Sterland Kampering
Camping/caravan Park • Plot 440, Off The R354, Sutherland, 6920, Northern Cape
Overall Review:
Average rating of 14 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estha S - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estha S
With spouse/partner
Basies, maar netjies en skoon.
Sterland Kampering is goed geleƫ as Sutherland verken wil word. By die kampterrein bied Jurg 'n insiggewende aanbieding wat mens meer inligting aangaande die sterrehemel gee. Elke staanplek is lekker privaat, afgekamp deur bome. Daar is ook 'n interessante boma wat deur die kampeerders gebruik kan word om vleis te braai.
Jurg 's Response
Dankie dat u die kampeer geniet het, kom kuier gerus weer.
Sterland Kampering
Peet V - Sep 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Peet V
With spouse/partner
Hier by Sterland en SAAO besef ons die Grootheid van God.
Die ontvangs met ons aankoms was baie vriendelik en professioneel hanteer. Ons kampeerplot was aan ons uitgewys en al die doen en nie doen (kampreëls) asook die dinge wat ons kan gaan doen en besigtig was in 'n boekformaat aan ons oorhandig. Dit het baie gehelp met die dorp en SAAO se geskiedenis. Sterland is ook relatief naby aan die SAAO geleë. Die eerste aand het ons die braai-ding gedoen - so eg Afrikaans as wat kan kom. Die braai is so effe aan die lae kant en bietjie moeilik om te braai met jou stêre omhoog veral vir die ouer garde met ...
Read more
Jurg 's Response
Baie dankie dat u die kampeer geniet het! Daar is `n baie spesifieke rede waarom die braai laag is op die grond.
In die winter is dit bitterlik koud en die hitte van die vuur sprei dan vertikaal om u bene soveel warmer te maak.
Sterland Kampering
Christo C - Feb 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christo C
Individual traveler
Quiet.
Very quiet, neat and clean.
Rustig.
Baie rustig, netjies en skoon.
This review has been translated, to view the original version
Jurg 's Response
Dankie, kom kuier gerus weer.
Sterland Kampering
Lorraine S - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lorraine S
With spouse/partner
Breathtaking.
Wonderful and well-equipped.
Asemrowend.
Wonderlik, goed toegerus.
This review has been translated, to view the original version
Erika D - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Erika D
With spouse/partner
Baie besonders!
Was rustig en baie bekoorlik!
Jurg 's Response
Baie dankie dat u waardeer wat ons aanbied. U is altyd welkom om te kom oornag!
Sterland Kampering
Emmerentia S - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Emmerentia S
With spouse/partner
Gerieflik en netjies.
'n Gerieflike kampplek met 'n fantasties geleentheid om sterre te kyk op die perseel aangebied deur Jurg. As ons die geleentheid weer kry sal ons definitief weer daar bly.
Jurg 's Response
Dankie dat u die kampeer geniet het - ons sien uit na u volgende kuier.
Sterland Kampering
Dave E - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dave E
Individual traveler
An excellent campsite with all facilities.
I liked the poplar trees which give a good barrier against the wind.
Jurg 's Response
Thank you for enjoying your stay.
Sterland Kampering
Frik W - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Frik W
With spouse/partner
Lekker.
Die verblyf was interessant.
Jurg 's Response
Kom kuier gerus weer.
Sterland Kampering
Garth A - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Garth A
With spouse/partner
Extremely pleasant.
I found this campsite to be very well maintained and ablutions were very neat . The sites are are well set out. Would recommend this site for stay in Sutherland.
Jurg 's Response
Thank you for enjoying your stay. We always try our best to make your visit worth while.
Sterland Kampering
Linda S - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Linda S
With spouse/partner
Dit was 'n plesier om in so 'n netjiese kampeerterrein te bly.
Daar is soveel om te doen in Sterland en ons beveel dit aan vir al ons vriende en familie.
Jurg 's Response
Dit is ons voorreg om u verblyf aangenaam te kon maak.
Sterland Kampering
Charles B - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Charles B
With spouse/partner
Net een nag oorgebly, maar die verbyf was baie lekker.
Ablusiegeriewe was goed.
Jurg 's Response
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly om te sien dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus gou weer en langer ook!
Sterland Kampering
Philip K - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip K
With spouse/partner
Such a beautiful memory.
Jurg and Rita area wonderful hosts who made sure we were happy with everything. Will always remember the star-gazing experience.
Besonderse mooi herinnering.
Jurg en Rita is wonderlike gashere wat deurentyd seker gemaak het ons is tevrede met alles. Die Sterkyker-ondervinding sal altyd onthou word.
This review has been translated, to view the original version
Jurg 's Response
Baie dankie vir die mooi wense. Ons is saam bly dat u die uitstappie geniet het.
Sterland Kampering
Engela E - Sep 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Engela E
With spouse/partner
Rustig en uitstekende plek.
Die sterre aand was perfek aangebied en kamp was rustig en lekker goeie afskakel plek.
Jurg 's Response
Dankie dat u dit geniet het ten spyte van die koue. Kom kuier gerus weer.
Sterland Kampering
Johannie V - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johannie V
With spouse/partner
Gerieflik.
Alhoewel ons slegs een aand hier geslaap het was dit veilig, goed geleƫ en badkamers was naby en skoon. Die opwasgeriewe was ook baie goed. Alhoewel dit -6 was het almal meer as genoeg water gehad.
Jurg 's Response
Baie dankie, ons sal u graag in die toekoms weer verwelkom.
Sterland Kampering
Guests that viewed Sterland Kampering also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |