Review Summary
Yvonne O - Feb 2021
Overall score
Baie gerieflike verblyf met mooi uitsig vanaf kamers en balkonne.
Joe P - Sep 2020
Overall score
Beste tyd van die jaar met blomme oral.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemiddag Joe
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer opreg. Ek is bly jul het die tyd geniet by ons en hoop ons sien jul weer.
Groete vir almal
Hilda
Justin C - Feb 2020
Overall score
Fantasties.
Allison W - Feb 2020
Overall score
Fantasties.
Laetitia B - Jan 2020
Overall score
Pragtige uitsig.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiemiddag Laetitia
Baie dankie vir die terugvering. Op die webtuiste en soos u bespreek het, het u die opsie om by notas daar iets te laat. Ons gee elke tweede dag eenheid 'n diens en skoon handdoeke, vullissak ens. Daarom se ons by inboek, indien u enige iets nodig het of kamerdiens nodig het, laat weet die kantoor. Dit sluit geen ekstra koste in nie.
Ons beleid is ons stuur nie meer personeel net na eenhede toe vir kamerdiens nie, want daar is gaste wat dit nie so verkies en wat hul eie privaatheid verkies en daarom moet die gas die kantoor net kontak. Dit is wat dit ook alles insluit met inboek waar ons se, laat weet gerus of kom se enige tyd as daar iets kort of u enige iets nodig het.
In elke badkamer is toiletborsels, so u hoef dit nie te gaan koop nie en die wasgoed drade sit aan die agterkant onder op die grasperk wat almal dit kan sien as jy op die balkon buite staan by Villa Michelle waar jul tuisgegaan het.
Ek hoop dat bogenoemde nou meer sin maak en daarom se ek altyd dat gaste moet die vrymoedigheid he om enige probleem met myself eers op te neem tydens die verblyf en moet glad nie huiwer om enige iets te vra.
Ek hoop ons sien jul weer en dat dit nie die laaste kuier was .
Geniet die naweek wat voorle.
Weskus groete
Hilda
Chris P - Dec 2019
Overall score
Mooi uitsig, geen dienste, well over price.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiedag Mnr Prinsloo,
Dankie vir die insette. Die inligting rakende die deposito word duidelik gestel op die webtuiste. Dan u het tog die kwotasie aanvaar en het aan my persoonlik die aand in die kombuis gese dat u is baie tevrede met u eenheid en als is in orde en daar het ek aan u ook genoem dat u moet asb se as jul enige iets nodig het asook kamerdiens .
Van verbyloop voor u kamer van werkers dra ek nie kennis, want al rede as dit so sou wees is na ons wasgoedlyn, maar hul weet hul mag nie as gaste by eenheid is, so ek vra omverskoning vir dit. Met die uitleg na Katelmar kan ek ongelukkig niks doen en dit is een eenheid wat u verbygeloop het en wees gerus dat daardie gaste bly al vir 3 jaar by daardie eenheid en het glad nie n probleem met so iets nie. Ek het probeer bel om te se dat ek kon nie by die banke regkom na 7 werksdae agv baie lang rye gedurende die fees seisoen en ek het u gelde oorbetaal elektronies reeds, dit behoort al in u rekening te wys.
Groete,
Hilda
Theresa S - Oct 2019
Overall score
Baie mooi uitsig, maar baie snaakse manier hoe die woonstel ingerig is.
Strandfontein Accommodation's response
More Theresa,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek neem kennis as bestuurder rakende u insae oor die snaakse manier hoe die woonstel ingerig is.
Groete,
Hilda
Nick S - Oct 2019
Overall score
Baie mooi ligging, maar benodig dringend aandag.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Môre Jannie,
Dankie vir u terugvoering en is bly om te hoor dat daar positiewe deel ook gewees het by die negatiewe deel. Ek wil net in my afwesigheid tydens u besoek as bestuurder vra waarom het u nie aan die persoon kom aanmeld die aand dat die DStv kanale nie werk nie, want dan kan daar aandag gegee gewees het?
Wat die gloeilamp in 1 bedlampie aanbetref, is dit nalatigheid van die personeel. Die skakelaar het gebreek om die lig aan mee te skakel en dit moes verwyder gewees het en daar moes toe weer net 2 eenderse lampe ingesit gewees het. Die bank wat se arm lening gebreek is was daar nie genoegsame tyd om dit te laat herstel voordat u arriveer het en is nou reggemaak, asook die bedlampie.
Die ander kamer se kragprop wat uitmekaar geskroef was volgens u, is heeltemal onmoontlik want daar het niemand gepeuter en ek sou dit nie so gelos het nie.
Dankie nogmaals vir die insette , soos genoem is bogenoemde herstel.
Geniet die naweek.
Hilda
Chris M - Oct 2019
Overall score
Is ;n baie lekker plek vir wegbreek van die stad se bedrywighede.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
More Christopher,
Dankie vir die terugvoering van jou verblyf.Ek wil net by voeg dat ek het vir jou verduidelik waarom ek jou moes skuif en nie agv dubbel bespreking en ja ek het gese dieselfde setup dit is net kleiner want jyself het nie eers geweet dat jy n 3 slaapkamer bespreek het totdat ek jou hier verwittig het . Indien die 3de volwassene nog sou saamkom sou ek definitief nie vir jou in die kleiner eenheid gesit het wat vir jou 100% was vir jou en jou vrou en kind. Net die kind moes op n sleeper coach slaap en vir jul couple was daar n dubbelbed so ek weet nie wat jy bedoel -moes op n slaapbank slaap ? want daar was genoeg slaapplek vir 2 volw en n kind.
Jy het nog inteendeel gese die vrydagaand met aankoms en toe ek die eenheid wys , jul kan sommer heel naweek slaap daar , toe se ek nee , dit is nie nodig nie , jul kan die saterdagoggend vroeg oorskuif na jul bespreekte eenheid wanneer dit gereed is.
Geniet die dag
HILDA
Candice O - Sep 2019
Overall score
Worth every penny.
Strandfontein Accommodation's response
Good day Candice,
Thank you for the positive response. It was really nice to meet you and to accommodate you.
Hope to see you in the future again.
Regards,
Hilda
Anton D - Jun 2019
Overall score
Fantasties, netjies, skoon.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Anton
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek hoop ons sien jul weer.
Ek is ook bly jul het dit geniet.
Groete
Hilda
Pieter V - Jun 2019
Overall score
Great view from the balcony.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker uitsig op die balkon.
Plek is netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Pieter,
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Was lekker om jul by ons te hê, kom kuier weer.
Groete,
Hilda
Carmen F - May 2019
Overall score
Ontspannend.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Carmen
Verskriklik baie dankie vir die pragtige terugvoering. Dit was net een groot plesier.
Ek sien uit na jul volgende besoek soos beloof, so ek hou die kalendar dop.
Was lekker om jul te kon ontmoet en te akkommodeer.
Mooi dag verder
Weskus groete
Hilda
Chantal T - May 2019
Overall score
Dit was die geld werd.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Chantal
Baie dankie vir jou inset en ek hoop ek sien jou gou weer.
Groete
Hilda
Johan B - May 2019
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Netjies, skoon en goeie waarde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Johan
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek hoop ek sien jul weer in die toekoms.
Groete
Hilda
Elliott B - Feb 2019
Overall score
Beautiful views and clean rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig uitsig en skoon kamers.
Vriendelike personnel in pragtige deel van die Weskus. Kamers is skoon en gemaklik vir een dag óf twee weke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Elliott,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly jul het dit geniet en hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Geniet die dag verder
Groete
Hilda
Belinda F - Jan 2019
Overall score
Uitstekend.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Belinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en ek is bly jul het dit weereens geniet.
Ek hoop ek sien jul gou weer.
Groete
Hilda
Coen S - Oct 2018
Overall score
Good accommodation and meals.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf en etes.
Gasvrou het heerlike aandete bedien en was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemiddag Susan,
Baie dankie vir u mooi terugvoering. Ek is ook bly jul het dit geniet.
Hoop ons sien jul weer eendag.
Geniet die naweek.
Weskusgroete,
Hilda.
Fanie F - Sep 2018
Overall score
Good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ligging was baie goed.
Ons het dit baie geniet. Dis naby aan strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Fanie,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly jul het dit geniet en hoop om jul weer te sien in die toekoms.
Vriendelike groete,
Hilda
Hannalie L - Sep 2018
Overall score
Average to below average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld tot onder gemiddeld.
Swart Tobie het geen stort, net 'n bad tussen twee kamers wat gedeel word bo. Eerste kamers se bed lendelam. Onderste kamer is warm a.g.v. geen ventilasie. Reëling van trappies is baie vuil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemiddag Hannalie,
Ek wil darem n regstelling maak dat Swart Tobie wel n stort het. In die onderste kamer is dan ook n ensuite badkamer met n stort in. Die reeling van trappies word elke keer na uitboek afgewas en afgevee.
Dankie vir die terugvoering.
Groete,
Hilda
Victoria G - Sep 2018
Overall score
It was a nice apartment with sea views.
Strandfontein Accommodation's response
Good day Victoria,
Thank you very much for your good response, we appreciate it. I am glad to hear that you enjoyed your stay and hope to see you again in the future.
Warm regards,
Hilda
Elize V - Sep 2018
Overall score
Beautiful view and comfortable, spacious accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig en gerieflike, ruim akkommodasie.
Die akkommodasie was 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel met 2 badkamers. Baie gerieflik met alles wat 'n mens benodig, alhoewel die meubels oud vertoon. Die wind het erg gewaai en dus was die binnebraai 'n wenner. Die uitsig vanaf die hoofslaapkamer was pragtig, 'n mens kon op die bed lê en kyk na die branders daar onder.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Elize,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Hilda
Hilda M - Sep 2018
Overall score
Goed toegruste huis met pragtige see-uitsig.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiedag Hilda
Baie dankie vir die inset en ek is bly jul het dit geniet dat jul die huis goed gevind het.
Die toilet in hoof slaapkamer was ek van bevwus en ekself het jul ingelig dat iemand het dit kom regmaak net voor jul gekom het daardie dag, en aan jul genoem dat hy nog bietjie lek aangesien die goed wat hul aangesmeer het, nog nat is en jul het dit verstaan.
Baie dankie vir die besoek aan ons en mag u 'n wonderlike naweek hê.
Groete
Hilda
Jeanetta H - Sep 2018
Overall score
Nie heeltemal wat ons verwag het nie en ons woonstel (''Sahara'' by Seabreeze) was beslis nie op standaard en het drasties aandag nodig. Ek het ''ja'' gemerk by aanbeveling maar moes bietjie dink daaroor.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiedag,
U het met Hilda gesels vir aanwysings en ek het u ontvang ook.
Dankie vir u inset. Die kombuis kraan het ek dadelik herstel met uitboek nadat u aan my genoem het dit lek. U moet darem ook in ag neem soos ek gese het met die gaste wat voor u kom bly het, was daar nie lekkasies en sulke goed gebeur sommer wanneer jy dit nie verwag en kan ook nie se wanneer iets ingee nie.
Die res wat die uitleg en so meer betref sal die eienaar dit ook ontvang en lees op haar eposse.
Dankie vir die besoek by ons en geniet die dag verder.
Hilda
Mariaan J - Aug 2018
Overall score
Goed.
Strandfontein Accommodation's response
More Mariaan
Baie dankie vir die mooi terugvoering en ek is bly jul het dit geniet.
Mooi dag daar
Vriendelike groete
Hilda
Lorraine E - Aug 2018
Overall score
Perfect breakaway!
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie Lorraine, kom gerus weer vir ons kuier.
Mooi dag verder.
Hilda
Alida J - Aug 2018
Overall score
Mooiste uitsig.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Alida,
Ek is baie bly jul het jul wegbreek by ons geniet en dankie vir die kompliment , ons waardeer.
Hoop ek sien jul weer.
Groete,
Hilda
Lorraine E - Aug 2018
Overall score
Perfect break away!
Strandfontein Accommodation's response
Good day Lorraine,
Thank you for your good feedback. Hope to see you in future again.
Enjoy your weekend.
Regards,
Hilda
Carmen D - Aug 2018
Overall score
Dit was 'n asemrowende plek.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemôre Carmen,
Ek is baie bly om te hoor dat julle dit geniet het en dit was ook vir my 'n voorreg om julle te ontmoet en te akkommodeer. Dankie vir die pragtige terugvoering!
Vriendelike groete,
Hilda
Petrus S - Jul 2018
Overall score
Fantasties, waarde vir geld.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemore Johan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Sien jul in die somer soos bespreek.
Geniet die dag en die nuwe week wat voorlê.
Weskus groete,
Hilda
Cheslyn U - Jul 2018
Overall score
Great place!
Strandfontein Accommodation's response
Good morning Cheslyn,
Thank you for the very good review and was nice to have you here. Thank you for always coming back, we appreciate it.
We are looking forward to your next stay.
Regards,
Hilda
Rusche J - Jul 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Strandfontein Akkommodasie sal ek vir enige iemand aanbeveel. Baie goeie diens. Die mense is baie vriendelik, en het ons tyd die moeite werd gemaak. Die verblyf is baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir jou terugvoer, was baie lekker om julle ook hier te gehad het.
Hoop ons sien weer!
Jan
Reinette L - Apr 2018
Overall score
It was a dreamy house to stay at with an unbeatable view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n droomhuis om in te oornag met 'n uitsig soos min!
Jammer ons kon nie nog 'n nag oorbly nie. Die opset was absoluut ideaal vir ons groep en die uitsig met sonsondergang was asemrowend mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemore Mevrou,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer. Is altyd 'n riem onder ons hart om sulke positiewe terugvoering te kry.
Ek hoop u kom kuier volgende keer langer.
Vriendelike Weskusgroete
Hilda
Annamarie B - Mar 2018
Overall score
Wonderlik!
Antoinette C - Feb 2018
Overall score
Bitter mooi.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiemore Antoinette,
Ek is baie bly om te hoor dat jy dit geniet het. Kom gerus weer.
Dankie vir die mooi terugvoering, ons waardeer.
Warm Weskus groete,
Hilda
Johan V - Jan 2018
Overall score
Gerief.
Strandfontein Accommodation's response
Hi Johan
Baie dankie vir die pragtig terugvoering, kom gerus weer
Groete
Hilda
Alizeen U - Nov 2017
Overall score
Fantasties.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Alizeen,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer. Ek is bly jul het dit geniet en sien uit na jul volgende kuier.
Groete vir almal,
Lekker dag
Hilda
Charnee C - Nov 2017
Overall score
Uitsig uit die boonste rakke.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Charmee,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer. Ek hoop die 2de aand was hul rustig nadat ek hul aangespreek het.
Groete
Hilda
Ada V - Oct 2017
Overall score
Very nice.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Die eerste verblyf (Swart Tobie) was baie onprakties, jy moes deur 'n slaapkamer en badkamer loop om by die woongedeelte te kom. Daar was n baie styl-trap na die kombuis en ander slaapkamer. Ons gaste was 80 plus jaar oud en dit was baie moeilik vir hulle. Die dame wat ons die verblyf gaan wys het, het dit dadelik gesien, en na n rukkie vir ons laat weet dat ons 'n ander eenheid kon kry wat fantasties was. Uitstekende diens! Die verblyf was baie lekker, skoon en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Mev
Baie dankie vir u terugvoering. Ek is baie bly ek kon u toe 'n alternatief voorstel en dat u die verblyf geniet het.
Ek sien uit na 'n volgende kuier en onthou om volgende keer die ouderdomme by te voeg, dan kan ons vir u dalk nog ander alternatiewe ook aanbied , aangesien ons 'n paar het om van te kies.
Geniet u dag
Vriendelike groete
Hilda
Wouter B - Oct 2017
Overall score
Baie rustige omgewing met mooi uitsig.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Wouter,
Baie dankie vir u terugvoering, ek waardeer.
Ek is bly om te hoor jul het dit geniet en die indruk wat die plek op u gemaak het.
Hoop ek sien gou weer.
Lekker aand,
Hilda
Johannes D - Oct 2017
Overall score
Baie lekker, net te kort.
Edward E - Oct 2017
Overall score
Friendly staff, super view over the ocean and lovely room.
Strandfontein Accommodation's response
Good day Edward,
Thank you very much for the positive review, I am glad to hear that. It was so nice to meet you and to have you here. We look forward to your next stay at Strandfontein Accommodation.
West Coast regards,
Hilda
Christo F - Oct 2017
Overall score
A birthday to remember.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Verjaarsdag om te onthou.
Strandfontein Accommodation is teen die see met wonderlike eenhede en 'n vriendelike omgewing. 'n Kuier met my vriende op die pragtige strand en in die wonderlike eenhede is 'n moet vir elke jaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Christo,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word waardeer ek is bly dat julle dit geniet het en ek hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Hilda
Deon E - Oct 2017
Overall score
Wonderlik, gasvry en "home-away-from-home".
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Susan,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg dit was vir my 'n groot plesier gewees om julle te ontvang, dankie vir die pluimpie dit laat mens goed voel, sien jou Desember of soos jy sê binnekort.
Weskusgroete
Hilda
Martell V - Oct 2017
Overall score
Baie lekker huis met genoeg spasie.
Strandfontein Accommodation's response
Goeidag Mantell,
Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Hilda
Marise H - Sep 2017
Overall score
Die fasiliteite was uit die boonste rakke.
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiemiddag Marise
Baie dankie vir die inset hier en ek is bly oor die positiewe deel van u ondervinding tydens u verblyf hier.
Soos u daardie dag ook onder my aandag gebring het aangaande die Wi-Fi, wil ek net noem dat nêrens onder Villa Michelle se beskrywing wat ek nou weer gaan seker maak het, staan verniet Wi-Fi nie en sien die beskrywing hieronder, omtrent die trappe wat u Ma van gebruik moes maak. Daar kan u sien dit word beskryf as "Upper level". Dit is wat u ook bespreek het.
"If you're a large family looking for an ideal self-catering villa, Villa Michelle offers the ideal accommodation option on the upper level where 6 to 8 guests can be accommodated in absolute comfort and style".
Dit was lekker om vir u te ontmoet en mag u 'n lekker lang naweek geniet.
Vriendelike groete
Hilda
Pieter S - Sep 2017
Overall score
So-so!
Read moreStrandfontein Accommodation's response
Goeiedag Pieter,
Baie dankie vir die terugvoering. So ver my kennis strek, was die goedjies in plek maar sal aandag daaraan gee. Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Vriendelike groete,
Hilda
Mariette D - Sep 2017
Overall score
Wonderfully appointed little place with a stunning sea view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik ingerigte blyplekkie met pragtige see-uitsig.
Ons het baie lekker gebly, die selfsorg-eenheid is perfek ingerig vir basiese behoeftes. Dit was presies wat ons gesoek het, binne- en buite-braaigeriewe met 'n pragtige see-uitsig in 'n klein, ongerepte kusdorpie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Mariette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons waardeer dit. Ek is bly julle het dit geniet, kom gerus weer.
Weskus groete,
Hilda
Arno V - Aug 2017
Overall score
Dit was lekker om daar te bly.
Strandfontein Accommodation's response
Goeiedag Arno
Ek is baie bly om te hoor u het dit geniet en baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons neem kennis van u insette.
Vriendelike groete
Hilda
Christo D - Jul 2017
Overall score
Klein rustige dorpie.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir jou terugvoer Christo. Dit voel soos 'n groot stad omdat die mense hier se harte so groot is. Dankie vir julle kuier en ons hoop julle maak weer so!
Dorryn D - Jul 2017
Overall score
Baie gerieflik.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir jul terugvoer! Hoop om julle weer hier te sien.
Roelf V - Jul 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, pragtig geleë, uitstekend toegerus.
Strandfontein Accommodation's response
So bly julle het julle tydjie by ons geniet. Was aangenaam om julle hier te hê. Hoop ons sien gou weer! Baie dankie vir die terugvoer.
Jan
Sanri V - Jun 2017
Overall score
It is the place to go if you want to rest!
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy wil rus is dit die plek om te gaan!
Dit was 'n wonderlike naweek van rus en vrede en heerlike kuier met 'n wonderlike uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Sanri
Baie dankie vir die mooi terugvoering en ek is bly om te hoor jul het dit geniet. Hoop ek sien jul gou weer.
Lekker dag vir julle
Weskus groete
Hilda
Carol-ann R - May 2017
Overall score
Very happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Die verblyf was heerlik en baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir jul terugvoering en besoek hier by ons, Carol-ann. Ons hoop ons sien julle weer.
Werner M - May 2017
Overall score
Nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker blyplek.
Ons het vir een nag in Strandfontein gebly. Die akkommodasie was baie netjies en skoon en die bestuur baie vriendelik en professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir julle besoek, Werner en dankie vir jou terugvoering.
Mandie V - Apr 2017
Overall score
Ons het baie lekker gebly, met pragtige uitsig.
Strandfontein Accommodation's response
Baie dankie vir julle kuier en ek is baie bly julle kon rus en dat julle dit lekker gevind het, Mandie. Ons hoop ons sien julle weer. Dankie ook vir jou terugvoering.
Hannelie K - Oct 2016
Overall score
Rustige verblyf, skoon en vriendelike diens.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Hannelie,
Dit is baie lekker om van julle te hoor.
Dit was n voorreg om julle as gaste te hê.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Sonskyn groete uit Strandfontein!
Anita & span
Alwyn D - Sep 2016
Overall score
Very nice and a good view with neat rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en goeie uitsig met netjiese kamers.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeie more Alwyn,
Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Anita
Geoffrey G - Sep 2016
Overall score
Aangename, rustige omgewing.
Strandfontein Accommodation's response
Goeie dag Geoffrey
Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor!
Dit was n plesier om julle by ons te huisves,julle is meer as welkom om gou weer te kom kuier,
Warm Weskus groete,
Anita
Lauren R - Sep 2016
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Lauren,
Baie dankie dat julle by ons gekuier het
Volgende keer maak ek seker dat jy nog mooi herinneringe saam neem huis toe!
Vrolke groete uit mooi Strandfontein!
Anita & Gerhardus.
Hugo V - Sep 2016
Overall score
Stunning!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi!
Baie mooi uitsig oor die see.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Hugo,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit word opreg waardeer!
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te he, kom kuier sommer gou weer.
Sonskyn groete uit Strandfontein.
Anita
Gerhard S - Aug 2016
Overall score
Stunning place to stay! Can recommend it anytime.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning plek om te bly! Kan dit enige tyd aanbeveel.
Vriendelike ontvangs. Die mooiste ligging. Jy kyk van bo af na die see en 'n groot gedeelte van die kuslyn. Akkommodasie is ruim en goed ingerig. Maar soos met baie akkommodasie is daar nooit plek in die badkamer om nat handdoeke op te hand nie! Kan dit nie verstaan nie. Dan hang jy maar die nat handdoeke oor meubels wat dan bederf word van die vogtigheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeie more!
Baie dankie vir die terugvoering; ons installeer onmiddellik in al ons eenhede sulke hakke.
Ons gaste se gerief is ons grootste prioriteit, dus waardeer ons elke bydrae van elke gas.
Kom kuier gerus gou weer.
Glimlag groete uit die Weskus!
Anita & Gerhardus
Seabreeze
Cobus L - Jul 2016
Overall score
Very pleasant, quiet and peaceful during the time we visited.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename en lekker stil en rustig vir die tyd wat ons daar was.
Sal enige tyd weer soontoe gaan. Baie rustige omgewing en daar is tog redelik dinge om te sien en doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeie more Cobus,
Baie dankie vir die kuier, ons waardeer dit dat julle ons dorpie en Seabreeze geniet het.
Kom gou weer kuier,ons bestel solank sonskyn en lekker weer!!
Sonskyn groete,
Anita & Gerhardus
Harald H - May 2016
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Rustige, baie oulike klein stranddorpie. Ons pragtige huisie het die mooiste uitsig oor die strand, see en die dorpie gehad. Ons is baie vriendelik ontvang en na ons verblyf vergesel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Strandfontein Accommodation's response
Goeie more!
Baie dankie vir die terugvoering.
Dit is vir ons 'n voorreg om ons gaste te ontvang, en so tuis moontlik te maak
Ons werk is ons trots, en ons gaste se behoeftes is ons eerste prioriteit.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete.
Anita
Talita B - May 2016
Overall score
Goeie diens, lekker kos, vriendelike mense, pragtige see-uitsig!
Strandfontein Accommodation's response
Beste Talita,
Dit was n voorreg om julle te leer ken! Kom kuier asseblief gou weer.
Vriendelike groete,
Anita
Sally R - Mar 2016
Overall score
The Manager Anita was a star! She turned a negative into a huge positive! Great service and desire to please!
Strandfontein Accommodation's response
Dear Sally,
The pleasure was all mine. I was very impressed with your beautiful kids; there perfect manners and General knowledge, especially instrumental music, is amazing!
Would love to see you again!
Warm regards,
Anita
Estelle A - Mar 2016
Overall score
Dit was absoluut heerlik en die uitsig was pragtig. Baie dankie.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Estelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit na jul volgende kuier!
Vriendelike groete,
Anita
Hankie V - Mar 2016
Overall score
Verblyf was wonderlik. Omgewing asemrowend mooi. Sal beslis weer gaan.
Henda P - Dec 2015
Overall score
Ons het lekker gebly.
Strandfontein Accommodation's response
Hallo Henda
Baie dankie vir die terugvoer. Ek wil net noem dat ek op 1 Desember 2015 vir jou 'n besprekings bevestiging deurgestuur het. Daarop word gemeld dat u u eie handdoeke asook braai rooster moet saambring.
Nogmaals baie dankie vir die terugvoer.
Groete
Susan
George S - Nov 2015
Overall score
'n Ongelooflike lekker ervaring!
Neil G - Sep 2015
Overall score
Delightful.
Willem V - Aug 2015
Overall score
Ontvangs vriendelik en die twee nagte daar is terdeë geniet.
Jacolien W - Mar 2015
Overall score
Die verblyf was ok.
Elize P - Aug 2013
Overall score
Baie mooi skoon en netjies.
Pieter& Carin C - Aug 2013
Overall score
Kort, maar baie lekker en gepas vir wat ons benodig het.
Nettie L - Aug 2013
Overall score
Dekor oud.
Larissa R - Mar 2013
Overall score
Pragtige plek en vriendelike mense..
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Hoog Street, Strandfontein, 8151, Western Cape
- All ages welcome