The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stoep At Steenbok Street | TravelGround
+28

Stoep At Steenbok Street

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 16 reviews for Stoep At Steenbok Street
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Otto V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto V
With spouse/partner

Hidden Gem - wat 'n aangename verrassing, pragtige bestemming, sal beslis weer.

Alhoewel daar nie spesifieke aanpassings gemaak is vir rolstoeltoeganklikheid nie kon ek oral regkom met klein bietjie moeite. 'n Spieël was 'n probleem - in rolstoel is ek te kort om myself te sien. Stort het ek my saambring stoeltjie ingesit - deur maak lekker groot oop so ek kon inkom met bietjie hulp. Eetkamertafel staan baie naby aan kombuis kaste en yskas. Die dekor, netheid, atmosfeer binne en buite is regtig wow! Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Surette T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surette T

Heerlik.

Kan die Stoep aanbeveel.

Johan W - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan W
With spouse/partner

Heerlik! Sal weer daar kuier.

Baie lekker gekuier. Netjies, skoon en naby wildtuin.

Jolanda H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jolanda H
Family with teenagers

Perfekte plekkie!

Baie skoon, netjies. Aandag nodig met sommige van die kashandvatsels.

Theresa D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
Family with teenagers

Verblyf was baie meer meer as waarvoor ons gehoop het!

Die Stoepkafee se personeel, ontvangs en die restaurant, was fantasties, baie behulpsaam en vriendelik. Ons verblyf was baie meer as wat ons nodig gehad het. Ons het nou wraggies lekker geslaap! Die restaurant het ongelooflike smaaklike kos en verrassings wat ons nie te wagte was nie. Julle sien ons beslis weer!

Anet M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anet M
Family with young children

'n Onvergeetlike game viewing, bonus op pad Mosambiek toe.

Pragtige verblyf vir 'n gesin. Die koedoes en njalas kom kuier op jou stoep. Stunning kamers, kombuis en braaigeriewe.

Meisie P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meisie P

Fantastic and neat! A jewel!

Very neat and clean. Everyone was very helpful and at peace with the guards in the evening. Want to give a bad review, because otherwise the place will be too popular and we will not have more space to discuss!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en netjies! 'n Juweel!

Baie netjies en skoon. Almal baie hulpvaardig en gemoedsrus met die wagte in die aand. Wil eintlik slegte resensie gee, want anders word die plek te gewild en kry ons nie meer plek as ons wil bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Derick D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick D
With friends

Absolutely value for money.

It exceeded all the expectations. Would definitely go again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut waarde vir geld.

Dit het alle vewagtinge oortref. Gaan beslis weer volgende jaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esme Y - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme Y
Family with teenagers

Verbasend lekker.

Steenbokstraat was n verfrissende ervaring in Komatiepoort. Ons reis elke jaar na Mosambiek en slap oor in Komatiepoort. Steenbokstraat is by verre die beste verblyf ooit in die area.

Stoep At Steenbok Street's response

Goeie middag Esme,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons hoop om jul weer in die toekoms te akkommodeer.
Groete Stoep at Steenbok

Stoep At Steenbok Street
Nicky J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky J
With spouse/partner

Pleasant accommodation.

Nice and relaxing location and very neat. Will definitely visit again. Great meals at Stoep as well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Heerlike rustige ligging and baie netjies. Sal definitief weer besoek. Heerlike etes by Stoep self ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stoep At Steenbok Street's response

Nicky baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons sien beslis uit daarna om jul weer te sien.
Groete Stoep at Steenbok

Stoep At Steenbok Street
Marietjie P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie P

Pragtige eenheid.

Was baie in my skik, Suzie het my die Vrydag geskakel om seker te maak hoe laat ons ariveer, sy het toe die sleutels by die sekuriteit vir ons gelos en hulle het die ligte aangeskakel - toe ons arriveer het die sekuriteit ons gehelp om ons tasse af te laai. Pragtige, netjiese, groot plekkie. Die stoep is groot en lekker om daar te sit en luister na die waterstroompie wat hardloop, rustige atmosfeer. Ligte reg rondom as ons laat terugekom het, die sekuriteit het die hek vir ons oopgemaak. Die uitsig is belowerend en baie veilig ons kon die hippo's en olifante hoor in die aand. Ek moet dankie se vir Stoep At Steenbok, ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Stoep At Steenbok Street's response

Middag Marietjie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Stoep Cafe Gastehuis

Stoep At Steenbok Street
Elsabe C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe C
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Hierdie is 'n uitstaande vakansiehuis.

Stoep At Steenbok Street's response

Elsabe, baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Groete
Elmarie

Stoep At Steenbok Street
Sanette V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette V
Family with young children

Dit was absoluut heerlik!

Ek sal die Stoep aanbeveel vir enige persoon wat op soek is na rustigheid en stilte. Dit is 'n pragtige plek met alles wat nodig is en baie, baie netjies. Ons het aandete gaan geniet by die restaurant - wat 'n heerlike bord kos, vars gebakte skyfies en die heerlikste steak! Baie vriendelike en gasvrye personeel en bestuur. Baie dankie julle is tops! Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Denise N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise N
Family with young children

Wonderful! Ideal, just what we needed.

It was spacious and clean with stunning garden. The owner also owns a cute restaurant / coffee shop where we had a delicious meal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik! Ideaal, net wat ons nodig gehad het.

Dit was ruim en skoon met 'n pragtige tuin. Die eienaar besit ook 'n oulike restaurant/koffiewinkel waar ons heerlik geëet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stoep At Steenbok Street's response

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Elmarie

Stoep At Steenbok Street
Albert M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert M
With friends

Paradys in elke opsig, 10 minute se ry vanaf Krokodilbrug-hek!

Ons het op die ingewing van die oomblik besluit om die Krugerwildtuin te besoek. Daar was geen akkommodasie beskikbaar in die Wildtuin nie. Het op Stoep@Steenbokstraat se blad beland en wat 'n wonderlike geluk! Elmarie het ons met ope arms verwelkom en ons was dadelik tuis! Ja, TUIS! Die eenhede is pragtig en ruim, met die pragtigste handvervaardigde houtmeubels! Die rustigheid van die waterstroom wat onder die stoepgedeelte deur kabbel, verleen 'n heerlike rustige atmosfeer. Die sekuriteit is uitstekend en die ligging prima! Elmarie en "Stoep" - julle gaan ons nog baie sien!

Stoep At Steenbok Street's response

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop regtig om julle nog baie te sien!

Groete,
Elmarie

Stoep At Steenbok Street
Lelani B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lelani B
Family with young children

Ongelooflik ruim en prakties.

Pragtige, praktiese, skoon en ruim verblyf wat ek beslis weer sal gebruik!

Stoep At Steenbok Street's response

Goeie dag Lelani,

Baie dankie dat jy moeite gedoen het met die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Elmarie
Stoep Cafe Gastehuis

Stoep At Steenbok Street
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MTI2Y2JmLWI5MWUtNGRlZi1hYjBkLTJiNGQ4MjgwOGY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 16 5 1 5 11 Steenbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.425083535025 31.959815919399
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!