Stienie's Lodge
Review Summary
Jaco B - Feb 2020
Overall score
Simply just great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sommer net lekker!
Alles was perfek, selfs met loadshedding was die nodige voorsiening vir ons gemaak, ek sal hierdie gastehuis sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Jaco
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar
Dit was vir ons lekker om julle hier te kon he.
Ons hoop om julle weer te sien.
Stienie
Mike E - Jan 2020
Overall score
Value for money, convenient and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, gerieflik en vriendelik.
Altyd lekker om hier te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Mike en Mia.
Ons is bly dat julle "lekke" hier by ons gebly het. Dit was ook vir ons aangenaam om julle weer na jare hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete uit 'n warm Kaap.
Stienie
Marius L - Dec 2019
Overall score
Perfekte verblyf en besonder aangenaam in alle opsigte.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Professor en Rita
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon hê as gaste. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons geriewe gaan gebruik maak. Nuka het julle gemis na julle vertrek.
Ons bid julle toe 'n baie voorspoedige 2020.
Schalk en Stienie
Albert V - Sep 2019
Overall score
Netjiese plek met alle fasiliteite.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Albert
Ons het kennis geneem van jou kommentaar.
Stienie
Ina M - Aug 2019
Overall score
Has a nice stay, no complaints.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het lekker gebly, geen klagtes.
Die kamer is netjies en skoon en gerieflik geleë vir waar ek moes werk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Ina, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit dat jy ons weer moet kom besoek.
Voorspoedige week.
Stienie
Andrew B - Apr 2019
Overall score
Affordable, very friendly people, had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbaar, baie vriendelike mense, baie lekke gebly.
Stienie's Lodge het my stoutste verwagtinge oortref. Dis bekostigbaar, goed toegerus en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Mnr Block
Dankie vir u positiewe kommentaar.
Dit was vir ons net 'n plesier om u hier te kon hê. Ons hoop dat u ons gou weer sal kom besoek.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Hesta E - Feb 2019
Overall score
Vriendelik super skoon veilig en naby als.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Hesta,
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Dit was net 'n voorreg om tot diens te kon wees
Ons hoop dat ons weer in die toekoms van julle personeel hier kan verwelkom.
Vriendelike groete
Stienie
Daleen O - Jan 2019
Overall score
Always a winner!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd 'n wenner!
Altyd 'n plesier om in hierdie lieflike gastewoonstelle te bly. Alles is perfek en gemaklik, veilig, sentraal en oom Schalk en tannie Steinie die perfekte gasheer en gasvrou. Net jammer ons het nie veel tyd gehad vir gesels die keer nie so dit beteken net weer 'n kuier by Stienie's Lodge binnekort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Daleen,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was weereens ook vir ons net 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Tannie Stienie en Oom Schalk
Isak P - Jan 2019
Overall score
Waarde vir geld, warm vredevolle rustige verblyf, tannie Stienie het ons met 'n opehart ontvang.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Isak,
Dankie vir jou positiewe kommentaar .Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Tannie Stienie en Oom Schalk
Johan G - Dec 2018
Overall score
The best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste.
Was bo my verwagting en het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Johan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar in verband met julle verblyf hier by ons. Ons is bly dat ons julle tot diens kon wees en ons kyk uit na 'n volgende besoek. Dit was vir ons aangenaam om julle hier in die mooiste Kaap te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Bennie B - Nov 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Oom Schalk en Tannie Stienie is baie vriendelik en gasvry. Woonstel is baie gerieflik, silwerskoon en ten volle toegerus. Sekuriteit baie goed. Dit is baie naby aan N1 geleë en groot winkelsentrums. Sal Stienie's Lodge sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Bennie
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor jou verblyf hier by ons. Ons vertrou dat ons jou weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Tinus K - Oct 2018
Overall score
Extremely enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker gewees.
Aangename mense baie goeie omgewing en ja alles was uitsonderlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeie dag Tinus
Dankie vir jou terugvoer op jou verblyf hier by ons. Ons is bly dat jy tevrede was met wat jy hier aangetref het en ons hoop van harte dat ons jou weer tot diens kan wees.
Stienie en Schalk.
Helanie W - Oct 2018
Overall score
Heerlike verblyf en beslis waarde vir geld.
Shelley S - Aug 2018
Overall score
Excellent value for money and safety.
Gerhard R - Aug 2018
Overall score
Neat, safe, central and pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, veilig, sentraal en aangenaam.
Stienie's Lodge was aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer & gasvrou. Die fasiliteit bied alles wat benodig word vir selfsorgverblyf. Ons sal beslis weer van hierdie uitstekende veilige fasiliteit gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Beste Gerhard,
Baie dankie vir die besoek, dit was so aangenaam met julle hier by ons. Ons kyk uit vir 'n volgende kuiertjie.
Lekker week verder,
Schalk en Stienie
Patrick H - Jul 2018
Overall score
Peaceful, safe area and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, veilige omgewing en netjiese verblyf.
Ons het vir 'n paar nagte oornag in 'n baie netjiese geroganiseerde woonplekkie en kan dit ten sterkte aanbeveel. Stienie en Schalk is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel binne het baie duidelike aanwysings veral met die oog op die oulike stofie. Ons het regtig ons verbly daar geniet en sal vir seker in die toekoms weer daar oornag. Stil rustige omgewing en naby alles wat ons benodig het. Die tuin is ook 'n lushof vir die oog veral in hierdie tye wat die Kaap sukkel met watertekorte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiemore Estie
Dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was ook vir ons aangenaam om julle hier te kon hê.
Sterkte met jul skoonseun.
Groete
Stienie
Riana L - Jun 2018
Overall score
Comfortable.
Stienie's Lodge's response
Baie dankie Riana. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Gerhardus K - May 2018
Overall score
This is a very quiet environment and the units are very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hierdie is 'n baie stil omgewing en die eenhede is absoluut pynlik netjies.
Baie gerieflik en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeie dag Gerhard
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons is bly dat ons tot julle diens kon wees.
Dankie vir die pragtige skoon woonstel wat julle agtergelaat het.
Ons kyk uit vir 'n volgende besoek.
Stienie
Raywill K - May 2018
Overall score
Dit was die beste naweek ooit.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Raywill
Dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Heinrich L - May 2018
Overall score
Pleasant stay.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Heinrich,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit was vir ons weer eens aangenaam om jou hier by ons te hê en dankie vir al die lekker geselsies.
Sterkte daar op die plaas. Ons glo dat daar genoeg reën sal val, ons het dit so nodig.
Stienie
Nico B - Apr 2018
Overall score
Heerlik, rustig, skoon, netjies, wonderlike mense.
Stienie's Lodge's response
Baie dankie Nico. Ons is bly dat jy dit hier by ons geniet het. Hoop om jou weer tot diens te wees
Groete,
Stienie
Ferdie N - Apr 2018
Overall score
Baie goeie ontvangs gehad en was regtig baie rustig gewees.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Ferdie,
Baie dankie vir jou terugvoer van jou verblyf hier by ons. Ons vertrou dat ons in die nabye toekoms vir jou weer van diens kan wees.
Vriendelike groete
Stienie
Claude K - Apr 2018
Overall score
Fantasties.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Claude,
Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Stienie Viljoen
Michelle G - Feb 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Michelle
Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal sien.
Dit het nog nie by ons gereen nie.
Stienie
Deborah S - Oct 2017
Overall score
I had a fantastic time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het n fantastiese tyd gehad.
Baie dankie vir die gasvryheid wat ek ontvang het. Ek het my kort breek by Tant Stienie en Oom Schalk geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Deborah
Ons is bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Wayne I - Oct 2017
Overall score
Baie, baie lekker!
Stienie's Lodge's response
Goeienaand Wayne,
Ons is bly dat jy lekker hier by ons gebly het. Ons hoop om jou eendag weer te sien.
Groete,
Stienie's Lodge
Celia S - Sep 2017
Overall score
Stienie's Lodge is 'n gerieflike, veilige en baie netjiese rusplekkie.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Celia,
Ons is bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Stienie
Johan Y - Sep 2017
Overall score
Spotless and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Silwerskoon en netjies.
Ek het 5 aande hier oorgebly en alles was perfek. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Dit was presies waarna ek gesoek het: 'n eenheid met sy eie ingang waarin jy jou eie badkamer en kombuisie het. Daarby is die omgewing stil en rustig ook.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeie dag Johan
Ons is bly dat jy "lekke" gebly het by ons.
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Stienie
Christiaan G - Jul 2017
Overall score
Friendly accommodation. Host lady and gent made sure you have everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike verblyf met 'n gasheer en gasvrou wat seker maak jy is tevrede.
Die verblyf is baie gesellig en die gasheer en gasvrou was vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons tuis te laat voel. Stienie's Lodge is goed geleë, baie naby aan die N1-snelweg en Tygervallei- en Cape Gate-winkelsentrums net sowat 10 minute weg. Die woonstel self is 'n bietjie klein wat dit nie gemaklik sal maak as jy binne die woonstel wil kuier nie, maar die mooi tuin en gazebo sal beslis opmaak daarvoor in die somertyd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Baie dankie Christiaan. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Roy D - Mar 2017
Overall score
A calm, safe, comfortable and restful oasis.
Read moreStienie's Lodge's response
Dear Professor,
Thank you for staying at Stienie's Lodge and for your review on our webpage.
We enjoyed your stay just as much and also the interesting talks that we had.
We wish you all of the best for the future.
Schalk and Stienie
Andrew B - Jan 2017
Overall score
Wonderful, peaceful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike rustige atmosfeer.
Tannie Stienie en Oom Schalk, baie dankie vir julle gasvryheid, die pragtige tuin en die rustige atmosfeer. Ons almal het dit baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Collin
Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Dit was ook vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Ons wens julle 'n baie voorspoedige 2017 toe.
Groete
Schalk en Stienie
Chanel V - Oct 2016
Overall score
Very relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is baie rustig daar.
Sien die toegekende sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Hello Chanel
Ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Sê baie groete aan die kleingoed.
Stienie
Stephanie E - Oct 2016
Overall score
Dit was 'n fantastiese, kalmerende omgewing en tyd wat ons daar gehad het.
Stienie's Lodge's response
Hallo Stephanie
Baie dankie vir die positiewe review wat jy vir ons gegee het na julle verblyf hier. Ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Stienie's Lodge
Johann A - May 2016
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker!
Het baie lekker daar gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stienie's Lodge's response
Goeiedag Johann
Ons is bly dat julle lekker hier by ons gebly het. Ons sien uit om julle weer hier by ons te hê. Dankie ook vir die netjiese woonstel wat julle agtergelaat het.
Ons waardeer dit.
Nakkie B - May 2016
Overall score
Baie skoon en netjies.
Stienie's Lodge's response
Hallo Nakkie
Ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Ons sien uit dat julle weer moet kom.
Dankie ook vir die resensie.
Hoop al die plantjies groei.
Stienie
Dries D - Mar 2016
Overall score
Skoon, netjies, perfek, briljant: 100%
Julius B - Feb 2016
Overall score
Baie privaat en veilige verblyf.
Pierre M - Feb 2016
Overall score
Gerieflike en skoon akkommodasie, behalwe vir die steil trap.
Florence A - Oct 2015
Overall score
Warm verwelkoming!
Ds Dawie L - Sep 2015
Overall score
Die bietjie wat ons daar was, was baie lekker.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 Eksteen Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Western Cape
- No children under 12