Sterboom Guest House
Self Catering • Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Northern Cape
Overall Review:
Average rating of 24 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Koos V - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Koos V
With friends
Netjiese wegbreekplekkie omring met stilte en rustigheid.
Ons het 'n heerlike naweek geniet sonder die invloede van TV, radio of selfone. Die huisie was baie netjies en skoon en ons het werklik niks kortgekom nie. Die binnebraai het ons gered van die koue en ons was dankbaar dat ons voor die tyd hout bestel het.
Lizelle K - Aug 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lizelle K
Family with young children
It was fantastic, very peaceful and clean.
My kids were so excited about the snow! It was definitely a highlight! We were there in the heart of winter and did not get cold in the unit, there were enough blankets! We were very comfortable! Will definitely go again!
Dit was fantasties, baie rustig en skoon.
My kinders was so opgewonde oor die sneeu! Dis was beslis 'n hoogtepunt! Ons was in die hartjie van die winter daar en het nie koud gekry in die eenheid nie, daar was genoeg komberse! Ons was baie gemaklik! Sal beslis weer gaan!
This review has been translated, to view the original version
Christa V - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christa V
With spouse/partner
Comfortable with indoor braai, no power.
Cottage is cute, in winter it is just very cold and the hot water is not very hot. We stayed lovely, made a nice fire.
Gerieflik met binnebraai, geen krag.
Huisie is oulik, in winter is dit net baie koud en die warm water is nie baie warm nie. Ons het heerlik gebly, lekker vuur gemaak.
This review has been translated, to view the original version
Tossie's Response
Goeie dag Christa,
Baie dankie, wil net byvoeg dat daar wel sonkrag(ligte) is met gas geyser, gas yskas en gas stofie.
Sterboom Guest House
Lizette B - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lizette B
Family with young children
Gesellige, sonderlinge verblyf.
Ek het verwag dat ons verblyf afgeleë sou wees. Ek dink die foto som dit baie goed op. Wat ek nie besef het nie is net presies hoe afgeleë dit is. Dit het nie enigsins my ondervinding van die verblyf verander nie in teen deel dit het bygedra tot die eie aardigheid van die gastehuis. Dit het egter ons planne vir ons aankoms en roete vir die volgende dag beïnvloed. Die gastehuis is op Google Maps verkeerdelik aangedui en ons het by Sutherland begraafplaas op geëindig (ons het dit op Google Maps gerapporteer). Ons kon darem almal die humor hierin ...
Read more
Tossie's Response
Lizette baie dankie vir boodskap. Wil ook net graag die volgende noem. Afgelee is Sterboom beslis nie alhoewel dit baie privaat is en nie ander mense naby is nie. Sterboom is slegs 15km vanaf teerpad, ongeveer 10min se ry. Het hul ingelig oor eie Blitz vir vuur en die bottels water is suiwer water soos wat jy in winkel koop. Sommige gaste verkies suiwer water en ek gooi in my ketel om aanpak van kalk te voorkom. Die feit dat daar nie selfoon sein is nie, kan ek ongelukkig nie voor help nie. Wifi maak dit moontlik om met almal te korrespondeer. ...
Read more
Sterboom Guest House
Dirk J - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dirk J
Family with teenagers
Beautiful and convenient.
Very pleasant accommodation if you just want to relax and enjoy the surroundings and beautiful starry sky. The house was clean and everything worked. Solar power was sufficient for lights and mobile chargers etc.
Mooi en gerieflik.
Baie aangename blyplek as jy net wil kom ontspan en geniet van die omgewing en pragtige sterrehemel. Die huis was silwerskoon en alles het gewerk. Sonkrag was voldoende vir ligte en selfoon laaiers ens.
This review has been translated, to view the original version
Tossie's Response
Baie dankie, hoop ons sien julle weer.
Sterboom Guest House
Chantal H - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chantal H
With spouse/partner
Wonderlik, rustig, veilig.
Pragtige, rustige en volledig toegeruste huis. Sal beslis teruggaan.
Hansie V - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hansie V
Family with young children
Breathtaking.
It was a good place for a stopover. The stars at night were amazing. The place is neat.
Asemrowend.
Dit was 'n lekker oorstopplekkie. Die sterre in die aand is asemrowend. Plekkie is netjies.
This review has been translated, to view the original version
Elize V - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize V
With spouse/partner
Wonderlike oorslaapplek vir die stilte van die Karoo en die sterre.
Die geriewe is basies met meeste noodsaaklikhede.
Tossie's Response
Baie dankie, hoop ons sien weer.
Sterboom Guest House
Charlene G - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charlene G
Amazing.
We loved the house, big enough for my family and friends. Getaway from the city, quiet and peaceful.
Amazing.
Ons was mal oor die huis, groot genoeg vir my gesin en vriende. Wegbreek van stad, stil en rustig.
This review has been translated, to view the original version
Coenraad S - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Coenraad S
With spouse/partner
Lekker rustig in die natuur.
Gas en kerse waar jy kyk, maar geen vuurhoutjies. Kon nie kos maak nie.
Rene H - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rene H
Family with teenagers
Heerlik.
Ware Karoogasvryheid. Baie lekker gebly.
Charl W - Jun 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charl W
With spouse/partner
Lekker koud en fantasties, rustig en genotvol.
Sterboom is geweldig rustig en die huisie is goed toegerus met alles wat nodig is. Neem baie hout saam! Die binnebraaiplek red jou teen die koue in die winter!
Gerhardus G - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gerhardus G
With friends
Baie lekker.
Sien sterre.
Piet P - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Piet P
With spouse/partner
Baie lekker stil en rustig.
Baie mooi en goed versorgde plek, spesiaal vir daardie persoon wat vir 'n paar dae wil wegkom van alle gejaag en geraas.
Marzaan V - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marzaan V
With spouse/partner
Ontspannend.
Is beslis baie stil en rustig en lekker koud en baie sterre! Beslis die plek om jou batterye te herlaai!
Hannes S - Jul 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hannes S
With spouse/partner
Ongelooflike ervaring!
Naaste aan die Hemel wat jy kan wees! Dankie vir die gasvryheid en netjiese plek! Kan nie wag om weer te gaan nie!
Elize V - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elize V
Family with teenagers
'n Koue rustige ligging om batterye te herlaai.
Rustige, mooi en netjiese verblyf met 'n mooi uitsig. Was al wat nodig was om te rus en sterre te kyk terwyl in Sutherland.
Nico M - Jul 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nico M
Family with teenagers
Rest and peace in amazing scenic beauty!
An unforgettable family getaway. Will definitely stay there again. Can't think of anything we needed, but if anything was amiss, Tossie is on hand to sort it out!
Rus en vrede in ongelooflike natuurskoon!
'n Onvergeetlike familiekuier. Sal verseker weer daar oorbly. Kan nie dink aan enigiets wat gekort het nie, maar sou daar iets wees wat jy kort, staan Tossie reg om dit vir jou uit te sorteer!
This review has been translated, to view the original version
Inge T - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Inge T
With friends
Dit was interessant.
Die aanwysings was goed en ons het die plekkie maklik gevind. Dit moet egter erns genoteer word dat daar nie elektrisiteit/kragproppe is nie. Daar is wel kamerligte wat werk (via sonkrag vermoed ons) en die geiser (gas verhit) was lekker vir die stort. Dit was wel ongerieflik om te dink ons kan selfone laai, ketel kook of hare droog blaas en toe ons daar kom eers uit vind daar is nie sulke geriewe nie. Die eienaar was baie behulpsaam. Sy het ons voor die tyd in gelig rakende selfoonsein wat sleg is en ook vir ons voor die tyd oop gesluit om sodoende ...
Read more
Carl M - Sep 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carl M
With spouse/partner
Ons was so ietwat teleurgesteld met die plek.
Alhoewel dit skoon was, was dit ongemaklik koud gewees selfs met die vuur in die vuurherd.
Mike O - Jun 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mike O
With spouse/partner
Lovely break away - value for money.
The accomm was a bit far off the road. However, I was very neat and tidy. If I had to have 1 complaint, was that there was wood for a fire, but no paper or firelighters. There were also no towels. We went to Sutherland and bought. Otherwise, very nice... but take warm clothes!
Tossie's Response
From the tare road it is only 15 km gravel road, about 10 min driving. I always mention to guest to bring "Blitz" to light the fire. In all my adds guests were ask to bring towels. If they forgot they were more then welcome to ask me for towels.
Sterboom Guest House
Wimpie M - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Wimpie M
Family with teenagers
Goeie ligging, stil omgewing.
Kombuisware lyk oud - moet oorweeg om te vervang. Sommige breekware is beskadig. Skep nie 'n goeie indruk nie.
Dorothy V - Nov 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dorothy V
With spouse/partner
Ons was beïndruk met die kwaliteit van die geriewe, en alles was netjies en skoon.
Baie stil met net skape en die wonderlike hemel! Sal beslis weer gaan.
Anria E - Dec 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anria E
With spouse/partner
Sterboom gastehuis is huislik, afgeleë en goed ingerig.
Ons het heerlik gebly, die omgewing is heerlik stil en die pad daarheen is 'n goeie grondpad. Die huisie is goed ingerig soos 'n plaashuisie met gas en sonkrag.
Guests that viewed Sterboom Guest House also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |