Storms River Accommodation at Stokkiesdraai | TravelGround
+22

Stokkiesdraai

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 10 reviews for Stokkiesdraai
Cleanliness
4.0/5
Service
4.2/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.4/5
Joran M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joran M
Family with young children

Stokkiesdraai is everything in one when considering going on a holiday.

It's a must see for everything wanting to go on a holiday.

Stokkiesdraai's response

Thank you for your review. We agree. Eersterivier is the most beautiful beach
destination in South Africa. Thank you for staying at Stokkiesdraai and please come
again.

Stokkiesdraai
Heine M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heine M
With friends

Bevange!

Great diens, uitsigte om jou verblyf te verleng of permanent te maak!

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir jou terugvoer Hein. Ons is bly jy het die uitsig en verblyf geniet. Kom
maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Liesel N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liesel N
With friends

Alles was netjies. Uitsig fantasies. Net badkamergeriewe was nie voldoende nie.

Ons het net die boonste area gebruik. Onderste stort was nie bruikbaar nie. Ons kon glad nie onderste kamers gebruik nie a.g.v. 'n reuk. Miskien was dit gif of miskien olie vir houtmeubels. Uitsig asemrowend. Baie dankie. Ek en my vriende het 'n fabulous tyd gehad.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie Liesel. Ons is bly jy en jou vriende kon die uitsig so geniet! Ons beoog
om ook ‘n stort in die boonste leef area te installeer. Die reuk in die onderste
kamers is kreosoot wat op die houtbalke geverf is om dit te preserveer. Ons wil dit
later oor verf of plafon installeer juis vir die reuk. Baie dankie vir jou terugvoer in die
verband. Kom maak gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Fanie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Fanie V

Tranquil without bells and whistles. A hidden natural gem.

The facilities are old school but useable, clean and neat. We enjoyed the environment and had a good time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en sonder fieterjasies. 'n Verborge natuurskat.

Die fasiliteite is oudmodies tog diensbaar, skoon en netjies. Ons het die omgewing geniet en 'n goeie tydjie spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Fanie. Ja, Stokkiesdraai was een van die eerste
huisies gebou te Eersterivierstrand... Dit is vir ons ‘n kosbare erfenis. Kom maak
gerus weer ‘n Stokkiesdraai!

Stokkiesdraai
Loekie V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Loekie V
With friends

The view and the sunsets were spectacular!

The house and furniture are old, but what a view! I will go back for the sunsets and views from the deck. I just wish there was a shower in the bathroom on the main floor.

Stokkiesdraai's response

Thank you for your review Loekie. Yes, Stokkiesdraai was one of the first houses
build on Eersterivierstrand and therefore we are blessed with a wonderful view!
We have upgraded the kitchen in June and we are planning to add a shower to the
main bathroom. Thank you for your feedback in this regard. Please come again.

Stokkiesdraai
Werner K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Werner K
Family with teenagers

Uitsig en beddens is puik, maar moet nie vergeet van die addisionele kostes nie (R275).

Die huis is oud soos genoem maar die slaapkamer langs die badkamer moet verkieslik nie gebruik word nie want die (bad)kamers is nie klankdig nie. Ons moes R200 betaal vir skoonmaakdienste, maar in die kombuis is 'n nota wat sê geen vuil skottelgoed mag gelos word nie, met geen skottelgoedseep beskikbaar om die vuil skottelgoed te was nie. Die ekstra beddegoed lê onder op die vloer in die hangkaste (waar jou skoene gebêre word). Ek was baie bly dat ons slegs een aand hier geslaap het. Daar is ook 'n R75 wat ons by aankoms moes betaal. Die braaiplek is al baie keer oor gepraat deur vorige besoekers. Daar word van jou verwag om stukkende bakstene te gebruik om die braairooster op te sit. Ek sal nie weer by Eersterivierstrand gaan vakansie/oorslaap nie. Ander plekke in omgewing dink ek is 'n beter opsie/waarde vir geld.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir jou terguvoer Werner. Ons het die kombuis intussen oorgedoen en
addisionele kostes is nou ingesluit in die prys per nag. Ons het ook aandag gegee aan
die braaiplek. Jou terugvoer help baie om ons huisie te verbeter. Groete,
Stokkiesdraai bestuur.

Stokkiesdraai
Johan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan V
Family with teenagers

Dated and not worth the money.

The ad says there are 2 and a half bathrooms with 2 showers but there is only 1 shower very far from the main bedroom. The second shower is merely a hand shower. The house is asbestos partitions with a wooden floor that is quite noisy, not at all worth the R1580 per night. We also encountered human waste with toilet paper next to the braai. The braai is dilapidated and you braai on bricks. The round table on the pictures was nowhere to be found, and there was no DStv.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verouderd nie die geld werd.

Die advertensie sê daar is 2.5 badkamers met 2 storte maar daar is net een stort baie ver van hoofslaapkamer, 2de stort is net handstort. Huis is asbes-afskortings met houtvloer wat baie raas, dis glad nie die R1580 per nag werd nie. Ook het ons menslike afval met toiletpapier langs die braai gekry. Die braai is vervalle en jy braai op bakstene. Die ronde tafel op die foto's is nêrens in sig, en geen DStv beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir jou terugvoer Johan. Dit help ons om aandag te gee aan die terkortkominge. Ons is jammer vir die ongerief wat jy en jou gesin moes ervaar. Daar is 'n 2de stort beskikbaar onder die trap by die agterdeur. Ons sal n kennisgewing opsit.

Ons het in ons beplanning om die kamers meer klankdig te maak. Stokkiesdraai was een van die eerste huisies op Eersterivierstrand en het daarom nog die oorspronklike asbes-afskortings en houtvloer binne, ons wil ook DStv permanent instaleer. Op hierdie stadium moet elke huurder net sy eie dstv dekodeerder bring. Ons sal aandag gee aan die braaier. Daar is 'n opvoutafel beskikbaar vir die stoep buite. Ons sal ook hiervoor 'n kennisgewing opsit.

Wat die menslike afval betref: ons vermoed dit is dalk van die werkers wat daar gras sny en sal dit rapporteer.

Vriendelike groete,
Stokkiesdraai bestuur

Stokkiesdraai
Alex B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alex B

Ongelooflike ligging,definitief nie modern nie, maar ideaal vir 'n strand vakansie.

Gerieflike ou skool see huis! Basies maar gerieflik! Enigste probleem: ons moes sleutel in Eersterivier kry en nie soos aanwysings by die Oudebosch Padstal nie?

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir die 'rating'
Ons is bly julle kon julle tydjie geniet by Stokkiesdraai.
Dankie vir die laat weet. Ons gee dadelik aandag aan die saak.

Stokkiesdraai
Jacques K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques K
With friends

Wonderlik!

Die woning is goed toegerus met 'n wonderlike see-uitsig.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir die 'rating' Jacques. Ons is bly julle het die see-uitsig geniet.

Stokkiesdraai
Chantel D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Peace.

Next to the beach, peaceful, safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Teen die strand, rustig, veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie vir die 'rating' Chantel.
Ons hoop julle draai sommer vinnig weer by ons plekkie.

Stokkiesdraai
was R1 280
From R896
per night (sleeps 8)
was R1 280
From R896
per night (sleeps 8)
was R1 280
From R896
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Eersterivier Road, Eersterivier, 6309, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89eac9c4f4ce0391c332677e81b4ea893f3a2c8f19e65b0c59f45fad8d9485dd449a22908b1d9ce5aad5fa7f7085c2e23612?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 280, now From R896  per night (sleeps 8) 10 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6309 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 09:00 -34.071237806346 24.218520820141
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com