The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Stokkiesdraai | TravelGround
+16

Stokkiesdraai

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Stokkiesdraai
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Betsie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Betsie V
With spouse/partner

Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar verrassings!

Eerstens het die advertensie op die webtuiste nie die feit genoem dat jy self moet krag koop vir die woonstel nie. Die ander verrassing was dat ons gepenaliseer is toe ons die krag gaan koop het, want die munisipale rekening is agter. Die ander is goed wat net aandag nodig het soos die stort en toilet wat lek. Die TV het ongelukkig ook nie gewerk nie as gevolg van donderweer wat die skottel beskadig het. Verder was ons baie beïndruk met die netheid van die plek en die eienaars was baie vriendelik.

Annelize L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize L
Family with teenagers

Ons het baie lekker gekuier by Stokkiesdraai.

Dit was baie gerieflik en gemaklik. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Dit is lekker sentraal geleë naby die winkels, strand ens. Baie dankie aan Anthony en sy vrou, ons het baie lekker gekuier.

Tersis G - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersis G
Family with teenagers

Ons het heerlik gekuier. Veilig en plek het alles wat jy nodig het.

Heerlik gekuier en gebly by Stokkiesdraai. Baie sentraal en naby alles. Netjiese plek en het alles wat jy nodig het.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie Tersia, ons probeer baie hard om Stokkiesdraai soos 'n tuiste, weg van die huis te maak.
Oor die algemeen word al ons gaste vriende, ons waardeer jou terugvoering.
Liefde Joan

Stokkiesdraai
Frederik O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Frederik O
With friends

Ontspannend, die moeite werd.

Was lekker om weg te kom. Die huisie het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Gerda D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda D
With friends

Very relaxing.

Very convenient, with everything you need, quiet and very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspannend.

Baie gerieflik, met alles wat jy nodig het, stil en baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neill M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neill M
With spouse/partner

Fantasmagories beste kort vakansie ooit.

Anthony en sy vrou is ware mense met 'n hart van goud. Ek gaan definitief hulle plek aanbeveel. Rustig goed toegerus, 'n huis weg van huis. Dankie dat julle my en vroulief se tyd in Hartenbos so lekker gemaak het dat ek klaar beplan om terug te gaan om my kinders hierdie stukkie paradys te gaan wys.

Hettie G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie G
With spouse/partner

Baie netjies, gerieflik en goed toegeruste woonstel. Sal aanbeveel.

Anthony en Joan het ons baie vriendelik en hulpvaardig ontvang in die tyd van verblyf.

Martie F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie F
Family with teenagers

Hartlike ontvangs na 'n ver pad en als was in plek. Kombuis is goed toegerus.

Die woonstel is goed onderhou en vir 'n vakansie was dit naby genoeg aan die strande. Ook goeie sekuriteit en rustig genoeg. Die plek het alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie! Sal die plek aanbeveel.

Hendrik S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
Family with teenagers

Baie netjies en goed behandel deur Anthony en Joan.

Die atmosfeer by Innikol is rustig, en die ander inwoners is vriendelik, Stokkiesdraai is netjies en skoon met alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie Hendrik, Nicolene, Henrico en Anél, dit is altyd goed om te hoor as ons gaste / (wat dan gewoonlik vriende word) lekker gekuier het en dat hulle tevrede met die verblyf was. Groot drukkie vir julle van Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Brenda V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brenda V
Family with young children

It felt like home.

Got great service. I'd definitely go back there with a bigger group. They give so much more than you expect. Beautiful, clean and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het soos huis gevoel.

Baie goeie diens ontvang. Ek sal vir seker teruggaan met 'n groter groep. Hulle gee soveel meer as wat jy verwag. Beautiful, skoon, behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

More Brenda,
Baie dankie vir die pluimpie, ons waardeer dit baie.

Weereens 'n geval waar gaste vriende raak, groot drukkie vir jou, hoop die res van julle reis was sonder teespoed.

Liefde,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Liesel E - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel E
Family with teenagers

I'd like to stay here again.

This is a home away from home. The shower should be resealed though. The floor is wet after showering.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek sal beslis weer hier wil bly.

Dis huis weg van jou huis. Die stort moet dalk net geseël word. Die vloer is nat na 'n stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta V
Family with teenagers

Rustig.

Rustig en veilig. Aangenaam.

Stokkiesdraai's response

Thank you very much. We appreciate the review very much.

Stokkiesdraai
Sandisiwe M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandisiwe M
Family with young children

The owners were very friendly, and the place was safe.

We enjoyed our stay, there was warm water. Friendly owners.

Wicus V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus V
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Baie gerieflik vir 'n week of langer se verblyf, baie sentraal geleë. Sit net in die beskrywing van jy moet jou eie krag koop, dit is nie 'n lekker surprise as jy daar is en word dan ingelig nie.

Reon N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reon N
With spouse/partner

Asemrowend!

Te veel om op te noem. Heerlike plek, veilige omgewing, goeie bure en naby als.

Stokkiesdraai's response

Goeie more Hoppie, Channel en Chanre,
Baie dankie vir die wonderlikke "review" en pluimpies, ons hoop om vir julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Llewellyn A - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Llewellyn A
Family with young children

Manjifiek.

Ideale tuiste om hemelse rus te ervaar. Stilte ongeëwenaard. Absolute hemelse ervaring.

Eastwood L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eastwood L
Family with teenagers

Lekker ruim, skoon en netjies.

Uiters gerieflike woonstel vir die naweek wat ons in Hartenbos spandeer het. Netjies en skoon. Ook baie lekker sentraal i.t.v. al die aktiwiteite in en rondom Hartenbos/Mosselbaai.

Stokkiesdraai's response

Beste Eastwood,

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ons is baie trots op ons vakansiewoonstel en probeer baie hard om die plek skoon, gerieflik en spesiaal vir elke gas te maak, ongeag of die gas 1 of 10 nagte bly. Sulke pluimpies soos joune maak die “input” die moeite werd.

Ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Pieter V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with young children

Very nice.

Was great, the place was clean and well located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gewees, plekkie was skoon en goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

Baie dankie Pieter,

Ons waardeer jou terugvoering, dit is altyd lekker om 'n pluimpie te ontvang.

Dit was so lekker om julle te ontmoet en die spontane vriendelikheid van die kinders was wonderlik, mens kry dit nie meer in vandag se kinders nie.

Groete,
Joan en Anthony

Stokkiesdraai
Gerhard S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With friends

Thank you.

Thanks Anthony, we will always remember your understanding when we had to turn around unexpectedly because of the accident in Riversdale. See you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie.

Dankie Anthony, jou begrip toe ons onverwags moes omdraai a.g.v die ongeluk in Riversdal sal ons altyd onthou, sien graag weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stokkiesdraai's response

Gerhard baie, baie dankie vir jou terugvoering, dit was 'n plesier. Ek is 'n semi-afgetreede toergids en van die aard is ons spesies ingestel om maklik vriende te maak, mense te akkomodeer en gelukkig te maak.
Seëngroete,
Anthony

Stokkiesdraai
From R565
per night (sleeps 4)
From R565
per night (sleeps 4)
From R565
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Louis Fourie Road, Innikol, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlnlK9WjT7eom7VdunM6nPPSIvTreOk4s4P5UTCSy47HCh36yJB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R565  per night (sleeps 4) 19 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol, Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.134288024739 22.102764517197
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!