Kommetjie Accommodation at Storyhouse | TravelGround
+83

Storyhouse

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 15 reviews for Storyhouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Deidre G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre G
Family with teenagers

Storyhouse en Kommetjie het ons harte gesteel.

Wat 'n heerlike vakansie! Storyhouse is pragtig, netjies en skoon. Dis perfek geleë in 'n rustige woonbuurt stap afstand van die see. Antoinette en Charl is baie gasvry en help graag waar hulle kan. Ons gaan ons oggendkoffie op die stoepie in die prentjiemooi tuin baie mis. Ons gaan vir seker weer!

Storyhouse's response

Baie dankie Deidre vir jou mooi woorde. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Kom gerus weer. Beste wense vir julle en die seuns vir 2019.

Storyhouse
Fleur V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fleur V
Individual traveler

Everything was just perfect!

Excellent and friendly owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was net perfek.

Uitstekende en vriendelike eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Storyhouse's response

Baie dankie Fleur, Dit was heerlik om jou te akkommodeer. Kom gerus weer!

Storyhouse
Rene W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rene W
On business

Nie aan my standaard voldoen nie.

Baie goed ontvang en eienaars baie gasvry. Etes kan aanbeveel word. Ongelukking maak dit nie op vir diens nie. My kamer is nie gediens nie. Die bed is nie opgemaak nie en die handdoeke nie uitgehang om droog te word nie. Duidelik nie uitgevee of gestofsuig nie. Toegang na die kamer is onprakties met trappe, baie nou en steil. Sal nie werk vir mense met 'n probleem nie. Toegang tot die trappe is deur die kombuis en spens. Geen televisie in die kamer nie.

Storyhouse's response

Beste Rene,

Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is dankbaar dat jy positief voel oor ons etes en gasvryheid. Tog is ons effe onkant gevang deur die res van jou kommentaar rakende die trappe, spens, TV, handdoeke en netheid. Is ons regtig net 'n 2 uit 5, oftewel 40% werd?

Toe jy met aankoms vra of jy eers die kamer kan beskou, was ons onder die indruk dat jy tevrede was omdat jy die kamer aanvaar het. Ekself het die dubbelbed opgemaak met 'n silwerskoon gestrykte duvetstel, en die en-suite badkamer, kroegyskas en tee- en koffie skinkbord was perfek deur onsself skoongemaak dus verstaan ons nie die 1 uit 5 gradering nie.

Wat stofsuig aanbetref: My man en ek het voor jou aankoms self die kamer gestofsuig en die vloere met 'n welriekende middel gewas. Ons het dit ongelukkig nie na jou eerste nag se slaap herhaal nie en ek vra om verskoning daarvoor.

Wat die trappe aanbetref: Daar is 'n foto op die web wat die trap aantoon, maar dit is op ons agenda om die trap minder steil te maak. Ongelukkig kan ons niks aan die wydte van die trap doen nie, maar dankie vir jou kommentaar want dit kan ander gaste help met hul keuse.

Wat die "spens" aanbetref: Ons handhaaf 'n gesellige oopplan beleid waar gaste kan sien hoe ons kosmaak, en die Franse ooprak gedeelte wek gewoonlik positiewe kommentaar.

Wat die TV aanbetref: Ons adverteer geen TV nie om te pas by ons rustige see-atmosfeer. Die meeste gaste gebruik egter ons gratis WiFi vir media-vermaak.

Om jou privaatheid te respekteer, het ek twee stelle handdoeke in jou kamer gelaat vir die moontlik 2 aande wat jy sou oorbly. Wat die bed se opmaak aanbetref, is die verwarring dalk toe te skryf aan die feit dat jy getwyfel het of jy die tweede aand gaan oorbly. Nietemin, gewoonlik vra ons of gaste kamerdiens wil hê, wat ek ongelukkig hierdie keer nagelaat het - jammer daaroor.

Storyhouse
Tarron K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarron K
Family with young children

Fantastic holiday experience.

Charl and Antoinette did an outstanding job with this gem called "Storyhouse", we had an absolutely wonderful time staying in the "Gysbertus" apartment. It was very neat and clean with stunning view out of the huge wooden framed windows over Chapman's Peak, and the lights of Houtbay at night is just magnetic. It is close to the beach and truly a very friendly neighborhood. But it was all the little things that Charl and Antoinette did extra that really made this holiday/experience stand out as the "complete package" for us (worth every Star). Needless to say we fell in love with "Storyhouse" and Kommetjie. A big thanks again, we'll be back.

Storyhouse's response

Baie dankie Tarron en Paul vir julle wonderlike oorsig. Dit beteken so baie vir ons! Ons probeer ons bes om met Storyhouse 'n onvergeetlike ervaring vir ons gaste te help skep, veral in hierdie pragtige natuur. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer!

Storyhouse
Riana B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
With friends

Onverbeterlik.

Goeie ligging en wonderlike gasvryheid.

Storyhouse's response

Dankie Riana! Heerlik om gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer!

Storyhouse
Ricka K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricka K
With spouse/partner

Rustig.

Ek en my eggenoot het 'n wonderlike tyd deurgebring by Storyhouse. Ons het 'n wonderlike verwelkoming gehad deur Charl en Antoinette. Sjokolade op ons kussing as 'n verwelkoming. Aarbeie, jogurt en sap in die yskas toe ons daar aankom. Ons het op die strand gaan loop en alhoewel daar honde op die strand was, was hulle almal so vriendelik dat ek nie eers hoef bang te gewees het nie, (toe ek jonger was, is ek deur 'n hond aangeval). Ons het ons eie kombuis gehad en 'n aparte ingang en dit was wonderlik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Storyhouse's response

Beste Ricka en David,

Baie dankie vir die terugvoer! Kom gerus weer en bring jul kinders saam!

Storyhouse
Dorryn D - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dorryn D
Family with young children

Vir die somermaande is dit perfek. Daar is 'n lieflike braai buite met 'n groot stoep waar die kinders kan speel. In die winter mag dit dalk beknop raak met kinders.

Die eienaars is baie gaaf en behulpsaam. Die area is baie veilig. Dis stapafstand van die see.

Wally A - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wally A
With spouse/partner

Baie aangenaam en vriendelike mense!

Antoinette en Charl is werklik sout van die aarde mense en ons sal weer by hul inloer.

Yolande L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande L
With spouse/partner

Dit was rustige, beleefde mense, gaan die ekstra myl. Fantastiese plek!

Dit was privaat, gesellig en pragtig. Mooi uitsig van ons kamer af met eie kombuis en braai-area. Baie goeie beligting met groot vensters, lekker ontbyt elke oggend.

Maureen J - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Maureen J
With spouse/partner

The lovely friendly owners of spotless accommodation made us more than welcome.

The well-prepared tasty breakfasts were too enormous to contemplate so need to be smaller and cheaper. The comfortable bed ensured very restful sleep. Access to the accommodation during the day was difficult as there is no separate entrance but a key was made available for us after a couple of days. The Malawian houseman was extra special and a wonderful carer for guests. One small thing is that we feel older folk (like us) should be discouraged from hiring the upstairs Rhonda room ... as the very steep stairway is inviting disaster.

Storyhouse's response

Maureen was a very interesting and creative guest. I offered them the unit on the ground floor but she preferred the bedroom on the first floor. Luckily there are strong rails attached to the wall. Regarding the breakfast: she asked for a wheat-free breakfast and her husband having our usual combination of English and Continental, but at R55,00 could we really ask less?

Storyhouse
Carol V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol V

Dit was 'n wonderlike naweek met gasvrye mense.

Ek sou definitief Storyhouse aanbeveel, die naweek was ontspannend en die gasvryheid warm. Ek het alleen gereis, en was deel van die familie. Long Beach is asemrowend. Dankie vir alles Carol!

Elmine B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elmine B
Family with young children

Great and relaxing!

Dit was 'n heerlike naweek weg, wat soos 'n weeklange vakansie gevoel het. Die gasvrou en -heer was so ontvankilk, gemaklik en hulpvaardig. Dit was 'n plesier om in Storyhouse te bly. Sal beslis weer gaan!

Ansel A - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansel A
With spouse/partner

Heerlik bederf, gasvryheid ongelooflik, tuis asof ons by ou vriende gekuier het!

Antoinette en Charl is uitstekende gasvrou en gasheer. Ons het laat ge arriveer en dit was vir hulle geen moeite om ons te ontvang nie. In kontak gebly voor die tyd en selfs gevra of ons vervoer het vanaf die lughawe. Ons is baie bly ons het Story House gekies.

Jaco B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco B
Family with young children

Gerieflik!

Baie oulike mense. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons met al ons navrae te help.

Reinold B - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reinold B
Family with teenagers

Owners were very pleasant and helpful

We had a great stay. Will recommend this experience to anybody going to the area. The owners were great to talk to. The place was neat and tidy.

From R1 250
per night (sleeps 2)
From R1 250
per night (sleeps 2)
From R1 250
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 88 Arum Avenue, Kommetjie, 7975, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkMDNmZTM2LTkzZDYtNGJlMi1iZWZkLWU3MTJlNjRmZTIwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 88 Arum Avenue Kommetjie 7975 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -34.13889 18.33091
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com