n pragtige plek met die lekkerste atmosfeer, mens voel sommer vinnig tuis. Dis vir seker waarde vir geld gewees. Ek beveel dit vir seker aan vir enige iemand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marina B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina B
With spouse/partner

Very comfortable and private.

The only problem we had with the accommodation, was that the oven did not work. We especially choose this accommodation because it has a kitchen and were not able to cook our food. We stayed for almost a week and they did not bring new toiletpaper or rubbish bags once. Otherwise, it was very nice and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik en privaat.

Die enigste probleem wat ons met die verblyf gehad het, is dat die oond nie gewerk het nie. Ons het juis hierdie verblyf gekies omdat dit 'n kombuis het en kon toe nie al die kos gaarmaak wat ons wou nie. Ons was ook amper 'n week hier en hulle het nie een keer nuwe toiletpapier of vuilgoedsakke gebring nie. Andersins was hierdie verblyf baie mooi en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stellenberg Lodge's response

Baie dankie vir jul terugvoering. Ons voorsien elke eenheid met toilet papier sodra die gaste in kom, daarna moet hulle self hul eie koop. Dit is ook selfsorg eenhede en nie 'n gastehuis nie, wat beteken elke gas sorg vir sy behoeftes. Daar was ook vullis sakke langs die drom wat ons voor sien het.

Stellenberg Lodge
Magrit B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magrit B
On business

The place is neat and clean and the owner is very friendly.

Easy to find and great location. Suibtable for holiday and business trip. Safe parking and tariffs are reasonable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die plek is baie netjies en skoon en die eienaar baie vriendelik.

Kan maklik gekry word en is goed geleë. Kan werk vir vakansie of 'n sakereis. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en tariewe is billik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth R
With spouse/partner

My broer en sy vrou het daar gebly en was baie tevrede en het gesê dat hulle dit sal aanbeveel.

Ek kan ongelukkig net sê wat my broer-hulle gesê het aangesien ek nie self daar gebly het nie, maar my reëlings met die plek was ook maklik.

Antonio V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antonio V
Individual traveler

A very pleasant stay at Stellenberg Lodge.

Thank you to the owner of Stellenberg Lodge who really assisted me a great deal. Unfortunately, I missed one night's stay but the lodging arrangements made up for where I missed out. I look forward to staying there again, soon.

Patrick T - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Patrick T
With spouse/partner

Suitable for overnight accommodation.

I will recommend it as overnight accommodation but not as self-catering accommodation. They should give the kitchen, cutlery and glasses some serious attention.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoende as slaapplek.

Ja, ek sal aanbeveel as oornag-akkommodasie maar nie as selfsorg-akkommodasie nie. Aandag moet dringend gegee word aan kombuis messegoed en glase.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gene B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gene B
With spouse/partner

Baie lekker oorslaapplek

Goed geleë - en alles is pragtig skoon en netjies.

Wessel H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel H
Family with teenagers

Aangename, vriendelike gastehuis wat ruim vertrek en skoon fasiliteite aanbied.

Baie netjiese ruim vertrekke met alles wat jy nodig het - tot swemhanddoek. Die waaiers was voldoende vir die matige weer. Ongelukkig nie 'n skottel vir die TV nie en programme beperk tot die gasheer se beheer.

Ronnie D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronnie D
With spouse/partner

Ons het heerlik lekker gebly en die eenheid was skoon, netjies en gerieflik.

Die gasvrou was vriendelik en gaaf. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Annette G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annette G
With spouse/partner

Veilige, rustige verblyf wat waarde vir geld bied.

Vriendelike ontvangs. Goed ingerigte selfsorg-eenheid. Netjies. Veilige parkering. Sentraal geleë. Sal beslis weer daar bly.

Ben P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ben P
With spouse/partner

Die dubbelbed is substandaard.

As 'n bed nie lekker slaap nie, gaan ek nie terug na die plek toe nie. Die rusbank is ook nie geskik vir bejaardes nie. In die badkamer het die koue kraan gelek. Die stort se waterbeheer was baie swak. In die kombuis is die geiser te warm, dit kan maar afgestel word.

Stellenberg Lodge's response

Ek is jammer dat hulle nie lekker geslaap het nie. Die bed het 'n nuwe matras wat ons verlede maand gekoop het. Dit is n cloud-9 en dieselfde wat al die gaste huise gebruik. Ek is nie seker wat die kliënt oor die diens kon gekla het nie.

Stellenberg Lodge
Lourensia R - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourensia R
On business

Baie oulike plek! Ons het lekker gebly.

As enkel reisiger soek mens soms daardie ekstra geselskap wat TV jou bied.

Tricia B - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tricia B
Individual traveler

Nice area, good accommodation.

Felt very unwelcome within 2 minutes of arrival having spent the entire day travelling. Please put the disclosure online that should you not pay in full, no keys will be provided. It really felt like I was not being welcomed as a paying customer. So much so that I almost did not stay there. The shower had 2 temperatures boiling hot and ice cold which was also difficult to balance. There were no dishtowels for drying dishes. Despite above it was nice accommodation in a nice area.

Linda J - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda J

Baie lekker gewees!

Maranda was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike swembad vir myself gehad. Baie lekker gebly!

Chanel A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chanel A

Goed geleë, maar baie tekortkomings.

Linne nooit vervang in die 10 dae nie. Handdoeke slegs eenkeer vervang. Badkamer kort nog 'n matjie. Asblikke in die badkamer kan nie oopmaak nie. Vir veiligheid kan 'n lig aangebring word by die klein deurganghekkie. Geen toilet skoonmaakmiddels nie. Die een kragprop in die kombuis werk nie. Geen waaier. Slegs een vadoek. Slegs een pan waarin mens moet bacon en eiers bak. Geen opskeplepels, sif, houtlepel, eierklitser of mengbak nie. Indien mens handdoeke oor die draad hang, word dit afgehaal en op die grond neergegooi ─ dit is met wasgoedpennetjies vasgesteek. As een gestort het, is die warm water klaar.

Irene G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Irene G
Family with teenagers

Heerlik gebly!

Stellenberg Lodge is gerieflik naby aan Kaapstad en strande soos Blouberg, Muizenberg, Houtbaai en Kalkbaai geleë sowel as die Stellenbosch area maar ook sentraal genoeg om besigheid in ander dele van Kaapstad te doen. Die woonstel was baie netjies en goed toegerus en die area waarin dit geleë is baie rustig. Sal dit beslis aanbeveel vir persone wat nie net die strande in en om Kaapstad wil verken nie, maar wat ook plekke in die binneland rondom Kaapstad wil verken.

Elmarie A - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie A
On business

Positiewe ervaring.

Baie rustige omgewing en baie privaat. Goeie waarde vir geld.

Rory L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rory L
On business

As indicated below all the boxes were ticked as excellent

I have over the years stayed in many self catering establishments and I rate this one of the best. From the personal attention given to the guests,the modern and friendly accommodation and the excellent location. My sons and my stay here was fabulous. We arrived as strangers and left feeling almost like family members.

Ian B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian B
With spouse/partner

Alles goed!

Alles was skoon en netjies en in werkende toestand. Maranda is 'n spontane en vriendelike gasvrou. Ons sal weer in die toekoms daar oorbly.

Bernard N - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernard N
With spouse/partner

Great service

A great place to be when traveling with a family.

Johanna G - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johanna G

Aangenaam.

Die fasiliteit was netjies en goed toegerus. Ek het net nie van die ingang na die kamer gehou nie.

Frans G - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans G
With spouse/partner

Lekker!

'n Rustige en veilige area. Dis jou huis weg van die huis af.

Rozane P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rozane P
With spouse/partner

Aangenaam en gerieflik.

Sien die sterre hieronder.

Jackie N - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jackie N

Very pleasant and clean

Nice and clean, close to all shopping centres and to Cape Town itself

Dina L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina L

Veilig, rustig en privaat.

Die gastehuis se eienaars was baie behulpsaam, selfs met ons vertraagde vlug vanaf Johannesburg en ons baie laat aankoms het hulle ons met vriendelikheid ontvang. Baie dankie daarvoor.

Jo-mari R - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jo-mari R
On business

Gemaklik en sentraal geleë.

Hulle was baie hulpvaardig. Die lodge is sentraal geleë.

was R950
From R665
per night (for 2 people)
was R950
From R665
per night (for 2 people)
was R950
From R665
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjM0YTczLTE5ZGItNGQzNy1hYTg0LTM1YTM2YmEwYjc1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, now From R665  per night (for 2 people) 56 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!