Stille Waters
Review Summary
Karien E - Aug 2022
Overall score
Dit was 'n heerlike wegbreeknaweek om bietjie te herlaai.
Joana N - Aug 2022
Overall score
Ontspanne, veilig en tevrede.
Koos H - Jun 2022
Overall score
Aangenaam.
Izetta F - Jun 2022
Overall score
'n Ongelooflike uitsig oor die see!
Lourie N - Apr 2022
Overall score
Aangenaam verras! Uitstekend!
Stille Waters 's response
Baie dankie.
Julle is self in die gasvryheidsbedryf en dit is baie goed om te weet die Duneroom ws vir julle mooi en lekker. Baie bly julle kon ontspan en rus. Dankie vir al die lekker tips en ons hoop om julle gou weer te sien. Ons voel ons het die jackpot geslaan met gaste soos julle.
Groete
Neil en Lana
Robert B - Feb 2022
Overall score
I would highly recommend Stille Waters for your next trip.
Inge V - Feb 2022
Overall score
Hier vind jy rus vir jou siel.
Brent C - Feb 2022
Overall score
Exceptionally relaxing in a quiet and peaceful setting.
Stille Waters 's response
Done! We have a new service provider and we are very happy with them.
Enjoyed having you here. You were such lovely guests
Leon N - Feb 2022
Overall score
See. strand. rustig.
Stille Waters 's response
Ons hoop om julle volgende keer 'n 5 ster ervaring te gee.
Leon is gratis opgradeer na ons 2 slaapkamer eenheid nadat die eenslaapkamer eenheid onbeskikbaar geword het.
Hulle het die ekstra spasie geniet en heerlik op die dek gekuier. Dit was goed om te sien hoe hulle die omgewing en uitsig geniet het.
Hoop ons sien hulle weer. Hulle was gawe gaste.
Lee-ann B - Jan 2022
Overall score
Very relaxing and comfortable.
Marile S - Dec 2021
Overall score
Baie vriendelik en gemaklike verblyf.
Estelle E - Dec 2021
Overall score
Pragtige gerieflike vakansiehuis.
Chané O - Nov 2021
Overall score
Heerlik en vars.
Peter A - Nov 2021
Overall score
Very pleasant stay, hostess is more than friendly and helpful.
Robert P - Nov 2021
Overall score
Op die strand en by die see
Elmare S - Nov 2021
Overall score
Asemrowend mooi!
Sakkie B - Oct 2021
Overall score
Fantasties by die see.
Lani P - Sep 2021
Overall score
Amazing place to stay! The host was perfect!
Chane R - Sep 2021
Overall score
Ontspanning reg op die strand.
Sonia W - Aug 2021
Overall score
Baie mooi uitsig, rustig. Sou miskien 'n binnebraai inbou vir rdie eëndae.
Stille Waters 's response
Dit sal heerlik wees Sonia, ek droom daarvan.
Ek dink jou groepie van ekstra mense het dalk die huis bietjie beknop laat voel. Die huis slaap met gemak 6 tot 7 soos in jou bespreking, maar 11 mense is oor kapasiteit. Ek sal volgende keer julle aanbeveel om 'n ekstra eenheid te bespreek as ek weet hoeveel gaste opdaag.
Julle bespreking het 2 kombuise en ekstra breekgoed ingesluit. Asook 2 kuierdekke en 2 braaiers, 2 piekniektafels, 2 ketels, 2 broodroosters asook 2 mikrogolfoonde en 2 opwasbakke. Dit is alles deel van Stille Waters 1 en 2 wat in julle bespreking was.
Ons hou daarvan om ons gaste spasie te gee en ook genoeg fasiliteite.
Volgende keer sit ons die baba en mamma en pappa dalk eerder in die duinekamer en as ek weet daar kom 'n baba, slaan ek 'n heerlike stewige bababedjie op.
Groete
Lana
Pierre D - Jul 2021
Overall score
Ek het tyd nodig gehad om ons verblyf by Stille Waters te probeer verwoord - en steeds ontgaan die woorde my. Om te sê dit was fantasties, uitstekend, pragtig, die woorde is te arm - dit was soveel meer.
Jo-anne D - Jun 2021
Overall score
Paradise on the sunshine coast.
Lukas K - May 2021
Overall score
Superskoon en goed toegeruste, bekostigbare verblyf.
Read moreAnton M - May 2021
Overall score
Sielerus.
Julie B - Apr 2021
Overall score
Simply stunning!
Elmari D - Feb 2021
Overall score
Juweelplekkie!
Read moreStille Waters 's response
Jinne, jy moet begin boeke skryf! Baie dankie vir die mooi woorde. En natuurlik was julle droomgaste. Daar is net mense wat soos ons dadelik verlief raak op die see se branders en geruis in jou ore
Kom weer!
Pieter D - Sep 2020
Overall score
Absoluut heerlik.
Stille Waters 's response
Ai, dit voel soos gister wat julle ingeboek het. Die wind het die volgende dag bedaar en ons was so spyt julle was toe alreeds weg.
Dankie vir die mooi netjiese eenheid en die blomme se water gee. Dit was so maklik om in te stap en die eenheid weer fris en vars te maak vir die volgende gaste.
Ope uitnodiging julle is altyd weer welkom hier
Mari B - Aug 2020
Overall score
Hemel op aarde.
Theo B - Mar 2020
Overall score
Quiet, convenient, lovely location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gerieflik, pragtige ligging.
Heerlike vakansietjie. Ons sou graag meer van die omgewing wou geniet. Die natuurskoon is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem B - Mar 2020
Overall score
Just the right place to stay if you want to visit and explore the area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Net die regte plek om te bly as jy die area besoek en wil verken.
Lana was baie gasvry en vriendelik en het regtig moeite gedoen om ons op hoogte te hou elke dag van gebeure in en om die gastehuis. Selfs nadat ons vertrek het was Lana in kontak met ons om te hoor hoe die terugreis was en seker gemaak on het veilig by ons bestemming aangekom. Die plek is baie netjies en skoon en vir seker baie gerieflik. Dankie Lana! Jy sien ons sommer gou weer in julle mooi omgewing en by jou plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Justin B - Feb 2020
Overall score
Great attention to detail. Beautifully equipped and decorated. Peaceful tranquility.
Deon V - Oct 2019
Overall score
Asemrowend!
Stille Waters 's response
Halo Deon.
Dankie vir die tyd om n review te skryf. Ons het julle so waardeer..dankie vir die skoon huis . Ons konnie glo daar het iemand in die huis gewoon nie
Julle sal altyd welkom wees. Stille waters is vir ontspan en geniet
Claire S - Sep 2019
Overall score
Beautiful view, good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig, uitstekende waarde vir geld.
Het met my seun een aand hier oorgebly op 'n reis deur die Oos-Kaap. Ek sal graag met die hele gesin terugkeer om die asemrowende uitsigte van strand te deel met hulle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annel G - Jul 2019
Overall score
Peaceful, friendly and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelik, pragtig.
Wat 'n mooi plekkie. Dit is so oulik in gerig, en pragtig. Decor pas perfek by die omgewing. Jy is tree weg van die strand af, wat fantasties was. Die verwelkoming was wonderlik en so vriendelik. Ons sal terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bryan H - Jun 2019
Overall score
Bliss exists at Stille Waters.
Christa V - May 2019
Overall score
Very comfortable with the most beautiful view of the beach, very happy, we will definitely go back again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik met die mooiste uitsig op die strand, baie gelukkig, ons sal definitief weer teruggaan.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Teresa C - May 2019
Overall score
Wonderful host, beautiful views.
Annelie S - May 2019
Overall score
Best hostess ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gasvrou ooit!
Sal enige tyd weer hier bly en almal hiernatoe verwys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jana T - Nov 2018
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Lana en Neil is baie gasvry, behulpsame en altyd daar as mens iets wil weet. Ons het hul pragtige plek so geniet en sal definitief weer gaan kuier. "Home away from home". Veilig en rustig. Beveel dit definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stille Waters 's response
Ai Jana. Julle het julleself so besig gehou en als geniet en waardeer. Dis ons visie vir hierdie huis. Dat mense sal tuisvoel en geniet en bietjie verlang na Stille Waters as die tyd vir groet aanbreek! Sterkte vir jou opwindende jaar. Groete aan oupa en ouma. Dankie dat oupa my blomme so mooi opgepas het. En groete vir die Pop.
Susan G - Sep 2018
Overall score
Ongelooflik, puik, fantasties.
Pauline M - Aug 2018
Overall score
Fabulous situation, amazingly beautiful place overlooking beach. Close proximity to great walks (Cannon Trail), viewing Whales and Dolphins.
Pamela S - Aug 2018
Overall score
One cannot get closer to the beach!
Stille Waters 's response
Pamela, thank you for your kind words.
It was such a pleasure to host such a lovely couple. Joie de Vivre shines out of them, they were active, exploring, walking and driving around. Enjoyed the house, the views and bird life, these are the perfect guests I could wish on any host.
We look forward to see you in Cannon Rocks, and I hope that your plans work out. A beautiful property awaits you and keep us posted please.
Lovely to hear from you.
Lana
Wilma D - Jun 2018
Overall score
Fantastic view with a fantastic caring host!
Stille Waters 's response
Baie dankie vir die kuier by Stille Waters.
Geniet die Proteas en ek wag vir die fotos.
Mooiry huis toe.
Lana
Hanno C - Jan 2018
Overall score
Dit was alles wat ons wou gehad het vir 'n rustige see vakansie!
Wilna L - Oct 2017
Overall score
Uitstekende hulpvaardige en vriendelike eienares. Goed geleë.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 508 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Eastern Cape
- No children under 10